{"id":338661,"date":"2026-10-09T13:00:00","date_gmt":"2026-10-09T11:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=338661"},"modified":"2026-10-08T16:58:02","modified_gmt":"2026-10-08T14:58:02","slug":"minder-eskom-meer-eie-krag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/minder-eskom-meer-eie-krag\/","title":{"rendered":"Minder Eskom, meer eie krag"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Terwyl munisipaliteite toenemend na alternatiewe vir Eskom kyk, wys Hessequa-munisipaliteit se nuwe sonkrag- en batteryprojek in Riversdale hoe plaaslike owerhede self meer beheer oor hul elektrisiteitsvoorsiening kan probeer neem.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die projek, wat tydens die hoogtepunt van beurtkrag in 2023 ontstaan het, bestaan uit \u2019n 10 MW-sonkragplaas en \u2019n 10 MWh-battery-energiebergingstelsel.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hessequa het in reaksie op \u2019n oproep van die Wes-Kaapse regering saam met ses ander munisipaliteite sakeplanne ingedien. N\u00e1 \u2019n haalbaarheidstudie en evalueringsproses is Hessequa se voorstel vir uitvoering gekies.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die oorspronklike doel was om die munisipaliteit se afhanklikheid van Eskom tydens beurtkrag te verminder en die impak van kragonderbrekings op noodsaaklike munisipale dienste, ondernemings en inwoners te beperk.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hoewel beurtkrag intussen afgeneem het, s\u00ea Hessequa die projek het nou \u2019n wyer doel: om elektrisiteitskoste te verlaag, spitsvraag te bestuur, plaaslik opgewekte krag beter te benut en die munisipaliteit se elektrisiteitsbesigheid finansieel meer volhoubaar te maak.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die projek het R238 miljoen gekos, waarvan 75% deur die Wes-Kaapse regering en 25% deur Hessequa-munisipaliteit befonds is.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die sonkragfasiliteit kan na raming sowat 15 miljoen kilowatt-uur elektrisiteit per jaar opwek. Riversdale se piekvraag is ongeveer 7 MW, met \u2019n gemiddelde vraag van sowat 4 MW.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Volgens Hessequa kan tussen 25% en 30% van Riversdale se energiebehoeftes deur die nuwe aanleg voorsien word.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die battery stel die munisipaliteit in staat om oortollige sonkrag te berg en dit later, wanneer die vraag ho\u00ebr is, te gebruik. Dit bied ook die geleentheid om sogenaamde energie-arbitrage toe te pas \u2013 met ander woorde, om energie op goedkoper tye te benut en die gebruik van duurder elektrisiteit tydens spitsperiodes te beperk.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die finansi\u00eble voordeel strek volgens Hessequa reeds tot inwoners.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die munisipaliteit s\u00ea die sonkragprojek se berekeninge het gehelp om die impak van Eskom se jongste tariefverhoging te beperk. Volgens die munisipaliteit kon die verhoging wat inwoners in Hessequa moes absorbeer van 9% tot 7% verminder word.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die projek het ook \u2019n vaardigheidsontwikkelingskomponent. Hessequa het \u2019n geleentheid vir opleiding as \u2019n sonkragfotovolta\u00efese dienstegnikus geadverteer, met die oog op toekomstige werksgeleenthede vir jong mense.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Volgens die munisipaliteit het die projek ook belangrike lesse gelewer oor die kompleksiteit van groot hernubare-energieprojekte binne \u2019n munisipale omgewing.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dit sluit onder meer befondsing, verkryging, regulatoriese vereistes, netwerkverbinding, kontraktuele verpligtinge en langtermynbedryf in.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hessequa s\u00ea \u2019n munisipaliteit wat so \u2019n projek wil aanpak, moet daarom nie slegs op die tegniese bou van \u2019n sonkragaanleg fokus nie. Goeie finansi\u00eble beplanning, duidelike aanspreeklikheid, sterk bestuur en \u2019n deeglike begrip van die munisipaliteit se elektrisiteitsvraag is volgens hom net so belangrik.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Riversdale-aanleg is ook nie noodwendig die einde van Hessequa se planne nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die munisipaliteit ondersoek verdere geleenthede vir hernubare energie en batteryberging in ander dorpe, waaronder Stilbaai, Albertinia en Heidelberg.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hessequa s\u00ea sy langtermynbenadering gaan egter verder as munisipaliteite wat hul eie krag opwek. Dit sluit ook kleinskaalse ingebedde opwekking deur inwoners en ondernemings, energiedoeltreffendheid en vraagbestuur in.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die doel is uiteindelik om elektrisiteitsopwekking, batteryberging en slimmer energieverbruik saam te gebruik.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Vir munisipaliteite soos Overstrand, wat ook na alternatiewe vir Eskom kyk, bied die Riversdale-projek dus \u2019n voorbeeld van wat plaaslike opwekking en berging kan behels \u2013 en van die finansi\u00eble, tegniese en bestuurswerk wat daarmee gepaardgaan.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Terwyl munisipaliteite toenemend na alternatiewe vir Eskom kyk, wys Hessequa-munisipaliteit se nuwe sonkrag- en batteryprojek in Riversdale hoe plaaslike owerhede self meer beheer oor hul elektrisiteitsvoorsiening kan probeer neem. Die projek, wat tydens die hoogtepunt van beurtkrag in 2023 ontstaan het, bestaan uit \u2019n 10 MW-sonkragplaas en \u2019n 10 MWh-battery-energiebergingstelsel. Hessequa het in reaksie op [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":652,"featured_media":338663,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"Shanell Binedell","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[15603,15577],"class_list":["post-338661","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-nuus","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.6 (Yoast SEO v28.6) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Minder Eskom, meer eie krag | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/minder-eskom-meer-eie-krag\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Minder Eskom, meer eie krag\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Terwyl munisipaliteite toenemend na alternatiewe vir Eskom kyk, wys Hessequa-munisipaliteit se nuwe sonkrag- en batteryprojek in Riversdale hoe plaaslike owerhede self meer beheer oor hul elektrisiteitsvoorsiening kan probeer neem. Die projek, wat tydens die hoogtepunt van beurtkrag in 2023 ontstaan het, bestaan uit \u2019n 10 MW-sonkragplaas en \u2019n 10 MWh-battery-energiebergingstelsel. Hessequa het in reaksie op [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/minder-eskom-meer-eie-krag\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-10-09T11:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/WhatsApp-Image-2026-10-08-at-4.54.41-PM.jpeg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1206\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"628\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Shanell Binedell\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/minder-eskom-meer-eie-krag\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/minder-eskom-meer-eie-krag\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Shanell Binedell\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/72879931dfaa4c07fdafd0a165f4ddb5\"},\"headline\":\"Minder Eskom, meer eie krag\",\"datePublished\":\"2026-10-09T11:00:00+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/minder-eskom-meer-eie-krag\\\/\"},\"wordCount\":518,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/minder-eskom-meer-eie-krag\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/10\\\/WhatsApp-Image-2026-10-08-at-4.54.41-PM.jpeg\",\"keywords\":[\"Nuus\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/minder-eskom-meer-eie-krag\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/minder-eskom-meer-eie-krag\\\/\",\"name\":\"Minder Eskom, meer eie krag | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/minder-eskom-meer-eie-krag\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/minder-eskom-meer-eie-krag\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/10\\\/WhatsApp-Image-2026-10-08-at-4.54.41-PM.jpeg\",\"datePublished\":\"2026-10-09T11:00:00+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/minder-eskom-meer-eie-krag\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/minder-eskom-meer-eie-krag\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/minder-eskom-meer-eie-krag\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/10\\\/WhatsApp-Image-2026-10-08-at-4.54.41-PM.jpeg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/10\\\/WhatsApp-Image-2026-10-08-at-4.54.41-PM.jpeg\",\"width\":1206,\"height\":628,\"caption\":\"Riversdale sonplant Foto: Shanell Binedell\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/minder-eskom-meer-eie-krag\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Minder Eskom, meer eie krag\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/minder-eskom-meer-eie-krag\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/minder-eskom-meer-eie-krag\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/72879931dfaa4c07fdafd0a165f4ddb5\",\"name\":\"Shanell Binedell\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/a51f1c5a52e5faf55e581a53f2074ffc7b8447e099a4eb51c9edfcd17e361897?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/a51f1c5a52e5faf55e581a53f2074ffc7b8447e099a4eb51c9edfcd17e361897?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/a51f1c5a52e5faf55e581a53f2074ffc7b8447e099a4eb51c9edfcd17e361897?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Shanell Binedell\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/shanell-binedell\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/minder-eskom-meer-eie-krag\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Minder Eskom, meer eie krag | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/minder-eskom-meer-eie-krag\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Minder Eskom, meer eie krag","og_description":"Terwyl munisipaliteite toenemend na alternatiewe vir Eskom kyk, wys Hessequa-munisipaliteit se nuwe sonkrag- en batteryprojek in Riversdale hoe plaaslike owerhede self meer beheer oor hul elektrisiteitsvoorsiening kan probeer neem. Die projek, wat tydens die hoogtepunt van beurtkrag in 2023 ontstaan het, bestaan uit \u2019n 10 MW-sonkragplaas en \u2019n 10 MWh-battery-energiebergingstelsel. Hessequa het in reaksie op [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/minder-eskom-meer-eie-krag\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-10-09T11:00:00+00:00","og_image":[{"width":1206,"height":628,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/WhatsApp-Image-2026-10-08-at-4.54.41-PM.jpeg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Shanell Binedell","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/minder-eskom-meer-eie-krag\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/minder-eskom-meer-eie-krag\/"},"author":{"name":"Shanell Binedell","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/72879931dfaa4c07fdafd0a165f4ddb5"},"headline":"Minder Eskom, meer eie krag","datePublished":"2026-10-09T11:00:00+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/minder-eskom-meer-eie-krag\/"},"wordCount":518,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/minder-eskom-meer-eie-krag\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/WhatsApp-Image-2026-10-08-at-4.54.41-PM.jpeg","keywords":["Nuus","Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/minder-eskom-meer-eie-krag\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/minder-eskom-meer-eie-krag\/","name":"Minder Eskom, meer eie krag | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/minder-eskom-meer-eie-krag\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/minder-eskom-meer-eie-krag\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/WhatsApp-Image-2026-10-08-at-4.54.41-PM.jpeg","datePublished":"2026-10-09T11:00:00+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/minder-eskom-meer-eie-krag\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/minder-eskom-meer-eie-krag\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/minder-eskom-meer-eie-krag\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/WhatsApp-Image-2026-10-08-at-4.54.41-PM.jpeg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/WhatsApp-Image-2026-10-08-at-4.54.41-PM.jpeg","width":1206,"height":628,"caption":"Riversdale sonplant Foto: Shanell Binedell"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/minder-eskom-meer-eie-krag\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Minder Eskom, meer eie krag"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/minder-eskom-meer-eie-krag\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/minder-eskom-meer-eie-krag\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/72879931dfaa4c07fdafd0a165f4ddb5","name":"Shanell Binedell","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/a51f1c5a52e5faf55e581a53f2074ffc7b8447e099a4eb51c9edfcd17e361897?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/a51f1c5a52e5faf55e581a53f2074ffc7b8447e099a4eb51c9edfcd17e361897?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/a51f1c5a52e5faf55e581a53f2074ffc7b8447e099a4eb51c9edfcd17e361897?s=96&d=mm&r=g","caption":"Shanell Binedell"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/shanell-binedell\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/minder-eskom-meer-eie-krag\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/338661","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/652"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=338661"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/338661\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":338665,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/338661\/revisions\/338665"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/338663"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=338661"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=338661"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=338661"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}