{"id":328252,"date":"2026-08-07T17:02:08","date_gmt":"2026-08-07T15:02:08","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=328252"},"modified":"2026-08-07T19:59:36","modified_gmt":"2026-08-07T17:59:36","slug":"vandag-in-die-nuus-54","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-54\/","title":{"rendered":"Vandag in die nuus"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hier is die hoofnuus wat vandag, 7 Augustus, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-plaaslik\" class=\"wp-block-heading\">Plaaslik<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>\u2019n Betoging het vanoggend in Alexandra, Johannesburg, uitgebreek, met betogers wat Far East Bank Drive in die rigting van die Marlboro Gautrain-stasie versper het.<\/li>\n\n\n\n<li>Vier verdagtes het vandag in die Johannesburgse Landdroshof op aanklagte van ontvoering en verydeling van die gereg verskyn, nadat \u2019n 28-jarige man na bewering sy eie ontvoering vervals het in \u2019n poging om geld van sy familie af te pers.<\/li>\n\n\n\n<li>Oliepryse styg verder, terwyl meeste aandele daal oor nuwe kommer oor die Straat van Hormuz.<\/li>\n\n\n\n<li>Wetstoepassingsowerhede het op onbevestigde berigte van skote reageer wat vanoggend omstreeks 09:52 in die myngebied naby die N12 en die Putfontein-oprit in Benoni afgevuur is.<\/li>\n\n\n\n<li>Die 26-jarige Alex van Heerden, wat na bewering op die aand van 5 Augustus 2026 kort n\u00e1 haar aankoms by haar woonstelkompleks in Northcliff, Johannesburg, ontvoer is, is veilig gevind.<\/li>\n\n\n\n<li>Die polisie in Limpopo het onwettige sigarette ter waarde van meer as R50 000 en \u2019n windbuks by Mabopane, buite Burgersfort, gekonfiskeer.<\/li>\n\n\n\n<li>Die outopsie-verslag van die St Stithians College-tieners wat in Sabie, Mpumulanga gevind is, dui op \u2019n tragiese moord-en-selfmoord geval.<\/li>\n\n\n\n<li>Die 2026 Plaaslike Regeringsverkiesing is amptelik vir Woensdag, 4 November geproklameer. Die Verkiesingskommissie het die verkiesingsprogram gepubliseer. Kiesers wat nog moet registreer of hul besonderhede wil bywerk, het net tot middernag vandag om dit te doen.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku teen \u2019n strawwe koue front wat van Sondag af koue, nat en winderige toestande, rowwe see en sneeuval oor verskeie provinsies sal bring.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/Sneeu-en-koue-weer-1024x683.jpeg\" alt=\"Weer.\" class=\"wp-image-327958\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/Sneeu-en-koue-weer-1024x683.jpeg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/Sneeu-en-koue-weer-300x200.jpeg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/Sneeu-en-koue-weer-768x512.jpeg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/Sneeu-en-koue-weer-1536x1024.jpeg 1536w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/Sneeu-en-koue-weer-2048x1366.jpeg 2048w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/Sneeu-en-koue-weer-1320x880.jpeg 1320w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/Sneeu-en-koue-weer-600x400.jpeg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Koue en sneeu is op pad. Foto: Gallo Images \/ Netwerk24 \/ Jaco Marais.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Ronald Lamola, die minister van internasionale betrekkinge, dreig om Nkosazana Dlamini-Zuma, die veteraan-politikus, hof toe te sleep as sy nie haar bewerings van korrupsie teen hom terugtrek nie.<\/li>\n\n\n\n<li>Fikile Mbalula, die ANC se sekretaris-generaal, het belowe om die party se Nasionale Uitvoerende Komitee-lid, Nkosazana Dlamini-Zuma, hof toe te vat nadat sy beweer het hy het tydens die ANC se 2022-konferensie geld uitgedeel<\/li>\n\n\n\n<li>Meer as 50 mense is haweloos gelaat nadat \u2019n brand vanoggend sowat 20 plakkershutte binne \u2019n gebou in die Johannesburgse sakekern vernietig het.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Pretoriase hooggeregshof het gehoor bankrekords wys dat voormalige minister Nosiviwe Mapisa-Nqakula nie huisopknappings met eie kontantonttrekkings kon finansier nie.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/ED_557159_78114-1024x683.jpeg\" alt=\"Fikile Mbalula, sekretaris-generaal van die ANC.\" class=\"wp-image-312486\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/ED_557159_78114-1024x683.jpeg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/ED_557159_78114-300x200.jpeg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/ED_557159_78114-768x512.jpeg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/ED_557159_78114-1536x1024.jpeg 1536w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/ED_557159_78114-2048x1366.jpeg 2048w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/ED_557159_78114-1320x880.jpeg 1320w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/ED_557159_78114-600x400.jpeg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Fikile Mbalula, sekretaris-generaal van die ANC. Foto: Sharon Seretlo, Gallo Images.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Pikitup se kontrakwerkers se staking duur voort nadat bewerings van nepotisme, korrupsie en onvervulde beloftes van permanente aanstellings tot di\u00e9 arbeidsaksie gelei het.<\/li>\n\n\n\n<li>Sean Erasmus, hoofafrigter van Paarl Boys\u2019 High se eerste rugbyspan, gaan by hom n\u00e1 die seisoen by Maties Rugbyklub aansluit.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Gautengse LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, het vandag die familie van Siyabonga Tshabalala, die 29-jarige onderwyser van die Michael Zulu Prim\u00eare Skool, besoek nadat hy Donderdagoggend omstreeks 07:00 op pad skool toe in Tsakane doodgeskiet is.\u00a0<\/li>\n\n\n\n<li>Mel Viljoen het alarm gemaak oor die veiligheid van haar man, Peet Viljoen, wat tans in die Kgosi Mampuru II-korrektiewe sentrum in Pretoria aangehou word.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<h2 id=\"h-oorsee\" class=\"wp-block-heading\">Oorsee<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Minstens 4 mense waaronder 2 leerlinge en 2 onderwysers, is in \u2019n skietvoorval by \u2019n skool net noord van die Thaise hoofstad, Bangkok, dood en 15 leerlinge beseer, het die adjunkminister van binnelandse sake ges\u00ea.<\/li>\n\n\n\n<li>Jemen se Iran-gesteunde Houthi-rebelle het minstens 58 regeringsoldate in missiel- en hommeltuigaanvalle doodgemaak, een van die dodelikste dae in die land se burgeroorlog die afgelope 4 jaar.<\/li>\n\n\n\n<li>Terwyl Iran en Oman blykbaar nader beweeg aan \u2019n ooreenkoms om skeepsverkeer deur die Straat van Hormuz te bestuur, waarsku Iranse amptenare nou dat die ooreenkoms nie die strategies belangrike seeroete ten volle sal heropen nie.<\/li>\n\n\n\n<li>Indonesi\u00eb het \u2019n veldbrand  by Berg Bromo beveg, terwyl El Ni\u00f1o posvat.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Noorse Sokkerfederasie het \u2019n beroep op Gianni Infantino, die FIFA-president, gedoen om as hoof van w\u00eareldsokker se beheerliggaam te bedank.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260715__C2A93JY__v3__HighRes__TopshotUsIranIsraelWar-1320x880-1-1024x683.jpg\" alt=\"Die oorlog in die Midde-Ooste het verder as die strategiese Straat van Hormoes uitgebrei en raak nou ook \u2019n ander belangrike olievoorsieningsroete.\" class=\"wp-image-325600\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260715__C2A93JY__v3__HighRes__TopshotUsIranIsraelWar-1320x880-1-1024x683.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260715__C2A93JY__v3__HighRes__TopshotUsIranIsraelWar-1320x880-1-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260715__C2A93JY__v3__HighRes__TopshotUsIranIsraelWar-1320x880-1-768x512.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260715__C2A93JY__v3__HighRes__TopshotUsIranIsraelWar-1320x880-1-600x400.jpg 600w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260715__C2A93JY__v3__HighRes__TopshotUsIranIsraelWar-1320x880-1.jpg 1320w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Die oorlog in die Midde-Ooste het verder as die strategiese Straat van Hormoes uitgebrei en raak nou ook \u2019n ander belangrike olievoorsieningsroete. Foto: AFP.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>\u2019n Bron na aan Saoedi-weermag het ges\u00ea die koalisie sal nie \u2018werkloos toekyk\u2019 terwyl Houthi-aanvalle in Jemen voortduur nie.<\/li>\n\n\n\n<li>Saoedi-Arabi\u00eb, Pakistan en Turkye het volgens Pakistan se ministerie van buitelandse sake en die Saoedi-nuusdiens, Al Arabiya, \u2019n verdedigingooreenkoms onderteken.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Ho\u00ebvlak-amptenaar van Saoedi-Arabi\u00eb ontken dat hul nuwe verdedigingspakt met Turkye en Pakistan verband hou met enige \u201ckernambisies\u201d, en beklemtoon dat die ooreenkoms bloot op \u201cvolhoubare vermo\u00ebns\u201d fokus.<\/li>\n\n\n\n<li>Drie Senegalese be\u00efnvloeders wat die eerste minister Ousmane Sonko ondersteun, is tronkstraf opgel\u00ea oor uitlatings wat op die land se president gemik was, in \u2019n saak wat kommer oor vryheid van spraak laat ontstaan het.<\/li>\n\n\n\n<li>Manchester City het glo Barcelona se openingsbod van \u00a338,5 miljoen (sowat R930 miljoen) vir die W\u00eareldbekerwenner Rodri van die hand gewys.<\/li>\n\n\n\n<li>Colombia se verkose president, Abelardo de la Espriella, word as president ingehuldig nadat hy belowe het om oorlog teen dwelmhandelende groepe te verklaar en nouer bande met die Verenigde State te smee.<\/li>\n\n\n\n<li>Franse mielieboere maak hulle gereed vir die land se kleinste mielie-oes sedert 1980 nadat ongunstige weerstoestande die verwagte opbrengs geknou het.<\/li>\n\n\n\n<li>Mexiko en Peru het aangekondig dat hulle diplomatieke betrekkinge herstel nadat die twee lande maande lank verdeeld was oor \u2019n voormalige Peruaanse amptenaar se aansoek om politieke asiel te midde van beskuldigings dat hy \u2019n staatsgreep beplan het.\u00a0<\/li>\n\n\n\n<li>Die W\u00eareldgesondheidsorganisasie (WGO) het \u2019n beroep gedoen dat die Ervebo-entstof tydens die Demokratiese Republiek van die Kongo se jongste Ebola-uitbreking in \u2019n kliniese proef gebruik word om die doeltreffendheid daarvan verder te evalueer.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hier is die hoofnuus wat vandag, 7 Augustus, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee<\/p>\n","protected":false},"author":647,"featured_media":327900,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[15603,15577],"class_list":["post-328252","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-nuus","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Vandag in die nuus | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-54\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Vandag in die nuus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hier is die hoofnuus wat vandag, 7 Augustus, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-54\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-08-07T15:02:08+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-08-07T17:59:36+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/kids.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"680\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"564\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Kaylie Joubert\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-54\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-54\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Kaylie Joubert\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ea2e4028746a154c79d6bd2eae0e0273\"},\"headline\":\"Vandag in die nuus\",\"datePublished\":\"2026-08-07T15:02:08+00:00\",\"dateModified\":\"2026-08-07T17:59:36+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-54\\\/\"},\"wordCount\":895,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-54\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/kids.png\",\"keywords\":[\"Nuus\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-54\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-54\\\/\",\"name\":\"Vandag in die nuus | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-54\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-54\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/kids.png\",\"datePublished\":\"2026-08-07T15:02:08+00:00\",\"dateModified\":\"2026-08-07T17:59:36+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-54\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-54\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-54\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/kids.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/kids.png\",\"width\":680,\"height\":564,\"caption\":\"Cameron Rhine Waldeck-Cooks en Ethan Coetzee. Foto: Verskaf.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-54\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Vandag in die nuus\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-54\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-54\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ea2e4028746a154c79d6bd2eae0e0273\",\"name\":\"Kaylie Joubert\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/629d7ea4b855d9a757581781c8ce230e8d6f32ace3962f93ef1cb5b0bfa71306?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/629d7ea4b855d9a757581781c8ce230e8d6f32ace3962f93ef1cb5b0bfa71306?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/629d7ea4b855d9a757581781c8ce230e8d6f32ace3962f93ef1cb5b0bfa71306?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Kaylie Joubert\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/kaylie-joubert\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-54\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Vandag in die nuus | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-54\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Vandag in die nuus","og_description":"Hier is die hoofnuus wat vandag, 7 Augustus, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-54\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-08-07T15:02:08+00:00","article_modified_time":"2026-08-07T17:59:36+00:00","og_image":[{"width":680,"height":564,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/kids.png","type":"image\/png"}],"author":"Kaylie Joubert","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-54\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-54\/"},"author":{"name":"Kaylie Joubert","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/ea2e4028746a154c79d6bd2eae0e0273"},"headline":"Vandag in die nuus","datePublished":"2026-08-07T15:02:08+00:00","dateModified":"2026-08-07T17:59:36+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-54\/"},"wordCount":895,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-54\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/kids.png","keywords":["Nuus","Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-54\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-54\/","name":"Vandag in die nuus | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-54\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-54\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/kids.png","datePublished":"2026-08-07T15:02:08+00:00","dateModified":"2026-08-07T17:59:36+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-54\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-54\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-54\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/kids.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/kids.png","width":680,"height":564,"caption":"Cameron Rhine Waldeck-Cooks en Ethan Coetzee. Foto: Verskaf."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-54\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Vandag in die nuus"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-54\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-54\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/ea2e4028746a154c79d6bd2eae0e0273","name":"Kaylie Joubert","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/629d7ea4b855d9a757581781c8ce230e8d6f32ace3962f93ef1cb5b0bfa71306?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/629d7ea4b855d9a757581781c8ce230e8d6f32ace3962f93ef1cb5b0bfa71306?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/629d7ea4b855d9a757581781c8ce230e8d6f32ace3962f93ef1cb5b0bfa71306?s=96&d=mm&r=g","caption":"Kaylie Joubert"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/kaylie-joubert\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-54\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/328252","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/647"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=328252"}],"version-history":[{"count":4,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/328252\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":328285,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/328252\/revisions\/328285"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/327900"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=328252"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=328252"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=328252"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}