{"id":334994,"date":"2026-09-17T14:00:00","date_gmt":"2026-09-17T12:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=334994"},"modified":"2026-09-17T14:52:47","modified_gmt":"2026-09-17T12:52:47","slug":"lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\/","title":{"rendered":"Lourensa Eckard ondersoek die Afrikanerkwessie\u00a0"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cIs jy \u2019n Afrikaner?\u201d is die eerste vraag wat Lourensa Eckard in \u2019n spesiale episode van die kykNET aktualiteitsprogram <em>Onthul<\/em> sommer so uit die heup aan haar medejoernalis Ruda Landman stel.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In di\u00e9 episode van <em>In gesprek Onthul \u2013 Die Afrikaner: Broedertwis<\/em>, wat op Maandag 21 September om 20:00 op kykNET uitsaai, ondersoek Lourensa Afrikaner-identiteit en die uiteenlopende beskouings daaroor.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Verskeie bekende Suid-Afrikaners vertel wat die woord \u201cAfrikaner\u201d vir hulle beteken en bespreek die kwessies wat di\u00e9 identiteit be\u00efnvloed.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Benewens Landman sluit Lourensa se gaste in prof. Fransjohan Pretorius (historikus), Hermann Pretorius (politieke ontleder van die Instituut vir Rasseverhoudinge en seun van prof. Fransjohan Pretorius), Flip Buys (voorsitter van die Solidariteit-beweging), Tim du Plessis (oud-redakteur van <em>Rapport<\/em>), Inge K\u00fchne (redakteur van <em>Rapport<\/em>), dr. Ernst Roets (uitvoerende direkteur van Lex Libertas), Carl Niehaus (EFF-parlementslid), Werner Human (adjunkhoof van AfriForum), Johan Erasmus (stigterslid van Betereinders), Ayanda Zulu (politieke ontleder), Ebrahim Fakir (politieke ontleder), Giulietta Talevi (senior joernalis by <em>Financial Mail<\/em>) en Frederik van Dyk (prokureur en stigterbydraer van <em>Ontlaer<\/em>).<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Van die deelnemers voer aan dat die ervaring dat Afrikaners vir alles wat verkeerd loop verantwoordelik gehou word, tot afstomping lei en kritiek gevolglik minder trefkrag het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die gesprek ondersoek ook hoe die woord \u201cboer\u201d buite die landboukonteks as \u2019n neerhalende benaming vir Afrikaners gebruik word.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Verder kom korrupsie, misdaad, veiligheid en swak bestuur onder die loep, asook die invloed daarvan op Afrikaners se prioriteite. Die vraag is of di\u00e9 kwessies slegs sogenoemde \u201cwit Afrikaners\u201d raak, of ook \u2019n bre\u00ebr groep Suid-Afrikaners.<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"683\" height=\"1024\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Lourensa-Eckhard-In-Gesprek-Kyknet-5636-683x1024.jpg\" alt=\"Lourensa Eckhard. Foto: Verskaf\" class=\"wp-image-334997\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Lourensa-Eckhard-In-Gesprek-Kyknet-5636-683x1024.jpg 683w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Lourensa-Eckhard-In-Gesprek-Kyknet-5636-200x300.jpg 200w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Lourensa-Eckhard-In-Gesprek-Kyknet-5636-768x1152.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Lourensa-Eckhard-In-Gesprek-Kyknet-5636-1024x1536.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Lourensa-Eckhard-In-Gesprek-Kyknet-5636-1365x2048.jpg 1365w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Lourensa-Eckhard-In-Gesprek-Kyknet-5636-1320x1980.jpg 1320w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Lourensa-Eckhard-In-Gesprek-Kyknet-5636-600x900.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 683px) 100vw, 683px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Lourensa Eckhard. Foto: Verskaf<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Lourensa vertel meer oor die episode en deel haar siening oor die Afrikanerkwessie:<\/p>\n\n\n\n<h3 id=\"h-wat-beteken-die-woord-afrikaner-vir-jou\" class=\"wp-block-heading\">Wat beteken die woord \u201cAfrikaner\u201d vir jou?<\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Vir my is dit tweeledig, dit is hoe jy jouself sien maar ook hoe ander jou sien. \u2019n Wit Afrikaanssprekende persoon gaan homself nie noodwendig as \u2019n Afrikaner beskou nie, maar ander Suid-Afrikaners gaan wel. Taal is sekerlik die belangrikste deel van hierdie identiteitsmerker. Jy kan nie \u2019n Afrikaner wees as jy nie Afrikaans praat nie.<\/p>\n\n\n\n<h3 id=\"h-jy-noem-dat-suid-afrikaners-nog-nooit-werklik-daarvoor-bekend-was-dat-hulle-oor-belangrike-aspekte-kon-saamstem-nie-of-dit-nou-blyplek-is-of-vir-wie-daar-gestem-gaan-word-maar-is-daar-tog-wel-aspekte-wat-min-mense-besef-dat-suid-afrikaners-wel-saamstem\" class=\"wp-block-heading\">Jy noem dat Suid-Afrikaners nog nooit werklik daarvoor bekend was dat hulle oor belangrike aspekte kon saamstem nie \u2013 of dit nou blyplek is of vir wie daar gestem gaan word. Maar is daar tog wel aspekte wat min mense besef dat Suid-Afrikaners w\u00e9l saamstem?<\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ek dink die meeste Suid-Afrikaners het \u2019n hegter band met hul kultuuridentiteit as hul nasionale identiteit. Dit is \u2019n goeie ding, want uitermatige nasionale trots kan maklik deur onverantwoordelike individue misbruik word om mense vir wrede doeleindes te mobiliseer. Ek dink die meeste Suid-Afrikaners besef dit en beskou hul kultuurtrots as \u2019n bastion teen die moontlikheid van bose nasionalisme.<\/p>\n\n\n\n<h3 id=\"h-doen-die-ouer-generasie-deesdae-genoeg-om-die-jonger-generasie-in-te-lig-oor-die-fyner-nuanses-van-wat-dit-behels-om-afrikaner-te-wees\" class=\"wp-block-heading\">Doen die ouer generasie deesdae genoeg om die jonger generasie in te lig oor die fyner nuanses van wat dit behels om Afrikaner te wees?<\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Vir baie lank was dit dalk \u2019n ongemaklike gesprek tussen generasies, maar met die verloop van tyd kan hierdie gesprekke nou makliker plaasvind. Dit is ook nie net \u2019n historiese en politieke gesprek nie, maar ook een wat te make het met kuns, kultuur en taal. Dat daar wel \u2019n verantwoordelikheid is op die skouers van die ouer generasie om hieroor met die jonges te praat, is onbetwyfelbaar.<\/p>\n\n\n\n<h3 id=\"h-dink-jy-die-individu-se-geskiedenis-bepaal-afrikaner-wees-of-is-dit-n-keuse-wat-enige-tyd-gemaak-kan-word\" class=\"wp-block-heading\">Dink jy die individu se geskiedenis bepaal Afrikaner-wees of is dit \u2019n keuse wat enige tyd gemaak kan word?<\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Geskiedenis is natuurlik \u2019n groot deel daarvan, maar dis nie al nie. Soos genoem is taal die belangrikste bestanddeel. Ek het deernis met iemand wat ongemaklik is met die idee van Afrikanerskap en ek verstaan ook waarom ander weer baie trots is daarop. So, hoewel jy kan kies hoe jy jouself wil definieer, kan jy nie kies hoe ander jou sien nie.<\/p>\n\n\n\n<h3 id=\"h-ruda-landman-noem-dat-afrikaners-nie-eilande-van-bevoorregting-kan-skep-nie-is-dit-hoe-afrikaners-oor-die-algemeen-ervaar-word-en-dink-jy-dis-n-gegronde-kommer\" class=\"wp-block-heading\">Ruda Landman noem dat Afrikaners nie \u201ceilande van bevoorregting [kan] skep\u201d nie. Is dit hoe Afrikaners oor die algemeen ervaar word en dink jy dis \u2019n gegronde kommer?<\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dit is nie my ervaring van hoe Afrikaners ervaar word nie. Trouens, ek het al met talle gemeenskappe te doen gekry, veral op die platteland en in die landbougemeenskap waar daar daadwerklike pogings aangewend word om mense wat niks het nie, op te hef. Die groter frustrasie in Suid-Afrika is die ongelykheid op ekonomiese vlak, ongeag ras. Daar word deur alle rasse eilande van bevoorregting geskep.<\/p>\n\n\n\n<h3 id=\"h-hoe-n-groot-rol-speel-die-politici-in-die-verdagmaking-van-afrikaners-as-n-bevoorregte-etniese-groep\" class=\"wp-block-heading\">Hoe \u2019n groot rol speel die politici in die verdagmaking van Afrikaners as \u2019n bevoorregte etniese groep?<\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Politici speel \u2019n reuse rol hierin, maar die meeste Suid-Afrikaners sien deur dit.<\/p>\n\n\n\n<h3 id=\"h-sien-jy-tog-wel-beter-samewerking-onder-die-afrikaners-in-die-toekoms-en-indien-wel-hoekom\" class=\"wp-block-heading\">Sien jy tog wel beter samewerking onder die Afrikaners in die toekoms? En indien wel, hoekom?<\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Vir so lank as wat daar Afrikaners in Suid-Afrika is, gaan die sogenoemde Afrikanerdebat nie uitsterf nie. Omstandighede dwing mense om saam te werk, dus gaan beter samewerking onder Afrikaners hiervan afhang.<\/p>\n\n\n\n<h3 id=\"h-wat-hoop-jy-neem-die-kyker-uit-hierdie-episode-mee\" class=\"wp-block-heading\">Wat hoop jy neem die kyker uit hierdie episode mee?<\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ek hoop die kyker kry \u2019n beter perspektief op hoe die verskillende kante en kampe binne die Afrikanerdebat die saak beskou. Ek hoop ook dat die kyker die menslikheid van almal binne die debat sal sien en besef waarom daar so hard baklei word.<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"683\" height=\"1024\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Lourensa-Eckhard-In-Gesprek-Kyknet-5897-683x1024.jpg\" alt=\"Lourensa Eckhard. Foto: Verskaf\" class=\"wp-image-334998\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Lourensa-Eckhard-In-Gesprek-Kyknet-5897-683x1024.jpg 683w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Lourensa-Eckhard-In-Gesprek-Kyknet-5897-200x300.jpg 200w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Lourensa-Eckhard-In-Gesprek-Kyknet-5897-768x1152.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Lourensa-Eckhard-In-Gesprek-Kyknet-5897-1024x1536.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Lourensa-Eckhard-In-Gesprek-Kyknet-5897-1365x2048.jpg 1365w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Lourensa-Eckhard-In-Gesprek-Kyknet-5897-1320x1980.jpg 1320w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Lourensa-Eckhard-In-Gesprek-Kyknet-5897-600x900.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 683px) 100vw, 683px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Lourensa Eckhard. Foto: Verskaf<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li><strong><em>Moenie hierdie insiggewende aflewering van In Gesprek Onthul op Maandag 21 September om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) misloop nie.<\/em><\/strong><\/li>\n<\/ul>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cIs jy \u2019n Afrikaner?\u201d is die eerste vraag wat Lourensa Eckard in \u2019n spesiale episode van die kykNET aktualiteitsprogram Onthul sommer so uit die heup aan haar medejoernalis Ruda Landman stel. In di\u00e9 episode van In gesprek Onthul \u2013 Die Afrikaner: Broedertwis, wat op Maandag 21 September om 20:00 op kykNET uitsaai, ondersoek Lourensa Afrikaner-identiteit [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":601,"featured_media":335123,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"kykNET","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[28],"tags":[18251,18249,18250,18253,18252,15771,18254,18248,15577],"class_list":["post-334994","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-leefstyl","tag-afrikaner","tag-afrikanerkwessie","tag-broedertwis","tag-carl-niehaus","tag-ernst-roets","tag-leefstyl","tag-lourensa-eckhard","tag-onthul","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Lourensa Eckard ondersoek die Afrikanerkwessie\u00a0 | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Lourensa Eckard ondersoek die Afrikanerkwessie\u00a0\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u201cIs jy \u2019n Afrikaner?\u201d is die eerste vraag wat Lourensa Eckard in \u2019n spesiale episode van die kykNET aktualiteitsprogram Onthul sommer so uit die heup aan haar medejoernalis Ruda Landman stel. In di\u00e9 episode van In gesprek Onthul \u2013 Die Afrikaner: Broedertwis, wat op Maandag 21 September om 20:00 op kykNET uitsaai, ondersoek Lourensa Afrikaner-identiteit [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-09-17T12:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-09-17T12:52:47+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Lourensa-Eckhard-In-Gesprek-Kyknet-5626-2048x1627-1.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"2048\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1056\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"kykNET\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Annelene Oberholzer\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/46ad4992cf69e061a3106426cc198b6b\"},\"headline\":\"Lourensa Eckard ondersoek die Afrikanerkwessie\u00a0\",\"datePublished\":\"2026-09-17T12:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2026-09-17T12:52:47+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\\\/\"},\"wordCount\":860,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/09\\\/Lourensa-Eckhard-In-Gesprek-Kyknet-5626-2048x1627-1.jpg\",\"keywords\":[\"Afrikaner\",\"Afrikanerkwessie\",\"Broedertwis\",\"Carl Niehaus\",\"Ernst Roets\",\"Leefstyl\",\"Lourensa Eckhard\",\"Onthul\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Leefstyl\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\\\/\",\"name\":\"Lourensa Eckard ondersoek die Afrikanerkwessie\u00a0 | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/09\\\/Lourensa-Eckhard-In-Gesprek-Kyknet-5626-2048x1627-1.jpg\",\"datePublished\":\"2026-09-17T12:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2026-09-17T12:52:47+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/09\\\/Lourensa-Eckhard-In-Gesprek-Kyknet-5626-2048x1627-1.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/09\\\/Lourensa-Eckhard-In-Gesprek-Kyknet-5626-2048x1627-1.jpg\",\"width\":2048,\"height\":1056,\"caption\":\"Lourensa Eckhard. Foto: Verskaf.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Leefstyl\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/leefstyl\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Lourensa Eckard ondersoek die Afrikanerkwessie\u00a0\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/46ad4992cf69e061a3106426cc198b6b\",\"name\":\"Annelene Oberholzer\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/cd284f85fc010e5f3e9dc0e6856a3397a4623047945111223684775a5b0a329a?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/cd284f85fc010e5f3e9dc0e6856a3397a4623047945111223684775a5b0a329a?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/cd284f85fc010e5f3e9dc0e6856a3397a4623047945111223684775a5b0a329a?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Annelene Oberholzer\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/annelene-oberholzer\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Lourensa Eckard ondersoek die Afrikanerkwessie\u00a0 | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Lourensa Eckard ondersoek die Afrikanerkwessie\u00a0","og_description":"\u201cIs jy \u2019n Afrikaner?\u201d is die eerste vraag wat Lourensa Eckard in \u2019n spesiale episode van die kykNET aktualiteitsprogram Onthul sommer so uit die heup aan haar medejoernalis Ruda Landman stel. In di\u00e9 episode van In gesprek Onthul \u2013 Die Afrikaner: Broedertwis, wat op Maandag 21 September om 20:00 op kykNET uitsaai, ondersoek Lourensa Afrikaner-identiteit [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-09-17T12:00:00+00:00","article_modified_time":"2026-09-17T12:52:47+00:00","og_image":[{"width":2048,"height":1056,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Lourensa-Eckhard-In-Gesprek-Kyknet-5626-2048x1627-1.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"kykNET","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\/"},"author":{"name":"Annelene Oberholzer","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/46ad4992cf69e061a3106426cc198b6b"},"headline":"Lourensa Eckard ondersoek die Afrikanerkwessie\u00a0","datePublished":"2026-09-17T12:00:00+00:00","dateModified":"2026-09-17T12:52:47+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\/"},"wordCount":860,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Lourensa-Eckhard-In-Gesprek-Kyknet-5626-2048x1627-1.jpg","keywords":["Afrikaner","Afrikanerkwessie","Broedertwis","Carl Niehaus","Ernst Roets","Leefstyl","Lourensa Eckhard","Onthul","Top"],"articleSection":["Leefstyl"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\/","name":"Lourensa Eckard ondersoek die Afrikanerkwessie\u00a0 | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Lourensa-Eckhard-In-Gesprek-Kyknet-5626-2048x1627-1.jpg","datePublished":"2026-09-17T12:00:00+00:00","dateModified":"2026-09-17T12:52:47+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Lourensa-Eckhard-In-Gesprek-Kyknet-5626-2048x1627-1.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/Lourensa-Eckhard-In-Gesprek-Kyknet-5626-2048x1627-1.jpg","width":2048,"height":1056,"caption":"Lourensa Eckhard. Foto: Verskaf."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Leefstyl","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/leefstyl\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Lourensa Eckard ondersoek die Afrikanerkwessie\u00a0"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/46ad4992cf69e061a3106426cc198b6b","name":"Annelene Oberholzer","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/cd284f85fc010e5f3e9dc0e6856a3397a4623047945111223684775a5b0a329a?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/cd284f85fc010e5f3e9dc0e6856a3397a4623047945111223684775a5b0a329a?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/cd284f85fc010e5f3e9dc0e6856a3397a4623047945111223684775a5b0a329a?s=96&d=mm&r=g","caption":"Annelene Oberholzer"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/annelene-oberholzer\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/lourensa-eckard-ondersoek-die-afrikanerkwessie\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/334994","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/601"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=334994"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/334994\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":335168,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/334994\/revisions\/335168"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/335123"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=334994"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=334994"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=334994"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}