{"id":335537,"date":"2026-09-18T18:07:55","date_gmt":"2026-09-18T16:07:55","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=335537"},"modified":"2026-09-18T18:09:33","modified_gmt":"2026-09-18T16:09:33","slug":"vandag-in-die-nuus-87","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-87\/","title":{"rendered":"Vandag in die nuus"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hier is die hoofnuus wat vandag, 18 September, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-plaaslik\" class=\"wp-block-heading\">Plaaslik<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Die VF Plus bied \u2019n beloning aan vir inligting wat tot \u2019n skuldigbevinding sal lei n\u00e1 \u2019n groot aantal van die party se verkiesingsborde in die Mogale City-plaaslike munisipaliteit van pale afgeruk en op die grond gegooi is.<\/li>\n\n\n\n<li>KwaZulu-Natal is sedert gister deur swaar re\u00ebn getref, met 108 mm in Izotsha, 100 mm by Durban-hawe en 85 mm in Queensburgh aangeteken.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n ANC-wyksraadslid in die Buffalo City-metroraad sal na verwagting vandag in die hof verskyn op aanklagte dat hy sy vrou aangerand het.<\/li>\n\n\n\n<li>VN se span in SA het \u2019n waarskuwing uitgereik na die moord op minstens nege vroue in Gauteng. Volgens die VN weerspie\u00ebl die tragedies polisi\u00ebringsmislukkings en \u2019n doodelike krisis van geslagsgeweld.<\/li>\n\n\n\n<li>Nasionale departement van gesondheid waarsku teen vinnige plaaslike Mpox-verspreiding nadat 13 nuwe gevalle in die laaste maand alleen aangemeld is. Die provinsiale herlewingsfokus is tans grootliks op Kaapstad gevestig.<\/li>\n\n\n\n<li>Geskorsde EMPD-adjunkhoof Julius Mkhwanazi is amptelik afgedank.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"712\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/JuliasMkhwanazi_17040-1024x712.jpg\" alt=\"Julius Mkhwanazi, die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie.\" class=\"wp-image-325055\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/JuliasMkhwanazi_17040-1024x712.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/JuliasMkhwanazi_17040-300x209.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/JuliasMkhwanazi_17040-768x534.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/JuliasMkhwanazi_17040.jpg 1200w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Julius Mkhwanazi, die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie. Foto: Gallo Images.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Betogings vind landwyd plaas n\u00e1 die reeks gruwelike moorde in Ekurhuleni.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Gautengse regering het die DA daarvan beskuldig dat hulle die Ekhuruleni-moorde vir \u201cpolitieke punte\u201d gebruik.<\/li>\n\n\n\n<li>N\u00e1 \u2019n Vlak 6-weerwaarskuwing en swaar re\u00ebn het modderstortings KwaZulu-Natal getref. Minstens drie huise het ineengestort en 14 mense is geraak in die Itshelimnyama-gebied naby Pinetown.<\/li>\n\n\n\n<li>Swak sigbaarheid en nat, gevaarlike paaie het gelei tot vier sterftes in afsonderlike ongelukke op die N2 (naby uMkhuze) en die R66 (naby Gingindlovu)<\/li>\n\n\n\n<li>Die DA se federale uitvoerende raad het besprekings oor die politieke toekoms van Abdulkader \u201cAK\u201d Elyas skielik van die sakelys verwyder. Elyas staan vierde op die party se kandidatelys vir Kaapstad, maar het onlangs skuldig gepleit op vyf aanklagte van vervalste kwalifikasies.<\/li>\n\n\n\n<li>South African Airways se R85 miljoen-vliegtuighuurkontrak met Flyfofa is amptelik deur owerhede ter syde gestel.<\/li>\n\n\n\n<li>Suid-Afrika se motorsportgemeenskap rou n\u00e1 die nuus dat die bekende nasionale renjaer Robert Wolk helder oordag weens \u2019n tragiese padwoede-voorval in Kempton Park doodgeskiet is.<\/li>\n\n\n\n<li><\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<h2 id=\"h-oorsee\" class=\"wp-block-heading\">Oorsee<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Voormalige Maleisiese leier Najib Razak kry huisarres n\u00e1 $12 miljoen-boete.<\/li>\n\n\n\n<li>Bank van Japan verhoog rentekoerse tot hoogste vlak in meer as 30 jaar.<\/li>\n\n\n\n<li>Wetenskaplikes ontdek eerste nuwe wildekatspesie in meer as \u2019n eeu.<\/li>\n\n\n\n<li>Stembusse het Vrydag in Rusland se Verre Ooste geopen vir \u2019n driedaagse verkiesing.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Chinese kuswagskip het Vrydagoggend \u2019n Filippynse vissersboot in betwiste waters in die Suid-Chinese See gestamp.<\/li>\n\n\n\n<li>Denemarke stel CO\u2082-bergingsaanleg in Noordsee in werking.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Man is Vrydag deur \u2019n haai dood nadat hy naby \u2019n gewilde strand by Perth, Australi\u00eb, geswem het.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Pakistaanse hof het \u2019n bevel van die land se mediese raad gestuit om tientalle Afghaanse mediese studente uit kolleges en universiteite te sit en na Afghanistan terug te stuur.<\/li>\n\n\n\n<li>Indonesi\u00eb verwelkom \u2019n voormalige Italiaanse oorlogskip as sy eerste vliegdekskip.<\/li>\n\n\n\n<li>Trump en China se president, Xi Jinping, gaan volgende week tydens \u2019n beraad in Washington kunsmatige intelligensie (KI) bespreek te midde van toenemende w\u00eareldwye kommer oor die tegnologie.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"621\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Screenshot-2026-05-18-092917-1024x621.jpg\" alt=\"VSA-pres. Donald Trump.\" class=\"wp-image-317185\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Screenshot-2026-05-18-092917-1024x621.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Screenshot-2026-05-18-092917-300x182.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Screenshot-2026-05-18-092917-768x466.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Screenshot-2026-05-18-092917-600x364.jpg 600w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Screenshot-2026-05-18-092917.jpg 1072w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">VSA-pres. Donald Trump. Foto: AFP.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Nigeri\u00eb beveel ondersoek nadat 37 mynwerkers in aanhouding sterf.<\/li>\n\n\n\n<li>Japan se vrouekrieketspan het die ervaring by die Asiatiese Spele as \u201congelooflik\u201d beskryf, ondanks \u2019n swaar nederlaag teen Indi\u00eb in die kwarteindronde<\/li>\n\n\n\n<li>Die polisie het migrante in Ceuta na tente by die Spaanse enklawese hawe verskuif.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Asiatiese Spele in Japan staar nuwe kritiek oor swak organisasie in die gesig, met \u2019n w\u00eareldkampioen-gimnas wat \u201cheeltemal uitgeput\u201d is, lede van die publiek wat gestrandde atlete moes help en Suid-Korea wat oor \u2019n Japannese krygsheer gekla het.<\/li>\n\n\n\n<li>Georgiese owerhede tronkstraf of beboet kritici oor sosiale-mediaplasings ingevolge vaag geformuleerde oortredings, het Human Rights Watch Vrydag ges\u00ea en gewaarsku dat \u2019n strenger onderdrukking van vrye spraak aan die gang is.<\/li>\n\n\n\n<li>Anthropic s\u00ea KI-stelsels beweeg toenemend in die rigting van die vermo\u00eb om hulself te bou.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Franse verregse politikus Eric Zemmour het aangekondig dat hy volgende jaar aan die presidentsverkiesing sal deelneem en belowe om immigrasie streng te beperk en werklose buitelanders, selfs di\u00e9 met wettige verblyf, te skors.<\/li>\n\n\n\n<li>EU beskuldig Rusland van die \u2018stelselmatige erosie van demokrasie\u2019 n\u00e1 verkiesing.<\/li>\n\n\n\n<li>Spanning kook in die Midde-Ooste nadat \u2019n tweede olietanker in die Straat van Hormuz getref is, terwyl \u2019n VN-verslag bevind het die VSA het moontlik oorlogsmisdade in Iran gepleeg.<\/li>\n\n\n\n<li>Novak Djokovic het weens \u2019n vroe\u00eb Amerikaanse Ope-uitval na die 12de plek op die w\u00eareldranglys teruggeval, wat beteken dat daar vir die eerste keer sedert 2002 nie een lid van die \u201cGroot Drie\u201d in die top-10 is nie.<\/li>\n<\/ul>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hier is die hoofnuus wat vandag, 18 September, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee<\/p>\n","protected":false},"author":647,"featured_media":325055,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[15603,15577],"class_list":["post-335537","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-nuus","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Vandag in die nuus | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-87\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Vandag in die nuus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hier is die hoofnuus wat vandag, 18 September, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-87\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-09-18T16:07:55+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-09-18T16:09:33+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/JuliasMkhwanazi_17040.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"834\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Kaylie Joubert\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-87\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-87\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Kaylie Joubert\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ea2e4028746a154c79d6bd2eae0e0273\"},\"headline\":\"Vandag in die nuus\",\"datePublished\":\"2026-09-18T16:07:55+00:00\",\"dateModified\":\"2026-09-18T16:09:33+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-87\\\/\"},\"wordCount\":753,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-87\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/JuliasMkhwanazi_17040.jpg\",\"keywords\":[\"Nuus\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-87\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-87\\\/\",\"name\":\"Vandag in die nuus | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-87\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-87\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/JuliasMkhwanazi_17040.jpg\",\"datePublished\":\"2026-09-18T16:07:55+00:00\",\"dateModified\":\"2026-09-18T16:09:33+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-87\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-87\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-87\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/JuliasMkhwanazi_17040.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/JuliasMkhwanazi_17040.jpg\",\"width\":1200,\"height\":834,\"caption\":\"Julius Mkhwanazi, die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie. Foto: Gallo Images.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-87\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Vandag in die nuus\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-87\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-87\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ea2e4028746a154c79d6bd2eae0e0273\",\"name\":\"Kaylie Joubert\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/629d7ea4b855d9a757581781c8ce230e8d6f32ace3962f93ef1cb5b0bfa71306?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/629d7ea4b855d9a757581781c8ce230e8d6f32ace3962f93ef1cb5b0bfa71306?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/629d7ea4b855d9a757581781c8ce230e8d6f32ace3962f93ef1cb5b0bfa71306?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Kaylie Joubert\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/kaylie-joubert\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-87\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Vandag in die nuus | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-87\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Vandag in die nuus","og_description":"Hier is die hoofnuus wat vandag, 18 September, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-87\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-09-18T16:07:55+00:00","article_modified_time":"2026-09-18T16:09:33+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":834,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/JuliasMkhwanazi_17040.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Kaylie Joubert","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-87\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-87\/"},"author":{"name":"Kaylie Joubert","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/ea2e4028746a154c79d6bd2eae0e0273"},"headline":"Vandag in die nuus","datePublished":"2026-09-18T16:07:55+00:00","dateModified":"2026-09-18T16:09:33+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-87\/"},"wordCount":753,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-87\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/JuliasMkhwanazi_17040.jpg","keywords":["Nuus","Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-87\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-87\/","name":"Vandag in die nuus | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-87\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-87\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/JuliasMkhwanazi_17040.jpg","datePublished":"2026-09-18T16:07:55+00:00","dateModified":"2026-09-18T16:09:33+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-87\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-87\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-87\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/JuliasMkhwanazi_17040.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/JuliasMkhwanazi_17040.jpg","width":1200,"height":834,"caption":"Julius Mkhwanazi, die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie. Foto: Gallo Images."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-87\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Vandag in die nuus"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-87\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-87\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/ea2e4028746a154c79d6bd2eae0e0273","name":"Kaylie Joubert","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/629d7ea4b855d9a757581781c8ce230e8d6f32ace3962f93ef1cb5b0bfa71306?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/629d7ea4b855d9a757581781c8ce230e8d6f32ace3962f93ef1cb5b0bfa71306?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/629d7ea4b855d9a757581781c8ce230e8d6f32ace3962f93ef1cb5b0bfa71306?s=96&d=mm&r=g","caption":"Kaylie Joubert"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/kaylie-joubert\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-87\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/335537","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/647"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=335537"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/335537\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":335539,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/335537\/revisions\/335539"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=335537"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=335537"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=335537"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}