{"id":327464,"date":"2026-08-02T17:22:58","date_gmt":"2026-08-02T15:22:58","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=327464"},"modified":"2026-08-02T17:23:00","modified_gmt":"2026-08-02T15:23:00","slug":"hierdie-naweek-in-die-nuus-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\/","title":{"rendered":"Hierdie naweek in die nuus"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hier is die hoofnuus wat vandag en gister, 1 en 2 Augustus, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-plaaslik\" class=\"wp-block-heading\">Plaaslik<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Die Suid-Afrikaanse polisie het op 95 kg koka\u00efen met \u2019n geraamde straatwaarde van R28 miljoen by O.R. Tambo-lughawe beslag gel\u00ea, \u2019n groot slag teen georganiseerde dwelmhandel.<\/li>\n\n\n\n<li>Die polisie ondersoek die moord op 4 mans in Nyanga, Kaapstad, wat deur gewapende mans aangeval is terwyl hulle besig was om \u2019n pap band om te ruil.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Wes-Kaapse hooggeregshof sal Maandag \u2019n aansoek aanhoor waarin dele van die Onteieningswet uitgedaag word, met AfriForum, die DA en die Instituut vir Rasseverhoudinge wat wil h\u00ea dat sekere bepalings van die wet ongeldig verklaar moet word.<\/li>\n\n\n\n<li>Hierdie naweek was die laaste keer wat mense kon registreer om te stem in die plaaslike verkiesings wat op 4 November plaasvind.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large is-resized\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/AFP__20240602__34UQ87B__v1__HighRes__SafricaPoliticsElection-1024x683.jpg\" alt=\"President Cyril Ramaphosa.\" class=\"wp-image-315293\" style=\"width:796px;height:auto\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/AFP__20240602__34UQ87B__v1__HighRes__SafricaPoliticsElection-1024x683.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/AFP__20240602__34UQ87B__v1__HighRes__SafricaPoliticsElection-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/AFP__20240602__34UQ87B__v1__HighRes__SafricaPoliticsElection-768x512.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/AFP__20240602__34UQ87B__v1__HighRes__SafricaPoliticsElection-1536x1024.jpg 1536w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/AFP__20240602__34UQ87B__v1__HighRes__SafricaPoliticsElection-2048x1366.jpg 2048w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/AFP__20240602__34UQ87B__v1__HighRes__SafricaPoliticsElection-1320x880.jpg 1320w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/AFP__20240602__34UQ87B__v1__HighRes__SafricaPoliticsElection-600x400.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">President Cyril Ramaphosa. Foto: AFP.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Pres. Cyril Ramaphosa s\u00ea hy sal hom nie uitlaat oor die skokkende getuienis wat by die Madlanga-kommissie van ondersoek gelewer word nie, en beklemtoon dat die verrigtinge eers afgehandel en al die getuienis volledig oorweeg moet word voordat enige gevolgtrekkings gemaak kan word.<\/li>\n\n\n\n<li>3 sterf in enkelvoertuigongeluk naby Orlando-stadion in Soweto.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Kathrada- en De Bruyn-stigtings herdenk 70ste herdenking van die optogte deur vroue van 1956.<\/li>\n\n\n\n<li>3 mense sterf in kop-aan-kop-botsing naby Misty Bridge in KZN.<\/li>\n\n\n\n<li>Die hooggeregshof in Pretoria het \u2019n dringende interdik aan Selby Mbenenge, regter-president van die Oos-Kaap, toegestaan wat die parlement verbied om met vervolgings voort te gaan om hom in \u2019n staat van beskuldiging te plaas totdat sy hersieningsaansoek teen die bevindinge van growwe wangedrag afgehandel is.<\/li>\n\n\n\n<li>Die hooggeregshof in Pretoria het beveel dat die Tshwane-stadsbestuurder, Johan Mettler, in sy pos herstel moet word n\u00e1 die DA en Solidariteit hof toe is om raadsbesluite wat vroe\u00ebr vandeesmaand geneem is, tersyde te laat stel.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<h2 id=\"h-oorsee\" class=\"wp-block-heading\">Oorsee<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Minstens 72 mense het die afgelope paar dae gesterf tydens die toestroming van buitelanders na Spanje se enklawe Ceuta, toe tienduisende mense die gebied binnegekom het.<\/li>\n\n\n\n<li>Reddingswerkers het Sondag die liggaam van die bekende bergklimmer Nirmal Purja gevind nadat \u2019n sneeustorting hom en 9 lede van sy span op een van die w\u00eareld se hoogste bergpieke in Noord-Pakistan doodgemaak het.<\/li>\n\n\n\n<li>Kragtoevoer is vroeg Sondag na Havana en ander dele van Wes-Kuba herstel nadat die jongste in \u2019n reeks wydverspreide kragnetwerkonderbrekings deur die staatsbeheerde elektrisiteitsmaatskappy reggestel is.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Indonesiese veerboot het op see aan die brand geslaan, met 5 mense wat dood is en nog 41 wat vermis word nadat sommige passasiers oorboord gespring het.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Klein vliegtuig wat buitelandse toeriste na Peru se beroemde Nazca-lyne argeologiese terrein vervoer het, het Saterdag neergestort en al 13 mense aan boord is dood, het die polisie ges\u00ea.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Vinnig verspreidende veldbrand het die Amerikaanse stad Spokane genader en duisende inwoners gedwing om te ontruim, terwyl die deelstaat Washington \u2019n noodtoestand verklaar het te midde van een van sy ergste brandseisoene op rekord, met meer as 80 900 hektaar wat oor die noordwestelike deelstaat gebrand het.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-full is-resized\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"650\" height=\"430\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/default-34.jpg\" alt=\"Quade Cooper.\" class=\"wp-image-327465\" style=\"width:538px;height:auto\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/default-34.jpg 650w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/default-34-300x198.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/default-34-600x397.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 650px) 100vw, 650px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Quade Cooper. Foto: Joe Allison\/Getty Images.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Die Wallabies-veteraan Quade Cooper (38) het die debat oor Australi\u00eb se opsies op nommer 10 weer laat opvlam n\u00e1 hy ges\u00ea het hy het nog nie tokse opgehang nie en dat hy steeds belangstel om volgende jaar by die Rugbyw\u00eareldbeker op tuisbodem te speel.<\/li>\n\n\n\n<li>Pres. Donald Trump het Saterdag ges\u00ea dat die VSA en Israel ingestem het om nuwe aanvalle op Iran uit te stel, mits \u2019n ooreenkoms om die maande lange konflik te be\u00ebindig, vinnig bereik word.<\/li>\n\n\n\n<li>Minstens 11 mense is beseer nadat \u2019n vragmotor gelaai met plofstof langs \u2019n polisiestasie in die Colombiaanse stad C\u00facuta, naby die grens met Venezuela, ontplof het \u2013 net ses dae voor die inhuldiging van die verkose president, Abelardo de la Espriella.<\/li>\n\n\n\n<li>Oekra\u00efnse hommeltuie het vroeg Saterdag \u2019n Russiese tenkerskip in die Swartsee laat sink, wat die 17 bemanningslede gedwing het om die vaartuig te verlaat, het die eienaar, Rosatom, ges\u00ea.<\/li>\n\n\n\n<li>Frankryk se grootste veldbrand sedert 1949 is onder beheer gebring, het \u2019n minister Laurent Nunez aangekondig, meer as \u2019n week nadat die brand in \u2019n dennebos naby die suidwestelike stad Bordeaux uitgebreek het.<\/li>\n\n\n\n<li>Gevegte tussen die Ethiopiese weermag en Tigray-rebelle het in die noorde van Ethiopi\u00eb uitgebreek, wat vrese laat ontstaan het dat \u2019n nuwe oorlog kan uitbreek, het \u2019n senior Tigray-amptenaar aan AFP ges\u00ea.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Amerikaanse F-35-vegvliegtuig het naby \u2019n milit\u00eare basis in San Diego neergestort, maar die vlie\u00ebnier kon homself betyds uitkry voordat die vliegtuig die grond getref het.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260715__C2A93JY__v3__HighRes__TopshotUsIranIsraelWar-1320x880-1-1024x683.jpg\" alt=\"Die oorlog in die Midde-Ooste het verder as die strategiese Straat van Hormoes uitgebrei en raak nou ook \u2019n ander belangrike olievoorsieningsroete.\" class=\"wp-image-325600\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260715__C2A93JY__v3__HighRes__TopshotUsIranIsraelWar-1320x880-1-1024x683.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260715__C2A93JY__v3__HighRes__TopshotUsIranIsraelWar-1320x880-1-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260715__C2A93JY__v3__HighRes__TopshotUsIranIsraelWar-1320x880-1-768x512.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260715__C2A93JY__v3__HighRes__TopshotUsIranIsraelWar-1320x880-1-600x400.jpg 600w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260715__C2A93JY__v3__HighRes__TopshotUsIranIsraelWar-1320x880-1.jpg 1320w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Die oorlog in die Midde-Ooste het verder as die strategiese Straat van Hormoes uitgebrei en raak nou ook \u2019n ander belangrike olievoorsieningsroete. Foto: AFP.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>\u2019n Tenkskip is deur \u2019n onbekende projektiel getref noordoos van Limah, Oman, terwyl \u2019n senior Iranse amptenaar ges\u00ea het Iran het \u2019n omvattende teenreaksie voorberei op enige Amerikaanse aanval, wat belangrike Amerikaanse en Israeliese infrastruktuur sal teiken.<\/li>\n\n\n\n<li>Fifa-president, Gianni Infantino, het aangekondig dat hy \u2019n omstrede plan laat vaar het om private beleggers toe te laat om aandele in die W\u00eareldbeker te koop n\u00e1 hewige teenkanting van sokkeramptenare w\u00eareldwyd.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hier is die hoofnuus wat vandag en gister, 1 en 2 Augustus, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":327466,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[15603,15577],"class_list":["post-327464","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-nuus","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Hierdie naweek in die nuus | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Hierdie naweek in die nuus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hier is die hoofnuus wat vandag en gister, 1 en 2 Augustus, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-08-02T15:22:58+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-08-02T15:23:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/cocaine.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1600\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Franco Havenga\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Hierdie naweek in die nuus\",\"datePublished\":\"2026-08-02T15:22:58+00:00\",\"dateModified\":\"2026-08-02T15:23:00+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\\\/\"},\"wordCount\":836,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/cocaine.jpg\",\"keywords\":[\"Nuus\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\\\/\",\"name\":\"Hierdie naweek in die nuus | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/cocaine.jpg\",\"datePublished\":\"2026-08-02T15:22:58+00:00\",\"dateModified\":\"2026-08-02T15:23:00+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/cocaine.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/08\\\/cocaine.jpg\",\"width\":1200,\"height\":1600,\"caption\":\"Die Suid-Afrikaanse polisie het op 95 kg koka\u00efen met \u2019n geraamde waarde van R28 miljoen beslag gel\u00ea. Foto: Verskaf.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Hierdie naweek in die nuus\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Hierdie naweek in die nuus | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Hierdie naweek in die nuus","og_description":"Hier is die hoofnuus wat vandag en gister, 1 en 2 Augustus, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-08-02T15:22:58+00:00","article_modified_time":"2026-08-02T15:23:00+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":1600,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/cocaine.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Franco Havenga","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Hierdie naweek in die nuus","datePublished":"2026-08-02T15:22:58+00:00","dateModified":"2026-08-02T15:23:00+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\/"},"wordCount":836,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/cocaine.jpg","keywords":["Nuus","Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\/","name":"Hierdie naweek in die nuus | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/cocaine.jpg","datePublished":"2026-08-02T15:22:58+00:00","dateModified":"2026-08-02T15:23:00+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/cocaine.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/08\/cocaine.jpg","width":1200,"height":1600,"caption":"Die Suid-Afrikaanse polisie het op 95 kg koka\u00efen met \u2019n geraamde waarde van R28 miljoen beslag gel\u00ea. Foto: Verskaf."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Hierdie naweek in die nuus"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus-2\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/327464","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=327464"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/327464\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":327467,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/327464\/revisions\/327467"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/327466"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=327464"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=327464"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=327464"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}