{"id":338132,"date":"2026-10-05T13:00:00","date_gmt":"2026-10-05T11:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=338132"},"modified":"2026-10-05T09:46:58","modified_gmt":"2026-10-05T07:46:58","slug":"gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\/","title":{"rendered":"Gesogte SAAWK-toekennings en erepennings: Hier is die wenners"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SA Akademie) se jaarlikse\u00a0bekroningsplegtigheid het op 2 Oktober 2026 in Pretoria plaasgevind.\u00a0<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die SA Akademie se pryse en erepennings verleen erkenning aan uitnemende prestasie en\u00a0 besondere bydraes oor \u2019n bre\u00eb verskeidenheid terreine, waaronder die natuur- en geestes wetenskappe, letterkunde, vertaling, drama, joernalistiek en die visuele kunste. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Vanjaar se\u00a0 bekronings het erkenning verleen aan sowel gevestigde figure wat oor dekades heen betekenisvolle\u00a0 bydraes op hul onderskeie vakgebiede gelewer het as aan jong Afrikaanse skrywers wat reeds op\u00a0skoolvlak besondere talent en belofte toon.\u00a0<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"684\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/SAAWK-Tom-Dreyer-1024x684.jpg\" alt=\"Tom Dreyer is met die Hertzogprys vir Po\u00ebsie bekroon. Foto: Verskaf\" class=\"wp-image-338137\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/SAAWK-Tom-Dreyer-1024x684.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/SAAWK-Tom-Dreyer-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/SAAWK-Tom-Dreyer-768x513.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/SAAWK-Tom-Dreyer-1536x1027.jpg 1536w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/SAAWK-Tom-Dreyer-2048x1369.jpg 2048w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/SAAWK-Tom-Dreyer-1320x882.jpg 1320w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/SAAWK-Tom-Dreyer-600x401.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Tom Dreyer is met die Hertzogprys vir Po\u00ebsie bekroon. Foto: Verskaf<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Op letterkundige gebied is die gesogte Hertzogprys vir Po\u00ebsie aan Tom Dreyer toegeken vir <em>Nou\u00a0in infrarooi.<\/em> <\/li>\n\n\n\n<li>Die Eug\u00e8ne Maraisprys vir Po\u00ebsie is vanjaar toegeken aan Lynthia Julius vir <em>Kinderl\u00ea\u00a0<\/em>en Alwyn Roux vir <em>weerskyn<\/em>.<\/li>\n\n\n\n<li>Bun Booyens het die L.W. Hiemstraprys vir Niefiksie ontvang\u00a0vir <em>Troep: die dinge wat hulle saamdra<\/em>. <\/li>\n\n\n\n<li>Na\u00f2mi Morgan is met die SA Akademieprys vir\u00a0Vertaalde Werk bekroon vir <em>Ons wag vir Godot.\u00a0<\/em><\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<h3 id=\"h-tobie-cronje\" class=\"wp-block-heading\">Tobie Cronj\u00e9<\/h3>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"684\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/SAAWK-TobieCronje-1024x684.jpg\" alt=\"Tobie Cronj\u00e9. Foto: Verskaf\" class=\"wp-image-338139\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/SAAWK-TobieCronje-1024x684.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/SAAWK-TobieCronje-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/SAAWK-TobieCronje-768x513.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/SAAWK-TobieCronje-1536x1027.jpg 1536w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/SAAWK-TobieCronje-2048x1369.jpg 2048w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/SAAWK-TobieCronje-1320x882.jpg 1320w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/SAAWK-TobieCronje-600x401.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Tobie Cronj\u00e9. Foto: Verskaf<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die SA Akademieprys vir Drama, wat \u2019n lewenslange bydrae tot drama in Afrikaans erken, is aan\u00a0 die akteur Tobie Cronj\u00e9 toegeken. Sy loopbaan strek reeds oor meer as vyf dekades en sluit werk\u00a0in teater, radio, televisie en rolprent in.\u00a0<\/p>\n\n\n\n<h3 id=\"h-natuurwetenskappe\" class=\"wp-block-heading\">Natuurwetenskappe<\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Op natuurwetenskaplike gebied het prof. Johan Schoeman die M.T. Steynprys vir\u00a0Natuurwetenskaplike en Tegnologiese Prestasie ontvang. Die prys, wat die kroon oor\u00a0 lewenswerk span, erken sy omvangryke bydrae tot die veeartsenykundige wetenskappe. Prof.\u00a0Louis du Preez is met die Havengaprys vir Lewenswetenskappe vereer vir sy navorsingsloopbaan in onder meer herpetologie en parasitologie.\u00a0<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die SA Akademie se Erepenning van die Fakulteit Natuurwetenskap en Tegnologie is aan prof.\u00a0Francois Engelbrecht toegeken vir sy buitengewone bydrae tot klimaatwetenskap en veral sy werk\u00a0 in klimaatmodellering en Afrikagesentreerde aardstelselmodelle.\u00a0<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Erepenning vir Geesteswetenskappe is aan dr. Karel Prinsloo toegeken vir sy\u00a0 baanbrekerswerk in sosiolinguistiek, taalbeplanning en taalpolitiek.\u00a0<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In die kunste is dr. Walter Oltmann met die Erepenning vir Visuele Kunste vereer vir sy volgehoue\u00a0 en invloedryke bydrae tot die Suid-Afrikaanse beeldende kunste.\u00a0<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Markus Viljoenmedalje vir Joernalistiek is aan Mich\u00e9lle van Breda, redakteur van <em>SARIE<\/em>, toegeken ter erkenning van haar langdurige en hoogstaande bydrae tot Afrikaanse joernalistiek.\u00a0<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Op die gebied van film is Jason Jacobs en Devon Delmar met die Deleen Bekkerprys vir die\u00a0Beste Rolprentdraaiboek in Afrikaans bekroon vir <em>Carissa<\/em>.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die SA Akademie het ook erkenning gegee aan wetenskaplike publikasies van hoogstaande gehalte.\u00a0Prof. Fransjohan Pretorius het die Jacques van der Elstprys vir 2024 ontvang vir sy artikel oor\u00a0die Britse Intelligensiediens tydens die Anglo-Boereoorlog, terwyl prof. Tobie van Dyk die Jacques\u00a0van der Elstprys vir 2025 ontvang het vir sy artikel oor Afrikaans as akademiese taal. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Douw\u00a0Greeffprys vir 2025 is toegeken aan dr. Shaun Redgard, prof. Johan Venter en prof. Andreas\u00a0Roodt vir hul navorsingsartikel in die <em>Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie.\u00a0<\/em><\/p>\n\n\n\n<h3 id=\"h-jong-skrywers\" class=\"wp-block-heading\">Jong skrywers<\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die jongste generasie Afrikaanse skrywers is ook tydens die geleentheid gevier. Die POORT-pryse,\u00a0wat jaarliks aan leerders in grade 10 tot 12 toegeken word, het gegaan aan:<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Micke de Jager van DF Akademie vir po\u00ebsie in Afrikaans Huistaal<\/li>\n\n\n\n<li>Engela Whittle van Ho\u00ebrskool Curro Durbanville vir\u00a0po\u00ebsie in Afrikaans Addisionele Taal<\/li>\n\n\n\n<li>Syntech\u00e8 Hodson van Ho\u00ebrskool Brackenfell vir prosa in\u00a0Afrikaans Huistaal<\/li>\n\n\n\n<li>Cirstie Esau van Ho\u00ebrskool Curro Durbanville vir prosa in Afrikaans\u00a0Addisionele Taal.\u00a0<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Volgens die SA Akademie weerspie\u00ebl vanjaar se bekronings die buitengewone omvang van werk&nbsp; wat steeds deur Afrikaans moontlik gemaak word: as taal van wetenskap en navorsing, letterkunde&nbsp; en kuns, joernalistiek, onderwys en openbare kultuur.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cWanneer \u2019n mens na vanjaar se bekroondes kyk, sien jy nie bloot individuele prestasie nie. Jy sien\u00a0\u2019n kennis- en kultuurgemeenskap wat oor generasies heen voortbou \u2013 van \u2019n skolier wat haar eerste\u00a0tre\u00eb as skrywer gee tot wetenskaplikes, kunstenaars en taalwerkers wie se loopbane oor dekades\u00a0strek. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dit is juis hierdie kontinu\u00efteit van gehalte, skepping en kennis wat die SA Akademie deur sy\u00a0bekronings wil erken en aanmoedig,\u201d het dr. Annelise de Vries, hoof- uitvoerende beampte van die\u00a0SA Akademie, ges\u00ea.\u00a0<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SA Akademie) se jaarlikse\u00a0bekroningsplegtigheid het op 2 Oktober 2026 in Pretoria plaasgevind.\u00a0 Die SA Akademie se pryse en erepennings verleen erkenning aan uitnemende prestasie en\u00a0 besondere bydraes oor \u2019n bre\u00eb verskeidenheid terreine, waaronder die natuur- en geestes wetenskappe, letterkunde, vertaling, drama, joernalistiek en die visuele kunste. Vanjaar se\u00a0 [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":601,"featured_media":338138,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"SAAWK","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[16089,18459,15603,18441,17789,16086,15577],"class_list":["post-338132","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-bun-booyens","tag-hertzogprys","tag-nuus","tag-sa-akademie","tag-suid-afrikaanse-akademie-vir-wetenskap-en-kuns","tag-tom-dreyer","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.6 (Yoast SEO v28.6) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Gesogte SAAWK-toekennings en erepennings: Hier is die wenners | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Gesogte SAAWK-toekennings en erepennings: Hier is die wenners\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SA Akademie) se jaarlikse\u00a0bekroningsplegtigheid het op 2 Oktober 2026 in Pretoria plaasgevind.\u00a0 Die SA Akademie se pryse en erepennings verleen erkenning aan uitnemende prestasie en\u00a0 besondere bydraes oor \u2019n bre\u00eb verskeidenheid terreine, waaronder die natuur- en geestes wetenskappe, letterkunde, vertaling, drama, joernalistiek en die visuele kunste. Vanjaar se\u00a0 [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-10-05T11:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/SAAWK-Almal.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"2560\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1711\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"SAAWK\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Annelene Oberholzer\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/46ad4992cf69e061a3106426cc198b6b\"},\"headline\":\"Gesogte SAAWK-toekennings en erepennings: Hier is die wenners\",\"datePublished\":\"2026-10-05T11:00:00+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\\\/\"},\"wordCount\":685,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/10\\\/SAAWK-Almal.jpg\",\"keywords\":[\"Bun Booyens\",\"Hertzogprys\",\"Nuus\",\"SA Akademie\",\"Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns\",\"Tom Dreyer\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\\\/\",\"name\":\"Gesogte SAAWK-toekennings en erepennings: Hier is die wenners | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/10\\\/SAAWK-Almal.jpg\",\"datePublished\":\"2026-10-05T11:00:00+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/10\\\/SAAWK-Almal.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/10\\\/SAAWK-Almal.jpg\",\"width\":2560,\"height\":1711,\"caption\":\"Vanjaar se SAAWK-bekroondes. Foto: Verskaf\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Gesogte SAAWK-toekennings en erepennings: Hier is die wenners\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/46ad4992cf69e061a3106426cc198b6b\",\"name\":\"Annelene Oberholzer\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/cd284f85fc010e5f3e9dc0e6856a3397a4623047945111223684775a5b0a329a?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/cd284f85fc010e5f3e9dc0e6856a3397a4623047945111223684775a5b0a329a?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/cd284f85fc010e5f3e9dc0e6856a3397a4623047945111223684775a5b0a329a?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Annelene Oberholzer\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/annelene-oberholzer\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Gesogte SAAWK-toekennings en erepennings: Hier is die wenners | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Gesogte SAAWK-toekennings en erepennings: Hier is die wenners","og_description":"Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SA Akademie) se jaarlikse\u00a0bekroningsplegtigheid het op 2 Oktober 2026 in Pretoria plaasgevind.\u00a0 Die SA Akademie se pryse en erepennings verleen erkenning aan uitnemende prestasie en\u00a0 besondere bydraes oor \u2019n bre\u00eb verskeidenheid terreine, waaronder die natuur- en geestes wetenskappe, letterkunde, vertaling, drama, joernalistiek en die visuele kunste. Vanjaar se\u00a0 [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-10-05T11:00:00+00:00","og_image":[{"width":2560,"height":1711,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/SAAWK-Almal.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"SAAWK","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\/"},"author":{"name":"Annelene Oberholzer","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/46ad4992cf69e061a3106426cc198b6b"},"headline":"Gesogte SAAWK-toekennings en erepennings: Hier is die wenners","datePublished":"2026-10-05T11:00:00+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\/"},"wordCount":685,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/SAAWK-Almal.jpg","keywords":["Bun Booyens","Hertzogprys","Nuus","SA Akademie","Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns","Tom Dreyer","Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\/","name":"Gesogte SAAWK-toekennings en erepennings: Hier is die wenners | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/SAAWK-Almal.jpg","datePublished":"2026-10-05T11:00:00+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/SAAWK-Almal.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/SAAWK-Almal.jpg","width":2560,"height":1711,"caption":"Vanjaar se SAAWK-bekroondes. Foto: Verskaf"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Gesogte SAAWK-toekennings en erepennings: Hier is die wenners"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/46ad4992cf69e061a3106426cc198b6b","name":"Annelene Oberholzer","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/cd284f85fc010e5f3e9dc0e6856a3397a4623047945111223684775a5b0a329a?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/cd284f85fc010e5f3e9dc0e6856a3397a4623047945111223684775a5b0a329a?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/cd284f85fc010e5f3e9dc0e6856a3397a4623047945111223684775a5b0a329a?s=96&d=mm&r=g","caption":"Annelene Oberholzer"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/annelene-oberholzer\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/gesogte-saawk-bekronings-en-erepennings-hier-is-die-wenners\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/338132","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/601"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=338132"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/338132\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":338141,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/338132\/revisions\/338141"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/338138"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=338132"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=338132"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=338132"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}