{"id":338345,"date":"2026-10-07T08:11:06","date_gmt":"2026-10-07T06:11:06","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=338345"},"modified":"2026-10-07T08:11:09","modified_gmt":"2026-10-07T06:11:09","slug":"appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\/","title":{"rendered":"App\u00e8luitsprake plaas soeklig op \u2018gruwelikheid\u2019 van geslagsgeweld"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die hooggeregshof in Kimberley het verlede week uitspraak gelewer in twee afsonderlike app\u00e8lsake wat die erns en diepgaande gevolge van geweld en seksuele misdrywe teenoor vroue en minderjariges opnuut in die kollig plaas.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dit kom nadat pres. Cyril Ramaphosa die week voor dit, op 29 September, in \u2019n nasionale toespraak weer eens geweld teen vroue en kinders as \u2019n \u201cnasionale skande\u201d en \u2019n bron van diep pyn bestempel het. Hy het erken dat die regering se optrede tot nou onbevredigend was.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hy het \u2019n vierpuntplan teen geslagsgeweld bekend gemaak. Die polisie is opdrag gegee om alle onopgeloste sake en ondersoeke rakende geslagsgeweld en vrouemoord binne bepaalde spertye te hersien. Daar word gefokus op die vermindering van agterstande met DNS- en forensiese getuienis. Munisipaliteite moet veiligheidsoudits uitvoer om gevare soos stukkende straatligte, verlate geboue en onveilige openbare roetes te identifiseer en reg te maak. Strenger toepassing van bestaande drankwette en munisipale verordeninge moet plaasvind aangesien drankmisbruik dikwels met di\u00e9 geweld verbind word.<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-embed is-type-video is-provider-youtube wp-block-embed-youtube wp-embed-aspect-16-9 wp-has-aspect-ratio\"><div class=\"wp-block-embed__wrapper\">\n<iframe loading=\"lazy\" title=\"ADDRESS TO THE NATION BY PREISDENT CYRIL RAMAPHOSA\" width=\"500\" height=\"281\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/64VEzSHytw4?feature=oembed\" frameborder=\"0\" allow=\"accelerometer; autoplay; clipboard-write; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture; web-share\" referrerpolicy=\"strict-origin-when-cross-origin\" allowfullscreen><\/iframe>\n<\/div><\/figure>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die president het benadruk geslagsgeweld moet voorkom word voordat dit plaasvind.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Uitsprake van die hof wat op 2 Oktober gelewer is, handel oor sake van die verkragting van minderjariges waar die beskuldigdes in \u2019n direkte vertrouensposisie teenoor die slagoffers gestaan het.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-misbruik-van-vertrouensposisie-veroorsaak-langdurige-trauma\" class=\"wp-block-heading\">Misbruik van vertrouensposisie veroorsaak langdurige trauma<\/h2>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In die een saak het die hof \u2019n app\u00e8l van \u2019n 39-jarige man aangehoor wat in die Postmasburg-streekshof skuldig bevind is op aanklagte van verkragting van \u2019n 13-jarige meisie. Die voorval het op 18 September 2022 in Postmasburg plaasgevind toe die beskuldigde sy vertrouensposisie misbruik het (hy was bekend met die familie) om die kind te verkrag.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die hof met waarnemende regter T. Tyuthuza en adjunk-regter-president V. Phatshoane op die bank, het bevind die twee handelinge van penetrasie het as een deurlopende daad van verkragting plaasgevind. Derhalwe is die aanvanklike skuldigbevinding op twee aanklagte met \u2019n skuldigbevinding op een aanklag van verkragting vervang.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Daar is egter geen wesenlike en dwingende omstandighede om van die voorgeskrewe minimum vonnis af te wyk nie, het die hof bevind.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die beskuldigde se skending van vertroue, gebrek aan berou, en die langdurige sielkundige trauma wat die kind steeds beleef, het die hof genoop om hom tot lewenslange gevangenisstraf te vonnis.<\/p>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\">Slagoffer swanger n\u00e1 verkragting<\/h2>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In die ander saak het die hof oor \u2019n app\u00e8laansoek teen die vonnis van \u2019n afgetrede onderwyser beslis wat nou in sy sestigs is. Toe hy in sy dertigs was het hy \u2019n meisie wat toe minderjarig was, in die tydperk 1992 tot 1995 in Mothibistad (Kuruman) verkrag. Hy is deur sy huwelik aan die slagoffer verwant en is in 2017 aangekla en in 2024 skuldig bevind aan twee aanklagte van verkragting.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hy is aanvanklik tot \u2019n effektiewe 18 jaar gevangenisstraf gevonnis. Die slagoffer het weens die verkragting swanger geraak. Luidens die uitspraak het die swangerskap trauma veroorsaak, trauma wat ook deur die kind ervaar is.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Op app\u00e8l het regter L. Lever en waarnemende regter T. Tyuthuza nuwe getuienis aanvaar wat toon dat die aansoeker terminaal siek is en aan dikdermkanker ly. Hy kry behandeling vir ho\u00eb bloeddruk, diabetes en die nagevolge van \u2019n beroerte.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die staat het toegegee dat \u2019n meer genadige vonnis in die belang van geregtigheid sou wees en die hof het die vonnis van 18 jaar ter syde gestel en met tien jaar gevangenisstraf vervang wat teruggedateer na 26 Januarie 2024 toe hy gevonnis is.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die hof het bevind hoewel genade \u2019n wesenlike element van regspraak is, die gruwelikheid van die daad steeds \u2019n swaar direkte gevangenisstraf vereis.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die hooggeregshof in Kimberley het verlede week uitspraak gelewer in twee afsonderlike app\u00e8lsake wat die erns en diepgaande gevolge van geweld en seksuele misdrywe teenoor vroue en minderjariges opnuut in die kollig plaas. Dit kom nadat pres. Cyril Ramaphosa die week voor dit, op 29 September, in \u2019n nasionale toespraak weer eens geweld teen vroue [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":324308,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"Charn\u00e9 Kemp","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[16349,15553,15603,15577,16195],"class_list":["post-338345","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-hof","tag-misdaad","tag-nuus","tag-top","tag-verkragting"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.6 (Yoast SEO v28.6) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>App\u00e8luitsprake plaas soeklig op \u2018gruwelikheid\u2019 van geslagsgeweld | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"App\u00e8luitsprake plaas soeklig op \u2018gruwelikheid\u2019 van geslagsgeweld\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die hooggeregshof in Kimberley het verlede week uitspraak gelewer in twee afsonderlike app\u00e8lsake wat die erns en diepgaande gevolge van geweld en seksuele misdrywe teenoor vroue en minderjariges opnuut in die kollig plaas. Dit kom nadat pres. Cyril Ramaphosa die week voor dit, op 29 September, in \u2019n nasionale toespraak weer eens geweld teen vroue [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-10-07T06:11:06+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-10-07T06:11:09+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/pexels-ekaterina-bolovtsova-6077447.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"853\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Charn\u00e9 Kemp\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"App\u00e8luitsprake plaas soeklig op \u2018gruwelikheid\u2019 van geslagsgeweld\",\"datePublished\":\"2026-10-07T06:11:06+00:00\",\"dateModified\":\"2026-10-07T06:11:09+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\\\/\"},\"wordCount\":603,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/pexels-ekaterina-bolovtsova-6077447.jpg\",\"keywords\":[\"Hof\",\"Misdaad\",\"Nuus\",\"Top\",\"Verkragting\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\\\/\",\"name\":\"App\u00e8luitsprake plaas soeklig op \u2018gruwelikheid\u2019 van geslagsgeweld | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/pexels-ekaterina-bolovtsova-6077447.jpg\",\"datePublished\":\"2026-10-07T06:11:06+00:00\",\"dateModified\":\"2026-10-07T06:11:09+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/pexels-ekaterina-bolovtsova-6077447.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/pexels-ekaterina-bolovtsova-6077447.jpg\",\"width\":1280,\"height\":853,\"caption\":\"Ter illustrasie: Ekaterina Bolovtsova\\\/pexels.com\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"App\u00e8luitsprake plaas soeklig op \u2018gruwelikheid\u2019 van geslagsgeweld\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta property=\"og:video\" content=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/64VEzSHytw4\" \/>\n<meta property=\"og:video:type\" content=\"text\/html\" \/>\n<meta property=\"og:video:duration\" content=\"2001\" \/>\n<meta property=\"og:video:width\" content=\"480\" \/>\n<meta property=\"og:video:height\" content=\"270\" \/>\n<meta property=\"ya:ovs:adult\" content=\"false\" \/>\n<meta property=\"ya:ovs:upload_date\" content=\"2026-10-07T06:11:06+00:00\" \/>\n<meta property=\"ya:ovs:allow_embed\" content=\"true\" \/>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"App\u00e8luitsprake plaas soeklig op \u2018gruwelikheid\u2019 van geslagsgeweld | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"App\u00e8luitsprake plaas soeklig op \u2018gruwelikheid\u2019 van geslagsgeweld","og_description":"Die hooggeregshof in Kimberley het verlede week uitspraak gelewer in twee afsonderlike app\u00e8lsake wat die erns en diepgaande gevolge van geweld en seksuele misdrywe teenoor vroue en minderjariges opnuut in die kollig plaas. Dit kom nadat pres. Cyril Ramaphosa die week voor dit, op 29 September, in \u2019n nasionale toespraak weer eens geweld teen vroue [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-10-07T06:11:06+00:00","article_modified_time":"2026-10-07T06:11:09+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":853,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/pexels-ekaterina-bolovtsova-6077447.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Charn\u00e9 Kemp","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"App\u00e8luitsprake plaas soeklig op \u2018gruwelikheid\u2019 van geslagsgeweld","datePublished":"2026-10-07T06:11:06+00:00","dateModified":"2026-10-07T06:11:09+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\/"},"wordCount":603,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/pexels-ekaterina-bolovtsova-6077447.jpg","keywords":["Hof","Misdaad","Nuus","Top","Verkragting"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\/","name":"App\u00e8luitsprake plaas soeklig op \u2018gruwelikheid\u2019 van geslagsgeweld | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/pexels-ekaterina-bolovtsova-6077447.jpg","datePublished":"2026-10-07T06:11:06+00:00","dateModified":"2026-10-07T06:11:09+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/pexels-ekaterina-bolovtsova-6077447.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/pexels-ekaterina-bolovtsova-6077447.jpg","width":1280,"height":853,"caption":"Ter illustrasie: Ekaterina Bolovtsova\/pexels.com"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"App\u00e8luitsprake plaas soeklig op \u2018gruwelikheid\u2019 van geslagsgeweld"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/appeluitsprake-plaas-soeklig-op-gruwelikheid-van-geslagsgeweld\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"og_video":"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/64VEzSHytw4","og_video_type":"text\/html","og_video_duration":"2001","og_video_width":"480","og_video_height":"270","ya_ovs_adult":"false","ya_ovs_upload_date":"2026-10-07T06:11:06+00:00","ya_ovs_allow_embed":"true","geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/338345","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=338345"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/338345\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":338346,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/338345\/revisions\/338346"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/324308"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=338345"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=338345"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=338345"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}