{"id":336976,"date":"2026-09-29T11:16:23","date_gmt":"2026-09-29T09:16:23","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=336976"},"modified":"2026-09-29T11:21:01","modified_gmt":"2026-09-29T09:21:01","slug":"vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\/","title":{"rendered":"Vervalde vuurwapenlisensie wis nie eienaarskap uit nie, beslis hof"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Vuurwapens met vervalde lisensies mag nou by \u2019n ge\u00adlisensieerde handelaar gestoor, verkoop of oorgedra word.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die National Hunting and Shooting Association (Natshoot) en die South African Arms and Ammunition Dealers Associa\u00adtion het die hooggeregshof in Pretoria genader oor die polisie se riglyne, praktyke en rekenaarstelsels. \n<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Di\u00e9 riglyne, praktyke en rekenaarstelsels het handelaars verhinder om vuurwapens met vervalde lisensies te ontvang, aan te teken, te bewaar, of in hul voorraad op te neem. \n<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die hof het beperkings wat bloot op die vorige eienaar se vervalde lisensie of afsterwe berus, \u201congrondwetlik, onwettig en ongeldig\u201d verklaar en verder gelas die polisie se administra\u00adtiewe re\u00ebls en stelsels kan nie \u2019n verbod skep waarvoor die wet nie voorsie\u00adning maak nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cDie verval van die lisensie vernietig nie vanself die persoon se eienaarskap nie. Die persoon verloor dus nie noodwendig die waarde van die vuurwapen nie,\u201d s\u00ea Wian Spies, \u2019n prokureur by Hurter Spies Ingelyf in Pretoria.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u2019n Oorledene se vuurwapen bly nou ook \u2019n bate van die boedel. \u2019n Behoorlik gelisensieerde handelaar mag sulke vuurwa\u00adpens van die eienaar of \u2019n behoorlik aangestelde eksekuteur vir doel\u00adeindes wat die Wet op die Beheer van Vuurwapens toelaat, ontvang.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die nuwe \u00adeienaar sal steeds om &#8217;n lisensie moet aansoek doen voordat hy of sy die vuurwapen in besit mag neem. \n<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die uitspraak beteken egter nie dat iemand \u201c\u2009\u2019n \u00advuurwapen mag aanhou gebruik of besit nadat sy lisensie verval het nie,\u201d waarsku Spies, en verduidelik daar is \u2019n verskil tussen eienaarskap en wettige gebruik.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die uitspraak is volgens hom   veral belangrik vir eksekuteurs en erfgename.\n<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cBy afsterwe ver\u00addwyn die oorledene se eiendom nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cDie bates vorm deel van die bestorwe boedel en word deur die eksekuteur geadmini\u00adstreer.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die proses was tot nou toe dikwels \u2019n nagmerrie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Indien \u2019n handelaar nie die vuur\u00adwapen kon ontvang nie, kon die eksekuteur dit nie maklik verkoop of veilig binne die gereguleerde handelaar\u00adstelsel laat bewaar nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dit kon ook \u2019n erfgenaam se toekomstige lisensieaansoek bemoeilik en die afhandeling van die boedel vertraag.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die hof het die polisie 90 dae gegee om teenstrydige riglyne te wysig of terug te trek, sy administratiewe en elektroniese stelsels aan te pas en die uitspraak aan vuurwapenbeamptes, provinsiale Firearms, Liquor and Second-Hand Goods Services-\u00adkantore (Flash) en die Sentrale Vuurwapenregister te kommunikeer. \n<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Volgens Spies stel die 90-dae-tydperk egter nie die werking van die uitspraak vir 90 dae uit nie.\n<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cDie verklarende bevel het reeds by uitreiking . . . in wer\u00adking getree, tensy die uitspraak deur \u2019n geldige app\u00e8lproses opgeskort of deur \u2019n ho\u00ebr hof verander word,\u201d s\u00ea Spies.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hy waarsku dat praktiese probleme intussen kan ont\u00adstaan indien \u2019n plaaslike vuurwapenbeampte of polisiestelsel nog nie aangepas is nie. Dit veran\u00adder egter nie die regs\u00adposisie nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Spies raai \u2019n eksekuteur wat weggewys word, aan om \u2019n afskrif van die hofbevel saam te neem, alle pogings en weierings skriftelik te dokumenteer en die saak na die provin\u00adsiale Flash-kantoor, asook die Sentrale Vuurwapen\u00adregister te eskaleer. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die vuurwapen moenie informeel aan \u2019n erfgenaam oorhandig word nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vuurwapens met vervalde lisensies mag nou by \u2019n ge\u00adlisensieerde handelaar gestoor, verkoop of oorgedra word. Die National Hunting and Shooting Association (Natshoot) en die South African Arms and Ammunition Dealers Associa\u00adtion het die hooggeregshof in Pretoria genader oor die polisie se riglyne, praktyke en rekenaarstelsels. Di\u00e9 riglyne, praktyke en rekenaarstelsels het handelaars verhinder om vuurwapens [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":337155,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"Jana Marx","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[17176,17354,15603,15577,17299],"class_list":["post-336976","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-geweer","tag-lisensie","tag-nuus","tag-top","tag-vuurwapen"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.6 (Yoast SEO v28.6) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Vervalde vuurwapenlisensie wis nie eienaarskap uit nie, beslis hof | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Vervalde vuurwapenlisensie wis nie eienaarskap uit nie, beslis hof\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Vuurwapens met vervalde lisensies mag nou by \u2019n ge\u00adlisensieerde handelaar gestoor, verkoop of oorgedra word. Die National Hunting and Shooting Association (Natshoot) en die South African Arms and Ammunition Dealers Associa\u00adtion het die hooggeregshof in Pretoria genader oor die polisie se riglyne, praktyke en rekenaarstelsels. Di\u00e9 riglyne, praktyke en rekenaarstelsels het handelaars verhinder om vuurwapens [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-09-29T09:16:23+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-09-29T09:21:01+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/tom-def-QAknJLu4ttw-unsplash-1.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"2560\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1707\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Jana Marx\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Vervalde vuurwapenlisensie wis nie eienaarskap uit nie, beslis hof\",\"datePublished\":\"2026-09-29T09:16:23+00:00\",\"dateModified\":\"2026-09-29T09:21:01+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\\\/\"},\"wordCount\":515,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/09\\\/tom-def-QAknJLu4ttw-unsplash-1.jpg\",\"keywords\":[\"Geweer\",\"Lisensie\",\"Nuus\",\"Top\",\"Vuurwapen\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\\\/\",\"name\":\"Vervalde vuurwapenlisensie wis nie eienaarskap uit nie, beslis hof | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/09\\\/tom-def-QAknJLu4ttw-unsplash-1.jpg\",\"datePublished\":\"2026-09-29T09:16:23+00:00\",\"dateModified\":\"2026-09-29T09:21:01+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/09\\\/tom-def-QAknJLu4ttw-unsplash-1.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/09\\\/tom-def-QAknJLu4ttw-unsplash-1.jpg\",\"width\":2560,\"height\":1707,\"caption\":\"Foto ter illustrasie: Unsplash.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Vervalde vuurwapenlisensie wis nie eienaarskap uit nie, beslis hof\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Vervalde vuurwapenlisensie wis nie eienaarskap uit nie, beslis hof | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Vervalde vuurwapenlisensie wis nie eienaarskap uit nie, beslis hof","og_description":"Vuurwapens met vervalde lisensies mag nou by \u2019n ge\u00adlisensieerde handelaar gestoor, verkoop of oorgedra word. Die National Hunting and Shooting Association (Natshoot) en die South African Arms and Ammunition Dealers Associa\u00adtion het die hooggeregshof in Pretoria genader oor die polisie se riglyne, praktyke en rekenaarstelsels. Di\u00e9 riglyne, praktyke en rekenaarstelsels het handelaars verhinder om vuurwapens [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-09-29T09:16:23+00:00","article_modified_time":"2026-09-29T09:21:01+00:00","og_image":[{"width":2560,"height":1707,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/tom-def-QAknJLu4ttw-unsplash-1.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Jana Marx","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Vervalde vuurwapenlisensie wis nie eienaarskap uit nie, beslis hof","datePublished":"2026-09-29T09:16:23+00:00","dateModified":"2026-09-29T09:21:01+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\/"},"wordCount":515,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/tom-def-QAknJLu4ttw-unsplash-1.jpg","keywords":["Geweer","Lisensie","Nuus","Top","Vuurwapen"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\/","name":"Vervalde vuurwapenlisensie wis nie eienaarskap uit nie, beslis hof | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/tom-def-QAknJLu4ttw-unsplash-1.jpg","datePublished":"2026-09-29T09:16:23+00:00","dateModified":"2026-09-29T09:21:01+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/tom-def-QAknJLu4ttw-unsplash-1.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/tom-def-QAknJLu4ttw-unsplash-1.jpg","width":2560,"height":1707,"caption":"Foto ter illustrasie: Unsplash."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Vervalde vuurwapenlisensie wis nie eienaarskap uit nie, beslis hof"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vervalde-vuurwapenlisensie-wis-nie-eienaarskap-uit-nie-beslis-hof\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/336976","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=336976"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/336976\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":337156,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/336976\/revisions\/337156"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/337155"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=336976"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=336976"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=336976"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}