{"id":328592,"date":"2026-08-09T12:30:00","date_gmt":"2026-08-09T10:30:00","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=328592"},"modified":"2026-08-09T10:56:47","modified_gmt":"2026-08-09T08:56:47","slug":"duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\/","title":{"rendered":"Duisende Trekduikers skep daagliks skouspel oor Bergrivier"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Vir inwoners en besoekers is die daaglikse vlug van duisende Trekduikers oor die Bergrivier \u2019n bekende en indrukwekkende gesig. Volgens Philipp Grundlingh en Ernita Flynn van BirdLife South Africa, asook die bekende vo\u00eblkykers Bev en Mike Moll, is die verskynsel die gevolg van die vo\u00ebls se daaglikse voedings en ruspatroon.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Soggens vlieg Trekduikers see toe om vis te vang. Soos hul naam aandui, trek hulle see toe en duik van ongeveer 20 meter hoog die water binne om hul prooi te vang. Hulle jag op \u2019n goed geko\u00f6rdineerde wyse deur saam te werk.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Vo\u00ebls wat op die water dryf, dwing skole vis nader aan die oppervlak, terwyl di\u00e9 in die lug tussen die visse induik. Hulle benut ook dikwels die werk van dolfyne, pikkewyne en walvisse wat skole vis bymekaar dryf.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><a href=\"https:\/\/videopress.com\/embed\/hja4IOCi?cover=1&amp;autoPlay=0&amp;controls=1&amp;loop=0&amp;muted=0&amp;persistVolume=1&amp;playsinline=0&amp;preloadContent=metadata&amp;useAverageColor=1&amp;hd=0\">https:\/\/videopress.com\/embed\/hja4IOCi?cover=1&amp;autoPlay=0&amp;controls=1&amp;loop=0&amp;muted=0&amp;persistVolume=1&amp;playsinline=0&amp;preloadContent=metadata&amp;useAverageColor=1&amp;hd=0<\/a><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><em>KYK: Duisende trekduikers vlieg oor Bergrivier<\/em><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><br>Hul vere is aangepas om doeltreffend onder water te swem en vis te vang. Trekduikers kan sowat drie minute lank hul asem onder water ophou, hoewel \u2019n gewone duik tussen 40 en 70 sekondes duur. Teen sononder keer hulle terug na hul rusplekke by die Bergriviermond.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Bergriviermond is \u2019n belangrike broeigebied vir verskeie visspesies en bied gedurende die winter \u2019n volop voedselbron. Dit verklaar waarom Trekduikers in di\u00e9 seisoen in groter getalle in die gebied voorkom.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Gedurende die somer verhuis hulle na eilande langs die Weskus om te broei. Jutten-eiland is een van hul belangrikste broeiplekke. Hulle maak neste in kolonies, wat beter beskerming aan hul kuikens bied. Trekduikers begin broei wanneer hulle tussen twee en drie jaar oud is. Ongeveer 44% van kuikens oorleef hul eerste jaar, waarna die oorlewingsyfer tot 84 persent styg.<\/p>\n\n\n\n<blockquote class=\"wp-block-quote is-layout-flow wp-block-quote-is-layout-flow\">\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Duisende Trekduikers wat elke oggend en laatmiddag oor die Bergrivier vlieg, is een van Velddrif se bekendste natuurskouspele. Kenners s\u00ea die indrukwekkende verskynsel hou direk verband met die vo\u00ebls se daaglikse soektog na kos, hul rusplekke en die unieke habitat van die Bergriviermond.<\/p>\n<\/blockquote>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Volgens BirdLife South Africa is die groot getalle Trekduikers nie noodwendig \u2019n aanduiding van \u2019n gesonde habitat nie. Die vo\u00ebls kom in groot getalle by die Bergrivier voor omdat die mensgemaakte soutpanne een van die min geskikte rus en oornagplekke is wat nog oorbly.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">BirdLife South Africa doen navorsing oor die getalle en oornaggedrag van Trekduikers by die Bergriviermond. Lugopnames met \u2019n hommeltuig word gebruik om die getalle te bepaal en hul gedrag te monitor. Aanvanklike bevindings dui daarop dat die vo\u00ebls in pare oornag en elke aand na dieselfde rusplek terugkeer.<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image\"><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/20260804_161542-1024x576.jpg\" alt=\"Trekduikers rus op die oorblyfsels van \u2019n ou aanleg in die see voor Laaiplek. \" class=\"wp-image-381148\"\/><figcaption class=\"wp-element-caption\"><em>Trekduikers rus op die oorblyfsels van \u2019n ou aanleg in die see voor Laaiplek. Die foto is vanaf die strand voor Zeezicht geneem<\/em>.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die navorsing word aangevul deur die geko\u00f6rdineerde watervo\u00ebltellings wat twee keer per jaar gedurende die winter en somer met die hulp van vrywilligers gedoen word. Tydens die wintertelling in 2024 is sowat 70 000 Trekduikers by die Bergriviermond aangeteken.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Nog \u2019n interessante verskynsel is die vo\u00ebls se vlugpatroon. Windspoed, windrigting en die temperatuur van die rivierwater be\u00efnvloed hoe hoog hulle oor die rivier vlieg. Hulle volg die loop van die rivier soggens en laatmiddag en kan soms in digte mis hul rigting effens verloor.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hoewel Trekduikers in groot getalle voorkom waar toestande gunstig is, word die spesie steeds bedreig deur vo\u00eblgriep en voedseltekorte. In 2017 en 2023 het die bevolking by die Bergrivier skerp afgeneem weens uitbrekings van vo\u00eblgriep. In die vroe\u00eb 1970\u2019s het meer as een miljoen Trekduikers in Namibi\u00eb gevrek nadat sardientjies skaars geword het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Trekduiker bevolking by die Bergrivier is van besondere belang omdat dit een van die grootste bevolkings van di\u00e9 spesie in Suider Afrika verteenwoordig.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vir inwoners en besoekers is die daaglikse vlug van duisende Trekduikers oor die Bergrivier \u2019n bekende en indrukwekkende gesig. Volgens Philipp Grundlingh en Ernita Flynn van BirdLife South Africa, asook die bekende vo\u00eblkykers Bev en Mike Moll, is die verskynsel die gevolg van die vo\u00ebls se daaglikse voedings en ruspatroon. Soggens vlieg Trekduikers see toe [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":652,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"Letitia Van Zyl-Schultz in NovusNuus","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[15603,15577],"class_list":["post-328592","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","tag-nuus","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Duisende Trekduikers skep daagliks skouspel oor Bergrivier | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Duisende Trekduikers skep daagliks skouspel oor Bergrivier\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Vir inwoners en besoekers is die daaglikse vlug van duisende Trekduikers oor die Bergrivier \u2019n bekende en indrukwekkende gesig. Volgens Philipp Grundlingh en Ernita Flynn van BirdLife South Africa, asook die bekende vo\u00eblkykers Bev en Mike Moll, is die verskynsel die gevolg van die vo\u00ebls se daaglikse voedings en ruspatroon. Soggens vlieg Trekduikers see toe [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-08-09T10:30:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/20260804_161542-1024x576.jpg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Letitia Van Zyl-Schultz in NovusNuus\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Shanell Binedell\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/72879931dfaa4c07fdafd0a165f4ddb5\"},\"headline\":\"Duisende Trekduikers skep daagliks skouspel oor Bergrivier\",\"datePublished\":\"2026-08-09T10:30:00+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\\\/\"},\"wordCount\":628,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/20260804_161542-1024x576.jpg\",\"keywords\":[\"Nuus\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\\\/\",\"name\":\"Duisende Trekduikers skep daagliks skouspel oor Bergrivier | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/20260804_161542-1024x576.jpg\",\"datePublished\":\"2026-08-09T10:30:00+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/20260804_161542-1024x576.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/20260804_161542-1024x576.jpg\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Duisende Trekduikers skep daagliks skouspel oor Bergrivier\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/72879931dfaa4c07fdafd0a165f4ddb5\",\"name\":\"Shanell Binedell\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/a51f1c5a52e5faf55e581a53f2074ffc7b8447e099a4eb51c9edfcd17e361897?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/a51f1c5a52e5faf55e581a53f2074ffc7b8447e099a4eb51c9edfcd17e361897?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/a51f1c5a52e5faf55e581a53f2074ffc7b8447e099a4eb51c9edfcd17e361897?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Shanell Binedell\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/shanell-binedell\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Duisende Trekduikers skep daagliks skouspel oor Bergrivier | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Duisende Trekduikers skep daagliks skouspel oor Bergrivier","og_description":"Vir inwoners en besoekers is die daaglikse vlug van duisende Trekduikers oor die Bergrivier \u2019n bekende en indrukwekkende gesig. Volgens Philipp Grundlingh en Ernita Flynn van BirdLife South Africa, asook die bekende vo\u00eblkykers Bev en Mike Moll, is die verskynsel die gevolg van die vo\u00ebls se daaglikse voedings en ruspatroon. Soggens vlieg Trekduikers see toe [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-08-09T10:30:00+00:00","og_image":[{"url":"https:\/\/novanews.co.za\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/20260804_161542-1024x576.jpg","type":"","width":"","height":""}],"author":"Letitia Van Zyl-Schultz in NovusNuus","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\/"},"author":{"name":"Shanell Binedell","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/72879931dfaa4c07fdafd0a165f4ddb5"},"headline":"Duisende Trekduikers skep daagliks skouspel oor Bergrivier","datePublished":"2026-08-09T10:30:00+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\/"},"wordCount":628,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/20260804_161542-1024x576.jpg","keywords":["Nuus","Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\/","name":"Duisende Trekduikers skep daagliks skouspel oor Bergrivier | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/20260804_161542-1024x576.jpg","datePublished":"2026-08-09T10:30:00+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/20260804_161542-1024x576.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/20260804_161542-1024x576.jpg"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Duisende Trekduikers skep daagliks skouspel oor Bergrivier"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/72879931dfaa4c07fdafd0a165f4ddb5","name":"Shanell Binedell","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/a51f1c5a52e5faf55e581a53f2074ffc7b8447e099a4eb51c9edfcd17e361897?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/a51f1c5a52e5faf55e581a53f2074ffc7b8447e099a4eb51c9edfcd17e361897?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/a51f1c5a52e5faf55e581a53f2074ffc7b8447e099a4eb51c9edfcd17e361897?s=96&d=mm&r=g","caption":"Shanell Binedell"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/shanell-binedell\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/duisende-trekduikers-skep-daagliks-skouspel-oor-bergrivier\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/328592","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/652"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=328592"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/328592\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":328593,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/328592\/revisions\/328593"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=328592"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=328592"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=328592"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}