{"id":336249,"date":"2026-09-24T06:57:39","date_gmt":"2026-09-24T04:57:39","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=336249"},"modified":"2026-09-24T13:38:50","modified_gmt":"2026-09-24T11:38:50","slug":"ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\/","title":{"rendered":"\u2018Ons gaan nou braai\u2019: S\u00f3 het die vuur Suid-Afrika se Erfenisdag geword"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Vir miljoene Suid-Afrikaners beteken 24 September vandag een ding: vuur aan, vleis op die rooster en mense om die braai. Wat as \u2019n poging begin het om Erfenisdag \u2019n meer inklusiewe viering van Suid-Afrikaners se gedeelde identiteit te maak, het oor die jare s\u00f3 sterk met die dag verweef geraak dat \u201cBraaidag\u201d vir baie mense \u2019n sinoniem vir 24 September geword het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Vir Jan Scannell, beter bekend as Jan Braai, was die idee van \u2019n dag wat Suid-Afrikaners kon vier sonder om deur politiek of geloof verdeel te word, reeds op 25-jarige ouderdom belangrik.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Scannell het aan <em>Die Papier<\/em> die storie vertel.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cBraai is die grootste deel van ons kultuur,\u201d s\u00ea Silke.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hy vertel dat dit hom gepla het dat Suid-Afrika se openbare vakansiedae dikwels met politieke of godsdienstige gebeure verbind word. Volgens hom moes daar ook \u2019n dag wees wat Suid-Afrikaners se gedeelde erfenis en die dinge wat mense bymekaarbring, vier.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cEk het gekyk na ander lande. Hulle het St Patrick\u2019s Day en Koningsdag. Dit was tyd dat Suid-Afrika ook \u2019n dag het om ons erfenis te vier.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Scannell s\u00ea die destydse president Thabo Mbeki het sterk klem op nasiebou en kultuur gel\u00ea, maar volgens hom het di\u00e9 idee nie tot \u2019n soortgelyke nasionale viering gelei nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Vir Scannell is die braai juis belangrik omdat dit mense bymekaarbring.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cDit is \u2019n samekoms van mense.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dit is ook hoe hy vandag Erfenisdag gaan deurbring: rondom \u2019n vuur saam met familie en vriende. Hy beskryf die vuur self as deel van die aantrekkingskrag van die braai.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cWanneer jy na \u2019n vuur kyk, ontlok dit \u2019n chemiese reaksie. Dis soos endorfiene wat afgeskei word.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">En wanneer dit by wat op die kole beland kom, is Silke se antwoord ewe eenvoudig.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Toe <em>Die Papier<\/em> hom vra wat sy gunstelingvleis op die kole is, lag hy.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cEk diskrimineer nie teen diere nie, ek eet hulle almal.\u201d<\/p>\n\n\n\n<h3 id=\"h-van-familiebraai-tot-duisende-mense\" class=\"wp-block-heading\">Van familiebraai tot duisende mense<\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die omvang van vandag se vieringe wys hoe die braai lankal verder as die agterplaas van \u2019n enkele huis strek.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">By Loftus Versfeld in Pretoria word vandag die <em>World\u2019s Biggest Braai<\/em> aangebied. Die organiseerders probeer weer \u2019n Guinness-w\u00eareldrekord vir die grootste braai vestig. In 2025 is 2 412 mense amptelik in die braai-area getel, meer as die vorige rekord van 2 220, hoewel Guinness World Records die poging nie gesertifiseer het nie omdat deelnemers volgens die re\u00ebls vir die volle braaityd by hul stasies moes bly.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In Johannesburg bring Heinz vandag meer as 100 individuele braaistande by The River Cabin in Fourways bymekaar vir \u2019n reuse-gemeenskapbraai. Die geleentheid sluit onder meer lewendige musiek en speletjies in.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die nasionale Erfenisdagviering vind intussen vandag in Oudtshoorn plaas, waar tot 5 000 mense by Bongolethu-sportstadion kan byeenkom. President Cyril Ramaphosa lewer die hoofrede tydens die viering onder die tema \u201cCelebrating Our Living Heritage: Strengthening the Ties That Bind Us\u201d.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In Kaapstad word Erfenisdag ook rondom kos en gemeenskap gevier. By Kirstenbosch word \u2019n Erfenisdagviering met onder meer \u2019n braaistasie, tradisionele kos, musiek, gumboot-dans en storievertelling aangebied.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Van \u2019n vuur in \u2019n familietuin tot duisende mense wat op dieselfde dag by groot openbare byeenkomste saamkom, het die braai dus \u2019n besondere plek in Suid-Afrika se viering van erfenis gekry.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Vir Silke is die betekenis daarvan uiteindelik eenvoudig: wanneer Suid-Afrikaners om \u2019n vuur saamkom, word die fokus nie op dit wat hulle van mekaar onderskei nie, maar op iets wat hulle saam kan doen.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cWanneer jy rondom die w\u00eareld reis, wil jy nie gekenmerk word aan die land wat apartheid gehad het nie. Jy wil gekenmerk word aan die fantastiese land waar almal braai.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vir miljoene Suid-Afrikaners beteken 24 September vandag een ding: vuur aan, vleis op die rooster en mense om die braai. Wat as \u2019n poging begin het om Erfenisdag \u2019n meer inklusiewe viering van Suid-Afrikaners se gedeelde identiteit te maak, het oor die jare s\u00f3 sterk met die dag verweef geraak dat \u201cBraaidag\u201d vir baie mense [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":652,"featured_media":336250,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"Shanell Binedell","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[28],"tags":[15771,15577],"class_list":["post-336249","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-leefstyl","tag-leefstyl","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>\u2018Ons gaan nou braai\u2019: S\u00f3 het die vuur Suid-Afrika se Erfenisdag geword | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"\u2018Ons gaan nou braai\u2019: S\u00f3 het die vuur Suid-Afrika se Erfenisdag geword\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Vir miljoene Suid-Afrikaners beteken 24 September vandag een ding: vuur aan, vleis op die rooster en mense om die braai. Wat as \u2019n poging begin het om Erfenisdag \u2019n meer inklusiewe viering van Suid-Afrikaners se gedeelde identiteit te maak, het oor die jare s\u00f3 sterk met die dag verweef geraak dat \u201cBraaidag\u201d vir baie mense [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-09-24T04:57:39+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-09-24T11:38:50+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/WhatsApp-Image-2026-09-24-at-6.56.33-AM.jpeg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"3120\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"4160\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Shanell Binedell\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Shanell Binedell\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/72879931dfaa4c07fdafd0a165f4ddb5\"},\"headline\":\"\u2018Ons gaan nou braai\u2019: S\u00f3 het die vuur Suid-Afrika se Erfenisdag geword\",\"datePublished\":\"2026-09-24T04:57:39+00:00\",\"dateModified\":\"2026-09-24T11:38:50+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\\\/\"},\"wordCount\":603,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/09\\\/WhatsApp-Image-2026-09-24-at-6.56.33-AM.jpeg\",\"keywords\":[\"Leefstyl\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Leefstyl\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\\\/\",\"name\":\"\u2018Ons gaan nou braai\u2019: S\u00f3 het die vuur Suid-Afrika se Erfenisdag geword | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/09\\\/WhatsApp-Image-2026-09-24-at-6.56.33-AM.jpeg\",\"datePublished\":\"2026-09-24T04:57:39+00:00\",\"dateModified\":\"2026-09-24T11:38:50+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/09\\\/WhatsApp-Image-2026-09-24-at-6.56.33-AM.jpeg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/09\\\/WhatsApp-Image-2026-09-24-at-6.56.33-AM.jpeg\",\"width\":3120,\"height\":4160,\"caption\":\"Foto: Shanell Binedell\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Leefstyl\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/leefstyl\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"\u2018Ons gaan nou braai\u2019: S\u00f3 het die vuur Suid-Afrika se Erfenisdag geword\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/72879931dfaa4c07fdafd0a165f4ddb5\",\"name\":\"Shanell Binedell\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/a51f1c5a52e5faf55e581a53f2074ffc7b8447e099a4eb51c9edfcd17e361897?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/a51f1c5a52e5faf55e581a53f2074ffc7b8447e099a4eb51c9edfcd17e361897?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/a51f1c5a52e5faf55e581a53f2074ffc7b8447e099a4eb51c9edfcd17e361897?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Shanell Binedell\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/shanell-binedell\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"\u2018Ons gaan nou braai\u2019: S\u00f3 het die vuur Suid-Afrika se Erfenisdag geword | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"\u2018Ons gaan nou braai\u2019: S\u00f3 het die vuur Suid-Afrika se Erfenisdag geword","og_description":"Vir miljoene Suid-Afrikaners beteken 24 September vandag een ding: vuur aan, vleis op die rooster en mense om die braai. Wat as \u2019n poging begin het om Erfenisdag \u2019n meer inklusiewe viering van Suid-Afrikaners se gedeelde identiteit te maak, het oor die jare s\u00f3 sterk met die dag verweef geraak dat \u201cBraaidag\u201d vir baie mense [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-09-24T04:57:39+00:00","article_modified_time":"2026-09-24T11:38:50+00:00","og_image":[{"width":3120,"height":4160,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/WhatsApp-Image-2026-09-24-at-6.56.33-AM.jpeg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Shanell Binedell","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\/"},"author":{"name":"Shanell Binedell","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/72879931dfaa4c07fdafd0a165f4ddb5"},"headline":"\u2018Ons gaan nou braai\u2019: S\u00f3 het die vuur Suid-Afrika se Erfenisdag geword","datePublished":"2026-09-24T04:57:39+00:00","dateModified":"2026-09-24T11:38:50+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\/"},"wordCount":603,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/WhatsApp-Image-2026-09-24-at-6.56.33-AM.jpeg","keywords":["Leefstyl","Top"],"articleSection":["Leefstyl"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\/","name":"\u2018Ons gaan nou braai\u2019: S\u00f3 het die vuur Suid-Afrika se Erfenisdag geword | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/WhatsApp-Image-2026-09-24-at-6.56.33-AM.jpeg","datePublished":"2026-09-24T04:57:39+00:00","dateModified":"2026-09-24T11:38:50+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/WhatsApp-Image-2026-09-24-at-6.56.33-AM.jpeg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/WhatsApp-Image-2026-09-24-at-6.56.33-AM.jpeg","width":3120,"height":4160,"caption":"Foto: Shanell Binedell"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Leefstyl","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/leefstyl\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"\u2018Ons gaan nou braai\u2019: S\u00f3 het die vuur Suid-Afrika se Erfenisdag geword"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/72879931dfaa4c07fdafd0a165f4ddb5","name":"Shanell Binedell","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/a51f1c5a52e5faf55e581a53f2074ffc7b8447e099a4eb51c9edfcd17e361897?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/a51f1c5a52e5faf55e581a53f2074ffc7b8447e099a4eb51c9edfcd17e361897?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/a51f1c5a52e5faf55e581a53f2074ffc7b8447e099a4eb51c9edfcd17e361897?s=96&d=mm&r=g","caption":"Shanell Binedell"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/shanell-binedell\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/ons-gaan-nou-braai-so-het-die-vuur-suid-afrika-se-erfenisdag-geword\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/336249","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/652"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=336249"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/336249\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":336346,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/336249\/revisions\/336346"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/336250"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=336249"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=336249"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=336249"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}