{"id":337981,"date":"2026-10-03T17:36:18","date_gmt":"2026-10-03T15:36:18","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=337981"},"modified":"2026-10-03T17:36:21","modified_gmt":"2026-10-03T15:36:21","slug":"vandag-in-die-nuus-101","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-101\/","title":{"rendered":"Vandag in die nuus"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hier is die hoofnuus wat vandag, 3 Oktober, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-plaaslik\" class=\"wp-block-heading\">Plaaslik<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Hoewel JMPD-woordvoerder Xolani Fihla s\u00ea die DA gaan beboet word vir baniere wat hulle oor \u2019n brug naby die Johannesburgse middestad gehang het waarin DA-burgemeesterskandidaat in di\u00e9 metro beweer dat di\u00e9 brug en talle ander in die provinsie nie veilig vir gebruik is nie, is die baniere steeds by die Houghton-afrit opgehang. <\/li>\n\n\n\n<li>Die eThekwini-munisipaliteit het sy omstrede verkiesingsplakkaat, waarin sommige van sy amptenare as die \u2018watertenkwa-mafia\u2019 beskryf is, verwyder nadat die DA dit Maandag langs die N2 naby Newlands-Oos in Durban opgerig het.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Madlanga-kommissie het gelas dat dele van die voormalige adjunkhoof van misdaadintelligensie, Feroz Khan, se getuienis volgende Dinsdag agter geslote deure aangehoor word, terwyl hy tot vanmiddag om 12:00 tyd het om sy verklaring daaroor in te dien.<\/li>\n\n\n\n<li>Die ANC s\u00ea Andile Lungisa, wat hoop om burgemeester van Gqeberha te word, het nie \u2019n reg op openbare amp nie nadat die party hom van sy lys van moontlike raadslede geskrap het, en die Johannesburg-hooggeregshof vandeesweek sy dringende aansoek hieroor aangehoor het, terwyl die ANC die regstryd as \u2018hartseer\u2019 bestempel het.<\/li>\n\n\n\n<li>ANC-veteraan Pule Mabe kan glo sy Porsche Carrera en Steyn City-eiendom verloor nadat hy onsuksesvol was in sy poging om die Spesiale Ondersoekeenheid se siviele saak te stuit.<\/li>\n\n\n\n<li>Die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat het \u2019n gebrek aan kapasiteit die skuld gegee vir sy onvermo\u00eb om elke misdaadtoneel te ondersoek waar sy teenwoordigheid benodig word, terwyl sy jongste jaarverslag vir die 2025\/26-boekjaar toon dat ondersoekers slegs 77% van misdaadtonele en 80% van nadoodse ondersoeke besoek.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-full\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"600\" height=\"400\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/Jerry-Sibanyoni-600x400-1.webp\" alt=\"Jerry Sibanyoni van die Suid-Afrikaanse konsulaat in Abuja het die driejarige seuntjie terug na Suid-Afrika vergesel. Foto: Verskaf.\" class=\"wp-image-337982\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/Jerry-Sibanyoni-600x400-1.webp 600w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/Jerry-Sibanyoni-600x400-1-300x200.webp 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 600px) 100vw, 600px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Jerry Sibanyoni van die Suid-Afrikaanse konsulaat in Abuja het die driejarige seuntjie terug na Suid-Afrika vergesel. Foto: Verskaf.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>SA diplomate in Nigeri\u00eb het geld onder mekaar ingesamel om \u2019n driejarige seun terug na Jhb te vlieg nadat sy ma tot 25 jaar tronkstraf vir dwelmhandel gevonnis is, met personeel in Abuja wat die vliegtuigkaartjies vir hom en \u2019n diplomaat betaal het sodat hy met sy oupa herenig kon word.<\/li>\n\n\n\n<li>Die polisie in Ermelo het \u2019n 31-jarige man in hegtenis geneem vir die beweerde moord op sy 27-jarige vroulike vriendin in Thusi Village, nadat beamptes op \u2019n klagte van aanranding gereageer en die bewustelose vrou op die toneel aangetref het, waar sy later deur paramedici dood verklaar is.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Oos-Londen-streekhof het \u2019n 30-jarige man tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die moord op \u2019n man wat hy geglo het \u2019n verhouding met sy vriendin gehad het, nadat Sibusiso Dolongo vir Siphenathi Gqonono vermoor het omdat hy vermoed het dat die slagoffer by sy vriendin geslaap het.<\/li>\n\n\n\n<li>Thabile \u2018Bhino\u2019 Nyakiso (32) is tot 8 lewenslange tronkstrawwe gevonnis vir \u2019n reeks verkragtings wat tussen 2016 en 2017 in Tsolo gepleeg is, terwyl die hooggeregshof in Mthatha hom ook 15 jaar tronkstraf vir elk van die aanklagte van roof met verswarende omstandighede en 12 maande tronkstraf vir gewone roof opgel\u00ea het.<\/li>\n\n\n\n<li>Dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, het die kwalifikasies en ervaring van die departement se nuwe direkteur-generaal, Thembisile Xulu, geloof terwyl sy die leisels oorneem by professor Nicholas Crisp.<\/li>\n\n\n\n<li>Johannesburgse Eiendomseienaars- en Bestuurdersvereniging, doen \u2019n beroep op die Stad Johannesburg en City Power om die herhalende kragonderbrekings in die middestad aan te spreek en waarsku saam met die Joburg Crisis Alliance dat die probleem nie net huishoudings raak nie, maar ook ondernemings, werknemers, informele handelaars, eiendomseienaars en mense se bestaansmiddele benadeel.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Gautengse polisie ondersoek 2 aanklagte van moord nadat 14-jarige tweelingbroers Vrydagmiddag met veelvuldige steekwonde in \u2019n slaapkamer van hul huis in Mamelodi-Wes, Tshwane, deur hul ma aangetref is.<\/li>\n\n\n\n<li>Global Initiative Against Transnational Organised Crime meld minstens 42 politieke moorde in SA sedert Januarie aan.<\/li>\n\n\n\n<li><\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<h2 id=\"h-oorsee\" class=\"wp-block-heading\">Oorsee<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Vlamme en rook is waargeneem by \u2019n aanleg van die Saoedi-oliereus Aramco suid van die land se hoofstad, Riaad, het \u2019n AFP-joernalis berig.<\/li>\n\n\n\n<li>Die burgerlike verdedigingsagentskap in Gasa en \u2019n hospitaal het ges\u00ea 5 Palestyne, waaronder 4 vroue, is dood in \u2019n oornagse Israeliese lugaanval op \u2019n woonstel in Gasastad.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"576\" height=\"1024\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Gaza4_60134-576x1024.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-315485\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Gaza4_60134-576x1024.jpg 576w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Gaza4_60134-169x300.jpg 169w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Gaza4_60134-768x1365.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Gaza4_60134-864x1536.jpg 864w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Gaza4_60134-1152x2048.jpg 1152w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Gaza4_60134.jpg 1200w\" sizes=\"auto, (max-width: 576px) 100vw, 576px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Die tentkamp in Gasa waar die Palestyne wat hul huise in die oorlog verloor het, nou woon.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>\u2019n Man is doodgeskiet aangetref in \u2019n Britse ambagsman se bussie waarin onwettige buitelanders vervoer is en wat by \u2019n rusplek langs \u2019n snelweg in Noord-Frankryk geparkeer was.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Brits-Iranse burger wat in verband met \u2019n onduidelike dog ernstige voorval by \u2019n Britse milit\u00eare lugmagbasis in hegtenis geneem is, is op borgtog vrygelaat, het polisie wat terrorisme teenwerk aangekondig.<\/li>\n\n\n\n<li>Harde <\/li>\n\n\n\n<li>ontploffings is in Jemen se hoofstad, Sanaa, gehoor, het AFP-korrespondente in die stad berig, terwyl die Houthi-rebelle ges\u00ea het die gebied is deur lugaanvalle deur Saoedi-gesteunde regeringsmagte geteiken.<\/li>\n\n\n\n<li>Rusland het Saterdag sy waarskuwing aan diplomate en buitelanders herhaal om Ki\u00ebf te verlaat en die Oekra\u00efense hoofstad met \u2018massiewe\u2019 aanvalle gedreig in \u2019n verklaring deur die Russiese departement van buitelandse sake.<\/li>\n\n\n\n<li>Noord-Korea het ges\u00ea hulle het \u2019n strategiese middelafstandmissiel getoets wat die gebruik van kunsmatige intelligensie (KI) behels het, ure nadat Seoel aangekondig het dat Pjongjang \u2019n ballistiese missiel gelanseer het.<\/li>\n\n\n\n<li>20 mense is dood in \u2019n botsing waar verskeie voertuie op \u2019n snelweg in die noord-sentrale deel van Nigeri\u00eb se Plateau-staat betrokke was.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260712__B9YY3YK__v2__HighRes__TopshotTennisGbrWimbledon-scaled-1-1024x683.jpg\" alt=\"Jannik Sinner het sy tweede Wimbledon-title gewen.\" class=\"wp-image-324516\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260712__B9YY3YK__v2__HighRes__TopshotTennisGbrWimbledon-scaled-1-1024x683.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260712__B9YY3YK__v2__HighRes__TopshotTennisGbrWimbledon-scaled-1-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260712__B9YY3YK__v2__HighRes__TopshotTennisGbrWimbledon-scaled-1-768x512.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260712__B9YY3YK__v2__HighRes__TopshotTennisGbrWimbledon-scaled-1-1536x1024.jpg 1536w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260712__B9YY3YK__v2__HighRes__TopshotTennisGbrWimbledon-scaled-1-2048x1366.jpg 2048w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260712__B9YY3YK__v2__HighRes__TopshotTennisGbrWimbledon-scaled-1-1320x880.jpg 1320w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260712__B9YY3YK__v2__HighRes__TopshotTennisGbrWimbledon-scaled-1-600x400.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Jannik Sinner het sy tweede Wimbledon-title gewen. Foto: AFP.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Die w\u00eareld se voorste manstennisspeler, Jannik Sinner, het sy terugkeer na die tennisbaan verder uitgestel deur sy onttrekking aan volgende week se Sjanghai-meesters aan te kondig nadat hy sedert sy Wimbledon-titel in Julie weens \u2019n regterkniebesering nog nie weer in aksie was nie.<\/li>\n\n\n\n<li>Viervoudige w\u00eareldkampioen Max Verstappen sal eerste wegspring by die Bahreinse Grand Prix in Maleisi\u00eb nadat hy die vinnigste tyd in die kwalifiserende sessie opgestel het.<\/li>\n\n\n\n<li>Tigray-rebelle het hul streekshoofstad in Noord-Ethiopi\u00eb begin verlaat namate regeringsgesteunde magte op die stad toegesak het, het \u2019n plaaslike joernalis en inwoners aan AFP ges\u00ea.<\/li>\n\n\n\n<li>G7 stel 100 miljoen vate olie vry om voorsieningsdruk weens Amerikaanse oorlog teen Iran te verlig.<\/li>\n\n\n\n<li>Algeri\u00eb stel doodstraf vir brandstigters in n\u00e1 dodelike veldbrande.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Russiese aanval het \u2019n belangrike brug in Ki\u00ebf geteiken, het die burgemeester ges\u00ea, in nog \u2019n aanval op Oekra\u00efense infrastruktuur wat verkeerschaos in die hoofstad veroorsaak het.<\/li>\n\n\n\n<li>Veroordeelde Amerikaanse moordenaar Christa Pike is bewusteloos en aan \u2019n ventilator gekoppel n\u00e1 \u2019n mislukte poging om haar deur middel van \u2019n dodelike inspuiting tereg te stel, het haar prokureurs ges\u00ea.<\/li>\n\n\n\n<li>2 olietenkwaens is deur \u2018onge\u00efdentifiseerde projektiele\u2019 in die Straat van Hormoes getref, het \u2019n Britse maritieme agentskap ges\u00ea, in die jongste bedreiging vir skeepvaart in di\u00e9 strategiese waterweg.<\/li>\n\n\n\n<li>Noord-Korea het \u2019n ballistiese missiel afgevuur, het Seoel se weermag ges\u00ea, enkele dae nadat Suid-Korea \u2019n verskoning ge\u00ebis het vir \u2019n ontploffing in die gedemilitariseerde sone waarin 3 Suid-Koreaanse soldate beseer is en waarvoor die Noorde blameer word.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"681\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260608__B6DN2_35039-1024x681.jpg\" alt=\"Vrywilligers van die DRK se Rooi Kruis vergader rondom die kis van \u2019n slagoffer van die Ebola-virussiekte by die Rwampara-gesondheidsentrum in die Ituri-provinsie.\" class=\"wp-image-322115\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260608__B6DN2_35039-1024x681.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260608__B6DN2_35039-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260608__B6DN2_35039-768x511.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260608__B6DN2_35039.jpg 1200w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Vrywilligers van die DRK se Rooi Kruis vergader rondom die kis van \u2019n slagoffer van die Ebola-virussiekte by die Rwampara-gesondheidsentrum in die Ituri-provinsie. Foto: Jospin Mwisha, AFP.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Ebolasterftes in die DRK oorskry 4 000 in vinnigste uitbreking n\u00f3g aangeteken.<\/li>\n\n\n\n<li>Die 1ste vlug wat Israeli\u2019s vanaf die Verenigde Arabiese Emirate huis toe geneem het nadat dienste opgeskort is n\u00e1 die aanval op \u2019n flydubai-vlug, het vroeg vandag in Tel Aviv geland.<\/li>\n\n\n\n<li>Die medevlie\u00ebnier wat daarvan beskuldig word dat hy die kaptein van \u2019n flydubai-vlug na Israel aangeval het, is voorheen glo in Oman verbied om te vlieg weens kommer oor sy ekstremistiese sienings, het verskeie mediaberigte aangedui.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Bestuurder het beheer oor sy voertuig verloor en in \u2019n skare rugbyligaliefhebbers in die oostelike Australiese stad Newcastle ingeploeg, waarin 10 mense, wat kinders insluit, beseer is.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hier is die hoofnuus wat vandag, 3 Oktober, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":337983,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[15603,15577],"class_list":["post-337981","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-nuus","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.6 (Yoast SEO v28.6) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Vandag in die nuus | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-101\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Vandag in die nuus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hier is die hoofnuus wat vandag, 3 Oktober, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-101\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-10-03T15:36:18+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-10-03T15:36:21+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/836334417_2601897850275383_5526585251156728167_n.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"853\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Franco Havenga\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-101\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-101\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Vandag in die nuus\",\"datePublished\":\"2026-10-03T15:36:18+00:00\",\"dateModified\":\"2026-10-03T15:36:21+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-101\\\/\"},\"wordCount\":1235,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-101\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/10\\\/836334417_2601897850275383_5526585251156728167_n.jpg\",\"keywords\":[\"Nuus\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-101\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-101\\\/\",\"name\":\"Vandag in die nuus | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-101\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-101\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/10\\\/836334417_2601897850275383_5526585251156728167_n.jpg\",\"datePublished\":\"2026-10-03T15:36:18+00:00\",\"dateModified\":\"2026-10-03T15:36:21+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-101\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-101\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-101\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/10\\\/836334417_2601897850275383_5526585251156728167_n.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/10\\\/836334417_2601897850275383_5526585251156728167_n.jpg\",\"width\":1280,\"height\":853,\"caption\":\"DA se Helen Zille by \u2019n brug wat Houghton toe afdraai in Johannesburg. Foto: Facebook\\\/DemocraticAlliance.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-101\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Vandag in die nuus\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-101\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-101\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-101\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Vandag in die nuus | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-101\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Vandag in die nuus","og_description":"Hier is die hoofnuus wat vandag, 3 Oktober, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-101\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-10-03T15:36:18+00:00","article_modified_time":"2026-10-03T15:36:21+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":853,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/836334417_2601897850275383_5526585251156728167_n.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Franco Havenga","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-101\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-101\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Vandag in die nuus","datePublished":"2026-10-03T15:36:18+00:00","dateModified":"2026-10-03T15:36:21+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-101\/"},"wordCount":1235,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-101\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/836334417_2601897850275383_5526585251156728167_n.jpg","keywords":["Nuus","Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-101\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-101\/","name":"Vandag in die nuus | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-101\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-101\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/836334417_2601897850275383_5526585251156728167_n.jpg","datePublished":"2026-10-03T15:36:18+00:00","dateModified":"2026-10-03T15:36:21+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-101\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-101\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-101\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/836334417_2601897850275383_5526585251156728167_n.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/10\/836334417_2601897850275383_5526585251156728167_n.jpg","width":1280,"height":853,"caption":"DA se Helen Zille by \u2019n brug wat Houghton toe afdraai in Johannesburg. Foto: Facebook\/DemocraticAlliance."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-101\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Vandag in die nuus"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-101\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-101\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-101\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/337981","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=337981"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/337981\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":337984,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/337981\/revisions\/337984"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/337983"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=337981"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=337981"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=337981"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}