{"id":338972,"date":"2026-10-09T17:00:00","date_gmt":"2026-10-09T15:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=338972"},"modified":"2026-10-09T16:35:37","modified_gmt":"2026-10-09T14:35:37","slug":"vandag-in-die-nuus-107","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-107\/","title":{"rendered":"Vandag in die nuus"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hier is die hoofnuus wat vandag, 9 Oktober, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-plaaslik\" class=\"wp-block-heading\">Plaaslik<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Teenstrydige mediaberigte vanoggend dui daarop dat oudpresident Jacob Zuma moontlik steeds in die hospitaal is, ondanks die MK-party se versekering dat hy bloot \u2019n roetine-mediese ondersoek ondergaan het en gesond is.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Gautengse voorsitter van die Inkatha Freedom Party (IFP), Bonginkosi Dhlamini, s\u00ea Suid-Afrika se huidige immigrasieprobleme kon vroe\u00ebr aangespreek gewees het as die regering destyds die party se voorstelle oor migrasiewetgewing gesteun het.<\/li>\n\n\n\n<li>Die MK-party het reeds \u2019n strafregtelike klag van crimen injuria teen Helen Zille, die DA se Johannesburgse burgemeesterskandidaat, ingedien. Die saak hou verband met \u2019n beweerde uitbarsting tydens \u2019n politieke debat wat op 31 Augustus in Orlando-Oos, Soweto, opgeneem is.<\/li>\n\n\n\n<li>Die voormalige adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie, Julius Mkhwanazi, het vandag weer in die Germiston-landdroshof in verband met die beweerde onwettige installering van blou ligte op voertuie wat met sakeman Vusimuzi \u201cCat\u201d Matlala verbind word verskyn.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"682\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/tinywow_CatMatlala_90508044-1024x682.jpg\" alt=\"Vusimuzi \u2018Cat\u2019 Matlala.\" class=\"wp-image-321948\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/tinywow_CatMatlala_90508044-1024x682.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/tinywow_CatMatlala_90508044-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/tinywow_CatMatlala_90508044-768x512.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/tinywow_CatMatlala_90508044-1536x1024.jpg 1536w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/tinywow_CatMatlala_90508044-1320x880.jpg 1320w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/tinywow_CatMatlala_90508044-600x400.jpg 600w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/tinywow_CatMatlala_90508044.jpg 2000w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Vusimuzi \u2018Cat\u2019 Matlala. Foto: AFP.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Die departement van binnelandse sake het \u2019n riglyn oor die verwerking van asielaansoeke teruggetrek nadat vlugtelingontvangskantore oorweldig is en betogings in Soweto en Durban gewelddadig geraak het.<\/li>\n\n\n\n<li>Pres. Cyril Ramaphosa het vandag in Phuthaditjhaba in die Vrystaat die bekendstelling van \u2019n beplande R100 miljard-beleggingsprojek wat na verwagting sowat 6 500 permanente werkgeleenthede sal skep en op motorvoertuigmontering, elektriese mobiliteit, energie en vervaardiging sal fokus, geloods.<\/li>\n\n\n\n<li>Daar was verskeie protesaksies vandag in die Johannesburgse middestad verwag, met die Konstitusionele Hof as eindbestemming.<\/li>\n\n\n\n<li>Panyaza Lesufi, Gautengse Premier s\u00ea dat die staat sal virseker dat die Department van Binnelandse Sake se ontrekking van die asielsoeker aankondiging behoorlik gekommunikeer word aan die publiek.<\/li>\n\n\n\n<li>Die verwydering van Andile Lungina se naam as kandidaat vir die Nelson Mandela Baai metro (ANC) is as ongrondwetlik, onwettig, ongeregtig geklassifiseer.<\/li>\n\n\n\n<li>Lede van Vision Tactical moes by Constitution Hill in Johannesburg ingryp nadat motors aan die brand gesteek is.<\/li>\n\n\n\n<li>The Citizen berig dat bronne na aan die MK-party beweer oudpresident Jacob Zuma se gesondheidstoestand is \u201cbaie kritiek\u201d, hoewel die party vroe\u00ebr volgehou het dat hy gesond is en in \u2019n goeie gemoedstoestand verkeer.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Suid-Afrikaans gebore regsgeleerde en menseregtekenner Navi Pillay is met die 2026-Nobel-vredesprys bekroon vir haar dekades lange werk om internasionale reg en geregtigheid te bevorder.<\/li>\n\n\n\n<li>Die N4 by Elandsvallei is weens \u2019n ongeluk waarby \u2019n trok betrokke is, gesluit. Motoriste word aangeraai om die roete deur Schoemanskloof of alternatiewe roetes te gebruik.<\/li>\n\n\n\n<li>Vusimusi \u201cCat\u201d Matlala, Julius Mkhwanazi en Chris Steyn het vandag weer in die Germiston-landdroshof verskyn in verband met die beweerde onwettige aanbring van blouligte op private veiligheidsvoertuie. Die drie staan tereg op aanklagte wat korrupsie, bedrog en dwarsboming van die gereg insluit.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"712\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/JuliasMkhwanazi_17040-1024x712.jpg\" alt=\"Julius Mkhwanazi, die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie.\" class=\"wp-image-325055\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/JuliasMkhwanazi_17040-1024x712.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/JuliasMkhwanazi_17040-300x209.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/JuliasMkhwanazi_17040-768x534.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/JuliasMkhwanazi_17040.jpg 1200w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Julius Mkhwanazi, die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie. Foto: Gallo Images.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>\u2019n Gewapende rooftog by Cash Crusaders in Phoenix Plaza, KwaZulu-Natal was aangemeld.<\/li>\n\n\n\n<li>Skote is afgevuur naby Kloof- en Ecksteinstraat in Johannesburg.<\/li>\n\n\n\n<li>Die departement van binnelandse sake het \u2019n omstrede beleidsaanwysing oor asielaansoeke amptelik teruggetrek n\u00e1 ernstige geweld in Soweto en Durban. Di\u00e9 stappe volg n\u00e1 \u2019n uitspraak van die konstitusionele hof.<\/li>\n\n\n\n<li>Die NVG het lewenslange vonnisse verwelkom wat die Madadeni-streekhof opgel\u00ea het aan twee mans wat \u2019n vrou in Julie 2016 verkrag het. Albei die veroordeeldes het die slagoffer geken.<\/li>\n\n\n\n<li>Regterkandidaat vir die Gautengse hooggeregshof, adv. Sekgame Shadrack Tebeile, onttrek midde-onderhoud nadat hy vasgevra is oor \u2019n uitstaande WesBank-motorlening en \u2019n verstekvonnis teen sy naam.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Grootskaalse vragmotor-smokkelpoging is op die N3 by Heidelberg gefnuik nadat \u2019n gekaapte 10-ton-vragmotor op pad na \u2019n buurland voorgekeer is. Drie verdagtes is deur \u2019n multidissiplin\u00eare taktiese span in hegtenis geneem nadat die voertuig met valse nommerplate en \u2019n buitelandse begeleidingsvoertuig vasgetrek is.<\/li>\n\n\n\n<li>Weens die eskalasie van geweld, waarby besighede geplunder en voertuie in Soweto en Durban vernietig is, is sekuriteitsmagte insluitend die weermag ontplooi om openbare orde af te dwing..<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Noordwes-man is 12 jaar tronk toe gestuur vir \u2019n 2015-moord. Abram Mokole (40) het sy broer gevra om T-hemde te ruil en met \u2019n bebloede Okapi-mes gespog n\u00e1 die aanval, maar getuies het hom n\u00e1 11 jaar uiteindelik agter tralies laat beland.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<h2 id=\"h-oorsee\" class=\"wp-block-heading\">Oorsee<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Suid-Korea versnel sy planne om teen 2030 \u2019n ruimtetuig op die maan te laat land. Intussen ontwikkel navorsers tegnologie vir \u2019n maanrover wat die maan se uiterste temperature, stof en vakuumtoestande moet kan trotseer.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Man is in die Bronx, New York, deur \u2019n agent van die Amerikaanse immigrasie- en doeanehandhawingsagentskap (ICE) geskiet tydens \u2019n arrestasieoperasie; hy is hospitaal toe geneem met beserings wat volgens die polisie nie lewensgevaarlik is nie.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Amerikaanse weermag beplan om die teregstelling van Nidal Hasan, \u2019n voormalige majoor wat in 2009 13 soldate by die Fort Hood-weermagbasis doodgeskiet het, op 3 Desember regstreeks uit te saai wanneer hy deur \u2019n vuurpeleton tereggestel word, het die Amerikaanse minister van verdediging, Pete Hegseth, bevestig.<\/li>\n\n\n\n<li>Die sportdragreus Adidas dagvaar die Australiese modekleinhandelaar White Fox Boutique oor klere met vier strepe wat volgens Adidas sy handelsmerk se kenmerkende driestreep-ontwerp skend en verbruikers kan mislei.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260601__B4M49N4__v1__MidRes__IranUsIsraelWarDailyLife-1024x683.jpg\" alt=\"Spanning neem toe in die Straat van Hormoes nadat die skietstilstand tussen Iran en die VSA in duie gestort het.\" class=\"wp-image-323758\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260601__B4M49N4__v1__MidRes__IranUsIsraelWarDailyLife-1024x683.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260601__B4M49N4__v1__MidRes__IranUsIsraelWarDailyLife-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260601__B4M49N4__v1__MidRes__IranUsIsraelWarDailyLife-768x512.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260601__B4M49N4__v1__MidRes__IranUsIsraelWarDailyLife-600x400.jpg 600w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260601__B4M49N4__v1__MidRes__IranUsIsraelWarDailyLife.jpg 1200w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Spanning neem toe in die Straat van Hormoes. Foto: AFP.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Leerders in Frankryk was vandag grotendeels terug in die klaskamers n\u00e1 dae van betogings waarin hulle beter onderwys ge\u00ebis het. Die Verenigde Nasies het intussen sy kommer uitgespreek oor die botsings wat soms gewelddadig geraak het.<\/li>\n\n\n\n<li>Top-handelsbeamptes van China en die EU het n\u00e1 intensiewe samesprekings in Beijing ingestem om dialoog oor uitvoerbeheer te verskerp. As deel van die ooreenkoms het China onderneem om die uitvoerlisensies vir skaars aardmetale en permanente magnete na die EU te bespoedig.<\/li>\n\n\n\n<li>Skotland se nasionale polisiemag bevind hom in die middel van \u2019n skandaal nadat bekendgemaak is dat 45 polisie-beamptes tans geskors is weens bewerings van geweld teen vroue en meisies.<\/li>\n\n\n\n<li>Die voormalige Britse prins Andrew Mountbatten-Windsor is \u00a3302 000 (ongeveer R7 miljoen) aan vergoeding toegestaan nadat hy die huurkontrak van sy luukse Royal Lodge-pragwoning in Windsor oorgegee het.<\/li>\n\n\n\n<li>Britse owerhede het bevestig dat nog \u2019n skip naby die strategiese Straat van Hormoes aangeval en aan die brand gesteek is.<\/li>\n\n\n\n<li>Verligting vir Kenia n\u00e1 Wajir se Ebola-verdagte negatief toets en met malaria gediagnoseer word.<\/li>\n\n\n\n<li>EU-handelskommissaris bestempel Beijing-samesprekings as \u2019n \u201cdeurslaggewende eerste stap\u201d om die ongelyke handelsbalans met China reg te ruk.<\/li>\n<\/ul>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hier is die hoofnuus wat vandag, 9 Oktober, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee<\/p>\n","protected":false},"author":647,"featured_media":329441,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[15603,15577,16686],"class_list":["post-338972","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-nuus","tag-top","tag-vandag-in-die-nuus"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.6 (Yoast SEO v28.6) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Vandag in die nuus | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-107\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Vandag in die nuus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hier is die hoofnuus wat vandag, 9 Oktober, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-107\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-10-09T15:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/GettyImages-21655371_65414.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"800\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Kaylie Joubert\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-107\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-107\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Kaylie Joubert\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ea2e4028746a154c79d6bd2eae0e0273\"},\"headline\":\"Vandag in die nuus\",\"datePublished\":\"2026-10-09T15:00:00+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-107\\\/\"},\"wordCount\":1015,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-107\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/GettyImages-21655371_65414.jpg\",\"keywords\":[\"Nuus\",\"Top\",\"Vandag in die nuus\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-107\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-107\\\/\",\"name\":\"Vandag in die nuus | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-107\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-107\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/GettyImages-21655371_65414.jpg\",\"datePublished\":\"2026-10-09T15:00:00+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-107\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-107\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-107\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/GettyImages-21655371_65414.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/GettyImages-21655371_65414.jpg\",\"width\":1200,\"height\":800,\"caption\":\"Oud pres. Jacob Zuma. Foto: Per- Anders Pettersson\\\/Getty Images\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-107\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Vandag in die nuus\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-107\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-107\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ea2e4028746a154c79d6bd2eae0e0273\",\"name\":\"Kaylie Joubert\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/629d7ea4b855d9a757581781c8ce230e8d6f32ace3962f93ef1cb5b0bfa71306?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/629d7ea4b855d9a757581781c8ce230e8d6f32ace3962f93ef1cb5b0bfa71306?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/629d7ea4b855d9a757581781c8ce230e8d6f32ace3962f93ef1cb5b0bfa71306?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Kaylie Joubert\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/kaylie-joubert\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-107\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Vandag in die nuus | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-107\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Vandag in die nuus","og_description":"Hier is die hoofnuus wat vandag, 9 Oktober, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-107\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-10-09T15:00:00+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":800,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/GettyImages-21655371_65414.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Kaylie Joubert","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-107\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-107\/"},"author":{"name":"Kaylie Joubert","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/ea2e4028746a154c79d6bd2eae0e0273"},"headline":"Vandag in die nuus","datePublished":"2026-10-09T15:00:00+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-107\/"},"wordCount":1015,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-107\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/GettyImages-21655371_65414.jpg","keywords":["Nuus","Top","Vandag in die nuus"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-107\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-107\/","name":"Vandag in die nuus | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-107\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-107\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/GettyImages-21655371_65414.jpg","datePublished":"2026-10-09T15:00:00+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-107\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-107\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-107\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/GettyImages-21655371_65414.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/GettyImages-21655371_65414.jpg","width":1200,"height":800,"caption":"Oud pres. Jacob Zuma. Foto: Per- Anders Pettersson\/Getty Images"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-107\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Vandag in die nuus"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-107\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-107\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/ea2e4028746a154c79d6bd2eae0e0273","name":"Kaylie Joubert","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/629d7ea4b855d9a757581781c8ce230e8d6f32ace3962f93ef1cb5b0bfa71306?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/629d7ea4b855d9a757581781c8ce230e8d6f32ace3962f93ef1cb5b0bfa71306?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/629d7ea4b855d9a757581781c8ce230e8d6f32ace3962f93ef1cb5b0bfa71306?s=96&d=mm&r=g","caption":"Kaylie Joubert"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/kaylie-joubert\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-107\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/338972","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/647"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=338972"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/338972\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":339016,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/338972\/revisions\/339016"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=338972"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=338972"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=338972"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}