{"id":327842,"date":"2026-08-06T09:30:31","date_gmt":"2026-08-06T07:30:31","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=327842"},"modified":"2026-08-06T09:58:18","modified_gmt":"2026-08-06T07:58:18","slug":"cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\/","title":{"rendered":"Cederberg-munisipaliteit bestuur nou Elandsbaai se hawegeriewe"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die tussentydse bestuur van die Elandsbaai-sleephelling en verwante hawegeriewe is Dinsdag, 4 Augustus, deur Dean Macpherson, die minister van openbare werke en infrastruktuur, aan die Cederberg-munisipaliteit oorhandig.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Macpherson is vergesel deur Tertuis Simmers, die Wes-Kaapse minister van infrastruktuur, Ivan Meyer, die Wes-Kaapse minister van landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, en Azrial Scheepers, die uitvoerende burgemeester van die Cederberg-munisipaliteit.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u2019n&nbsp;<a href=\"https:\/\/www.instagram.com\/reel\/Dbn1pvZigZT\/?utm_source=ig_web_copy_link&amp;igsh=NTc4MTIwNjQ2YQ==\">Memorandum van Ooreenkoms<\/a>&nbsp;is tydens \u2019n geleentheid in die dorp se gemeenskapsaal onderteken, wat die tussentydse bestuursverantwoordelikheid vir die helling en verwante hawegeriewe aan Cederberg toeken. Dit sal die munisipaliteit in staat stel om die geriewe te onderhou en goedgekeurde herstelwerk uit te voer ter ondersteuning van die plaaslike vissersgemeenskap en verskeie sakeondernemings.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die geleentheid is ook bygewoon deur plaaslike vissers, sakelui en gemeenskapslede.<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"768\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/cederberg-1024x768.jpeg\" alt=\"Dean Macpherson (regs), die nasionale minister van openbare werke en infrastruktuur, by die oorhandiging van die hawe aan die Cederberg-munisipaliteit.\" class=\"wp-image-327843\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/cederberg-1024x768.jpeg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/cederberg-300x225.jpeg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/cederberg-768x576.jpeg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/cederberg-600x450.jpeg 600w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/cederberg.jpeg 1280w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Dean Macpherson (regs), die nasionale minister van openbare werke en infrastruktuur, by die oorhandiging van die hawe aan die Cederberg-munisipaliteit. Foto: Verskaf.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Volgens \u2019n mediaverklaring wat aan\u00a0<em>Weslander<\/em>, \u2019n susterpublikasie van <em>Die Papier<\/em>,\u00a0gestuur is, sal die getekende ooreenkoms verhoed dat die Cederberg-munisipaliteit huur, fooie of enige ander heffings van plaaslike vissers en sakeondernemings hef vir die gebruik van die Elandsbaai-sleephelling en verwante hawegeriewe.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ingevolge die ooreenkoms sal die munisipaliteit verantwoordelik wees vir die bestuur, beveiliging en instandhouding van die geriewe, asook die gepaardgaande bedryfs- en nutskoste.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Volgens Macpherson doen die ooreenkoms gestand aan \u2019n belofte wat hy in Januarie aan die gemeenskap gemaak het en l\u00ea dit die grondslag om die Elandsbaai-hawe te ontwikkel tot die \u201cWaterfront van die Weskus\u201d.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cDie ooreenkoms plaas die tussentydse bestuur van die sleephelling, golfbreker en openbare bootlanseerplek, die ou kreeffabriek, die aangrensende steier en twee aangrensende grondgedeeltes vir nege jaar en elf maande onder die munisipaliteit se beheer. Die geriewe is bedoel om die lansering en vasmeer van bote, visverwerking en ander verwante aktiwiteite te ondersteun, ten bate van die plaaslike visserygemeenskap en sakeondernemings.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die minister het ges\u00ea plaaslike vissers en klein sakeondernemings behoort openbare geriewe te kan gebruik om \u2019n inkomste te verdien en hul gesinne te onderhou, sonder die las van huur, fooie of ander heffings.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cMet hierdie ooreenkoms het ons daardie beskerming verseker, terwyl die verantwoordelikheid vir die bestuur, sekuriteit en instandhouding van die fasiliteite by die munisipaliteit berus,\u201d het Macpherson ges\u00ea.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cVir te lank is staatsbates toegelaat om te verval of onderbenut te bly, terwyl gemeenskappe gewag het dat die regering optree. Hierdie ooreenkoms wys hoe \u2019n ander benadering tot openbare werke en infrastruktuur lyk.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cDit is \u2019n departement wat struikelblokke uit die weg ruim, die openbare belang beskerm en met munisipaliteite saamwerk om ekonomiese aktiwiteite te ontsluit en werksgeleenthede te skep.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cEnige veranderinge of verbeterings aan die fasiliteite sal vooraf die departement se skriftelike goedkeuring vereis en aan toepaslike wetgewing moet voldoen. Die re\u00ebling is uitsluitlik vir tussentydse bedryfsbestuur en behels nie \u2019n verkoop, huurkontrak, vervreemding of permanente oordrag van die eiendom nie.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Volgens die minister is die ooreenkoms die eerste praktiese stap in die rigting van die waterfront-visie deur \u201cgratis toegang vir plaaslike vissers en KMMO\u2019s te verseker, die bestuur en instandhouding van die fasiliteite te verbeter, en die grondslag te l\u00ea vir toekomstige beleggings en ekonomiese groei\u201d.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die tussentydse bestuur van die Elandsbaai-sleephelling en verwante hawegeriewe is Dinsdag, 4 Augustus, deur Dean Macpherson, die minister van openbare werke en infrastruktuur, aan die Cederberg-munisipaliteit oorhandig. Macpherson is vergesel deur Tertuis Simmers, die Wes-Kaapse minister van infrastruktuur, Ivan Meyer, die Wes-Kaapse minister van landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, en Azrial Scheepers, die uitvoerende burgemeester [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":310718,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"Danie Hefers","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[17799,15670,15603,15577,16500],"class_list":["post-327842","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-cederberg","tag-dean-macpherson","tag-nuus","tag-top","tag-weskus"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Cederberg-munisipaliteit bestuur nou Elandsbaai se hawegeriewe | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Cederberg-munisipaliteit bestuur nou Elandsbaai se hawegeriewe\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die tussentydse bestuur van die Elandsbaai-sleephelling en verwante hawegeriewe is Dinsdag, 4 Augustus, deur Dean Macpherson, die minister van openbare werke en infrastruktuur, aan die Cederberg-munisipaliteit oorhandig. Macpherson is vergesel deur Tertuis Simmers, die Wes-Kaapse minister van infrastruktuur, Ivan Meyer, die Wes-Kaapse minister van landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, en Azrial Scheepers, die uitvoerende burgemeester [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-08-06T07:30:31+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-08-06T07:58:18+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/Dean-Macpherson.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"2560\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1707\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Danie Hefers\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Cederberg-munisipaliteit bestuur nou Elandsbaai se hawegeriewe\",\"datePublished\":\"2026-08-06T07:30:31+00:00\",\"dateModified\":\"2026-08-06T07:58:18+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\\\/\"},\"wordCount\":523,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/03\\\/Dean-Macpherson.jpg\",\"keywords\":[\"Cederberg\",\"dean macpherson\",\"Nuus\",\"Top\",\"Weskus\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\\\/\",\"name\":\"Cederberg-munisipaliteit bestuur nou Elandsbaai se hawegeriewe | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/03\\\/Dean-Macpherson.jpg\",\"datePublished\":\"2026-08-06T07:30:31+00:00\",\"dateModified\":\"2026-08-06T07:58:18+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/03\\\/Dean-Macpherson.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/03\\\/Dean-Macpherson.jpg\",\"width\":2560,\"height\":1707,\"caption\":\"Dean Macpherson, minister van openbare werke. Foto: Fani Mahuntsi, Gallo Images.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Cederberg-munisipaliteit bestuur nou Elandsbaai se hawegeriewe\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Cederberg-munisipaliteit bestuur nou Elandsbaai se hawegeriewe | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Cederberg-munisipaliteit bestuur nou Elandsbaai se hawegeriewe","og_description":"Die tussentydse bestuur van die Elandsbaai-sleephelling en verwante hawegeriewe is Dinsdag, 4 Augustus, deur Dean Macpherson, die minister van openbare werke en infrastruktuur, aan die Cederberg-munisipaliteit oorhandig. Macpherson is vergesel deur Tertuis Simmers, die Wes-Kaapse minister van infrastruktuur, Ivan Meyer, die Wes-Kaapse minister van landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, en Azrial Scheepers, die uitvoerende burgemeester [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-08-06T07:30:31+00:00","article_modified_time":"2026-08-06T07:58:18+00:00","og_image":[{"width":2560,"height":1707,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/Dean-Macpherson.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Danie Hefers","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Cederberg-munisipaliteit bestuur nou Elandsbaai se hawegeriewe","datePublished":"2026-08-06T07:30:31+00:00","dateModified":"2026-08-06T07:58:18+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\/"},"wordCount":523,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/Dean-Macpherson.jpg","keywords":["Cederberg","dean macpherson","Nuus","Top","Weskus"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\/","name":"Cederberg-munisipaliteit bestuur nou Elandsbaai se hawegeriewe | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/Dean-Macpherson.jpg","datePublished":"2026-08-06T07:30:31+00:00","dateModified":"2026-08-06T07:58:18+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/Dean-Macpherson.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/Dean-Macpherson.jpg","width":2560,"height":1707,"caption":"Dean Macpherson, minister van openbare werke. Foto: Fani Mahuntsi, Gallo Images."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Cederberg-munisipaliteit bestuur nou Elandsbaai se hawegeriewe"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/cederberg-munisipaliteit-bestuur-nou-dorp-se-elandsbaai-hawe\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/327842","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=327842"}],"version-history":[{"count":4,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/327842\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":327859,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/327842\/revisions\/327859"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/310718"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=327842"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=327842"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=327842"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}