{"id":335192,"date":"2026-09-22T08:28:00","date_gmt":"2026-09-22T06:28:00","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=335192"},"modified":"2026-09-22T08:29:01","modified_gmt":"2026-09-22T06:29:01","slug":"bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\/","title":{"rendered":"Bobbejane nou in beperkte ruimtes gedwing"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Bewaringsgroepe spoeg vuur oor die Kaapstadse metroraad, CapeNature en SANParke se omstrede plan om 58 Chacma-\u00adbobbejane in die Kaapse Skiereiland te vang. Dis om di\u00e9 bobbejane dan in twee reusehokke (\u201csemi-wilde gebiede\u201d) agter \u2019n ge\u00eblektrifiseerde heining \u201cgevange te hou\u201d om toe te sien dat hulle uit \u00adinwoners se tuine en Simonstad se sakekern wegbly.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Kaapstadse metroraad, CapeNature en SANParke, wat die Cape Peninsula Baboon Management Joint Task Team (CPBMJTT) gevorm het, s\u00ea die owerhede het etlike dekades lank alles in hul vermo\u00eb gedoen om die konflik tussen inwoners en die bobbejane in die Skiereiland te besleg.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die plan is nou om twee troppe bobbejane \u2013 die Seaforth-trop, wat uit 16 bobbejane bestaan, en die Waterfall-groep (42 diere) \u2013 voor einde September te vang en in di\u00e9 \u201csemi- \u00adwilde gebiede\u201d by Scarborough los te laat.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Wildlife Animal Protection Forum Suid-Afrika (WAPFSA), wat uit 30 bewaringsorga\u00adnisasies bestaan, skryf in \u2019n ope brief die CPBMJTT se plan is \u201connodig en wreed\u201d. Hulle meen dit spreek nie die kern van die voortdurende konflik tussen hierdie wilde bobbejane en die mense aan nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">WAPFSA wys die vinger na inwoners, toeriste, sakelui en amptenare wat kos in oop dromme gooi en s\u00f3 die bobbejane na woonbuurte lok.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Benewens swak afvalbestuur is die Kaapstadse metroraad ook besig om stedelike ontwikkelings in die Kaapse Skier\u00adeiland aan te moedig. Dit het tot gevolg dat die bobbejane se habitat jaarliks krimp en hul natuurlike kos verminder.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-vloot-in-visier\" class=\"wp-block-heading\">Vloot in visier<\/h2>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Suid-Afrikaanse vloot by Simonstad is nou ook in die visier van \u2019n plaaslike koalisie van nieregeringsorganisasies (NRO\u2019s). Hulle beskuldig di\u00e9 regeringsliggaam daarvan dat sy \u201converantwoordelike en wanbestuur van afval\u201d verantwoordelik is vir die &#8220;onhoudbare situasie van voortdurende kon\u00adflik&#8221; tussen &#8220;sommige&#8221; inwoners van die Kaapse Skiereiland en die twee bobbejaantroppe.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die koalisie, wat bestaan uit Baboon Management Western Cape, Baboon Matters Trust, Beauty without Cruelty en Baboons of the South, dreig nou met regstappe teen die vloot weens beweerde ernstige oortredings van die \u00adNasionale Omgewingsbestuurswet (Nema). Die wet hou verband met afvalbestuur en die gepaardgaande skade wat menslike voedsel aan bobbejane se welstand aanrig<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ryno Engelbrecht, \u2019n verteenwoordiger van die koalisie, s\u00ea hulle beplan ook regstappe teen die departement van openbare werke en infrastruktuur. Di\u00e9 departement het volgens hom nie die vervalle geboue by die vloot se terrein in stand gehou nie en dis hoekom die bobbejane nou hul intrek daar geneem het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Baboon Management s\u00ea in \u2019n brief dit is die vloot se skuld dat die bobbejane mak geraak het, afvalkos van mense vreet, in die afgeleefde geboue op die terrein leef en soms in Simonstad se sakekern amok maak.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Volgens \u2019n verklaring deur die NRO\u2019s skep die vloot \u201congesonde omstandighede binne \u2019n kritieke ekologiese buffergebied, wat aan \u2019n Suid-\u00adAfrikaanse Nasionale Park in die Kaapse fynbosstreek grens\u201d.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Nie die departement van verdediging (die vloot) of di\u00e9 van openbare werke en infrastruk\u00adtuur het teen druktyd <em>Die Papier<\/em> se navrae beantwoord nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Kapenaars is dikwels verdeeld oor die bobbejane-kwessie. Sommige mense sien die diere as \u2019n pes wat troeteldiere aanval en skade aanrig. Ander veg vir hul onbelemmerde voortbestaan en blameer mense wat kos in hul vullisblikke gooi. Sowat 150 inwoners van die skilderagtige woonbuurt Scarborough, Simonstad, Glencairn en Seaforth kom reeds vir etlike weke in die pad tussen Smitswinkel en Scarborough byeen om hul misnoe\u00eb met die Kaapstadse metroraad, CapeNature en SANParke te kenne te gee oor \u2019n \u201cfinale plan\u201d om twee troppe bobbejane te vang en in twee semi-wilde eenhede agter ge\u00eblektrifiseerde heinings op te sluit. Die inwoners vra vir \u201cvreedsame naasbestaan\u201d. Ons wys hoe lyk die \u201chok\u201d waarin die bobbejane gaan wees.<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":335193,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"Elise Tempelhoff","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[15603,17725,15577],"class_list":["post-335192","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-nuus","tag-nuusbrief-6","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Bobbejane nou in beperkte ruimtes gedwing | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Bobbejane nou in beperkte ruimtes gedwing\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Kapenaars is dikwels verdeeld oor die bobbejane-kwessie. Sommige mense sien die diere as \u2019n pes wat troeteldiere aanval en skade aanrig. Ander veg vir hul onbelemmerde voortbestaan en blameer mense wat kos in hul vullisblikke gooi. Sowat 150 inwoners van die skilderagtige woonbuurt Scarborough, Simonstad, Glencairn en Seaforth kom reeds vir etlike weke in die pad tussen Smitswinkel en Scarborough byeen om hul misnoe\u00eb met die Kaapstadse metroraad, CapeNature en SANParke te kenne te gee oor \u2019n \u201cfinale plan\u201d om twee troppe bobbejane te vang en in twee semi-wilde eenhede agter ge\u00eblektrifiseerde heinings op te sluit. Die inwoners vra vir \u201cvreedsame naasbestaan\u201d. Ons wys hoe lyk die \u201chok\u201d waarin die bobbejane gaan wees.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-09-22T06:28:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-09-22T06:29:01+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Meisie-wat-Bobbejaan-vashou-1024x577.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1024\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"577\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Elise Tempelhoff\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Bobbejane nou in beperkte ruimtes gedwing\",\"datePublished\":\"2026-09-22T06:28:00+00:00\",\"dateModified\":\"2026-09-22T06:29:01+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\\\/\"},\"wordCount\":491,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/09\\\/Meisie-wat-Bobbejaan-vashou.jpg\",\"keywords\":[\"Nuus\",\"Nuusbrief 6\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\\\/\",\"name\":\"Bobbejane nou in beperkte ruimtes gedwing | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/09\\\/Meisie-wat-Bobbejaan-vashou.jpg\",\"datePublished\":\"2026-09-22T06:28:00+00:00\",\"dateModified\":\"2026-09-22T06:29:01+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/09\\\/Meisie-wat-Bobbejaan-vashou.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/09\\\/Meisie-wat-Bobbejaan-vashou.jpg\",\"width\":2560,\"height\":1442,\"caption\":\"Die inwoners vra vir \u2018vreedsame naasbestaan\u2019. Foto: Megan Tempelhoff.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Bobbejane nou in beperkte ruimtes gedwing\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Bobbejane nou in beperkte ruimtes gedwing | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Bobbejane nou in beperkte ruimtes gedwing","og_description":"Kapenaars is dikwels verdeeld oor die bobbejane-kwessie. Sommige mense sien die diere as \u2019n pes wat troeteldiere aanval en skade aanrig. Ander veg vir hul onbelemmerde voortbestaan en blameer mense wat kos in hul vullisblikke gooi. Sowat 150 inwoners van die skilderagtige woonbuurt Scarborough, Simonstad, Glencairn en Seaforth kom reeds vir etlike weke in die pad tussen Smitswinkel en Scarborough byeen om hul misnoe\u00eb met die Kaapstadse metroraad, CapeNature en SANParke te kenne te gee oor \u2019n \u201cfinale plan\u201d om twee troppe bobbejane te vang en in twee semi-wilde eenhede agter ge\u00eblektrifiseerde heinings op te sluit. Die inwoners vra vir \u201cvreedsame naasbestaan\u201d. Ons wys hoe lyk die \u201chok\u201d waarin die bobbejane gaan wees.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-09-22T06:28:00+00:00","article_modified_time":"2026-09-22T06:29:01+00:00","og_image":[{"width":1024,"height":577,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Meisie-wat-Bobbejaan-vashou-1024x577.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Elise Tempelhoff","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Bobbejane nou in beperkte ruimtes gedwing","datePublished":"2026-09-22T06:28:00+00:00","dateModified":"2026-09-22T06:29:01+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\/"},"wordCount":491,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Meisie-wat-Bobbejaan-vashou.jpg","keywords":["Nuus","Nuusbrief 6","Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\/","name":"Bobbejane nou in beperkte ruimtes gedwing | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Meisie-wat-Bobbejaan-vashou.jpg","datePublished":"2026-09-22T06:28:00+00:00","dateModified":"2026-09-22T06:29:01+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Meisie-wat-Bobbejaan-vashou.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Meisie-wat-Bobbejaan-vashou.jpg","width":2560,"height":1442,"caption":"Die inwoners vra vir \u2018vreedsame naasbestaan\u2019. Foto: Megan Tempelhoff."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Bobbejane nou in beperkte ruimtes gedwing"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bobbejane-nou-in-beperkte-ruimtes-gedwing\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/335192","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=335192"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/335192\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":335194,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/335192\/revisions\/335194"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/335193"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=335192"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=335192"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=335192"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}