{"id":332042,"date":"2026-08-28T09:59:11","date_gmt":"2026-08-28T07:59:11","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=332042"},"modified":"2026-08-28T09:59:14","modified_gmt":"2026-08-28T07:59:14","slug":"dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\/","title":{"rendered":"Dis tyd om daad by die woord te voeg"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Springbokke is in die eerste toets op Ellispark uitoorl\u00ea. \n<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dis \u2019n feit.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Was die Bokke hul eie grootste vyand of was hulle deur \u2019n kreatiewe en moeilike span ore aangesit? Vir my is d\u00edt die veel groter vraag.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Bokspan het \u2019n bietjie futloos voorgekom asof dinge nie lekker bymekaar wou kom nie. Ek weet dit is maar net \u2019n mening van die \u201crusbank\u00adtoeskouer\u201d, as ek dit so kan stel, maar dit het lank geduur voordat Andr\u00e9 Esterhuizen \u2019n bietjie woema kom gee het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hy het behoorlik oor die doellyn gestoomroller en al die Suid-Afrikaanse ondersteuners \u2019n bietjie hoop gegee.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ek het die afgelope paar weke baie gepraat en geskryf oor harde wedstryde, respek en meedo\u00ebnloosheid. Op daardie gebied moet ek die All Blacks \u2019n beter punt uit tien as die Springbokke vir al hierdie aspekte gee.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ek voel die kontakgebiede \u2013 duikslae, losgemaal en dryfmaal \u2013 is nie behoorlik deur die fluitjie beheer nie, maar ons het die vermo\u00eb om beter te wees. \n<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-embed is-type-video is-provider-youtube wp-block-embed-youtube wp-embed-aspect-16-9 wp-has-aspect-ratio\"><div class=\"wp-block-embed__wrapper\">\n<iframe loading=\"lazy\" title=\"Springboks v All Blacks | First Test Match RGR | Extended Highlights | 22 August 2026\" width=\"500\" height=\"281\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/KX04aijuG4E?feature=oembed\" frameborder=\"0\" allow=\"accelerometer; autoplay; clipboard-write; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture; web-share\" referrerpolicy=\"strict-origin-when-cross-origin\" allowfullscreen><\/iframe>\n<\/div><\/figure>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hulle het daardie losgemale en duikslae baie beter as ons uitgevoer. Die Springbokvoorspelers is, na my mening, baie goed afgerig.\n<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hulle is in &#8217;n fantastiese toestand, maar dit was \u2019n geval waar hulle in \u2019n belangrike aspek van die spel deur slim dinkwerk oorrompel is. Hulle het geweet hulle moet net so goed, indien nie beter as ons voorspelers nie, vaar as hulle \u2019n kans wou staan om te wen. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hulle het meer as dit gedoen en het aan die regte kant van die telbord ge\u00ebindig \u2013 \u2019n telling wat hulle waarskynlik op die ou einde gevlei het, maar gewis nie een waarop ons baie trots sal wees nie. In naelbytwedstryde het ons al bewys dat ons in staat is om aanpasbaar te wees, maar di\u00e9 keer het ons dit nie gedoen nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ek is \u2019n onwrikbare ondersteuner van Suid-Afrika, en ek maak geen verskoning daarvoor nie, maar ek het \u2019n wedstryd gekyk waarin dit gevoel het asof die beheer stadig uit ons hande geglip en in di\u00e9 van die geduldige en gretige All Blacks beland het. Miskien deels deur die skeidsregter se toedoen, maar ek sou dit beslis nie as my grootste verskoning aanvoer nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ek dink daar was \u2019n aantal spelers wat probeer het om hul spelpeil te vind, eerder as om die spelpeil ten toon te stel van wat hulle in die verlede vermag het. Dit bly maar \u2019n uitdaging.<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-full\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"650\" height=\"430\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/ssafasda.jpg\" alt=\"Bob Skinstad en Gary Teichmann.\" class=\"wp-image-332099\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/ssafasda.jpg 650w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/ssafasda-300x198.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/ssafasda-600x397.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 650px) 100vw, 650px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Bob Skinstad en Gary Teichmann. Foto: Wessel Oosthuizen\/Gallo Images.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Toe Rassie Erasmus gevra is of dit \u2019n katastrofe is, het hy ges\u00ea \u201cons het onsself voorheen al baie in die situasie bevind\u201d. Hy is heeltemal reg.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dit is \u2019n geleentheid om die selfvertroue te herbou, die standaarde te hersien en die uitda\u00adging teen die All Blacks opnuut aan te pak.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Met die wedstryde wat nog in \u2019n reeks van vier toetse oorbly, het die tyd aangebreek om daad by die woord te voeg. Die Springbokke was nog altyd baie goed daarmee.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Kaapstad is egter nie \u2019n gunstige speelveld vir Suid-Afrika nie. Dit is nie goeie nuus nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die vraag is dus of ons dieselfde fisieke aanslag voorlangs as in Johannesburg gaan sien.\n<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ek is seker ons sal, maar Suid-Afrika sal hierop moet antwoord en nie weer dieselfde foute maak nie. \n<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">M\u00f4re se toets gaan groot wees. Ek kan nie wag vir die stryd om te begin nie. Die uitslag gaan moontlik die res van die reeks bepaal.\n<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-full\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"650\" height=\"430\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/22264982-dd2e-4dd9-bf8c-5e77cf19ff94.447.jpg\" alt=\"Die Lions het 41-35 teen die All Blacks verloor.\" class=\"wp-image-332098\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/22264982-dd2e-4dd9-bf8c-5e77cf19ff94.447.jpg 650w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/22264982-dd2e-4dd9-bf8c-5e77cf19ff94.447-300x198.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/22264982-dd2e-4dd9-bf8c-5e77cf19ff94.447-600x397.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 650px) 100vw, 650px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Die Lions het 41-35 teen die All Blacks verloor. Foto: Sydney Seshibedi\/Gallo Images.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<h2 id=\"h-lions-kom-amper-tot-die-redding\" class=\"wp-block-heading\">Lions kom amper tot die redding!<\/h2>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u2019n Wonderlike wedstryd wat die durf en fisieke vermo\u00eb van \u2019n Lions-span ten toon gestel het, met Chris Smith wat uitnemend was met die skopskoen en beheer geneem het in die middelveld. Die Lions het voordeel getrek uit die vreemde onderskep-drie, terwyl daar voorlangs ook goeie fisieke spel was.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die spanne was teen rustyd gelykop op drie drie\u00eb elk, en as dit nie vir Richie Mo\u2019unga se drie en \u2019n laat drie in die laaste minute was nie, kon dit maklik \u2019n oorwinning vir die plaaslike span gewees het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Wat \u2019n fantastiese bewys van waarom ons so opgewonde raak oor hierdie toere, en wat \u2019n uitstekende vertoning deur \u2019n plaaslike span wat die afgelope tyd onder hul gewone peil was.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Leeus kan werklik, werklik trots wees op die manier waarop hulle teen een van die beste rugbyspanne ter w\u00eareld gespeel het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die All Blacks se ondersteuners het op sosiale media oor hul safari-ervarings en tyd in die Afrika-bosveld gedeel, \u2019n uitstekende advertensie vir wat ons pragtige land aan besoekers bied. Dit is wonderlik om te sien hoe die reisende ondersteuners wat die span volg nie net ons natuurskoon geniet nie, maar ook ons koskultuur, asook die geselskap en vriendskap van Suid-Afrikaanse rugbyondersteuners.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Om \u2019n belangrike deel van hierdie geskiedenis tussen die twee lande te wees, is van enorme waarde. Mag dit nog lank voortduur.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u2019n Reuse-toets wag hierdie naweek. Ek byt my naels byna tot teen die vel. Ek kan eenvoudig nie wag vir die kragmeting wat moontlik sal bepaal hoe alles uiteindelik afloop nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Springbokke is in die eerste toets op Ellispark uitoorl\u00ea. Dis \u2019n feit. Was die Bokke hul eie grootste vyand of was hulle deur \u2019n kreatiewe en moeilike span ore aangesit? Vir my is d\u00edt die veel groter vraag. Die Bokspan het \u2019n bietjie futloos voorgekom asof dinge nie lekker bymekaar wou kom nie. Ek [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":327850,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"Bob Skinstad","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[22],"tags":[15970,17800,17637,15591],"class_list":["post-332042","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-sport","tag-all-blacks","tag-bob-skinstad","tag-greatest-rivalry","tag-sport"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Dis tyd om daad by die woord te voeg | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Dis tyd om daad by die woord te voeg\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Springbokke is in die eerste toets op Ellispark uitoorl\u00ea. Dis \u2019n feit. Was die Bokke hul eie grootste vyand of was hulle deur \u2019n kreatiewe en moeilike span ore aangesit? Vir my is d\u00edt die veel groter vraag. Die Bokspan het \u2019n bietjie futloos voorgekom asof dinge nie lekker bymekaar wou kom nie. Ek [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-08-28T07:59:11+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-08-28T07:59:14+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/enhanced_image.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"2560\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1698\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Bob Skinstad\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Dis tyd om daad by die woord te voeg\",\"datePublished\":\"2026-08-28T07:59:11+00:00\",\"dateModified\":\"2026-08-28T07:59:14+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\\\/\"},\"wordCount\":865,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/enhanced_image.jpg\",\"keywords\":[\"All Blacks\",\"Bob Skinstad\",\"Greatest Rivalry\",\"Sport\"],\"articleSection\":[\"Sport\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\\\/\",\"name\":\"Dis tyd om daad by die woord te voeg | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/enhanced_image.jpg\",\"datePublished\":\"2026-08-28T07:59:11+00:00\",\"dateModified\":\"2026-08-28T07:59:14+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/enhanced_image.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/enhanced_image.jpg\",\"width\":2560,\"height\":1698,\"caption\":\"Bok-kaptein Bob Skinstad. Foto: Verskaf.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Sport\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sport\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Dis tyd om daad by die woord te voeg\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta property=\"og:video\" content=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/KX04aijuG4E\" \/>\n<meta property=\"og:video:type\" content=\"text\/html\" \/>\n<meta property=\"og:video:duration\" content=\"902\" \/>\n<meta property=\"og:video:width\" content=\"480\" \/>\n<meta property=\"og:video:height\" content=\"270\" \/>\n<meta property=\"ya:ovs:adult\" content=\"false\" \/>\n<meta property=\"ya:ovs:upload_date\" content=\"2026-08-28T07:59:11+00:00\" \/>\n<meta property=\"ya:ovs:allow_embed\" content=\"true\" \/>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Dis tyd om daad by die woord te voeg | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Dis tyd om daad by die woord te voeg","og_description":"Die Springbokke is in die eerste toets op Ellispark uitoorl\u00ea. Dis \u2019n feit. Was die Bokke hul eie grootste vyand of was hulle deur \u2019n kreatiewe en moeilike span ore aangesit? Vir my is d\u00edt die veel groter vraag. Die Bokspan het \u2019n bietjie futloos voorgekom asof dinge nie lekker bymekaar wou kom nie. Ek [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-08-28T07:59:11+00:00","article_modified_time":"2026-08-28T07:59:14+00:00","og_image":[{"width":2560,"height":1698,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/enhanced_image.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Bob Skinstad","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Dis tyd om daad by die woord te voeg","datePublished":"2026-08-28T07:59:11+00:00","dateModified":"2026-08-28T07:59:14+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\/"},"wordCount":865,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/enhanced_image.jpg","keywords":["All Blacks","Bob Skinstad","Greatest Rivalry","Sport"],"articleSection":["Sport"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\/","name":"Dis tyd om daad by die woord te voeg | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/enhanced_image.jpg","datePublished":"2026-08-28T07:59:11+00:00","dateModified":"2026-08-28T07:59:14+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/enhanced_image.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/enhanced_image.jpg","width":2560,"height":1698,"caption":"Bok-kaptein Bob Skinstad. Foto: Verskaf."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Sport","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sport\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Dis tyd om daad by die woord te voeg"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/dis-tyd-om-daad-by-die-woord-te-voeg\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"og_video":"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/KX04aijuG4E","og_video_type":"text\/html","og_video_duration":"902","og_video_width":"480","og_video_height":"270","ya_ovs_adult":"false","ya_ovs_upload_date":"2026-08-28T07:59:11+00:00","ya_ovs_allow_embed":"true","geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/332042","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=332042"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/332042\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":332100,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/332042\/revisions\/332100"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/327850"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=332042"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=332042"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=332042"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}