{"id":337208,"date":"2026-09-29T16:55:09","date_gmt":"2026-09-29T14:55:09","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=337208"},"modified":"2026-09-29T16:55:12","modified_gmt":"2026-09-29T14:55:12","slug":"vandag-in-die-nuus-97","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-97\/","title":{"rendered":"Vandag in die nuus"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hier is die hoofnuus wat vandag, 29 September, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-plaaslik\" class=\"wp-block-heading\">Plaaslik<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Pres. Cyril Ramaphosa sal vanaand om 19:00 die nasie toespreek oor die regering se planne om geslagsgeweld hok te slaan.<\/li>\n\n\n\n<li>Minstens 122 onwettige mynwerkers is tydens \u2019n gesamentlike operasie deur die weermag en polisie aan Gauteng se Wes-Rand in hegtenis geneem, terwyl daar op \u2019n onbekende aantal vuurwapens, ammunisie en goudhoudende materiaal ook beslag gel\u00ea is.<\/li>\n\n\n\n<li>Die sakeman en volstruisboer Saag Jonker en sy voertuig is glo eindelik in die Olifantsrivier gevind nadat hy Sondagmiddag deur die rivier meegesleur is.<\/li>\n\n\n\n<li>Die SAPD het bevestig dat die interne dissiplin\u00eare verhoor van die geskorste adjunk- nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, volgende Maandag sal plaasvind nadat hy sedert Julie geskors is weens bewerings van wangedrag wat tydens die Madlanga-kommissie na vore gekom het.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-full\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"497\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Mapisa-nqakula.jpg\" alt=\"Voormalige speaker van die Nasionale Vergadering Nosiviwe Mapisa-Nqakula.\" class=\"wp-image-333904\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Mapisa-nqakula.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Mapisa-nqakula-300x146.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Mapisa-nqakula-768x373.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Mapisa-nqakula-600x291.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Voormalige speaker van die Nasionale Vergadering Nosiviwe Mapisa-Nqakula. Foto: Argief.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Die verhoor van voormalige minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, is kortgeknip nadat sy in die Pta-hooggeregshof siek geword het, kort nadat sy die getuiebank betree het vir kruisondervraging waarin haar belastingaangeleenthede onder die loep geneem is.<\/li>\n\n\n\n<li>Die omstrede Shadrack Sibiya het alle aanklagte teen hom as vals afgemaak en ges\u00ea hy sal onskuldig pleit, met Sibiya, wat in die Randburg-landdroshof om borgtog aansoek doen voor die saak tot 1 Oktober uitgestel is; Sibiya staan tereg op 5 aanklagte, waaronder beweerde verkragting, die seksuele voorbereiding van \u2019n minderjarige en mensehandel.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Polisiekonstabel het vandag in die Blue Downs-landdroshof verskyn nadat hy na bewering 2 mense tydens \u2019n huishoudelike dispuut die afgelope naweek in Eersterivier doodgeskiet het, met die konstabel wat hom kort n\u00e1 die voorval aan die polisie oorgegee het en teregstaan op 2 aanklagte van moord en 2 aanklagte van poging tot moord.<\/li>\n\n\n\n<li>Groot dele van Johannesburg, onder meer Sandton, sit sonder water en groot dele van Tshwane sit sonder krag, Cilliers Brink, DA se burgemeesterskandidaat vir Tshwane, wat aangekondig het dat hulle regstappe gaan neem om die Stad Tshwane se voortdurende probleme met elektrisiteitsvoorsiening aan te spreek.<\/li>\n\n\n\n<li>Sakeman Stefan Govindraju verskyn vandag weer in die hof op 70 aanklagte wat verband hou met \u2019n beweerde verkrygingsbedrogskema by die Tembisa-hospitaal, met Govindraju wat daarvan beskuldig word dat hy die baasbrein van \u2019n sindikaat was wat 75 maatskappye gebruik het om hospitaalkontrakte ter waarde van sowat R600 miljoen te bekom.<\/li>\n\n\n\n<li>Prof. Sakhela Buhlungu, visekanselier van die Universiteit van Fort Hare, het bedank, met Buhlungu wat gister sy bedanking ingedien het kort voordat hy met sy verdediging tydens \u2019n dissiplin\u00eare verhoor sou begin oor die aanstelling van twee uitvoerende direkteure.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<h2 id=\"h-oorsee\" class=\"wp-block-heading\">Oorsee<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Iran het gedreig om infrastruktuur regoor die Midde-Ooste aan te val, wat sy retoriek verskerp terwyl Teheran op \u2019n formele reaksie van Washington wag oor \u2019n nuwe plan om die Straat van Hormoes te heropen.<\/li>\n\n\n\n<li>EU- en Navo-leiers het hul steun aan Estland en Oekra\u00efne toeges\u00ea nadat Tallinn Rusland daarvan beskuldig het dat hy betrokke was by \u2018sabotasie\u2019 tydens \u2019n brandstigtingsaanval op \u2019n hommeltuigvervaardiger in Augustus, \u2019n bewering wat die Kremlin onmiddellik verwerp het.<\/li>\n\n\n\n<li>Benjamin Netanyahu, Israel se eerste minister, het ges\u00ea daar is \u2018aanduidings\u2019 dat Israel se vyande moontlik voor die verkiesing wat vir einde Oktober geskeduleer is, aanvalle kan probeer uitvoer en ges\u00ea: \u2018Moenie met ons mors nie, nie nou nie en ook nooit. Ons lang arm sal jou enige plek, enige tyd bereik.\u2019<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"672\" height=\"1024\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/AFP__20250521__47ME7_09445-672x1024.jpg\" alt=\"Netanyahu ten tyde van \u2019n mediakonferensie in Jerusalem. Foto: Ronen Zvulun, AFP.\n\" class=\"wp-image-315470\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/AFP__20250521__47ME7_09445-672x1024.jpg 672w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/AFP__20250521__47ME7_09445-197x300.jpg 197w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/AFP__20250521__47ME7_09445-768x1171.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/AFP__20250521__47ME7_09445-1008x1536.jpg 1008w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/AFP__20250521__47ME7_09445.jpg 1200w\" sizes=\"auto, (max-width: 672px) 100vw, 672px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Netanyahu ten tyde van \u2019n mediakonferensie in Jerusalem. Foto: Ronen Zvulun, AFP.<br><\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Die Spaanse regering het, te midde van landwye behuisingsbetogings, maatre\u00ebls goedgekeur wat onder meer \u2019n verbod op uitsettings tot 2030 en die outomatiese hernuwing van huurkontrakte insluit, het \u2019n minister ges\u00ea.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Franse president, Emmanuel Macron, het Rusland beskuldig van \u2019n \u2018gevaarlike eskalasie\u2019 nadat Estland Moskou daarvan beskuldig het dat dit agter \u2019n brandstigtingsaanval op \u2019n hommeltuigvervaardiger in Augustus sit.<\/li>\n\n\n\n<li>Navo-hoof Mark Rutte het gevra vir kalmte oor Rusland se beweerde sabotasieveldtog in Europa en ges\u00ea dit slaag nie daarin om steun vir Oekra\u00efne te ondermyn nie, met Estland wat vroe\u00ebr vandag die jongste land geword het wat Rusland amptelik vir so \u2019n voorval blameer het.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Aanval wat glo deur \u2019n student uitgevoer is, het by \u2019n skool in die noordweste van Slowakye die lewe van \u2019n 61-jarige vrou ge\u00ebis, terwyl nog \u2019n 44-jarige vrou en \u2019n kind beseer is.<\/li>\n\n\n\n<li>Skedels en beendere van 28 liggame is tydens \u2019n naweek-polisieklopjag in die suidooste van Nigeri\u00eb ontdek, met owerhede wat vermoed dat die oorledenes slagoffers van ontvoering was.<\/li>\n\n\n\n<li>Families is steeds op soek na slagoffers by \u2019n uitgebrande mark in die weste van Myanmar nadat \u2019n milit\u00eare lugaanval 50 mense doodgemaak het, een van die dodelikste bom-aanvalle in die land se burgeroorlog die afgelope tyd.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Indonesiese polisie het \u2019n treindrywer aangekla nadat \u2019n ondersoek bevind het dat hy te laat gerem het om \u2019n botsing naby Jakarta in April te voorkom waarin 16 vroue dood is, met owerhede wat s\u00ea die bestuurder het die remme eers aangeslaan toe die pendeltrein reeds te naby aan \u2019n stilstaande trein was.<\/li>\n\n\n\n<li>Aandelemarkte in Asi\u00eb het meestal laer gesluit, terwyl oliepryse verder gestyg het namate hoop vervaag dat die Straat van Hormoes binnekort heropen sal word, met beleggers wat ook versigtig is e midde van verwagtinge dat die Amerikaanse Federale Reserweraad volgende maand rentekoerse weer kan verhoog.<\/li>\n\n\n\n<li>Die adjunkpresident van die VAE sal vandag op uitnodiging van die minister van verdediging na Saoedi-Arabi\u00eb reis vir \u2019n seldsame ontmoeting op ho\u00eb vlak te midde van \u2019n maandelange geskil tussen die twee lande oor Jemen.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Iranse minister van buitelandse sake, Abbas Araghchi, het ges\u00ea hy verwag vandag \u2019n formele antwoord van die VSA op Teheran se voorstel om die Straat van Hormoes te heropen, het staatsmedia berig.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hier is die hoofnuus wat vandag, 29 September, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":315976,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[15603,15577],"class_list":["post-337208","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-nuus","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.6 (Yoast SEO v28.6) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Vandag in die nuus | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-97\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Vandag in die nuus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hier is die hoofnuus wat vandag, 29 September, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-97\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-09-29T14:55:09+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-09-29T14:55:12+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/ED_606295_43105.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"738\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Franco Havenga\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-97\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-97\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Vandag in die nuus\",\"datePublished\":\"2026-09-29T14:55:09+00:00\",\"dateModified\":\"2026-09-29T14:55:12+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-97\\\/\"},\"wordCount\":944,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-97\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/ED_606295_43105.jpg\",\"keywords\":[\"Nuus\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-97\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-97\\\/\",\"name\":\"Vandag in die nuus | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-97\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-97\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/ED_606295_43105.jpg\",\"datePublished\":\"2026-09-29T14:55:09+00:00\",\"dateModified\":\"2026-09-29T14:55:12+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-97\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-97\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-97\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/ED_606295_43105.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/ED_606295_43105.jpg\",\"width\":1200,\"height\":738,\"caption\":\"President Cyril Ramaphosa. Foto: Gallo Images\\\/Volksblad\\\/Mlungisi Louw.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-97\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Vandag in die nuus\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-97\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-97\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-97\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Vandag in die nuus | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-97\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Vandag in die nuus","og_description":"Hier is die hoofnuus wat vandag, 29 September, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-97\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-09-29T14:55:09+00:00","article_modified_time":"2026-09-29T14:55:12+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":738,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/ED_606295_43105.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Franco Havenga","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-97\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-97\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Vandag in die nuus","datePublished":"2026-09-29T14:55:09+00:00","dateModified":"2026-09-29T14:55:12+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-97\/"},"wordCount":944,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-97\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/ED_606295_43105.jpg","keywords":["Nuus","Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-97\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-97\/","name":"Vandag in die nuus | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-97\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-97\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/ED_606295_43105.jpg","datePublished":"2026-09-29T14:55:09+00:00","dateModified":"2026-09-29T14:55:12+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-97\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-97\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-97\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/ED_606295_43105.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/ED_606295_43105.jpg","width":1200,"height":738,"caption":"President Cyril Ramaphosa. Foto: Gallo Images\/Volksblad\/Mlungisi Louw."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-97\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Vandag in die nuus"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-97\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-97\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-97\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/337208","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=337208"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/337208\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":337209,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/337208\/revisions\/337209"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=337208"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=337208"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=337208"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}