{"id":327272,"date":"2026-07-31T15:07:09","date_gmt":"2026-07-31T13:07:09","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=327272"},"modified":"2026-07-31T15:11:14","modified_gmt":"2026-07-31T13:11:14","slug":"op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\/","title":{"rendered":"Op Burchell se spoor: \u2019n 70-jarige se pelgrimstog deur die Karoo"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Terwyl aftrede \u2019n rustiger pas vir menige beteken, is dit nie so vir Hennie van Eck (70) nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Nee, vir die afgetrede prokureur van Gqeberha was aftrede die begin van \u2019n epiese reis&nbsp;van duisende kilometers wat hy in sarsies van drie weke op \u2019n slag op sy bergfiets op verlate grondpaaie in die spore van \u2019n ou ontdekkingsreisiger ry.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Net hy, \u2019n tent, kos en gasstofie en opblaasmatras met die eensame Noord-Kaap as geselskap. Dis nou as gulhartige boere hom nie langs die pad opraap en \u2019n ordentlike matras en bord kos aanbied en hom \u2019n nag in die koue veld spaar nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Van Eck het pas die eerste 1 300 km-been van sy reis voltooi, een wat hy soos beroemde 19de-eeuse natuurkundige en ontdekkingsreisiger&nbsp;William John Burchell&nbsp;ook op 19 Junie begin het. Van Eck in 2026 en Burchell in 1811.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Soos Burchell het Van Eck&nbsp; by die Lutherse Kerk in Kaapstad weggespring en Schmidtsdrif teen 20 Julie bereik. Vandaar is hy eers huis toe, hy het immers pas oupa geword. Hy sal weer oor \u2019n maand of so van daar verder ry in die rigting van Botswana.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cDie rit was so bevrydend, n\u00e1 45 jaar in die tuig. Geen druk, opponente in die hof of sperdatums nie, net ek alleen waar ek kan asemhaal. Salig verby. Ek het weer eens besef watter wonderlike mense in ons land woon.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cMy enigste fokus is die sonsopkoms, die wind, die vo\u00ebls en die volgende kampplek. Geen selfone, mense, of verwagtinge nie. Sommige dae het ek in 100 km afstande niemand gesien nie,\u201d s\u00ea hy.<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-gallery has-nested-images columns-default is-cropped wp-block-gallery-1 is-layout-flex wp-block-gallery-is-layout-flex\">\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"768\" height=\"1024\" data-id=\"327275\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/hennie-3-1-768x1024.jpeg\" alt=\"Hennie van Eck se tent verdwyn amper in die Noord-Kaapse landskap.\" class=\"wp-image-327275\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/hennie-3-1-768x1024.jpeg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/hennie-3-1-225x300.jpeg 225w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/hennie-3-1-600x800.jpeg 600w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/hennie-3-1.jpeg 960w\" sizes=\"auto, (max-width: 768px) 100vw, 768px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Hennie van Eck se tent verdwyn amper in die Noord-Kaapse landskap. Foto: Verskaf.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"472\" height=\"1024\" data-id=\"327276\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/hennie-5-472x1024.jpeg\" alt=\"Hennie van Eck se getroue fiets wat hom oor die landskap dra. \" class=\"wp-image-327276\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/hennie-5-472x1024.jpeg 472w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/hennie-5-138x300.jpeg 138w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/hennie-5.jpeg 590w\" sizes=\"auto, (max-width: 472px) 100vw, 472px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Hennie van Eck se getroue fiets wat hom oor die landskap dra. Foto: Verskaf.<\/figcaption><\/figure>\n<\/figure>\n\n\n\n<h2 id=\"h-burchell-n-merkwaardige-wetenskaplike\" class=\"wp-block-heading\">Burchell \u2019n merkwaardige wetenskaplike<\/h2>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Burchell het destyds met sy pasgemaakte ossewa, skaap en werkers stadig oor die landskap gereis. Die geselskap moes berge, riviere en ander hindernisse oorkom. Hy was \u2019n merkwaardige wetenskaplike wat oor vyf jaar meer as 7 000 kilometer afgel\u00ea het en sowat 63 000 eksemplare of monsters van plante, diere en insekte versamel het. Sy lewensgetroue tekeninge van plekke word tot vandag toe bestudeer, plekke wat Van Eck ook besoek het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Burchell se monsters en dokumente is na die universiteit in Oxford gestuur. Hy het twee volumes oor sy \u201cOutward Journey\u201d (heenreis) gepubliseer, en nooit sy beplande derde volume voltooi om die hele ekspedisie te dokumenteer nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die taak om die terugreis te voltooi, is onlangs deur dr. Roger Stewart en Marion Whitehead aangepak. Hulle het \u2019n boek geskryf gebaseer op Burchell se bevindings en rekords van sy terugroete.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Van Eck moet ook hindernisse oorkom. \u201cDit het maande geneem om die roete, toerusting, klere en kos te beplan, niks wat te swaar is nie.\u201d<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-full is-resized\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"960\" height=\"1280\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/hennie-9.jpeg\" alt=\"Hennie van Eck het homself afgeneem by die Oranjerivier, bekend as die magtige Garieprivier in Burchell se dagboek.\" class=\"wp-image-327274\" style=\"width:853px;height:auto\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/hennie-9.jpeg 960w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/hennie-9-225x300.jpeg 225w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/hennie-9-768x1024.jpeg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/hennie-9-600x800.jpeg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 960px) 100vw, 960px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Hennie van Eck het homself afgeneem by die Oranjerivier, bekend as die magtige Garieprivier in Burchell se dagboek. Foto: Verskaf.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hy het met \u2019n langhouhemp met \u2019n kraag gery om sy nek teen die son te beskerm, en \u2019n fietsrybroek met oprolbroekspype as dit koud is. Die beddegoed is \u2019n ho\u00eb-tegnologie opblaasmatras om hom teen die koue grond te beskerm, sakkies kitskoffie, blikkies sardyne, kitsnoedels en -sop wat hy op sy stofie warm maak.&nbsp; Biltong en dro\u00ebwors gee prote\u00efene en water kry hy uit plaasdamme en krippe langs die pad.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Om koers te hou, gebruik Van Eck moderne tegnologie wat op die eeue-oue data van Burchell en moderne kaarte gegrond is. Hy het \u2019n GPS-toestel op sy fiets wat vooraf gelaai is met ko\u00f6rdinate wat deur dr. Stewart, \u2019n kenner van Burchell, oor 15 jaar nagevors is.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cEk vergelyk moderne navigasie met Burchell se metodes, wat sy kompas en sterrelesings en die tel van wielomwentelings ingesluit het om sy geo-posisie te bepaal.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cMy vrou, Mary, skud steeds haar kop oor my reise oor die jare heen. Sy, my kinders, en die res van die familie het my reis op ons WhatsApp-groep meegemaak.&nbsp;Di\u00e9 groepsgetal het intussen gegroei soos mense wat ek ontmoet het ook ingesluit word.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Gelukkig is Van Eck \u2019n fikse man wat al 12 Ysterman-driekamp-byeenskomste en 14 Comrades-wedlope voltooi het. &nbsp;<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/burchell-inspirasie-70-jarige-se-pelgimstog\/\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">Lees die volledige berig op NovaNews hier.<\/a><\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Terwyl aftrede \u2019n rustiger pas vir menige beteken, is dit nie so vir Hennie van Eck (70) nie. Nee, vir die afgetrede prokureur van Gqeberha was aftrede die begin van \u2019n epiese reis&nbsp;van duisende kilometers wat hy in sarsies van drie weke op \u2019n slag op sy bergfiets op verlate grondpaaie in die spore van [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":327277,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"Charn\u00e9 Kemp","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[16537,17735,16830,15603,15577,17736],"class_list":["post-327272","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-gqeberha","tag-hennie-van-eck","tag-noord-kaap","tag-nuus","tag-top","tag-william-john-burchell"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Op Burchell se spoor: \u2019n 70-jarige se pelgrimstog deur die Karoo | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Op Burchell se spoor: \u2019n 70-jarige se pelgrimstog deur die Karoo\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Terwyl aftrede \u2019n rustiger pas vir menige beteken, is dit nie so vir Hennie van Eck (70) nie. Nee, vir die afgetrede prokureur van Gqeberha was aftrede die begin van \u2019n epiese reis&nbsp;van duisende kilometers wat hy in sarsies van drie weke op \u2019n slag op sy bergfiets op verlate grondpaaie in die spore van [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-07-31T13:07:09+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-07-31T13:11:14+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/hennie-2.jpeg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1000\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"921\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Charn\u00e9 Kemp\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Op Burchell se spoor: \u2019n 70-jarige se pelgrimstog deur die Karoo\",\"datePublished\":\"2026-07-31T13:07:09+00:00\",\"dateModified\":\"2026-07-31T13:11:14+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\\\/\"},\"wordCount\":695,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/hennie-2.jpeg\",\"keywords\":[\"Gqeberha\",\"Hennie van Eck\",\"Noord-Kaap\",\"Nuus\",\"Top\",\"William John Burchell\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\\\/\",\"name\":\"Op Burchell se spoor: \u2019n 70-jarige se pelgrimstog deur die Karoo | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/hennie-2.jpeg\",\"datePublished\":\"2026-07-31T13:07:09+00:00\",\"dateModified\":\"2026-07-31T13:11:14+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/hennie-2.jpeg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/hennie-2.jpeg\",\"width\":1000,\"height\":921,\"caption\":\"Die kaart van William Burchell se ekspedisie wat Hennie van Eck op sy fiets volg.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Op Burchell se spoor: \u2019n 70-jarige se pelgrimstog deur die Karoo\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Op Burchell se spoor: \u2019n 70-jarige se pelgrimstog deur die Karoo | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Op Burchell se spoor: \u2019n 70-jarige se pelgrimstog deur die Karoo","og_description":"Terwyl aftrede \u2019n rustiger pas vir menige beteken, is dit nie so vir Hennie van Eck (70) nie. Nee, vir die afgetrede prokureur van Gqeberha was aftrede die begin van \u2019n epiese reis&nbsp;van duisende kilometers wat hy in sarsies van drie weke op \u2019n slag op sy bergfiets op verlate grondpaaie in die spore van [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-07-31T13:07:09+00:00","article_modified_time":"2026-07-31T13:11:14+00:00","og_image":[{"width":1000,"height":921,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/hennie-2.jpeg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Charn\u00e9 Kemp","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Op Burchell se spoor: \u2019n 70-jarige se pelgrimstog deur die Karoo","datePublished":"2026-07-31T13:07:09+00:00","dateModified":"2026-07-31T13:11:14+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\/"},"wordCount":695,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/hennie-2.jpeg","keywords":["Gqeberha","Hennie van Eck","Noord-Kaap","Nuus","Top","William John Burchell"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\/","name":"Op Burchell se spoor: \u2019n 70-jarige se pelgrimstog deur die Karoo | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/hennie-2.jpeg","datePublished":"2026-07-31T13:07:09+00:00","dateModified":"2026-07-31T13:11:14+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/hennie-2.jpeg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/hennie-2.jpeg","width":1000,"height":921,"caption":"Die kaart van William Burchell se ekspedisie wat Hennie van Eck op sy fiets volg."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Op Burchell se spoor: \u2019n 70-jarige se pelgrimstog deur die Karoo"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/op-burchell-se-spoor-n-70-jarige-se-pelgrimstog-deur-die-karoo\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/327272","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=327272"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/327272\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":327281,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/327272\/revisions\/327281"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/327277"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=327272"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=327272"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=327272"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}