{"id":335177,"date":"2026-09-16T00:01:00","date_gmt":"2026-09-15T22:01:00","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=335177"},"modified":"2026-09-17T15:32:37","modified_gmt":"2026-09-17T13:32:37","slug":"beskerm-jouself-so","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beskerm-jouself-so\/","title":{"rendered":"Beskerm jouself s\u00f3"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Duisende vroue het vandeesweek op sosiale media uitgevaar teen die feit dat vroue gedurig vermaan word om self te sorg dat hulle veilig is. \u201cWanneer word daar iets gedoen aan die mense wat ons veiligheid bedreig?\u201d is \u2019n vraag wat wyd gevra word.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Aktiviste met wie <em>Die Papier<\/em> gepraat het, deel hierdie frustrasie. Maar, s\u00ea dis beslis beter om voorbereid te wees en voorkomend op te tree as om \u2019n slagoffer te word.<br>Lynette Oxley van Girls on Fire, \u2019n organisasie wat vroue bemagtig om veiliger te wees, s\u00ea daar is \u2019n paar dinge wat elke vrou behoort te doen.\u00a0<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cBly waaksaam, meld enige verdagte gedrag of verdwynings so gou moontlik aan, en dring daarop aan dat dit ondersoek word.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Oxley s\u00ea deur bewus te wees van wat om jou aangaan en voorbereid te wees, het vroue meer opsies om gevaar te vermy.\u00a0<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cVermy dinge wat jou aandag kan aftrek,\u00a0 kyk op en let op na mense, hul gedrag en enige iets \u2013 soos \u2019n voertuig \u2013 wat lyk of dit nie daar hoort nie.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Oxley s\u00ea dis belangrik om jou instinkte te vertrou. \u201cJy het nie bewyse nodig voordat jy \u2019n plek verlaat, afstand tussen jou en iemand anders skep of iemand toegang weier nie.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dis ook belangrik dat iemand altyd weet waar jy is of waarheen jy op pad is. \u201cDeel ook jou verwagte aankomstyd, en skep \u2019n kodewoord wat jy en jou gesin of vriende kan gebruik om alarm te maak.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Sy waarsku vroue ook om nooit op sosiale media te s\u00ea presies waar jy is of wat jy beplan nie.\u00a0 Ewe belangrik is om voorspelbare roetines \u2013 soos \u2019n daaglikse drafroete op \u2019n sekere tyd \u2013 sover moontlik te vermy.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Sy het ook wenke vir wanneer jy vermoed jy word agtervolg. \u201cMoenie reguit huis toe ry nie. Gaan na \u2019n besige, goed beligte plek waar daar ander mense is, of na jou naaste polisiestasie. En ontbied dadelik hulp.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Maak ook seker dat jy noodnommers byderhand hou \u00e9n memoriseer, vir ingeval jou foon gesteel word en jy iemand moet bel.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-leer-die-vaardighede\" class=\"wp-block-heading\">Leer di\u00e9 vaardighede<\/h2>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cOm gevaar te vermy en te probeer ontsnap moet altyd jou hooffokus wees, maar jy moet ook weet hoe om jou self te beskerm as dit nie slaag nie. Leer selfverdediging, noodhulp en noodreaksievaardighede vir ingeval iets gebeur.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Oxley glo ook dat vroue moet weet hoe om \u2019n vuurwapen te hanteer. \u201cVroue word dikwels aangeval deur mans wat groter en sterker as hulle is, of deur meer as een aanvaller. \u2019n Wettige vuurwapen kan \u2019n kleiner vrou help om haarself effektief te verdedig.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Sy benadruk egter dat vuurwapen-eienaarskap behoorlike opleiding, veilige berging en gereelde oefening verg. \u201cDis nie \u2019n magiese oplossing nie, maar net \u2019n deel van \u2019n groter persoonlike veiligheidsplan.\u201d<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-nog-wenke\" class=\"wp-block-heading\">Nog wenke:<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Deel altyd jou ligging op Whatsapp, en stel dit vir 8 ure, selfs al gaan jy nie langer as \u2019n halfuur weg wees nie. Op di\u00e9 manier kan jou foon vir \u2019n paar uur nagespoor word.<\/li>\n\n\n\n<li>Kry \u2019n selfoon-app soos Life360 vir jou gesin of vriendekring. Op die manier kan almal op die groep sien waar jy is. Jy kan alarm maak as jy hulp benodig en ook waar jy was. Die gratis weergawe het heelwat funksies wat jou reeds veiliger maak.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Namola-app, wat spesiaal vir Suid-Afrikaanse toestande ontwikkel is, bied ook gratis sowel as betaalde weergawes waarmee jy jouself en jou familie kan beveilig.<\/li>\n<\/ul>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Eers wat dit drie. Toe vier . . . vyf en teen druktyd gister is daar reeds nege vroue vermoor. Nege vrouens se lewe wat deur een of meer moordenaar geneem is. Al is die polisie en kenners versigtig om dit as die werk van \u2019n reeksmoordenaar te bestempel, is daar wel ooreenkomste met die moorde wat tot indringende vrae lei. Ons vind ook uit of ons polisie nog opgewasse is om \u2019n reeksmoordenaar vas te trek. Moenie al die ekstra, gratis stories op ons webwerf misloop nie. Vroueveiligheid en hoekom daar min aan gedoen word, word onder meer bespreek.<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":335181,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"Ilse Salzwedel","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[15603,17720],"class_list":["post-335177","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-nuus","tag-nuusbrief-1"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Beskerm jouself s\u00f3 | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beskerm-jouself-so\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Beskerm jouself s\u00f3\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Eers wat dit drie. Toe vier . . . vyf en teen druktyd gister is daar reeds nege vroue vermoor. Nege vrouens se lewe wat deur een of meer moordenaar geneem is. Al is die polisie en kenners versigtig om dit as die werk van \u2019n reeksmoordenaar te bestempel, is daar wel ooreenkomste met die moorde wat tot indringende vrae lei. Ons vind ook uit of ons polisie nog opgewasse is om \u2019n reeksmoordenaar vas te trek. Moenie al die ekstra, gratis stories op ons webwerf misloop nie. Vroueveiligheid en hoekom daar min aan gedoen word, word onder meer bespreek.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beskerm-jouself-so\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-09-15T22:01:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-09-17T13:32:37+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Kempton_So-kan-sy-profiel-lyk-678x1024.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"678\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1024\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Ilse Salzwedel\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/beskerm-jouself-so\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/beskerm-jouself-so\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Beskerm jouself s\u00f3\",\"datePublished\":\"2026-09-15T22:01:00+00:00\",\"dateModified\":\"2026-09-17T13:32:37+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/beskerm-jouself-so\\\/\"},\"wordCount\":563,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/beskerm-jouself-so\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/09\\\/Kempton_So-kan-sy-profiel-lyk.jpg\",\"keywords\":[\"Nuus\",\"Nuusbrief 1\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/beskerm-jouself-so\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/beskerm-jouself-so\\\/\",\"name\":\"Beskerm jouself s\u00f3 | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/beskerm-jouself-so\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/beskerm-jouself-so\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/09\\\/Kempton_So-kan-sy-profiel-lyk.jpg\",\"datePublished\":\"2026-09-15T22:01:00+00:00\",\"dateModified\":\"2026-09-17T13:32:37+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/beskerm-jouself-so\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/beskerm-jouself-so\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/beskerm-jouself-so\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/09\\\/Kempton_So-kan-sy-profiel-lyk.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/09\\\/Kempton_So-kan-sy-profiel-lyk.jpg\",\"width\":2560,\"height\":3865,\"caption\":\"Foto ter illustrasie: Getty Images.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/beskerm-jouself-so\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Beskerm jouself s\u00f3\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/beskerm-jouself-so\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/beskerm-jouself-so\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/beskerm-jouself-so\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Beskerm jouself s\u00f3 | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beskerm-jouself-so\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Beskerm jouself s\u00f3","og_description":"Eers wat dit drie. Toe vier . . . vyf en teen druktyd gister is daar reeds nege vroue vermoor. Nege vrouens se lewe wat deur een of meer moordenaar geneem is. Al is die polisie en kenners versigtig om dit as die werk van \u2019n reeksmoordenaar te bestempel, is daar wel ooreenkomste met die moorde wat tot indringende vrae lei. Ons vind ook uit of ons polisie nog opgewasse is om \u2019n reeksmoordenaar vas te trek. Moenie al die ekstra, gratis stories op ons webwerf misloop nie. Vroueveiligheid en hoekom daar min aan gedoen word, word onder meer bespreek.","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beskerm-jouself-so\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-09-15T22:01:00+00:00","article_modified_time":"2026-09-17T13:32:37+00:00","og_image":[{"width":678,"height":1024,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Kempton_So-kan-sy-profiel-lyk-678x1024.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Ilse Salzwedel","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beskerm-jouself-so\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beskerm-jouself-so\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Beskerm jouself s\u00f3","datePublished":"2026-09-15T22:01:00+00:00","dateModified":"2026-09-17T13:32:37+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beskerm-jouself-so\/"},"wordCount":563,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beskerm-jouself-so\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Kempton_So-kan-sy-profiel-lyk.jpg","keywords":["Nuus","Nuusbrief 1"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beskerm-jouself-so\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beskerm-jouself-so\/","name":"Beskerm jouself s\u00f3 | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beskerm-jouself-so\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beskerm-jouself-so\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Kempton_So-kan-sy-profiel-lyk.jpg","datePublished":"2026-09-15T22:01:00+00:00","dateModified":"2026-09-17T13:32:37+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beskerm-jouself-so\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beskerm-jouself-so\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beskerm-jouself-so\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Kempton_So-kan-sy-profiel-lyk.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Kempton_So-kan-sy-profiel-lyk.jpg","width":2560,"height":3865,"caption":"Foto ter illustrasie: Getty Images."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beskerm-jouself-so\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Beskerm jouself s\u00f3"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beskerm-jouself-so\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beskerm-jouself-so\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beskerm-jouself-so\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/335177","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=335177"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/335177\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":335178,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/335177\/revisions\/335178"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/335181"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=335177"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=335177"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=335177"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}