{"id":334150,"date":"2026-09-11T12:07:51","date_gmt":"2026-09-11T10:07:51","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=334150"},"modified":"2026-09-11T12:07:54","modified_gmt":"2026-09-11T10:07:54","slug":"bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\/","title":{"rendered":"Bob Skinstad: Wat \u2019n ongelooflike reeks"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u2019n Ongelooflike einde aan \u00adhierdie Greatest Rivalry-reeks tussen die twee beste rugbylande ter w\u00eareld is dat hulle nou ver van hul tuislande af en in \u2019n vreemde land gaan speel, waar rugby nie eens onder die top-drie sportsoorte is nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Amerikaanse Ope (tennis) word in spitstyd op televisie uitgesaai, die Yankees-bofbalspan speel tuis, die NFL-seisoen begin vandeesweek en die uiters mededingende universiteitsvoetbal is reeds goed op dreef.\n<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Tog is die belangstelling groot vir die vierde en laaste toets.\n<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ek was die afgelope twee dae in New York en het talle mense met Suid-Afrikaanse aksente of \u2019n kenmerkende Kiwi-aksent raakgeloop \u2013 almal op pad Baltimore toe.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Op die oog af lyk Baltimore wel \u2019n ietwat vreemde keuse. Dit is nie \u2019n bestemming wat ek sommer vir \u2019n werks- of vakansieweek sou kies nie, en om daar uit te kom, sou \u2019n mens gewoonlik via Washington of New York, of ten minste \u00earens \u2019n bietjie interessanter, reis.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Tog het duisende rugbyondersteuners na Baltimore gereis \u2013 en is hulle steeds onderweg daarheen. Suid-Afrika loop 2-1 voor, en baie van die kenners het gevoel die beste manier om hierdie reeks te beslis, sou in \u2019n vreemde omgewing wees.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">[Die Bokke is] georganiseerd, gemotiveerd en in die laaste twee wedstryde veel meer oorheersend.\n<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Een van die uitblinkers was die werklik goeie individuele vertonings van \u2019n aantal spelers.<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large is-resized\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"883\" height=\"1024\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/TL_2459943_93898-883x1024.jpeg\" alt=\"Bok-haker Malcolm Marx.\" class=\"wp-image-329415\" style=\"width:712px;height:auto\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/TL_2459943_93898-883x1024.jpeg 883w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/TL_2459943_93898-259x300.jpeg 259w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/TL_2459943_93898-768x890.jpeg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/TL_2459943_93898.jpeg 1200w\" sizes=\"auto, (max-width: 883px) 100vw, 883px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Bok-haker Malcolm Marx. Foto: Steve Haag Sports\/Gallo Images.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Malcolm Marx is indrukwekkend \u2013 rateltaai in die duikslae; uiters akkuraat in die lynstane; briljant en sterk in die dryfmaal. Dit sou op sigself genoeg gewees het, maar dan was daar ook sy leierskap en krag in die los spel, sy doeltreffende werk op die grond, en daarna die kragtige skrums saam met sy reguit  skrummende voorspelers.\n<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hulle het hul teenstanders se weerstand gebreek.\n<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hy is die verpersoonliking van \u2019n spanspeler \u2013 \u00adeenvoudig \u2019n hardnekkige, kragtige en energieke haker. Hy het in talle van daardie situasies ongelooflike krag gewys en is \u2019n leier in \u2019n goed bestuurde skrum.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Jesse Kriel op buitesenter het \u2019n groot impak op die wedstryd gehad.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Sy vennootskap met Damian de Allende was \u2019n plesier om dop te hou, en die individuele drie\u00eb wat hy gedruk het, het \u2019n groot invloed op al die wedstryde tot dusver gehad. Dit was waarskyn\u00adlik die verskil tussen die Springbokke en Nieu-Seeland se agterlyn.<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-full\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"650\" height=\"430\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/baed9e1d-2da1-4bec-9028-c742621ec55e.jpg\" alt=\"Bok-slot Eben Etzebeth. \" class=\"wp-image-334238\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/baed9e1d-2da1-4bec-9028-c742621ec55e.jpg 650w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/baed9e1d-2da1-4bec-9028-c742621ec55e-300x198.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/baed9e1d-2da1-4bec-9028-c742621ec55e-600x397.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 650px) 100vw, 650px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Bok-slot Eben Etzebeth. Foto: Gallo Images.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ox Nch\u00e9, Pieter-Steph du Toit en Eben Etzebeth het almal in die laaste twee wedstryde veel meer goeie dinge op die regte oomblikke gedoen as wat hulle in die eerste wedstryd reggekry het.\n<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ek sou egter nie Nieu-\u00adSeeland se oorwinning op Ellispark onderskat nie. Hulle het daarin geslaag om die Bokke te verras en hulle dalk selfs van hul wedstrydplan te laat afsien.\n<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ons het reeds die gebeure weg van die veld af bespreek en ek erken graag dat hulle, ondanks die opmerkings wat buite die veld gemaak is, \u2019n vertoning gelewer het wat die Springbokke tot in hul kern geskud het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Maar dit is juis die punt: Geen DNS nie \u2013 net RSA. Die Bokke se reaksie en daaropvolgende vertonings was briljant en dit het tot \u2019n wonderlike stryd gelei, selfs al het die geveg op \u00e9n weg van die veld af plaasgevind!<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ek dink die spanning en opwinding vir hierdie kragmeting in Baltimore is reeds daar. \n<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/GettyImages-19540820_29542-1024x683.jpg\" alt=\"Die M&amp;T-stadion in Baltimore, waar die laaste toets van die Greatest Rivalry-reeks m\u00f4reaand beslis word. Foto: Kirby Lee\/Getty Images.\" class=\"wp-image-334143\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/GettyImages-19540820_29542-1024x683.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/GettyImages-19540820_29542-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/GettyImages-19540820_29542-768x512.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/GettyImages-19540820_29542.jpg 1200w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Die M&amp;T-stadion in Baltimore, waar die laaste toets van die Greatest Rivalry-reeks m\u00f4reaand beslis word. <\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<h2 id=\"h-rugby-in-amerika\" class=\"wp-block-heading\">Rugby in Amerika<\/h2>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dit het \u2019n wankelrige begin gehad, en die plaaslike kompetisie is nie naastenby so sterk soos di\u00e9 in Nieu-Seeland of Suid-<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Afrika nie. As bestemming het Amerika egter uitgeblink toe dit \u2019n fantastiese W\u00eareldbeker-sokkertoernooi aangebied het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">W\u00eareldrugby wou tereg h\u00ea dat dit \u2019n aantreklike en opwindende toekomstige bestemming vir al die reisende ondersteuners moet wees en hierdie wedstryd is deel van daardie inisiatief. \u2019n W\u00eareldbeker oor vyf jaar in Amerika sal een van die beste vertoonvensters vir die sport wees.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Australi\u00eb is eers volgende jaar aan die beurt met heelwat voorbereiding aan die gang.\n<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Volg Bob Skinstad op <strong><a href=\"https:\/\/www.linkedin.com\/in\/bob-skinstad\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">LinkedIn<\/a>.<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Ongelooflike einde aan \u00adhierdie Greatest Rivalry-reeks tussen die twee beste rugbylande ter w\u00eareld is dat hulle nou ver van hul tuislande af en in \u2019n vreemde land gaan speel, waar rugby nie eens onder die top-drie sportsoorte is nie. Die Amerikaanse Ope (tennis) word in spitstyd op televisie uitgesaai, die Yankees-bofbalspan speel tuis, die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":327849,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"Bob Skinstad","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[22],"tags":[15970,17800,17637,15591,15819,15577],"class_list":["post-334150","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-sport","tag-all-blacks","tag-bob-skinstad","tag-greatest-rivalry","tag-sport","tag-springbokke","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Bob Skinstad: Wat \u2019n ongelooflike reeks | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Bob Skinstad: Wat \u2019n ongelooflike reeks\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u2019n Ongelooflike einde aan \u00adhierdie Greatest Rivalry-reeks tussen die twee beste rugbylande ter w\u00eareld is dat hulle nou ver van hul tuislande af en in \u2019n vreemde land gaan speel, waar rugby nie eens onder die top-drie sportsoorte is nie. Die Amerikaanse Ope (tennis) word in spitstyd op televisie uitgesaai, die Yankees-bofbalspan speel tuis, die [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-09-11T10:07:51+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-09-11T10:07:54+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/enhanced_imagefa.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"2560\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1190\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Bob Skinstad\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Bob Skinstad: Wat \u2019n ongelooflike reeks\",\"datePublished\":\"2026-09-11T10:07:51+00:00\",\"dateModified\":\"2026-09-11T10:07:54+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\\\/\"},\"wordCount\":677,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/enhanced_imagefa.jpg\",\"keywords\":[\"All Blacks\",\"Bob Skinstad\",\"Greatest Rivalry\",\"Sport\",\"Springbokke\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Sport\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\\\/\",\"name\":\"Bob Skinstad: Wat \u2019n ongelooflike reeks | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/enhanced_imagefa.jpg\",\"datePublished\":\"2026-09-11T10:07:51+00:00\",\"dateModified\":\"2026-09-11T10:07:54+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/enhanced_imagefa.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/enhanced_imagefa.jpg\",\"width\":2560,\"height\":1190,\"caption\":\"Bok-kaptein Bob Skinstad. Foto: Verskaf.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Sport\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sport\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Bob Skinstad: Wat \u2019n ongelooflike reeks\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Bob Skinstad: Wat \u2019n ongelooflike reeks | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Bob Skinstad: Wat \u2019n ongelooflike reeks","og_description":"\u2019n Ongelooflike einde aan \u00adhierdie Greatest Rivalry-reeks tussen die twee beste rugbylande ter w\u00eareld is dat hulle nou ver van hul tuislande af en in \u2019n vreemde land gaan speel, waar rugby nie eens onder die top-drie sportsoorte is nie. Die Amerikaanse Ope (tennis) word in spitstyd op televisie uitgesaai, die Yankees-bofbalspan speel tuis, die [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-09-11T10:07:51+00:00","article_modified_time":"2026-09-11T10:07:54+00:00","og_image":[{"width":2560,"height":1190,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/enhanced_imagefa.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Bob Skinstad","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Bob Skinstad: Wat \u2019n ongelooflike reeks","datePublished":"2026-09-11T10:07:51+00:00","dateModified":"2026-09-11T10:07:54+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\/"},"wordCount":677,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/enhanced_imagefa.jpg","keywords":["All Blacks","Bob Skinstad","Greatest Rivalry","Sport","Springbokke","Top"],"articleSection":["Sport"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\/","name":"Bob Skinstad: Wat \u2019n ongelooflike reeks | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/enhanced_imagefa.jpg","datePublished":"2026-09-11T10:07:51+00:00","dateModified":"2026-09-11T10:07:54+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/enhanced_imagefa.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/enhanced_imagefa.jpg","width":2560,"height":1190,"caption":"Bok-kaptein Bob Skinstad. Foto: Verskaf."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Sport","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sport\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Bob Skinstad: Wat \u2019n ongelooflike reeks"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/bob-skinstad-wat-n-ongelooflike-reeks\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/334150","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=334150"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/334150\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":334239,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/334150\/revisions\/334239"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/327849"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=334150"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=334150"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=334150"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}