{"id":331413,"date":"2026-08-24T16:56:05","date_gmt":"2026-08-24T14:56:05","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=331413"},"modified":"2026-08-24T16:56:55","modified_gmt":"2026-08-24T14:56:55","slug":"vandag-in-die-nuus-66","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-66\/","title":{"rendered":"Vandag in die nuus"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hier is die hoofnuus wat vandag, 24 Augustus, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-plaaslik\" class=\"wp-block-heading\">Plaaslik<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Rassie oor Pollard in beginspan bo Libbok \u00e9n Sacha FM: \u2018Handr\u00e9 het al onder geweldige druk vir ons [resultate] gelewer, en ons glo dat dit wat hy en Cobus aan die begin van die wedstryd kan bydra, tesame met die moontlikheid om Morn\u00e9 en Sacha later met hul verskillende speelstyle in te span, hierdie naweek tot ons voordeel sal wees.\u2019<\/li>\n\n\n\n<li>Sou Siya Kolisi dit suksesvol deur hierdie week se oefeninge maak, sal hy by Saterdag se beginspan vir die 2de toets teen die All Blacks ingesluit word, die mees ervare Springbokspan ooit om die veld te betree, met die beginspan wat altesaam 1 012 toetswedstryde agter hul name het.<\/li>\n\n\n\n<li>Greatest Rivalry: Eers Damian de Allende tydens die 1ste toets en nou sal kaptein Pieter-Steph du Toit sy 100ste toets vir die Bokke speel hierdie Saterdag.<\/li>\n\n\n\n<li>Bok-breier Rassie Erasmus: \u2018 \u2019n Mens kon die teleurstelling op almal se gesigte sien n\u00e1 Saterdag se wedstryd, en ons weet wat ons moet doen om hierdie week sterk terug te bons. Hoewel ons deeglik bewus is van die uitdagende taak wat voorl\u00ea, het ons hergroepeer en die aspekte van ons spel ge\u00efdentifiseer wat ons moet verbeter.\u2019<\/li>\n\n\n\n<li>6 mense is gisteraand in 2 vermeende bendeverwante skietvoorvalle in Kaapstad oorlede, met die polisie wat drievoudige moorde in Athlone en Happy Valley naby Blue Downs ondersoek.<\/li>\n\n\n\n<li>Greatest Rivalry: Agtsteman Francke Horn sal die Lions-span lei wat m\u00f4reaand teen die All Blacks speel, met groot name soos Chris Smith, Henco van Wyk en Quan Horn wat in die agterlyn moet uitblink.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large is-resized\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"818\" height=\"1024\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/745342036_1574242497699809_3061997314349338562_n-818x1024.jpg\" alt=\"Springbok-losskakel Quan Horn.\" class=\"wp-image-324385\" style=\"width:556px;height:auto\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/745342036_1574242497699809_3061997314349338562_n-818x1024.jpg 818w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/745342036_1574242497699809_3061997314349338562_n-240x300.jpg 240w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/745342036_1574242497699809_3061997314349338562_n-768x961.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/745342036_1574242497699809_3061997314349338562_n-1227x1536.jpg 1227w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/745342036_1574242497699809_3061997314349338562_n-1320x1652.jpg 1320w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/745342036_1574242497699809_3061997314349338562_n-600x751.jpg 600w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/745342036_1574242497699809_3061997314349338562_n.jpg 1534w\" sizes=\"auto, (max-width: 818px) 100vw, 818px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Springbok-losskakel Quan Horn. Foto: Facebook.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Die verhoor van die voormalige eThekwini-burgemeester Zandile Gumede en 21 medebeskuldigdes op aanklagte van onder meer bedrog, korrupsie, rampokkery en geldwassery is uitgestel nadat beskuldigde nommer 15, Bongani Dlomo, Saterdag deur \u2019n motor getref is terwyl hy in die Bluff-gebied gestap het.<\/li>\n\n\n\n<li>Die DA het die ANC se verkiesingsmanifes wat di\u00e9 party die naweek bekendgestel het as \u2018onwaarskynlik en ongeloofwaardig\u2019 bestempel en ges\u00ea die ANC kan nie vertrou word om die probleme op te los wat die party volgens die DA self veroorsaak het nie.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Lasbrief vir die inhegtenisneming van die omstrede mediapersoonlikheid en musikant Molemo \u2018Jub Jub\u2019 Maarohanye is uitgereik n\u00e1 hy versuim het om in die Germiston-landdroshof te verskyn op aanklagte van ontvoering, die aanranding van \u2019n pendeldiensbestuurder en die afvuur van \u2019n vuurwapen tydens \u2019n onderonsie in Junie.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large is-resized\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"683\" height=\"1024\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/catmatlala_10389-683x1024.jpg\" alt=\"Vusimuzi \u2018Cat\u2019 Matlala in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Pretoria.\" class=\"wp-image-325918\" style=\"width:501px;height:auto\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/catmatlala_10389-683x1024.jpg 683w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/catmatlala_10389-200x300.jpg 200w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/catmatlala_10389-768x1152.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/catmatlala_10389-1024x1536.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/catmatlala_10389.jpg 1200w\" sizes=\"auto, (max-width: 683px) 100vw, 683px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Vusimuzi \u2018Cat\u2019 Matlala in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Pretoria. Foto: Gallo Images\/Frennie Shivambu.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Volgens die regspan van die berugte Vusimuzi \u2018Cat\u2019 Matlala het probleme om met hom by die Kgosi Mampuru II-gevangenis te konsulteer, bygedra tot vertragings met die indiening van \u2019n laat be\u00ebdigde verklaring voor die Madlanga-kommissie.<\/li>\n\n\n\n<li>Die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, het belowe dat die polisie die saak om die baasbrein agter die fluitjieblaser Babita Deokaran se sluipmoord te vind, as \u2019n prioriteit hanteer en alles in die stryd werp om dit op te los.<\/li>\n\n\n\n<li>Die veroordeelde pedofiel Iain Wares sal na verwagting vandag in die landdroshof in Wynberg vir voorvonnis-beto\u00eb verskyn, met die 86-jarige voormalige onderwyser wat voorheen skuldig bevind is aan die seksuele misbruik van \u2019n leerling by \u2019n Kaapstadse skool in die 1980\u2019s.<\/li>\n\n\n\n<li>7 werknemers van die Emfuleni-munisipaliteit verskyn vandag in die Vanderbijlpark-landdroshof op aanklagte van bedrog, diefstal en die beskadiging van noodsaaklike infrastruktuur.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<h2 id=\"h-oorsee\" class=\"wp-block-heading\">Oorsee<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Die sokkerbal waarmee Diego Maradona sy berugte \u2018Hand van God\u2019-doel teen Engeland tydens die 1986-W\u00eareldbeker aangeteken het, is op \u2019n veiling vir \u00a32,5 miljoen (sowat R54,6 miljoen) verkoop.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Verenigde Koninkryk sal voortgaan om verdedigingshulp aan Oekra\u00efne te verskaf ondanks Rusland se dreigemente, het premier Andy Burnham vandag tydens \u2019n besoek aan Ki\u00ebf ges\u00ea, waar bondgenote byeengekom het om steun aan die land te bespreek.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Rooi Kruis het sy kommer uitgespreek nadat 6 werkers wat betrokke is by pogings om \u2019n dodelike Ebola-uitbreking in die DRK te bekamp, verlede week tydens aanvalle beseer is.<\/li>\n\n\n\n<li>Nederland sal nie aan volgende jaar se Eurovision-liedjieskompetisie deelneem nie, het die land se openbare uitsaaier aangekondig en ges\u00ea die geleentheid kan weens verdeeldheid oor die oorlog in Gasa nie langer as neutraal beskou word nie.<\/li>\n\n\n\n<li>Iran se departement van buitelandse sake het lande gewaarsku dat daar \u2018gevolge\u2019 sal wees indien hulle by die VSA se veldtog van ekonomiese druk teen die Islamitiese republiek aansluit.<\/li>\n\n\n\n<li>Die nuwe Britse eerste minister, Andy Burnham, besoek vandag vir die eerste keer sedert hy in die amp getree het verlede maand die Oekra\u00efne se hoofstad, Ki\u00ebf, het sy kantoor ges\u00ea, terwyl Oekra\u00efne sy 35ste jaar van onafhanklikheid vier.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/GettyImages-22868861_85210-1024x683.jpg\" alt=\"Andy Burnham en sy vrou, Marie-France van Heel, buite 10 Downing Street in Londen.\" class=\"wp-image-325883\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/GettyImages-22868861_85210-1024x683.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/GettyImages-22868861_85210-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/GettyImages-22868861_85210-768x512.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/GettyImages-22868861_85210.jpg 1200w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Andy Burnham <br>en sy vrou, <br>Marie-France van Heel, buite 10 Downing Street in Londen. Foto: Stefan <br>Rousseau, AFP.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Die Amerikaanse weermag s\u00ea dit het \u2019n aanval op \u2019n vermeende dwelmsmokkelboot in die Stille Oseaan uitgevoer waartydens 2 mense dood is.<\/li>\n\n\n\n<li>Oman se minister van buitelandse sake, Badr al-Busaidi, sal m\u00f4re na Iran reis, het Iran se departemnet van buitelandse sake ges\u00ea, terwyl Teheran en Maskat na maniere soek om die deurgang van skepe deur die Straat van Hormoes te reguleer.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Europese Unie het aangekondig dat nog \u20ac6,1 miljard (R113 miljard ) aan milit\u00eare hulp vir Oekra\u00efne vrygestel is om die land se lugverdediging teen Russiese missielaanvalle te versterk.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Afvaardiging van Japannese parlementslede het na China vertrek in \u2019n poging om betrekkinge te herstel n\u00e1 opmerkings deur die Japannese 1ste minister, Sanae Takaichi, oor Taiwan wat Beijing ontstel het.<\/li>\n\n\n\n<li>Beamptes in Nevada in die weste van die VSA het inwoners aangemoedig om hul huise te ontruim nadat \u2019n vinnig verspreidende veldbrand, aangevuur deur sterk winde, op die stad Reno afgestorm het, met sowat 42 000 mense wat reeds hul huise verlaat het.<\/li>\n\n\n\n<li>Shein sal op 1 September op die Hongkongse aandelebeurs noteer, het die kitsmodekleinhandelaar aangekondig, in \u2019n lankverwagte beursnotering wat die groep op bykans $27 miljard sal waardeer.<\/li>\n\n\n\n<li>Nieu-Seeland se regering sal Maandag wetgewing indien wat kinders jonger as 16 verbied om sosialemediaplatforms te gebruik, en sluit daarmee aan by \u2019n aantal lande wat jongmense van platforms soos Instagram en TikTok probeer weghou.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hier is die hoofnuus wat vandag, 24 Augustus, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":330547,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[15603,15577],"class_list":["post-331413","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-nuus","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Vandag in die nuus | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-66\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Vandag in die nuus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hier is die hoofnuus wat vandag, 24 Augustus, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-66\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-08-24T14:56:05+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-08-24T14:56:55+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/AFP__20251122__84V89HR__v5__HighRes__RugbyuIrlRsa-1.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"2560\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1113\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Franco Havenga\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-66\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-66\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Vandag in die nuus\",\"datePublished\":\"2026-08-24T14:56:05+00:00\",\"dateModified\":\"2026-08-24T14:56:55+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-66\\\/\"},\"wordCount\":1011,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-66\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/AFP__20251122__84V89HR__v5__HighRes__RugbyuIrlRsa-1.jpg\",\"keywords\":[\"Nuus\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-66\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-66\\\/\",\"name\":\"Vandag in die nuus | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-66\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-66\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/AFP__20251122__84V89HR__v5__HighRes__RugbyuIrlRsa-1.jpg\",\"datePublished\":\"2026-08-24T14:56:05+00:00\",\"dateModified\":\"2026-08-24T14:56:55+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-66\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-66\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-66\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/AFP__20251122__84V89HR__v5__HighRes__RugbyuIrlRsa-1.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/AFP__20251122__84V89HR__v5__HighRes__RugbyuIrlRsa-1.jpg\",\"width\":2560,\"height\":1113,\"caption\":\"Bok-losskakel Sacha Feinberg-Mngomezulu, Cheslin Kolbe en Cobus Reinach. Foto: Paul Faith \\\/ AFP.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-66\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Vandag in die nuus\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-66\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-66\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-66\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Vandag in die nuus | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-66\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Vandag in die nuus","og_description":"Hier is die hoofnuus wat vandag, 24 Augustus, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-66\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-08-24T14:56:05+00:00","article_modified_time":"2026-08-24T14:56:55+00:00","og_image":[{"width":2560,"height":1113,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/AFP__20251122__84V89HR__v5__HighRes__RugbyuIrlRsa-1.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Franco Havenga","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-66\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-66\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Vandag in die nuus","datePublished":"2026-08-24T14:56:05+00:00","dateModified":"2026-08-24T14:56:55+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-66\/"},"wordCount":1011,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-66\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/AFP__20251122__84V89HR__v5__HighRes__RugbyuIrlRsa-1.jpg","keywords":["Nuus","Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-66\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-66\/","name":"Vandag in die nuus | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-66\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-66\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/AFP__20251122__84V89HR__v5__HighRes__RugbyuIrlRsa-1.jpg","datePublished":"2026-08-24T14:56:05+00:00","dateModified":"2026-08-24T14:56:55+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-66\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-66\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-66\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/AFP__20251122__84V89HR__v5__HighRes__RugbyuIrlRsa-1.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/AFP__20251122__84V89HR__v5__HighRes__RugbyuIrlRsa-1.jpg","width":2560,"height":1113,"caption":"Bok-losskakel Sacha Feinberg-Mngomezulu, Cheslin Kolbe en Cobus Reinach. Foto: Paul Faith \/ AFP."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-66\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Vandag in die nuus"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-66\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-66\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-66\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/331413","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=331413"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/331413\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":331415,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/331413\/revisions\/331415"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/330547"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=331413"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=331413"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=331413"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}