{"id":339681,"date":"2026-10-14T17:00:13","date_gmt":"2026-10-14T15:00:13","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=339681"},"modified":"2026-10-14T15:12:44","modified_gmt":"2026-10-14T13:12:44","slug":"vandag-in-die-nuus-110","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-110\/","title":{"rendered":"Vandag in die nuus"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hier is die hoofnuus wat vandag, 14 Oktober, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-plaaslik\" class=\"wp-block-heading\">Plaaslik<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Nobelpryswenner vir vrede, Navi Pillay, het skerp kritiek uitgespreek teen VSA-pres. Donald Trump se sanksies teen die Internasionale Strafhof, wat sy as onwettig beskou, en ges\u00ea Trump het \u2019n les in internasionale reg nodig.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Verdagte het homself aan die polisie oorgegee n\u00e1 \u2019n skietery in Katlehong, Ekurhuleni, waarin 2 ANC-jeugligalede van 21 en 23 jaar oud dood is en 5 ander mense, onder wie tieners, gewond is toe hulle van \u2019n gedenkdiens vir \u2019n partylid by die Mogobeng laerskool teruggekeer het.<\/li>\n\n\n\n<li>Die polisie het nog nie die moontlikheid uitgesluit dat die dodelike skietery in Katlehong, oos van Johannesburg, polities gemotiveerd was nie, n\u00e1 4 mense dood geskiet en 5 beseer is, onder wie 2 kinders van 11 en 14 jaar wat in die kruisvuur vasgevang is.<\/li>\n\n\n\n<li>SA musieklegende David Kramer se vrou, Renaye, oorlede: \u2018Met gebroke harte deel ek die nuus dat my geliefde vrou, Renaye, en die ma van ons dogters, Jesse en Amy, gister, 13 Oktober, onverwags oorlede is. Besonderhede oor \u2019n viering van haar lewe sal binnekort bekend gemaak word.\u2019<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-full\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"600\" height=\"400\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/846536496_1633573938_51012-600x400-1.jpg\" alt=\"Renaye Kramer. Foto: Argief.\" class=\"wp-image-339683\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/846536496_1633573938_51012-600x400-1.jpg 600w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/846536496_1633573938_51012-600x400-1-300x200.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 600px) 100vw, 600px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Renaye Kramer. Foto: Argief.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Cosatu het tydens sy 15de Nasionale Kongres in Kempton Park \u2019n nuwe leierskap verkies; Mike Shingange is die nuwe presidente, die uittredende president, Zingiswa Losi, is die nuwe hoofsekretaris, en Gerald Twala, wat as adjunkhoofsekretaris verkies is.<\/li>\n\n\n\n<li>Voormalige Knysna-burgemeester Thando Matika, waarnemende munisipale bestuurder, Boy Manqoba Ngubo, en waarnemende finansi\u00eble hoof, Busisiwe Lubelwana, is elk borgtog van R20 000 toegestaan nadat hulle in die Knysna-landdroshof gearresteer is op ernstige aanklagte van korrupsie, geldwassery en afpersing.<\/li>\n\n\n\n<li>2 binnelandse sake-amptenare wat daarvan beskuldig word dat hulle paspoorte aan buitelandse burgers verkoop het, is elk op borgtog van R5 000 vrygelaat.<\/li>\n\n\n\n<li>James Moloi, geskorste president van Atletiek Suid-Afrika, behoort uit sy pos verwyder te word nadat die organisasie se dissiplin\u00eare komitee hom op 2 van 4 aanklagte skuldig bevind het, terwyl die ASA-raad nog moet besluit of hy die aanbeveling sal aanvaar te midde van skerp kritiek op Moloi se regverdiging van sy besteding op die federasie se kredietkaart.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-full\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"512\" height=\"377\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Shadrack-Sibiya.jpg\" alt=\"Shadrack Sibiya. Foto: SAPS.\" class=\"wp-image-336170\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Shadrack-Sibiya.jpg 512w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Shadrack-Sibiya-300x221.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 512px) 100vw, 512px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Shadrack Sibiya. Foto: SAPS.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Een van die klaers in die saak teen Shadrack Sibiya, voormalige nasionale adjunkpolisiekommissaris, s\u00ea sy vrees vir haar eie veiligheid, sowel as di\u00e9 van haar familie en vriende, indien die voormalige senior polisieman op borgtog vrygelaat word.<\/li>\n\n\n\n<li>Berugte sakeman Vusimuzi \u2018Cat\u2019 Matlala het sy borgtogaansoek in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Pretoria laat vaar, met Matlala wat tereg staan op aanklagte wat verband hou met die beweerde gebruik van \u2019n vervalste identiteitsdokument en vervalste bankstate om \u2019n huurooreenkoms van R95 000 per maand vir \u2019n eiendom in Waterkloof te bekom.<\/li>\n\n\n\n<li>Ampath Laboratories is glo deur \u2019n kuberaanval getref, met die aanvaller, ByteToBreach, wat beweer dat meer as 80 miljoen pasi\u00ebnterekords verkry is.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<h2 id=\"h-oorsee\" class=\"wp-block-heading\">Oorsee<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Israeliese setlaars het vandag \u2019n moskee in die besette Wesoewer-dorpie Mikhmas aan die brand gesteek en graffiti op die buitemure aangebring, het Palestynse bronne en die Israeliese weermag ges\u00ea.<\/li>\n\n\n\n<li>2 skepe het geringe skade opgedoen nadat hulle in die Straat van Hormoes aangeval is, het \u2019n Britse maritieme agentskap berig, met albei vaartuie wat deur \u2019n \u2018onbekende projektiel\u2019 getref is.<\/li>\n\n\n\n<li>Courtney Lawes en Ellis Genge het Engeland versoek om sy verbod op die keuring van oorsese spelers vir toetsrugby te be\u00ebindig, \u2019n beleid wat daarop gemik is om die gehalte van die Engelse Premierliga te beskerm en die Engelse afrigter, Steve Borthwick, groter beheer oor sy groep te gee.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/GettyImages-22674018_43024-1024x683.jpg\" alt=\"Pres. Emmanuel Macron.\" class=\"wp-image-313176\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/GettyImages-22674018_43024-1024x683.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/GettyImages-22674018_43024-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/GettyImages-22674018_43024-768x512.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/GettyImages-22674018_43024.jpg 1200w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Pres. Emmanuel Macron. Foto: Pier Marco Tacca, Getty Images.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Die Franse president, Emmanuel Macron, meen studente wat al 3 weke lank betoog en die sluiting van talle skole veroorsaak het, het \u2018regmatige\u2019 griewe, maar word terselfdertyd deur politieke magte \u2018uitgebuit\u2019, het \u2019n regeringswoordvoerder ges\u00ea.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Italiaanse eerste minister, Giorgia Meloni, het ges\u00ea die Amerikaanse president Donald Trump se ooreenkoms om Russiese diesel aan te koop is \u2018baie gewaagd\u2019 en aangevoer dit kan uiteindelik daartoe lei dat Moskou se optrede gelegitimeer word.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Kremlin het ges\u00ea Rusland hou Washington \u2018noukeurig\u2019 dop vir enige teken dat hulle steun aan Oekra\u00efne moontlik verander het, nadat Ki\u00ebf gekla het dat Westerse bondgenote hulle nie oor Russiese ballistiese missiellanserings gewaarsku het nie en beperkings op Starlink-internetterminale aangemeld het.<\/li>\n\n\n\n<li>Jemen se Iran-gesteunde Houthi-rebelle het ges\u00ea hulle het fasiliteite van die Saoedi-Arabi\u00eb se oliemaatskappy Aramco, asook die lughawe in Riyadh, geteiken en beloof om nog aanvalle uit te voer.<\/li>\n\n\n\n<li>Die ergste Ebola-uitbreking n\u00f3g in die DRK het die kerf van 9 000 gevalle verbygesteek, met meer as 4 000 sterftes sedert begin Oktober, wat neerkom op \u2019n sterftesyfer van 48,3%, het gesondheidsowerhede ges\u00ea.<\/li>\n\n\n\n<li>Reddingswerkers het 13 kinders se liggame uit Indi\u00eb se Gangesrivier gebring nadat \u2019n oorlaaide boot op pad na \u2019n Hindoe-fees omgeslaan het, terwyl premier Narendra Modi sy hartseer oor die \u2018uiters pynlike\u2019 tragedie uitgespreek het.<\/li>\n\n\n\n<li>China het bevestig dat \u2019n nuwe brug na Noord-Korea m\u00f4re geopen sal word en ges\u00ea dit sal handel en die beweging van mense tussen die Asiatiese reus en sy afgesonderde, arm buurland bevorder.<\/li>\n\n\n\n<li>Rusland se weermag het s\u00ea dit het oornag 902 Oekra\u00efense hommeltuie afgeskiet, waarvan 180 naby die hoofstad, Moskou, onderskep is.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hier is die hoofnuus wat vandag, 14 Oktober, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":339682,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[15603,15577],"class_list":["post-339681","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-nuus","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.6 (Yoast SEO v28.6) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Vandag in die nuus | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-110\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Vandag in die nuus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hier is die hoofnuus wat vandag, 14 Oktober, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-110\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-10-14T15:00:13+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/David-Kramer-teken-die-Burgerlike-Ereboek.-Foto-Kaylynne-Bantom.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"2560\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1707\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Franco Havenga\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-110\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-110\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Vandag in die nuus\",\"datePublished\":\"2026-10-14T15:00:13+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-110\\\/\"},\"wordCount\":845,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-110\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/10\\\/David-Kramer-teken-die-Burgerlike-Ereboek.-Foto-Kaylynne-Bantom.jpg\",\"keywords\":[\"Nuus\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-110\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-110\\\/\",\"name\":\"Vandag in die nuus | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-110\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-110\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/10\\\/David-Kramer-teken-die-Burgerlike-Ereboek.-Foto-Kaylynne-Bantom.jpg\",\"datePublished\":\"2026-10-14T15:00:13+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-110\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-110\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-110\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/10\\\/David-Kramer-teken-die-Burgerlike-Ereboek.-Foto-Kaylynne-Bantom.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/10\\\/David-Kramer-teken-die-Burgerlike-Ereboek.-Foto-Kaylynne-Bantom.jpg\",\"width\":2560,\"height\":1707,\"caption\":\"David Kramer teken die Burgerlike Ereboek. Foto Kaylynne Bantom.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-110\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Vandag in die nuus\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-110\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-110\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-110\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Vandag in die nuus | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-110\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Vandag in die nuus","og_description":"Hier is die hoofnuus wat vandag, 14 Oktober, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-110\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-10-14T15:00:13+00:00","og_image":[{"width":2560,"height":1707,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/David-Kramer-teken-die-Burgerlike-Ereboek.-Foto-Kaylynne-Bantom.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Franco Havenga","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-110\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-110\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Vandag in die nuus","datePublished":"2026-10-14T15:00:13+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-110\/"},"wordCount":845,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-110\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/David-Kramer-teken-die-Burgerlike-Ereboek.-Foto-Kaylynne-Bantom.jpg","keywords":["Nuus","Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-110\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-110\/","name":"Vandag in die nuus | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-110\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-110\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/David-Kramer-teken-die-Burgerlike-Ereboek.-Foto-Kaylynne-Bantom.jpg","datePublished":"2026-10-14T15:00:13+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-110\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-110\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-110\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/David-Kramer-teken-die-Burgerlike-Ereboek.-Foto-Kaylynne-Bantom.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/David-Kramer-teken-die-Burgerlike-Ereboek.-Foto-Kaylynne-Bantom.jpg","width":2560,"height":1707,"caption":"David Kramer teken die Burgerlike Ereboek. Foto Kaylynne Bantom."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-110\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Vandag in die nuus"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-110\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-110\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-110\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/339681","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=339681"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/339681\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":339684,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/339681\/revisions\/339684"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/339682"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=339681"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=339681"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=339681"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}