{"id":330287,"date":"2026-08-18T16:45:00","date_gmt":"2026-08-18T14:45:00","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=330287"},"modified":"2026-08-18T16:16:59","modified_gmt":"2026-08-18T14:16:59","slug":"vandag-in-die-nuus-63","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-63\/","title":{"rendered":"Vandag in die nuus"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hier is die hoofnuus wat vandag, 18 Augustus, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-plaaslik\" class=\"wp-block-heading\">Plaaslik<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Die koste om infrastruktuur te herstel wat vroe\u00ebr vanjaar deur swaar re\u00ebn en ernstige oorstromings in die Krugerwildtuin beskadig is, insluitend paaie, verblyfgeriewe en waterverwante infrastruktuur, word op sowat R950 miljoen geraam.<\/li>\n\n\n\n<li>Die kampusse en koshuise van die Kaapse Skiereiland-Universiteit vir Tegnologie is Woensdag gesluit, \u2019n besluit wat volg op verskeie massavergaderings en betogings wat die afgelope twee weke plaasgevind het.<\/li>\n\n\n\n<li>Die departement van vervoer het die voorgestelde verlenging van bestuurslisensiekaarte vir openbare kommentaar gepubliseer, wat di\u00e9 lank verwagte verandering \u2019n groot stap nader aan implementering bring.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Suid-Afrikaanse Fotovolta\u00efese Bedryfsvereniging het Eskom se bevestiging verwelkom dat dit nie kli\u00ebnte wat die sperdatum van 30 September vanjaar misloop om hul kleinskaalse sonkragstelsels te registreer, sal beboet of van die kragnetwerk sal ontkoppel nie.<\/li>\n\n\n\n<li>Pres. Cyril Ramaphosa het Nhlanhla Musa Nene as voorsitter en Malijeng Ngqaleni as ondervoorsitter van die Finansi\u00eble en Fiskale Kommissie aangestel, met Bulelwa Dygrecia Nqadolo, Neo Khethang Tsholanku, Andrew Robert Donaldson en Astrid Ludin wat as lede van die kommissie aangestel is.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large is-resized\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/ED_508108_11455-1024x683.jpeg\" alt=\"Adv. Kholeka Gcaleka, openbare beskermer.\" class=\"wp-image-318541\" style=\"width:643px;height:auto\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/ED_508108_11455-1024x683.jpeg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/ED_508108_11455-300x200.jpeg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/ED_508108_11455-768x512.jpeg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/ED_508108_11455.jpeg 1200w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Adv. Kholeka Gcaleka, openbare beskermer.<br>Foto: Gallo Images.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Kholeka Gcaleka, openbare beskermer, s\u00ea meer as 40 000 studente by 76 ho\u00ebronderwysinstellings is onbehoorlik deur die die nasionale finansi\u00eble hulpskema vir studente (NSFAS) befonds, teen \u2019n koste van R5,1 miljard, waarvan slegs R2 miljard tot dusver verhaal is.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Wes-Kaapse regering stuur nuwe projek van stapel om prokureurs voltyds in die Mitchells Plain-polisi\u00ebringsgebied te ontplooi, met die projek wat daarop gemik is om polisiewerk te versterk en regsondersteuning aan slagoffers en getuies te bied.<\/li>\n\n\n\n<li>Die SAPD, in samewerking met internasionale agentskappe, het \u2019n 16-jarige van Malmesbury in hegtenis geneem wat met \u2019n internasionale uitbuitingsnetwerk wat glo kinders seksueel misbruik, verbind word.<\/li>\n\n\n\n<li>Julius Mkhwanazi, geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie, en sy vyf medebeskuldigdes sal na verwagting weer in die Brakpan-landdroshof verskyn vir hul borgtogaansoek nadat hulle daarvan beskuldig is dat hulle Emmanuel Mbense in 2022 vermoor en die moord daarna toegesmeer het.<\/li>\n\n\n\n<li>Feroz Khan, geskorste adjunkhoof van die polisie se misdaadintelligensie-eenheid, sal op 1 September voor die Madlanga-kommissie verskyn nadat hy enkele dae voor sy beplande verskyning by die kommissie in die hospitaal opgeneem is n\u00e1 \u2019n beweerde sluipmoordaanval.<\/li>\n\n\n\n<li><\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<h2 id=\"h-oorsee\" class=\"wp-block-heading\">Oorsee<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Aanklaers in Taiwan het aanklagte teen 15 mense en 4 maatskappye ingedien nadat \u2019n kankerverwekkende stof in kookolie ontdek is, wat beteken het dat 2 800 ton olie herroep moes word en \u2019n politieke opskudding veroorsaak het.<\/li>\n\n\n\n<li>Aandelemarkte het meestal gedaal nadat \u2019n skietstilstand tussen die VSA en Iran verstryk het sonder \u2019n ooreenkoms om die Straat van Hormoes te heropen, wat vrese versterk het dat ho\u00ebr energiepryse inflasie verder kan opstoot.<\/li>\n\n\n\n<li>Tom Barrack, die Amerikaanse gesant vir Siri\u00eb, het ges\u00ea Israel was vandag verantwoordelik vir aanvalle op \u2019n verlate lugbasis in die land se noordweste en het dit veroordeel as wat hy \u2019n \u2018onnodige eskalasie\u2019 genoem het.<\/li>\n\n\n\n<li>Iran se hoofonderhandelaar, Mohammad Bagher Ghalibaf, s\u00ea dat die strategies belangrike Straat van Hormoes nie heropen sal word voordat die VSA aan Teheran se eise voldoen nie, insluitend die opheffing van \u2019n vlootblokkade.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large is-resized\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260715__C2A93JY__v3__HighRes__TopshotUsIranIsraelWar-1320x880-1-1024x683.jpg\" alt=\"Die oorlog in die Midde-Ooste het verder as die strategiese Straat van Hormoes uitgebrei en raak nou ook \u2019n ander belangrike olievoorsieningsroete.\" class=\"wp-image-325600\" style=\"width:802px;height:auto\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260715__C2A93JY__v3__HighRes__TopshotUsIranIsraelWar-1320x880-1-1024x683.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260715__C2A93JY__v3__HighRes__TopshotUsIranIsraelWar-1320x880-1-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260715__C2A93JY__v3__HighRes__TopshotUsIranIsraelWar-1320x880-1-768x512.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260715__C2A93JY__v3__HighRes__TopshotUsIranIsraelWar-1320x880-1-600x400.jpg 600w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260715__C2A93JY__v3__HighRes__TopshotUsIranIsraelWar-1320x880-1.jpg 1320w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Die oorlog in die Midde-Ooste het verder as die strategiese Straat van Hormoes uitgebrei en raak nou ook \u2019n ander belangrike olievoorsieningsroete. Foto: AFP.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Die vyfmalige Grammy-wenner Ang\u00e9lique Kidjo sal vandag met \u2019n ster op die Hollywood Walk of Fame vereer word en word daarmee die 1ste Afrika-musikant wat di\u00e9 erkenning op die beroemde boulevard ontvang.<\/li>\n\n\n\n<li>Hamas het ges\u00ea die groep bly verbind tot \u2019n VSA-gesteunde vredesooreenkoms vir Gasa nadat die Amerikaanse gesant, Jared Kushner, met Israel gesprekke gevoer het oor druk op die groep om te ontwapen.<\/li>\n\n\n\n<li>Die aanloopbaan van \u2019n milit\u00eare lughawe in Noordwes-Siri\u00eb is oornag deur onbekende vegvliegtuie geteiken, met Siri\u00eb wat Israel daarvan beskuldig dat dit die lughawe in die noordweste aangeval het.<\/li>\n\n\n\n<li>Iran-gesteunde Houthi-rebelle in Jemen het \u2019n olieraffinadery aan Saoedi-Arabi\u00eb se suidelike Rooisee-kus geteiken, terwyl die groep sy aanvalle op die land verskerp.<\/li>\n\n\n\n<li>N\u00e1 die besering van die stut Ollie Norris het die All Blacks die Highlanders se voorspeler Saula Ma\u2019u, met \u2019n lengte van 1,93 m en \u2019n gewig van 140 kg, as plaasvervanger vir hul Greatest Rivalry-toer na Suid-Afrika opgeroep.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-full\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"650\" height=\"430\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/default-2.webp\" alt=\"Saula Ma\u2019u van Highlanders. \" class=\"wp-image-330289\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/default-2.webp 650w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/default-2-300x198.webp 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/default-2-600x397.webp 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 650px) 100vw, 650px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Saula Ma\u2019u van Highlanders. Foto: Joe Allison\/Getty Images.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Meta, die moedermaatskappy van Facebook, sal homself verdedig in \u2019n baanbrekende saak oor sosiale media wat vandag in Kaliforni\u00eb begin, waar regsverteenwoordigers van die 4 deelstate aanvoer dat Meta Facebook en Instagram doelbewus verslawend vir kinders gemaak het, in stryd met staats- en federale wetgewing.<\/li>\n\n\n\n<li>Japan se minister van verdediging het Dinsdag ges\u00ea samewerking tussen sy land, die VSA en Suid-Korea is van \u2018kardinale belang\u2019, n\u00e1 pres. Donald Trump milit\u00eare oefeninge met Seoel afgeskaal het.<\/li>\n\n\n\n<li>Altesaam 620 hommeltuie het oornag na die Moskou-streek gevlieg, met verskeie mense wat beseer is en geboue wat deur die aanvalle getref is.<\/li>\n\n\n\n<li>Zambi\u00eb se president, Hakainde Hichilema, is met 60% van die stemme wat verlede week uitgebring is, tot \u2019n 2de termyn herkies, met die verkiesing wat grootliks vreedsaam verloop het, maar die aanloop daartoe is gekenmerk deur bewerings van intimidasie, arrestasies, geweld en onre\u00eblmatighede deur opposisiepartye.<\/li>\n<\/ul>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hier is die hoofnuus wat vandag, 18 Augustus, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":330288,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[15603,15577],"class_list":["post-330287","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-nuus","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Vandag in die nuus | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-63\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Vandag in die nuus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hier is die hoofnuus wat vandag, 18 Augustus, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-63\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-08-18T14:45:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/WhatsApp-Image-2026-08-18-at-13.25.58-1.jpeg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"2560\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1920\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Franco Havenga\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-63\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-63\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Vandag in die nuus\",\"datePublished\":\"2026-08-18T14:45:00+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-63\\\/\"},\"wordCount\":854,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-63\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/WhatsApp-Image-2026-08-18-at-13.25.58-1.jpeg\",\"keywords\":[\"Nuus\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-63\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-63\\\/\",\"name\":\"Vandag in die nuus | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-63\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-63\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/WhatsApp-Image-2026-08-18-at-13.25.58-1.jpeg\",\"datePublished\":\"2026-08-18T14:45:00+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-63\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-63\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-63\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/WhatsApp-Image-2026-08-18-at-13.25.58-1.jpeg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/WhatsApp-Image-2026-08-18-at-13.25.58-1.jpeg\",\"width\":2560,\"height\":1920,\"caption\":\"David Maynier, minister van bosbou, visserye en die omgewing, saam met die SANParke-uitvoerende hoof, me. Hapiloe Sello, die voorsitter van die SANParke-raad, me. Beryl Ferguson, en lede van die Krugerwildtuin-bestuur. Foto: Verskaf.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-63\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Vandag in die nuus\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-63\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-63\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-63\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Vandag in die nuus | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-63\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Vandag in die nuus","og_description":"Hier is die hoofnuus wat vandag, 18 Augustus, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-63\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-08-18T14:45:00+00:00","og_image":[{"width":2560,"height":1920,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/WhatsApp-Image-2026-08-18-at-13.25.58-1.jpeg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Franco Havenga","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-63\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-63\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Vandag in die nuus","datePublished":"2026-08-18T14:45:00+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-63\/"},"wordCount":854,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-63\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/WhatsApp-Image-2026-08-18-at-13.25.58-1.jpeg","keywords":["Nuus","Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-63\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-63\/","name":"Vandag in die nuus | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-63\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-63\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/WhatsApp-Image-2026-08-18-at-13.25.58-1.jpeg","datePublished":"2026-08-18T14:45:00+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-63\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-63\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-63\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/WhatsApp-Image-2026-08-18-at-13.25.58-1.jpeg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/WhatsApp-Image-2026-08-18-at-13.25.58-1.jpeg","width":2560,"height":1920,"caption":"David Maynier, minister van bosbou, visserye en die omgewing, saam met die SANParke-uitvoerende hoof, me. Hapiloe Sello, die voorsitter van die SANParke-raad, me. Beryl Ferguson, en lede van die Krugerwildtuin-bestuur. Foto: Verskaf."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-63\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Vandag in die nuus"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-63\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-63\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-63\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/330287","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=330287"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/330287\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":330290,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/330287\/revisions\/330290"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/330288"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=330287"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=330287"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=330287"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}