{"id":330578,"date":"2026-08-20T19:44:00","date_gmt":"2026-08-20T17:44:00","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=330578"},"modified":"2026-08-20T19:44:31","modified_gmt":"2026-08-20T17:44:31","slug":"vandag-in-die-nuus-64","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-64\/","title":{"rendered":"Vandag in die nuus"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hier is die hoofnuus wat vandag, 20 Augustus, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-plaaslik\" class=\"wp-block-heading\">Plaaslik<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Bok-breier Rassie Erasmus oor keuse om Siya Kolisi uit Bok-span te laat: \u2018Siya het hierdie week goed saam met ons geoefen, en hoewel ons hom vir di\u00e9 wedstryd kon gekies het, het ons gevoel dit sou beter wees om Paul [de Villiers] vir hierdie naweek se wedstryd te kies\u2019.<\/li>\n\n\n\n<li>Bok-span vir All Blacks-toets: PSDT weer kaptein, Sacha FM begin op 10, Ox Nche en Paul de Villiers sak in beginspan se skrum.<\/li>\n\n\n\n<li>Greatest Rivalry: Heelagter Damian McKenzie hinkepink tot in All Blacks-beginspan, Cam Roigard en Ruben Love gekies as skakelpaar en agtsteman Ardie Savea is kaptein.<\/li>\n\n\n\n<li>Die beweerde misdadiger Stuart Sharnick, \u2019n medewerker van Fadiel Adams en Shadrack Sibiya, is glo buite die verrigtinge van die Madlanga-kommissie in hegtenis geneem weens beweerde intimidasie van \u2019n joernalis.<\/li>\n\n\n\n<li>Die sakeman Brown Mogotsi meen hy het nuwe feite saamgestel wat die hof kan oortuig om borgtog aan hom toe te staan, en het die landdroshof in Johannesburg meegedeel dat hy volgende Maandag \u2019n nuwe borgtogaansoek sal bring nadat 3 vorige pogings om sy vrylating te verseker, misluk het.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large is-resized\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"768\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/CPUT-Wellington-protest-12-August-2026-1-1024x768.jpg\" alt=\"KSUT s\u00ea kampusontruimings het gehelp om spanning te verlig n\u00e1 gewelddadige ontwrigtings op die universiteit se kampusse.\" class=\"wp-image-330516\" style=\"width:597px;height:auto\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/CPUT-Wellington-protest-12-August-2026-1-1024x768.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/CPUT-Wellington-protest-12-August-2026-1-300x225.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/CPUT-Wellington-protest-12-August-2026-1-768x576.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/CPUT-Wellington-protest-12-August-2026-1-600x450.jpg 600w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/CPUT-Wellington-protest-12-August-2026-1.jpg 1280w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">KSUT s\u00ea kampusontruimings het gehelp om spanning te verlig n\u00e1 gewelddadige ontwrigtings op die universiteit se kampusse. Foto: Verskaf.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Die dooiepunt tussen studente en bestuur by die Kaapse Skiereiland-Universiteit vir Tegnologie kan binnekort opgelos word, nadat die kantoor van Buti Manamela, minister van ho\u00ebr onderrig, bevestig het dat gesprekke om die geskil op te los, vanmiddag sal begin.<\/li>\n\n\n\n<li>Die burgemeester van die Inkosi Langalibalele-munisipaliteit, Mduduzi Myeza, is weer in die hooggeregshof in KZN nadat die hof in Mei vanjaar twee tussentydse bevele teen hom toegestaan het weens aanhitsende opmerkings wat hy oor buitelandse burgers gemaak het.<\/li>\n\n\n\n<li>Die korrupsieverhoor van die voormalige speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, is n\u00f3g \u2019n terugslag toegedien nadat haar saak in die hooggeregshof in Pretoria tot 31 Augustus uitgestel is omdat haar regsverteenwoordigers nog nie al die hoftranskripsies ontvang het nie.<\/li>\n\n\n\n<li>Knysna se voormalige burgemeester, Aubrey Tsengwa, is deur \u2019n onbekende gewapende man doodgeskiet, terwyl die polisie moord- en poging-tot-moord-sake vir ondersoek geregistreer het n\u00e1 die skietvoorval wat gisteraand plaasgevind het.<\/li>\n\n\n\n<li>Pikitup het bevestig dat vullisverwydering in al 12 streke van Johannesburg weer na normaal teruggekeer het nadat onlangse betogings be\u00ebindig is, met die protesaksie wat dienste in verskeie dele van die stad hewig ontwrig het.<\/li>\n\n\n\n<li>ActionSA neem die SAPD hof toe oor sy besluit om Wally Rhoode, hoof van die presidensi\u00eble beskermingseenheid, en konst. Hlulani H. Rekhoto, die twee beamptes wat by die Phala Phala-skandaal betrek is, vry te spreek, en voer aan dat die dissiplin\u00eare proses gebrekkig was.<\/li>\n\n\n\n<li>Voedselinflasie het met slegs 0.9% j\/j toegeneem in Julie \u2013 die laagste toename in 16 jaar.<\/li>\n\n\n\n<li>Metropolisie in Jhb het \u2019n verdagte wat vermoedelik met die dodelike skietvoorvalle die afgelope naweek in Westbury verbind word, in Lenasia-Suid in hegtenis geneem, waar hy in besit van \u2019n rewolwer met \u2019n afgevylde reeksnommer gevind is.<\/li>\n\n\n\n<li>Victor Majola, wat van voorbedagte moord op DJ Warras en sameswering om moord te pleeg beskuldig word, het vir meer tyd gevra om finansiering vir sy regstryd in die hooggeregshof in Johannesburg te bekom.<\/li>\n\n\n\n<li><\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-oorsee\" class=\"wp-block-heading\">Oorsee<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Die Vatikaan het \u2018ernstige kommer\u2019 uitgespreek oor probleme met die implementering van \u2019n ooreenkoms tussen Israel en Libanon wat deur die VSA bemiddel is, n\u00e1 \u2019n ontmoeting tussen pous Leo XIV en die Libanese president, Joseph Aoun.<\/li>\n\n\n\n<li>Duitsland het hierdie somer sowat 14 000 hitteverwante sterftes aangeteken terwyl Europa deur \u2019n reeks erge hittegolwe geteister is, wat die vorige rekordhoogtepunt van 2018 oortref het, volgens amptelike syfers wat vandag bekend gemaak is.<\/li>\n\n\n\n<li>Die W\u00eareldgesondheidsorganisasie s\u00ea die DRK, wat deur Ebola geteister word, het 70 000 dosisse van \u2019n entstof ontvang wat vir die behandeling van die virus goedgekeur is, maar nie vir die spesifieke stam wat tans in die land versprei nie.<\/li>\n\n\n\n<li>Suid-Korea se weermag s\u00ea Noord-Korea het vandag sowat 10 kortafstand-ballistiese missiele afgevuur, enkele ure n\u00e1 die VSA-pres. Donald Trump aangekondig het dat hy later vanjaar met hul leier, Kim Jong-un, sal vergader.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large is-resized\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"1024\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/Verstappen-1-1024x1024.jpeg\" alt=\"Max Verstappen het sy kontrak met Red Bull tot 2030 verleng.\" class=\"wp-image-330539\" style=\"width:673px;height:auto\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/Verstappen-1-1024x1024.jpeg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/Verstappen-1-300x300.jpeg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/Verstappen-1-150x150.jpeg 150w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/Verstappen-1-768x768.jpeg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/Verstappen-1-1536x1536.jpeg 1536w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/Verstappen-1-120x120.jpeg 120w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/Verstappen-1-1320x1320.jpeg 1320w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/Verstappen-1-600x600.jpeg 600w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/Verstappen-1-100x100.jpeg 100w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/Verstappen-1.jpeg 2048w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Max Verstappen het sy kontrak met Red Bull tot 2030 verleng. Foto: AFP.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Die Red Bull-span het aangekondig dat Max Verstappen, viervoudige Formule Een-w\u00eareldkampioen, \u2019n nuwe kontrak tot die einde van 2030 onderteken het, wat \u2019n einde maak aan bespiegeling oor sy toekoms in die sport.<\/li>\n\n\n\n<li>Turkye het ontken dat dit enige milit\u00eare teenwoordigheid by \u2019n lugmagbasis in die noorde van Siri\u00eb het wat vroe\u00ebr die week deur Israel aangeval is, en het belowe om Siri\u00eb se soewereiniteit steeds \u2018onwrikbaar\u2019 te ondersteun.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Switserse motorfietsryer Mauro Poncini en die plaaslike Sam Naughton is beide in 2 afsonderlike ongelukke gedurende kwalifisering vir die Manx Grand Prix op die eiland Man dood.<\/li>\n\n\n\n<li>Minstens 100 mense is dood nadat \u2019n grondverskuiwing by \u2019n onwettige goudmyn in die Sentraal-Afrikaanse Republiek, naby die grens met Kameroen, plaasgevind het, die jongste in \u2019n reeks soortgelyke ongelukke in die mineraalryke land.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Trein het 4 werkers in Japan doodgery, het owerhede ges\u00ea, in \u2019n seldsame voorval in \u2019n land wat bekend is vir sy uitstekende rekord van spoorwegveiligheid.<\/li>\n\n\n\n<li>Thailand se hoogste generaal het Mianmar se milit\u00eare leier vir samesprekings verwelkom en dit is Ye Win Oo se 1ste buitelandse besoek sedert hy die amp aanvaar het, terwyl sy weermag wat die staatsgreep gepleeg het, besig is om sy status as internasionale uitgeworpene af te skud.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Zambiese polisie het bevestig dat \u2019n voormalige kabinetsminister, Mutotwe Kafwaya, doodgeskiet is tydens \u2019n klopjag deur veiligheidsmagte op die huis van die hoofleier van die opposisie n\u00e1 verlede week se verkiesing.<\/li>\n<\/ul>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hier is die hoofnuus wat vandag, 20 Augustus, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":318406,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[15603,15577],"class_list":["post-330578","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-nuus","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Vandag in die nuus | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-64\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Vandag in die nuus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hier is die hoofnuus wat vandag, 20 Augustus, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-64\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-08-20T17:44:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-08-20T17:44:31+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/GettyImages-22490473_67174.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"800\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Franco Havenga\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-64\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-64\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Vandag in die nuus\",\"datePublished\":\"2026-08-20T17:44:00+00:00\",\"dateModified\":\"2026-08-20T17:44:31+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-64\\\/\"},\"wordCount\":926,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-64\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/GettyImages-22490473_67174.jpg\",\"keywords\":[\"Nuus\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-64\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-64\\\/\",\"name\":\"Vandag in die nuus | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-64\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-64\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/GettyImages-22490473_67174.jpg\",\"datePublished\":\"2026-08-20T17:44:00+00:00\",\"dateModified\":\"2026-08-20T17:44:31+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-64\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-64\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-64\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/GettyImages-22490473_67174.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/GettyImages-22490473_67174.jpg\",\"width\":1200,\"height\":800,\"caption\":\"Die Bok-kaptein, Siya Kolisi, geniet groot aanhang by ondersteuners. Foto: Dan Mullan, Getty Images.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-64\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Vandag in die nuus\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-64\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-64\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-64\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Vandag in die nuus | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-64\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Vandag in die nuus","og_description":"Hier is die hoofnuus wat vandag, 20 Augustus, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-64\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-08-20T17:44:00+00:00","article_modified_time":"2026-08-20T17:44:31+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":800,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/GettyImages-22490473_67174.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Franco Havenga","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-64\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-64\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Vandag in die nuus","datePublished":"2026-08-20T17:44:00+00:00","dateModified":"2026-08-20T17:44:31+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-64\/"},"wordCount":926,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-64\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/GettyImages-22490473_67174.jpg","keywords":["Nuus","Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-64\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-64\/","name":"Vandag in die nuus | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-64\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-64\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/GettyImages-22490473_67174.jpg","datePublished":"2026-08-20T17:44:00+00:00","dateModified":"2026-08-20T17:44:31+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-64\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-64\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-64\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/GettyImages-22490473_67174.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/GettyImages-22490473_67174.jpg","width":1200,"height":800,"caption":"Die Bok-kaptein, Siya Kolisi, geniet groot aanhang by ondersteuners. Foto: Dan Mullan, Getty Images."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-64\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Vandag in die nuus"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-64\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-64\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-64\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/330578","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=330578"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/330578\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":330580,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/330578\/revisions\/330580"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=330578"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=330578"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=330578"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}