{"id":336133,"date":"2026-09-22T16:44:07","date_gmt":"2026-09-22T14:44:07","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=336133"},"modified":"2026-09-22T16:44:10","modified_gmt":"2026-09-22T14:44:10","slug":"vandag-in-die-nuus-90","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-90\/","title":{"rendered":"Vandag in die nuus"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hier is die hoofnuus wat vandag, 22 September, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-plaaslik\" class=\"wp-block-heading\">Plaaslik<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in \u2019n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie.<\/li>\n\n\n\n<li>Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi \u2018Cat\u2019 Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is.<\/li>\n\n\n\n<li>Fannie Masemola, die geskorste nasionale polisiekommissaris, n\u00e1 klagte teen hom teruggetrek is: \u2018Dit was \u2019n moeilike reis. Dit is \u2019n les. Ek is gretig om terug te gaan en die land te dien, maar ek sal natuurlik steeds op die werkgewer moet wag. Ek sal dit van daar af verder vat.\u2019<\/li>\n\n\n\n<li>Die Spesiale Ondersoekeenheid en die Valke het elektroniese toestelle by die Reguleringsowerheid vir die Privateveiligheidsbedryf (Psira) se kantore in Centurion gekonfiskeer as deel van \u2019n ondersoek na \u2019n kontrak van R130 miljoen, met die ondersoek wat verband hou met die opleiding van veiligheidsbeamptes, verkiesingswaarnemers en die aanbied van rekenaarlesse.<\/li>\n\n\n\n<li>Springbokke: Andr\u00e9 Esterhuizen lei die span teen Australi\u00eb met talle veranderinge soos Herschel Jantjies en Handr\u00e9 Pollard as die skakelpaar en Jan-Hendrik Wessels, Johan Grobbelaar en Zachary Porthen wat eerste voor in die skrum sak.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"794\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/9U1A4027.jpg-1-1024x794.jpeg\" alt=\"Bok-senter Andr\u00e9 Esterhuizen duik oor vir die Bokke se enigste drie in die eerste Bok-toets van die Greatest Rivalry.\" class=\"wp-image-331349\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/9U1A4027.jpg-1-1024x794.jpeg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/9U1A4027.jpg-1-300x233.jpeg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/9U1A4027.jpg-1-768x596.jpeg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/9U1A4027.jpg-1-1536x1191.jpeg 1536w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/9U1A4027.jpg-1-2048x1588.jpeg 2048w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/9U1A4027.jpg-1-1320x1024.jpeg 1320w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/9U1A4027.jpg-1-600x465.jpeg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Bok-senter Andr\u00e9 Esterhuizen duik oor vir die Bokke se enigste drie in die eerste Bok-toets van die Greatest Rivalry. Foto: Charmaine Visser.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Die uitleweringsaak van die veroordeelde pedofiel, Iain Wares, het n\u00f3g \u2019n terugslag beleef nadat die saak in die Simonstad-landdroshof tot 10 November uitgestel is, met Wares wat in Skotland gesoek word op 90 aanklagte wat verband hou met seksuele misdrywe teen kinders en fisieke mishandeling.<\/li>\n\n\n\n<li>Die 14-jarige seun wat verdink word van die moord op die 10-jarige Octavia Swarts, se saak is tot 28 September uitgestel is vir \u2019n borgtogaansoek, n\u00e1 hy gister in die Bluedowns-landdroshof verskyn het.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Senior polisiebeampte, wat van verkragting en seksuele teistering beskuldig word, is in hegtenis geneem nadat die 59-jarige lt.genl. na bewering \u2019n 18-jarige vrou in Mei by \u2019n hotel in Sandton verkrag het en ook daarvan aangekla word dat hy tussen Julie en Augustus 2026 \u2019n 16-jarige meisie seksueel geteiken en gemanipuleer het.<\/li>\n\n\n\n<li>Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe s\u00ea meer as 30 000 verdagtes in geslagsgeweld en vrouemoord-sake is die afgelope jaar in hegtenis geneem, terwyl honderde tussen April en Junie skuldig bevind is, en sy beklemtoon dat die polisie nie di\u00e9 misdaad binne sy geledere sal duld nie n\u00e1 die inhegtenisneming van \u2019n senior offisier wat van verkragting en seksuele manipulasie beskuldig word.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"682\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/tinywow_CatMatlala_90508044-1024x682.jpg\" alt=\"Vusimuzi \u2018Cat\u2019 Matlala.\" class=\"wp-image-321948\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/tinywow_CatMatlala_90508044-1024x682.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/tinywow_CatMatlala_90508044-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/tinywow_CatMatlala_90508044-768x512.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/tinywow_CatMatlala_90508044-1536x1024.jpg 1536w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/tinywow_CatMatlala_90508044-1320x880.jpg 1320w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/tinywow_CatMatlala_90508044-600x400.jpg 600w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/tinywow_CatMatlala_90508044.jpg 2000w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Vusimuzi \u2018Cat\u2019 Matlala. Foto: AFP.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Die vrou van die berugte sakeman Vusimuzi \u2018Cat\u2019 Matlala, Tsakane, is deur lede van die Gautengse taakspan wat politieke moorde ondersoek in hegtenis geneem, kort nadat een van Matlala se naaste medewerkers gearresteer is, en sy is die 2de verdagte wat aangekla word in verband met \u2019n beweerde bedrieglike huurooreenkoms.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Nabye vertroueling van die berugte sakeman Vusumuzi \u2018Cat\u2019 Matlala is in Pretoria in hegtenis geneem nadat hy na bewering bankstate vervals het om Matlala te help om \u2019n huurooreenkoms van R95 000 te bekom, wat glo met sy eSwatini-identiteitsdokument aangegaan is.<\/li>\n\n\n\n<li>Die nieregeringsorganisasie WaterCAN s\u00ea \u2019n interregeringsbenadering behoort landswyd toegepas te word om waterinfrastruktuur te beskerm en langdurige wateronderbrekings te voorkom: \u2018Ons het gereelde samewerking nodig tussen die verskillende instellings wat verantwoordelik is vir water en die ondersteunende infrastruktuur, gerugsteun deur duidelike kommunikasie en deursigtigheid.\u2019<\/li>\n\n\n\n<li>Die Nasionale Vervolgingsgesag het nog nie die saak teen die manlike verdagte wat in verband met die dood van die 9de Ekurhuleni-slagoffer in hegtenis geneem is, op die hofrol geplaas nie, maar die 2 vroue wat saam met hom oor die naweek aangekeer is, staan tereg op aanklagte van voorafbeplande moord en regsverydeling weens die dood van Jabulile Ntimba.<\/li>\n\n\n\n<li>Sowat 50 strukture in en om Maanskynkopstraat in Tafelsig, Kaapstad, is beskadig nadat sterk winde vroeg vanoggend skade aan eiendomme aangerig het, terwyl \u2019n volwasse vrou vir skok op die toneel behandel is, maar vervoer na \u2019n hospitaal geweier het.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<h2 id=\"h-oorsee\" class=\"wp-block-heading\">Oorsee<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Die uitvoerende hoof van Ysland se laaste aktiewe walvisjagmaatskappy het ges\u00ea hy sal die regering hof toe vat indien \u2019n verbod op walvisjag ingestel word; Ysland is een van slegs 3 lande w\u00eareldwyd wat steeds op walvisse jag, \u2019n praktyk wat skerp kritiek van diereregtegroepe ontlok.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Hooggeregshof in Sri Lanka het 14 van die 24 mans skuldig bevind wat daarvan beskuldig is dat hulle regstreeks betrokke was by die Paassondag-bomaanvalle van 2019, waarin 279 mense dood is, met die aanvalle, wat kerke en luukse hotelle geteiken het, wat as een van die dodelikste terreuraanvalle in die land se geskiedenis bestempel word.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"680\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/GettyImages-22825940_95458-1024x680.jpg\" alt=\"Henry Pollock.\" class=\"wp-image-323133\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/GettyImages-22825940_95458-1024x680.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/GettyImages-22825940_95458-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/GettyImages-22825940_95458-768x510.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/GettyImages-22825940_95458.jpg 1200w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Henry Pollock. Foto: David Rogers, Getty Images.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Jong rugbyster Henry Pollock het \u2019n nuwe en winsgewende kontrak met die Premiership-kampioen Northampton Saints onderteken wat hom na bewering sowat \u00a3400 000 (ongeveer R8,68miljoen) per jaar sal laat verdien, wat \u2019n einde bring aan bespiegeling oor sy toekoms by ander rugbyunies.<\/li>\n\n\n\n<li>Pole se intelligensiedienste het \u2019n 17-jarige Nazi-goedgesinde in hegtenis geneem wat daarvan verdink word dat hy \u2019n aanval op \u2019n skool en \u2019n moskee beplan het, het aanklaers van die Oos-Europese land se teen-terrorisme-eenheid ges\u00ea.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Aanval deur Saoedi-Arabi\u00eb op \u2019n gevangenis in die noordweste van Jemen het 9 aangehoudenes doodgemaak, het \u2019n Houthi-amptenaar aan die Saba-nuusagentskap, wat met die Iran-gesteunde groep verbind is, ges\u00ea.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Houthi-rebelle in Jemen beweer dat Saoedi-Arabi\u00eb \u2019n dodelike aanval op \u2019n belangrike hawestad uitgevoer het, meer as \u2019n week nadat die rebelle \u2019n aanval begin het waartydens hulle beheer oorgeneem het van \u2019n strategiese seestraat wat van groot belang vir w\u00eareldwye energieverspreiding is.<\/li>\n\n\n\n<li>Russiese aanvalle het minstens 2 mense in Dnipro in die ooste van Oekra\u00efne doodgemaak, het plaaslike owerhede ges\u00ea, terwyl president Wolodimir Zelenski in New York was om Oekra\u00efne se saak by die Verenigde Nasies te bepleit.<\/li>\n\n\n\n<li>Tifoon Dujuan het minstens 4 mense in Japan dood en 22 beseer gelaat, terwyl meer as 45 000 huishoudings naby Tokio sonder elektrisiteit gelaat is nadat die storm deur die gebied getrek het.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Tiener het buite \u2019n ho\u00ebrskool in Turgutlu in die Turkse provinsie Manisa op mense losgebrand en die amptelike getal mense wat gewond is, is nou na 11 mense verhoog voordat hy deur die polisie in hegtenis geneem is.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/GettyImages-22674018_43024-1024x683.jpg\" alt=\"Pres. Emmanuel Macron.\" class=\"wp-image-313176\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/GettyImages-22674018_43024-1024x683.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/GettyImages-22674018_43024-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/GettyImages-22674018_43024-768x512.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/GettyImages-22674018_43024.jpg 1200w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Pres. Emmanuel Macron. Foto: Pier Marco Tacca, Getty Images.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Die Franse president, Emmanuel Macron, s\u00ea hy het \u2018baie konstruktiewe\u2019 gesprekke met sy Amerikaanse ampsgenoot, Donald Trump, gevoer oor die konflikte in die Midde-Ooste en Oekra\u00efne, asook die Straat van Hormoes en die Rooisee.<\/li>\n\n\n\n<li>Gevegte in Jemen tussen die Iran-gesteunde Houthi-rebelle en regeringsmagte wat deur Saoedi-Arabi\u00eb ondersteun word, het die afgelope 2 dae 154 mense se lewens ge\u00ebis.<\/li>\n\n\n\n<li>Iranse president Masoud Pezeshkian het met sy vertrek na New York vir die VN se Algemene Vergadering belowe dat hy sy land se standpunte \u2018vasberade sal verdedig\u2019 en ges\u00ea Iran het met sy kop omhoog uit uitdagende omstandighede getree, wat volgens hom \u2019n bron van waardigheid en trots vir die land is.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hier is die hoofnuus wat vandag, 22 September, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":312890,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[15603,15577],"class_list":["post-336133","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-nuus","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Vandag in die nuus | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-90\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Vandag in die nuus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hier is die hoofnuus wat vandag, 22 September, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-90\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-09-22T14:44:07+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-09-22T14:44:10+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/650741682_1358148103003493_4987028530957120161_n.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"720\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Franco Havenga\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-90\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-90\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Vandag in die nuus\",\"datePublished\":\"2026-09-22T14:44:07+00:00\",\"dateModified\":\"2026-09-22T14:44:10+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-90\\\/\"},\"wordCount\":1182,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-90\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/03\\\/650741682_1358148103003493_4987028530957120161_n.jpg\",\"keywords\":[\"Nuus\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-90\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-90\\\/\",\"name\":\"Vandag in die nuus | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-90\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-90\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/03\\\/650741682_1358148103003493_4987028530957120161_n.jpg\",\"datePublished\":\"2026-09-22T14:44:07+00:00\",\"dateModified\":\"2026-09-22T14:44:10+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-90\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-90\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-90\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/03\\\/650741682_1358148103003493_4987028530957120161_n.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/03\\\/650741682_1358148103003493_4987028530957120161_n.jpg\",\"width\":1280,\"height\":720,\"caption\":\"Genl. Fannie Masemola, die geskorste nasionale polisiekommissaris. Foto: Facebook.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-90\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Vandag in die nuus\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-90\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-90\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-90\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Vandag in die nuus | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-90\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Vandag in die nuus","og_description":"Hier is die hoofnuus wat vandag, 22 September, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-90\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-09-22T14:44:07+00:00","article_modified_time":"2026-09-22T14:44:10+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":720,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/650741682_1358148103003493_4987028530957120161_n.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Franco Havenga","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-90\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-90\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Vandag in die nuus","datePublished":"2026-09-22T14:44:07+00:00","dateModified":"2026-09-22T14:44:10+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-90\/"},"wordCount":1182,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-90\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/650741682_1358148103003493_4987028530957120161_n.jpg","keywords":["Nuus","Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-90\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-90\/","name":"Vandag in die nuus | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-90\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-90\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/650741682_1358148103003493_4987028530957120161_n.jpg","datePublished":"2026-09-22T14:44:07+00:00","dateModified":"2026-09-22T14:44:10+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-90\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-90\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-90\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/650741682_1358148103003493_4987028530957120161_n.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/650741682_1358148103003493_4987028530957120161_n.jpg","width":1280,"height":720,"caption":"Genl. Fannie Masemola, die geskorste nasionale polisiekommissaris. Foto: Facebook."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-90\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Vandag in die nuus"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-90\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-90\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-90\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/336133","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=336133"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/336133\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":336134,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/336133\/revisions\/336134"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/312890"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=336133"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=336133"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=336133"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}