{"id":328344,"date":"2026-08-08T09:30:00","date_gmt":"2026-08-08T07:30:00","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=328344"},"modified":"2026-08-08T10:07:25","modified_gmt":"2026-08-08T08:07:25","slug":"is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\/","title":{"rendered":"Is die Stormers deur omstrede skeidsregterbesluite benadeel?"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Greatest Rivalry-toer het gisteraand in Kaapstad op \u2019n skouspelagtige, maar omstrede wyse begin, met die Stormers wat ondanks \u2019n nederlaag van 38-21 teen die All Blacks \u2019n indrukwekkende stryd gelewer het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hoewel die All Blacks ses drie\u00eb teenoor die Stormers se drie gedruk het, het die Stormers se fisieke spel en vinnige verdedigingslyn die Nieu-Seelanders by tye behoorlik laat kopkrap. Die tuisspan kan ook met reg voel dat hulle met \u2019n paar van die Engelse skeidsregter Karl Dickson se beslissings ongelukkig was.<\/p>\n\n\n\n<h5 id=\"h-lees-all-blacks-wen-eerste-slag-in-rugby-se-grootste-tweestryd\" class=\"wp-block-heading\">LEES | <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/all-blacks-wen-eerste-slag-in-rugby-se-grootste-tweestryd\/\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">All Blacks wen eerste slag in Rugby se grootste tweestryd<\/a><\/h5>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-full\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"800\" height=\"600\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/geel.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-328298\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/geel.jpg 800w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/geel-300x225.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/geel-768x576.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/geel-600x450.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 800px) 100vw, 800px\" \/><\/figure>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die feit dat die All Blacks drie geelkaarte in die wedstryd gekry het, wys hoe groot die druk was waaronder hulle by tye verkeer het. Die Stormers het egter in die laaste tien minute moeg geword, wat verstaanbaar is aangesien hulle nog aan die begin van hul voorseisoense voorbereiding vir die Verenigde Rugbykampioenskap is.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cDit het gevoel asof die span wat die bal gehad het, deur die skeidsregter beloon is,\u201d het Dave Rennie, Nieu-Seeland se afrigter, n\u00e1 die wedstryd aan verslaggewers ges\u00ea.<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"759\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/drennie_11920-1024x759.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-328021\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/drennie_11920-1024x759.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/drennie_11920-300x223.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/drennie_11920-768x570.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/drennie_11920.jpg 1200w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Dave Rennie, die hoofafrigter van die All Blacks. Foto: Gallo Images<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hy het spesifiek verwys na die voorvalle wat tot die geelkaarte gelei het, maar Dickson het beslis nie elke keer die span in besit van die bal bevoordeel nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In een geval het die Stormers die All Blacks se skrum heeltemal oorrompel sonder dat hulle \u2019n strafskop gekry het. Die besoekers het uiteindelik \u2019n paar minute later \u2019n drie gedruk. Nog \u2019n voorval is gesien hoe die All Blacks deur \u2019n maal beweeg het om in te meng, maar Dickson het hulle ook di\u00e9 keer nie gestraf nie. John Dobson, die Stormers se afrigter, het hoewel hy erken het dat Dickson \u2019n uitstekende skeidsregter is, ges\u00ea sommige van die All Blacks se oortredings is nie gestraf nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Toe Dobson spesifiek oor die skrum uitgevra is, het hy gemeen dat die Stormers ondanks hul oorheersing nie die voordeel van die skeidsregter se beslissings geniet het nie. \u201cEk dink daardie skrum waar ons saam met hulle gehardloop het, het teen ons gegaan, en dit het uiteindelik tot \u2019n drie gelei,\u201d het Dobson ges\u00ea. Dobson het ook gewys op \u2019n voorval tydens \u2019n drie wat die All Blacks gedruk het en wat volgens hom nie ondersoek is nie. \u201cEk dink daar was \u2019n paar groot oomblikke, \u2019n paar belangrike beslissings,\u201d het Dobson aan KickOff ges\u00ea toe hy oor Dickson se optrede uitgevra is.<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"834\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/TL_2536950_83057-1024x834.jpg\" alt=\"Stormers-afrigter, John Dobson.\" class=\"wp-image-318528\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/TL_2536950_83057-1024x834.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/TL_2536950_83057-300x244.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/TL_2536950_83057-768x625.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/TL_2536950_83057.jpg 1200w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Stormers-afrigter, John Dobson. Foto: Gallo Images.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cDaar is \u2019n absoluut duidelike een in daardie drie waar Neethling Fouch\u00e9 probeer keer dat Jonathan Roche sy skouer teen sy kop kry. Ek bedoel, dit is nie eens \u2019n debat nie. Dit is nie.Ons was \u2019n bietjie gefrustreerd, om die waarheid te s\u00ea. Miskien was Dave (Rennie) ook. Dit is \u2019n wedstryd wat naby was, maar ja, daar was \u2019n paar belangrike oomblikke,\u201d s\u00ea Dobson<\/p>\n\n\n\n<h5 id=\"h-lees-ook-all-blacks-se-dissipline-wankel-vroeg\" class=\"wp-block-heading\">LEES OOK | <a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/all-blacks-se-dissipline-wankel-vroeg\/\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">All Blacks se dissipline wankel vroeg<\/a><\/h5>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dobson het daarna gewys op die \u201cgroot oomblikke\u201d wat volgens hom nie die Stormers se kant toe gegaan het nie. Hy het egter nie so ver gegaan om Dickson vir die nederlaag te blameer nie. \u201cHy is \u2019n uitstekende skeidsregter; dit is \u2019n moeilike taak om te verrig. Ons het self die geleentheid gehad om dit te doen, en ons het dit nie reggekry nie.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Greatest Rivalry-toer het gisteraand in Kaapstad op \u2019n skouspelagtige, maar omstrede wyse begin, met die Stormers wat ondanks \u2019n nederlaag van 38-21 teen die All Blacks \u2019n indrukwekkende stryd gelewer het. Hoewel die All Blacks ses drie\u00eb teenoor die Stormers se drie gedruk het, het die Stormers se fisieke spel en vinnige verdedigingslyn die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":647,"featured_media":327821,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"KickOff","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[22],"tags":[15970,17631,15591,15675,15577],"class_list":["post-328344","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-sport","tag-all-blacks","tag-greatest-rivalry-toer","tag-sport","tag-stormers","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Is die Stormers deur omstrede skeidsregterbesluite benadeel? | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Is die Stormers deur omstrede skeidsregterbesluite benadeel?\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Greatest Rivalry-toer het gisteraand in Kaapstad op \u2019n skouspelagtige, maar omstrede wyse begin, met die Stormers wat ondanks \u2019n nederlaag van 38-21 teen die All Blacks \u2019n indrukwekkende stryd gelewer het. Hoewel die All Blacks ses drie\u00eb teenoor die Stormers se drie gedruk het, het die Stormers se fisieke spel en vinnige verdedigingslyn die [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-08-08T07:30:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-08-08T08:07:25+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/763205043_1386461823416539_6837308721926628230_n.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1638\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"2048\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"KickOff\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Kaylie Joubert\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ea2e4028746a154c79d6bd2eae0e0273\"},\"headline\":\"Is die Stormers deur omstrede skeidsregterbesluite benadeel?\",\"datePublished\":\"2026-08-08T07:30:00+00:00\",\"dateModified\":\"2026-08-08T08:07:25+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\\\/\"},\"wordCount\":560,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/763205043_1386461823416539_6837308721926628230_n.jpg\",\"keywords\":[\"All Blacks\",\"Greatest Rivalry-toer\",\"Sport\",\"Stormers\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Sport\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\\\/\",\"name\":\"Is die Stormers deur omstrede skeidsregterbesluite benadeel? | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/763205043_1386461823416539_6837308721926628230_n.jpg\",\"datePublished\":\"2026-08-08T07:30:00+00:00\",\"dateModified\":\"2026-08-08T08:07:25+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/763205043_1386461823416539_6837308721926628230_n.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/763205043_1386461823416539_6837308721926628230_n.jpg\",\"width\":1638,\"height\":2048,\"caption\":\"Die Stormers het teen die All Blacks as deel van die Greatest Rivalry-reeks gespeel. Foto: Facebook\\\/Stormers.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Sport\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sport\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Is die Stormers deur omstrede skeidsregterbesluite benadeel?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ea2e4028746a154c79d6bd2eae0e0273\",\"name\":\"Kaylie Joubert\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/629d7ea4b855d9a757581781c8ce230e8d6f32ace3962f93ef1cb5b0bfa71306?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/629d7ea4b855d9a757581781c8ce230e8d6f32ace3962f93ef1cb5b0bfa71306?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/629d7ea4b855d9a757581781c8ce230e8d6f32ace3962f93ef1cb5b0bfa71306?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Kaylie Joubert\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/kaylie-joubert\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Is die Stormers deur omstrede skeidsregterbesluite benadeel? | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Is die Stormers deur omstrede skeidsregterbesluite benadeel?","og_description":"Die Greatest Rivalry-toer het gisteraand in Kaapstad op \u2019n skouspelagtige, maar omstrede wyse begin, met die Stormers wat ondanks \u2019n nederlaag van 38-21 teen die All Blacks \u2019n indrukwekkende stryd gelewer het. Hoewel die All Blacks ses drie\u00eb teenoor die Stormers se drie gedruk het, het die Stormers se fisieke spel en vinnige verdedigingslyn die [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-08-08T07:30:00+00:00","article_modified_time":"2026-08-08T08:07:25+00:00","og_image":[{"width":1638,"height":2048,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/763205043_1386461823416539_6837308721926628230_n.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"KickOff","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\/"},"author":{"name":"Kaylie Joubert","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/ea2e4028746a154c79d6bd2eae0e0273"},"headline":"Is die Stormers deur omstrede skeidsregterbesluite benadeel?","datePublished":"2026-08-08T07:30:00+00:00","dateModified":"2026-08-08T08:07:25+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\/"},"wordCount":560,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/763205043_1386461823416539_6837308721926628230_n.jpg","keywords":["All Blacks","Greatest Rivalry-toer","Sport","Stormers","Top"],"articleSection":["Sport"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\/","name":"Is die Stormers deur omstrede skeidsregterbesluite benadeel? | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/763205043_1386461823416539_6837308721926628230_n.jpg","datePublished":"2026-08-08T07:30:00+00:00","dateModified":"2026-08-08T08:07:25+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/763205043_1386461823416539_6837308721926628230_n.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/763205043_1386461823416539_6837308721926628230_n.jpg","width":1638,"height":2048,"caption":"Die Stormers het teen die All Blacks as deel van die Greatest Rivalry-reeks gespeel. Foto: Facebook\/Stormers."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Sport","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sport\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Is die Stormers deur omstrede skeidsregterbesluite benadeel?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/ea2e4028746a154c79d6bd2eae0e0273","name":"Kaylie Joubert","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/629d7ea4b855d9a757581781c8ce230e8d6f32ace3962f93ef1cb5b0bfa71306?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/629d7ea4b855d9a757581781c8ce230e8d6f32ace3962f93ef1cb5b0bfa71306?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/629d7ea4b855d9a757581781c8ce230e8d6f32ace3962f93ef1cb5b0bfa71306?s=96&d=mm&r=g","caption":"Kaylie Joubert"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/kaylie-joubert\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/is-die-stormers-deur-omstrede-skeidsregterbesluite-benadeel\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/328344","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/647"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=328344"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/328344\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":328362,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/328344\/revisions\/328362"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/327821"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=328344"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=328344"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=328344"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}