{"id":326925,"date":"2026-08-03T08:23:00","date_gmt":"2026-08-03T06:23:00","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=326925"},"modified":"2026-08-03T08:23:41","modified_gmt":"2026-08-03T06:23:41","slug":"kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\/","title":{"rendered":"\u2018\u2019Kw\u00eala\u2019 Dorp van die Jaar: En die wendorp is . . . \u2019n l\u00e9kker dorp!"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">As jy wil h\u00ea almal van die Kaap tot in die noorde van Namibi\u00eb moet brand om jou dorp te besoek, moet jy eenvoudig die <em>Kw\u00eala<\/em> Dorp van die Jaar-kompetisie wen. Maar om te wen is nie so eenvoudig nie. Die kompetisie is elke jaar straf, en vanjaar was geen uitsondering op daardie re\u00ebl nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hannes van Wyk, die aanbieder van <em>Kw\u00eala<\/em>, s\u00ea dit was kop aan kop tot reg aan die einde. Om die wenner uit die nege finaliste aan te wys was vanjaar besonder moeilik. Vra maar vir diegene wat deur die sowat 120&nbsp;000 stemme moes werk en tel.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dis vanjaar reeds die vierde jaar wat Lottoland SA by hierdie kompetisie betrokke is, en soos Maryke Hayward, bemarkingsbestuurder van Lottoland SA, aan Hannes verduidelik het, is dorpies deel van hul passie. Daarom ondersteun hulle graag <em>Kw\u00eala<\/em> se Dorp van die Jaar-kompetisie.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cDit gaan ook oor trots \u2013 en elke mens wil tog trots wees op sy eie dorp,\u201d het sy ges\u00ea. Natuurlik wil hulle dan ook hul dorp met trots met die res van die land deel.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Waldimar Pelser, M-Net-direkteur van Premium-kanale, het daarop gewys dat daar deurentyd nuusberigte is oor hoe sleg dit op die platteland gaan. Maar wat hom moed gee, is dat daar dorpe is wat besluit hulle gaan nie deel van die neerdrukkende statistiek word nie. Inteendeel, hulle wil juis hoop uitdra en sorg dat mense tog wel op die platteland aanbly.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cWat my so opgewonde maak oor hierdie projek, is dat mense weier om hul lot net passief te aanvaar en s\u00ea, \u2018ons gaan \u2019n verskil maak aan hierdie dorp\u2019,\u201d het hy ges\u00ea.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Daarmee het hy ook die lyn deurgetrek na die kykers van <em>Kw\u00eala<\/em> en ges\u00ea hulle is die mense wat nie net terugsit en wag tot iets vir hulle gedoen word nie. Hulle kry dinge gedoen.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Tussen hom en Maryke was hulle dit eens: Daar\u2019s dorpe \u2013 en dan\u2019s daar l\u00e9kker dorpe.<\/p>\n\n\n\n<h3 id=\"h-die-wendorp\" class=\"wp-block-heading\">Die wendorp<\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hannes het groot lof gehad vir die uitstekende pogings wat aangewend is met die dorpe se inskrywings. Maar daar kan ongelukkig net een wenner wees.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">En vanjaar se <em>Kw\u00eala<\/em> Dorp van die Jaar-wenner is Hartbeespoort, aan die voet van die Magaliesberge.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Adri Louw van <a href=\"https:\/\/proudlyharties.co.za\/\">Proudly Harties<\/a> kon nie uitgepraat raak oor hoe goed die gemeenskap van hierdie dorp bymekaargekom het nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cDit was eintlik vir ons \u2019n wonderwerk,\u201d het sy ges\u00ea. En daar is (stilweg) fees gevier toe die oproep van <em>Kw\u00eala<\/em> hulle na Kaapstad ontbied het.&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Mauritz du Preez van <a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/profile.php?id=61585382849411\">Hartbeespoort se toerisme-vereniging<\/a> het vertel hoe hulle die gemeenskap gemobiliseer het \u2013 van die kerke tot die skole en almal tussenin. Maar, het hy ges\u00ea, dit was nie net die dorp se mense wat gestem het nie. Selfs vanuit Gauteng en die res van Noordwes het hulle ongelooflike steun geniet.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Adri en Mauritz het ook meer vertel oor Proudly Harties, wat die afgelope 18 maande reeds aan die gang is. Dit het begin met \u2019n groep mense wat \u2019n verskil aan die dorp wou maak. En sedertdien maak hulle die dorp skoon, veiliger en help dat dit beter funksioneer.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Susan Nell (Kommunikasie &amp; Bemarking),  Annalie Jovaras (Proudly Harties &amp; Remax Properties) het vir Adri en Mauritz bygestaan.<\/p>\n\n\n\n<h3 id=\"h-hartbeespoort-se-prys\" class=\"wp-block-heading\">Hartbeespoort se prys<\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die prys is R1 miljoen van Lottoland SA, kykNET-lugtyd ter waarde van R1 miljoen en dan daardie moeder van alle makieties wat wag.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Planne is daar reeds gemaak vir die Lottoland-geld. Die regmaak van die damwal se verkeerslig is sommer eerste op die lysie. Die groen gebiede gaan ook verder ontwikkel word, en daar gaan meer straatligte ge\u00efnstalleer word om die donkerte te verdryf en die dorp veiliger te maak.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Met die kykNET-lugtyd tot hul beskikking gaan daar gefokus word op toerisme in die gebied, want dit is die enigste werklike bedryf in die dorp.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">En daai makietie? Daarvoor kan hulle nie wag nie!<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><strong>2026 se topvier<\/strong><\/p>\n\n\n\n<ol class=\"wp-block-list\">\n<li>Hartbeespoort \u00a0<\/li>\n\n\n\n<li>Gansbaai\u00a0<\/li>\n\n\n\n<li>Secunda\u00a0\u00a0<\/li>\n\n\n\n<li>Howick\u00a0\u00a0<\/li>\n<\/ol>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><strong>2026 se nege finaliste<\/strong><\/p>\n\n\n\n<ol class=\"wp-block-list\">\n<li>Hopetown (Noord-Kaap)<\/li>\n\n\n\n<li>Gansbaai (Wes-Kaap)\u00a0<\/li>\n\n\n\n<li>Secunda (Mpumalanga)<\/li>\n\n\n\n<li>Keimond (Oos-Kaap)<\/li>\n\n\n\n<li>Howick (KwaZulu-Natal)<\/li>\n\n\n\n<li>Gobabis (Namibi\u00eb)\u00a0<\/li>\n\n\n\n<li>Bethlehem (Vrystaat)\u00a0<\/li>\n\n\n\n<li>Mokopane (Limpopo)<\/li>\n\n\n\n<li>Hartbeespoort (Noordwes\/Gauteng)<\/li>\n<\/ol>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>As jy wil h\u00ea almal van die Kaap tot in die noorde van Namibi\u00eb moet brand om jou dorp te besoek, moet jy eenvoudig die Kw\u00eala Dorp van die Jaar-kompetisie wen. Maar om te wen is nie so eenvoudig nie. Die kompetisie is elke jaar straf, en vanjaar was geen uitsondering op daardie re\u00ebl nie. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":601,"featured_media":326928,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[28],"tags":[17710,17709,17159,15771,15577],"class_list":["post-326925","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-leefstyl","tag-hartbeespoort","tag-kwela-dorp-van-die-jaar","tag-kyknet","tag-leefstyl","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>\u2018\u2019Kw\u00eala\u2019 Dorp van die Jaar: En die wendorp is . . . \u2019n l\u00e9kker dorp! | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"\u2018\u2019Kw\u00eala\u2019 Dorp van die Jaar: En die wendorp is . . . \u2019n l\u00e9kker dorp!\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"As jy wil h\u00ea almal van die Kaap tot in die noorde van Namibi\u00eb moet brand om jou dorp te besoek, moet jy eenvoudig die Kw\u00eala Dorp van die Jaar-kompetisie wen. Maar om te wen is nie so eenvoudig nie. Die kompetisie is elke jaar straf, en vanjaar was geen uitsondering op daardie re\u00ebl nie. [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-08-03T06:23:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-08-03T06:23:41+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/Dorpwenners-staan.jpeg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"960\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Annelene Oberholzer\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Annelene Oberholzer\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/46ad4992cf69e061a3106426cc198b6b\"},\"headline\":\"\u2018\u2019Kw\u00eala\u2019 Dorp van die Jaar: En die wendorp is . . . \u2019n l\u00e9kker dorp!\",\"datePublished\":\"2026-08-03T06:23:00+00:00\",\"dateModified\":\"2026-08-03T06:23:41+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\\\/\"},\"wordCount\":691,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/Dorpwenners-staan.jpeg\",\"keywords\":[\"Hartbeespoort\",\"Kw\u00eala Dorp van die Jaar\",\"kykNET\",\"Leefstyl\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Leefstyl\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\\\/\",\"name\":\"\u2018\u2019Kw\u00eala\u2019 Dorp van die Jaar: En die wendorp is . . . \u2019n l\u00e9kker dorp! | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/Dorpwenners-staan.jpeg\",\"datePublished\":\"2026-08-03T06:23:00+00:00\",\"dateModified\":\"2026-08-03T06:23:41+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/Dorpwenners-staan.jpeg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/Dorpwenners-staan.jpeg\",\"width\":1280,\"height\":960,\"caption\":\"Van links na regs: Susan Nell, Hannes van Wyk (Kw\u00eala-aanbieder),\u00a0Annalie Jovaras, Adri Louw, Mauritz du Preez, Maryke Haywood (Bemarkingshoof: Lottoland) en Waldimar Pelser (M-Net Direkteur van Premium kanale). Foto: Verskaf\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Leefstyl\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/leefstyl\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"\u2018\u2019Kw\u00eala\u2019 Dorp van die Jaar: En die wendorp is . . . \u2019n l\u00e9kker dorp!\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/46ad4992cf69e061a3106426cc198b6b\",\"name\":\"Annelene Oberholzer\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/cd284f85fc010e5f3e9dc0e6856a3397a4623047945111223684775a5b0a329a?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/cd284f85fc010e5f3e9dc0e6856a3397a4623047945111223684775a5b0a329a?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/cd284f85fc010e5f3e9dc0e6856a3397a4623047945111223684775a5b0a329a?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Annelene Oberholzer\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/annelene-oberholzer\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"\u2018\u2019Kw\u00eala\u2019 Dorp van die Jaar: En die wendorp is . . . \u2019n l\u00e9kker dorp! | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"\u2018\u2019Kw\u00eala\u2019 Dorp van die Jaar: En die wendorp is . . . \u2019n l\u00e9kker dorp!","og_description":"As jy wil h\u00ea almal van die Kaap tot in die noorde van Namibi\u00eb moet brand om jou dorp te besoek, moet jy eenvoudig die Kw\u00eala Dorp van die Jaar-kompetisie wen. Maar om te wen is nie so eenvoudig nie. Die kompetisie is elke jaar straf, en vanjaar was geen uitsondering op daardie re\u00ebl nie. [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-08-03T06:23:00+00:00","article_modified_time":"2026-08-03T06:23:41+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":960,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/Dorpwenners-staan.jpeg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Annelene Oberholzer","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\/"},"author":{"name":"Annelene Oberholzer","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/46ad4992cf69e061a3106426cc198b6b"},"headline":"\u2018\u2019Kw\u00eala\u2019 Dorp van die Jaar: En die wendorp is . . . \u2019n l\u00e9kker dorp!","datePublished":"2026-08-03T06:23:00+00:00","dateModified":"2026-08-03T06:23:41+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\/"},"wordCount":691,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/Dorpwenners-staan.jpeg","keywords":["Hartbeespoort","Kw\u00eala Dorp van die Jaar","kykNET","Leefstyl","Top"],"articleSection":["Leefstyl"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\/","name":"\u2018\u2019Kw\u00eala\u2019 Dorp van die Jaar: En die wendorp is . . . \u2019n l\u00e9kker dorp! | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/Dorpwenners-staan.jpeg","datePublished":"2026-08-03T06:23:00+00:00","dateModified":"2026-08-03T06:23:41+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/Dorpwenners-staan.jpeg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/Dorpwenners-staan.jpeg","width":1280,"height":960,"caption":"Van links na regs: Susan Nell, Hannes van Wyk (Kw\u00eala-aanbieder),\u00a0Annalie Jovaras, Adri Louw, Mauritz du Preez, Maryke Haywood (Bemarkingshoof: Lottoland) en Waldimar Pelser (M-Net Direkteur van Premium kanale). Foto: Verskaf"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Leefstyl","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/leefstyl\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"\u2018\u2019Kw\u00eala\u2019 Dorp van die Jaar: En die wendorp is . . . \u2019n l\u00e9kker dorp!"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/46ad4992cf69e061a3106426cc198b6b","name":"Annelene Oberholzer","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/cd284f85fc010e5f3e9dc0e6856a3397a4623047945111223684775a5b0a329a?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/cd284f85fc010e5f3e9dc0e6856a3397a4623047945111223684775a5b0a329a?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/cd284f85fc010e5f3e9dc0e6856a3397a4623047945111223684775a5b0a329a?s=96&d=mm&r=g","caption":"Annelene Oberholzer"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/annelene-oberholzer\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kwela-dorp-van-die-jaar-en-die-wendorp-is-n-lekker-dorp\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/326925","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/601"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=326925"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/326925\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":327484,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/326925\/revisions\/327484"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/326928"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=326925"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=326925"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=326925"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}