{"id":332674,"date":"2026-09-01T14:46:09","date_gmt":"2026-09-01T12:46:09","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=332674"},"modified":"2026-09-01T14:46:12","modified_gmt":"2026-09-01T12:46:12","slug":"hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\/","title":{"rendered":"Hof hoor oudskoolhoof dreig glo om mense \u2018vrek te skiet\u2019"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die hooggeregshof in Kimberley het Maandag gehoor hoe Laurent Anthony getuig het oor die voorval op 21 Desember 2024 in Minerva Gardens in Kimberley toe sy ma, Charmaine Anthony, na bewering deur Clive Ferris gedreig en doodgeskiet is nadat Ferris se advokaat-dogter hom glo aangehits het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die drie aangeklaagdes is Ferris, afgetrede skoolhoof; sy dogter adv. Celeste Nameka en Obrey Mabija. Die aanklagte sluit in moord, poging tot moord, aanranding met die opset om ernstig te beseer, en die onwettige besit van \u2019n vuurwapen en ammunisie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Luidens die akte van beskuldiging was Nameka en Lucan Anthony, Laurent se broer en Charmaine se jonger seun, daardie oggend in \u2019n vurige minnaarsrusie betrokke. Nameka het haar pa per selfoon vir hulp ontbied, terwyl Lucan sy familie gevra het om ook te kom.<\/p>\n\n\n\n<h3 id=\"h-ma-bel-oor-moeilikheid\" class=\"wp-block-heading\">Ma bel oor \u2018moeilikheid\u2019<\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Laurent het getuig hy is daardie Vrydagoggend omstreeks 05:30 deur sy ma wakker gebel wat vir hom ges\u00ea het daar is moeilikheid by Lucan se huis en dat hy daarheen moet gaan. Sy huismaat, ene King, het hom vergesel. Sy ma, vergesel deur ene Tyler, het kort daarna opgedaag en agter sy Audi-voertuig met haar Chevrolet-nutsvoertuig aan die buitekant van Lucan se woonkompleks by die sekuriteitshek stilgehou.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Laurent het \u201cdie verskrikte en geskokte\u201d Lucan aan die ander kant van die sekuriteitshek gesien. Hulle het Lucan gehelp om oor die hek te klim. Lucan het \u2019n vlek op sy broek gehad en vertel hy het homself \u201cbevuil\u201d nadat hy in sy huis deur drie of vier mans aangerand en daar op hom geskiet is.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Laurent en die ander het onsuksesvol probeer om die polisie te bel om die voorval te kom ondersoek. \u201cOns het vir die polisie gewag, ons wou nie baklei nie.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Nameka het aangeloop gekom en glo op \u201chulle gevloek en skel.\u201d Ferris se pa \u201cPappa Fe\u201d het ook nadergekom en was glo aggressief. Ferris het glo sy vingers deur die hek op hulle gerig en op Charmaine geskreeu: \u201cTeef, ek gaan jou skiet en doodmaak.\u201d Hy het Lucan na bewering gedreig dat hy hom \u201cgaan vrekskiet\u201d.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Volgens Laurent het hulle nie reageer nie. Pa en dogter het teruggeloop na die huis se kant. Een van Nameka se vriendinne het by die hek uitgery en aan die groep mense buitekant ges\u00ea die mense in die huis \u201cis nie reg nie\u201d waarna sy vertrek het.<\/p>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">\u2018Vir ons lewe gevrees\u2019<\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ferris en Nameka het weer nadergekom en die hek met \u2019n afstandbeheer oopgemaak. Ferris het \u2019n handwapen in sy regterhand gehad en dit glo op hulle gerig. Lucan het gewaarsku dat hy gaan skiet. Die Anthony-broers, die ander twee mans en Charmaine het agter hul voertuie skuiling gesoek.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Nameka het glo geskreeu: \u201cSkiet hulle pappie\u201d waarna die eerste skoot geklap het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cOns het vir ons lewe gevrees,\u201d het Laurent getuig. Intussen het King na die oorkant gehardloop en agter \u2019n elektriese kragboks skuiling gesoek. Nameka het glo geskreeu: \u201cPappie, daar is nog een, skiet hom.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ferris het glo soontoe geloop maar na die motors teruggekeer waar die Anthonys en Tyler geskuil het. Nog \u2019n skoot is deur die Audi se regterkantste agterruit geskiet.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Soos Ferris om die motors geloop het, het die mense probeer om sover moontlik van hom te bly. In \u2019n stadium was Laurent, Lucan en Tyler tussen die twee voertuie. Laurent het gehoor hoe sy ma \u201ceina\u201d skreeu. Hy kon haar nie sien nie, maar het gesien hoe Ferris wat links van die nutsvoertuig was na regs draai, die vuurwapen na die agterkant van die voertuig na onder rig en glo skiet.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ferris het van die voertuig weggeloop, waarna Laurent \u2019n plaveiselsteen opgetel en Ferris van agter \u201cmet alle mag\u201d oor die kop geslaan het. Ferris het geval, met die vuurwapen wat uit sy hand tuimel. Laurent het die vuurwapen opgetel. Nameka het nader gekom om die vuurwapen by hom af te vat, maar Lucan het haar weggetrek.<\/p>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">Gewonde ma na hospitaal geneem<\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Laurent skreeu toe: \u201cMy ma, my ma, bel die ambulans\u201d.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dis toe dat nog \u2019n silwer Renault Clio by die hek uitry, en twee of drie mans uitklim. Nameka het na bewering aan hulle ges\u00ea om die vuurwapen by Laurent af te vat. Laurent het ene Nicky (Mibija) herken en hom met sy gesperde hand gewaarsku om nie nader te kom nie. Die vuurwapen in Laurent se regterhand het grond toe gewys.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dis toe dat die broers, met Mabija en ander se hulp, vir Charmaine in haar voertuig laai om hospitaal toe te vat.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Nameka, wat by haar pa gekniel het, het opgespring en met haar selfoon foto\u2019s van die motor geneem. Tyler het agter die stuurwiel ingeklim en \u2019n U-draai gemaak. Laurent het ook ingeklim sodat hulle hospitaal toe kon ry.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Adv. Jacques Rosenberg kla aan. Adv. Joy Mongala tree namens Ferris en Nameka op, en adv. Babalwa April vir Mabija, in opdrag van Regshulp Suid-Afrika.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Regterpresident Pule Tlaletsi het die verhoor tot Dinsdag uitgestel.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die hooggeregshof in Kimberley het Maandag gehoor hoe Laurent Anthony getuig het oor die voorval op 21 Desember 2024 in Minerva Gardens in Kimberley toe sy ma, Charmaine Anthony, na bewering deur Clive Ferris gedreig en doodgeskiet is nadat Ferris se advokaat-dogter hom glo aangehits het. Die drie aangeklaagdes is Ferris, afgetrede skoolhoof; sy dogter [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":332675,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"Charn\u00e9 Kemp","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[16471,16058,15603,18133,15577],"class_list":["post-332674","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-kimberley","tag-moord","tag-nuus","tag-poging-tot-moord","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Hof hoor oudskoolhoof dreig glo om mense \u2018vrek te skiet\u2019 | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Hof hoor oudskoolhoof dreig glo om mense \u2018vrek te skiet\u2019\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die hooggeregshof in Kimberley het Maandag gehoor hoe Laurent Anthony getuig het oor die voorval op 21 Desember 2024 in Minerva Gardens in Kimberley toe sy ma, Charmaine Anthony, na bewering deur Clive Ferris gedreig en doodgeskiet is nadat Ferris se advokaat-dogter hom glo aangehits het. Die drie aangeklaagdes is Ferris, afgetrede skoolhoof; sy dogter [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-09-01T12:46:09+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-09-01T12:46:12+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/getuie_05425.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"531\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Charn\u00e9 Kemp\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Hof hoor oudskoolhoof dreig glo om mense \u2018vrek te skiet\u2019\",\"datePublished\":\"2026-09-01T12:46:09+00:00\",\"dateModified\":\"2026-09-01T12:46:12+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\\\/\"},\"wordCount\":823,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/09\\\/getuie_05425.jpg\",\"keywords\":[\"Kimberley\",\"Moord\",\"Nuus\",\"Poging tot moord\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\\\/\",\"name\":\"Hof hoor oudskoolhoof dreig glo om mense \u2018vrek te skiet\u2019 | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/09\\\/getuie_05425.jpg\",\"datePublished\":\"2026-09-01T12:46:09+00:00\",\"dateModified\":\"2026-09-01T12:46:12+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/09\\\/getuie_05425.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/09\\\/getuie_05425.jpg\",\"width\":1200,\"height\":531,\"caption\":\"Laurent Anthony in die getuiebank. Foto: Charn\u00e9 Kemp.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Hof hoor oudskoolhoof dreig glo om mense \u2018vrek te skiet\u2019\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Hof hoor oudskoolhoof dreig glo om mense \u2018vrek te skiet\u2019 | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Hof hoor oudskoolhoof dreig glo om mense \u2018vrek te skiet\u2019","og_description":"Die hooggeregshof in Kimberley het Maandag gehoor hoe Laurent Anthony getuig het oor die voorval op 21 Desember 2024 in Minerva Gardens in Kimberley toe sy ma, Charmaine Anthony, na bewering deur Clive Ferris gedreig en doodgeskiet is nadat Ferris se advokaat-dogter hom glo aangehits het. Die drie aangeklaagdes is Ferris, afgetrede skoolhoof; sy dogter [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-09-01T12:46:09+00:00","article_modified_time":"2026-09-01T12:46:12+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":531,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/getuie_05425.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Charn\u00e9 Kemp","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Hof hoor oudskoolhoof dreig glo om mense \u2018vrek te skiet\u2019","datePublished":"2026-09-01T12:46:09+00:00","dateModified":"2026-09-01T12:46:12+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\/"},"wordCount":823,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/getuie_05425.jpg","keywords":["Kimberley","Moord","Nuus","Poging tot moord","Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\/","name":"Hof hoor oudskoolhoof dreig glo om mense \u2018vrek te skiet\u2019 | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/getuie_05425.jpg","datePublished":"2026-09-01T12:46:09+00:00","dateModified":"2026-09-01T12:46:12+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/getuie_05425.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/09\/getuie_05425.jpg","width":1200,"height":531,"caption":"Laurent Anthony in die getuiebank. Foto: Charn\u00e9 Kemp."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Hof hoor oudskoolhoof dreig glo om mense \u2018vrek te skiet\u2019"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hof-hoor-oudskoolhoof-dreig-glo-om-mense-vrek-te-skiet\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/332674","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=332674"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/332674\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":332676,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/332674\/revisions\/332676"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/332675"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=332674"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=332674"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=332674"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}