{"id":333613,"date":"2026-09-07T17:01:49","date_gmt":"2026-09-07T15:01:49","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=333613"},"modified":"2026-09-07T17:01:52","modified_gmt":"2026-09-07T15:01:52","slug":"vandag-in-die-nuus-78","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-78\/","title":{"rendered":"Vandag in die nuus"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hier is die hoofnuus wat vandag, 7 September, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-plaaslik\" class=\"wp-block-heading\">Plaaslik<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Die saak oor die beweerde R16 miljoen-vloottender van die Emfuleni-munisipaliteit is uitgestel tot 14 September.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Mensejag is van stapel gestuur na \u2019n ontsnapte gevangene van Rooigrond-gevangenis naby Mahikeng, met Edward Khomotso Madiba wat besig was om \u2019n gevangenisstraf van 20 jaar uit te dien vir roof, die besit van \u2019n vuurwapen en ammunisie, ontvoering en die oortreding van paroolvoorwaardes.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Skoolvervoerbestuurder (53) is doodgeskiet in Westbury, Jhb, kort nadat hy leerlinge afgelaai het, met 2 verdagtes wat n\u00e1 die aanval in \u2019n motor van die toneel gevlug het en tans gesoek word.<\/li>\n\n\n\n<li>All Blacks-hulpafrigter Neil Barnes oor Bok-skrum: \u2018Jy kan nie wegkruip nie. Hul vaste fasette is uiters dominant, en hulle kry \u2019n hele rits strafskoppe daaruit. Ek gaan nie s\u00ea hulle is almal geregverdig nie, maar aan die einde van die dag moet ons ook die persepsie van die wedstrydbeamptes verander sodat ons \u2019n billike voordeel kan kry.\u2019<\/li>\n\n\n\n<li>Die Gautengse hooggeregshof in Pta het voormalige Nasionale Vergadering-speker Nosiviwe Mapisa-Nqakula se aansoek van die hand gewys oor haar afsetting, met Mapisa-Nqakula wat tereg staan op korrupsie-aanklagte nadat sy daarvan beskuldig is dat sy miljoene rand se omkoopgeld gewerf het terwyl sy as minister van verdediging gedien het.<\/li>\n\n\n\n<li>Meer as 5 jaar n\u00e1 Anele Tembe se dood sal \u2019n formele geregtelike ondersoek na die omstandighede rondom haar noodlottige val uit \u2019n hotel in Kaapstad vandag begin, met 6 getuies wat na verwagting tydens die verrigtinge in die Kaapstad-landdroshof sal getuig.<\/li>\n\n\n\n<li>Mediapersoonlikheid Molemo \u2018Jub Jub\u2019 Maarohanye se hofsaak is tot 17 September uitgestel n\u00e1 hy vlugtig in die Germiston-landdroshof verskyn het op aanklagte dat hy \u2019n vuurwapen in \u2019n openbare plek afgevuur en \u2019n voorwerp op iemand gerig het wat die indruk kon skep dat dit \u2019n vuurwapen is.<\/li>\n\n\n\n<li>Die lasbrief vir die inhegtenisneming van die mediapersoonlikheid Molemo \u2018Jub Jub\u2019 Maarohanye is van die rol geskrap nadat hy vanoggende vlugtig in die Germiston-landdroshof verskyn het, waar sy strafsaak tot volgende week uitgestel is, terwyl hy steeds op borgtog van R5 000 vry is.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large is-resized\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"918\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/jub_74064-1024x918.jpeg\" alt=\"Molemo \u2018Jub Jub\u2019 Maarohanye.\" class=\"wp-image-333614\" style=\"width:699px;height:auto\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/jub_74064-1024x918.jpeg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/jub_74064-300x269.jpeg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/jub_74064-768x689.jpeg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/jub_74064-600x538.jpeg 600w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/jub_74064.jpeg 1200w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Molemo \u2018Jub Jub\u2019 Maarohanye. Foto: Argief.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<h2 id=\"h-oorsee\" class=\"wp-block-heading\">Oorsee<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Oman se vloot s\u00ea hulle het 16 bemanningslede van \u2019n olietenkskip onder Saoedi-Arabi\u00eb se vlag gered wat Iran \u2019n week gelede in die Straat van Hormoes aangeval het.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Chinese hof het \u2019n voormalige senior finansi\u00eble amptenaar Wang Jianjun tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis vir omkopery, nadat hy skuldig bevind is daaraan dat hy onwettig die ekwivalent van bykans $14 miljoen bymekaar gemaak het.<\/li>\n\n\n\n<li>Dr. Ursula von der Leyen, president van die Europese Kommissie, belowe \u20ac200 miljoen (ongeveer R3,7 miljard) vir beleggingspakket in Groenland.<\/li>\n\n\n\n<li>Friedrich Merz, Duitse bondskanselier, het ges\u00ea hy is \u2018diep geskok\u2019 nadat sy party \u2019n swaar verlies in \u2019n deelstaatverkiesing teen die verregse AfD gely het, maar hy het belowe om voort te gaan met hervormings.<\/li>\n\n\n\n<li>Die gemiddelde prys van diesel in die VSA het \u2019n nuwe rekordhoogte bereik, nadat skade aan raffinaderye aan die Golfkus tydens die oorlog teen Iran die brandstofvoorraad ontwrig het, met die prys wat tot $5,9015 per gelling gestyg het, sowat 30 sent ho\u00ebr as die gemiddelde prys net \u2019n week tevore.<\/li>\n\n\n\n<li>Brent-ruolie het bo $97 per vat gestyg en is naby \u2019n hoogtepunt van 3 maande, terwyl spanning tussen die VSA en Iran toegeneem het nadat albei lande vaartuie wat met mekaar verbind word, geteiken het, wat vrese laat ontstaan het oor moontlike ontwrigtings van skeepvaart deur die Straat van Hormoes.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Europese Unie het enige \u2018verheerliking\u2019 van \u2019n veroordeelde oorlogsmisdadiger, die Serwi\u00ebr Ratko Mladi\u0107, wat einde Augustus oorlede is, veroordeel, terwyl duisende mense in Belgrado vir sy begrafnis byeengekom het.<\/li>\n\n\n\n<li>Jakarta se hooflughawe en drie ander lughawens het hul sluiting verleng nadat hulle weens \u2019n vulkaniese uitbarsting hul bedrywighede moes staak, wat tienduisende passasiers gestrand gelaat het.<\/li>\n\n\n\n<li>Volker T\u00fcrk, ho\u00eb kommissaris vir menseregte van die VN, eis aanspreeklikheid vir die toenemende aantal sterftes in Amerikaanse immigrasie-aanhouding en Washington versoek om deportasies na plekke waar mense aan \u2018onherstelbare skade\u2019 blootgestel kan word, te staak.<\/li>\n\n\n\n<li>Iran se departement van buitelandse sake het Suid-Korea gewaarsku teen enige milit\u00eare ontplooiing of betrokkenheid by Amerikaanse operasies in die Straat van Hormoes en ges\u00ea so \u2019n stap sal \u2018ernstige gevolge\u2019 inhou.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260504__A9R98RU__v2__HighRes__TopshotCyprusIranUsIsraelWar-1-1320x880-1-1024x683.jpg\" alt=\"Die Straat van Hormoes, \u2019n noodsaaklike skeepsroete vir w\u00eareldwye olievoorrade, bly \u2019n brandpunt in die voortgesette konflik tussen Washington en Teheran.\" class=\"wp-image-323759\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260504__A9R98RU__v2__HighRes__TopshotCyprusIranUsIsraelWar-1-1320x880-1-1024x683.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260504__A9R98RU__v2__HighRes__TopshotCyprusIranUsIsraelWar-1-1320x880-1-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260504__A9R98RU__v2__HighRes__TopshotCyprusIranUsIsraelWar-1-1320x880-1-768x512.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260504__A9R98RU__v2__HighRes__TopshotCyprusIranUsIsraelWar-1-1320x880-1-600x400.jpg 600w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260504__A9R98RU__v2__HighRes__TopshotCyprusIranUsIsraelWar-1-1320x880-1.jpg 1320w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Die Straat van Hormoes, \u2019n noodsaaklike skeepsroete vir w\u00eareldwye olievoorrade, bly \u2019n brandpunt in die voortgesette konflik tussen Washington en Teheran. Foto: AFP.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>\u2019n Sneeustorting in Rusland se ruwe Kaukasusgebergte het 11 bergklimmers doodgemaak, terwyl nog 6 vermis word, met die sneeustorting wat gister teen \u2019n berghelling in die Bezengi-kloof afgestort en \u2019n groep van 33 bergklimmers getref.<\/li>\n\n\n\n<li>Israel se departement van buitelandse sake: \u2018Herhaalde hommeltuigaanvalle. Wapenopbergingsplekke. Terroriste-infrastruktuur. Bevelsentrums wat in burgerlike gebiede is. Hezbollah probeer steeds om sy milit\u00eare vermo\u00ebns in suidelike Libanon te herbou. Hierdie oortredings sal nie geduld word nie.\u2019<\/li>\n\n\n\n<li>Nepal sal vandag \u2019n nasionale dag van rou hou vir die slagoffers van die verwoestende vloede, terwyl families van vermiste werkers wat vermoedelik in hidro\u00eblektriese tonnels vasgekeer is, gebid het dat reddingswerkers hulle steeds lewend sal vind.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hier is die hoofnuus wat vandag, 7 September, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":324308,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[15603,15577],"class_list":["post-333613","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-nuus","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Vandag in die nuus | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-78\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Vandag in die nuus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hier is die hoofnuus wat vandag, 7 September, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-78\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-09-07T15:01:49+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-09-07T15:01:52+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/pexels-ekaterina-bolovtsova-6077447.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"853\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Franco Havenga\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-78\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-78\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Vandag in die nuus\",\"datePublished\":\"2026-09-07T15:01:49+00:00\",\"dateModified\":\"2026-09-07T15:01:52+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-78\\\/\"},\"wordCount\":834,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-78\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/pexels-ekaterina-bolovtsova-6077447.jpg\",\"keywords\":[\"Nuus\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-78\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-78\\\/\",\"name\":\"Vandag in die nuus | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-78\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-78\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/pexels-ekaterina-bolovtsova-6077447.jpg\",\"datePublished\":\"2026-09-07T15:01:49+00:00\",\"dateModified\":\"2026-09-07T15:01:52+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-78\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-78\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-78\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/pexels-ekaterina-bolovtsova-6077447.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/pexels-ekaterina-bolovtsova-6077447.jpg\",\"width\":1280,\"height\":853,\"caption\":\"Ter illustrasie: Ekaterina Bolovtsova\\\/pexels.com\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-78\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Vandag in die nuus\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-78\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-78\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-78\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Vandag in die nuus | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-78\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Vandag in die nuus","og_description":"Hier is die hoofnuus wat vandag, 7 September, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-78\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-09-07T15:01:49+00:00","article_modified_time":"2026-09-07T15:01:52+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":853,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/pexels-ekaterina-bolovtsova-6077447.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Franco Havenga","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-78\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-78\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Vandag in die nuus","datePublished":"2026-09-07T15:01:49+00:00","dateModified":"2026-09-07T15:01:52+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-78\/"},"wordCount":834,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-78\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/pexels-ekaterina-bolovtsova-6077447.jpg","keywords":["Nuus","Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-78\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-78\/","name":"Vandag in die nuus | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-78\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-78\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/pexels-ekaterina-bolovtsova-6077447.jpg","datePublished":"2026-09-07T15:01:49+00:00","dateModified":"2026-09-07T15:01:52+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-78\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-78\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-78\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/pexels-ekaterina-bolovtsova-6077447.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/pexels-ekaterina-bolovtsova-6077447.jpg","width":1280,"height":853,"caption":"Ter illustrasie: Ekaterina Bolovtsova\/pexels.com"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-78\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Vandag in die nuus"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-78\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-78\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-78\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/333613","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=333613"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/333613\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":333615,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/333613\/revisions\/333615"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/324308"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=333613"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=333613"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=333613"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}