{"id":326891,"date":"2026-07-29T16:41:10","date_gmt":"2026-07-29T14:41:10","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=326891"},"modified":"2026-07-29T16:41:11","modified_gmt":"2026-07-29T14:41:11","slug":"vandag-in-die-nuus-47","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-47\/","title":{"rendered":"Vandag in die nuus"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hier is die hoofnuus wat vandag, 29 Julie, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-plaaslik\" class=\"wp-block-heading\">Plaaslik<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Public Interest SA het \u2019n klag by die toesighoudende regter van die IDAC ingedien oor die hantering van sy korrupsieklag en vra dat daar ondersoek ingestel word of die saak billik en in ooreenstemming met die Grondwet hanteer is.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Parlement se art. 89-aanklagkomitee het ten gunste daarvan gestem om teen die hof se tussentydse bevel app\u00e8l aan te teken.<\/li>\n\n\n\n<li>Die 19-jarige senter Markus Muller sal Saterdag sy Curriebeker-debuut vir die Stormers XXIII teen die Sharks XV in DHL-stadion maak nadat hy op buitesenter gekies is as een van 8 veranderinge aan die beginspan.<\/li>\n\n\n\n<li>Omstrede sakeman Suliman Carrim moet op 14 Augustus weer voor die Madlanga-kommissie verskyn, tensy hy kan bewys dat hy medies ongeskik is om te getuig, want dit is die 5de keer dat Carrim se verskyning voor kommissie uitgestel word weens sy beweerde swak gesondheid.<\/li>\n\n\n\n<li>Met minder as 100 dae voor die plaaslike verkiesings het die Verkiesingskommissie alle stemgeregtigde Suid-Afrikaners herinner dat 1 en 2 Augustus vanjaar die laaste naweek is waartydens kiesers by hul stemlokale kan registreer.<\/li>\n\n\n\n<li>Genl.maj. Sizakhele Dyantyi is as die nuwe polisiekommissaris van die Wes-Kaap aangestel en volg lt.genl. Thembisile Patekile op, wat einde verlede maand n\u00e1 5 jaar in die pos afgetree het.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"603\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/Adv.AdreaJohnson_11430-1024x603.jpg\" alt=\"Adv. Andrea Johnson.\" class=\"wp-image-325090\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/Adv.AdreaJohnson_11430-1024x603.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/Adv.AdreaJohnson_11430-300x177.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/Adv.AdreaJohnson_11430-768x452.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/Adv.AdreaJohnson_11430.jpg 1200w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Adv. Andrea Johnson.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Voormalige IDAC-hoof, Andrea Johnson, het die eenheid se besluit verdedig om die geskorste nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, te vervolg, met Masemola wat tereg staan op 4 aanklagte oor die oortreding van die Wet op Openbare Finansi\u00eble Bestuur.<\/li>\n\n\n\n<li>Nooddienste in die Oos-Kaap is op die toneel van \u2019n noodlottige botsing op die N2 by Gamtoosheuwel waar 3 vragmotors en \u2019n ligte motorvoertuig betrokke was, terwyl die pad in albei rigtings gesluit is vir broodnodige reddingswerk.<\/li>\n\n\n\n<li>Polisie in KwaZulu-Natal het op koka\u00efen ter waarde van meer as R1 miljoen beslag gel\u00ea en drie vermeende dwelmhandelaars in Kingsburgh in hegtenis geneem nadat hulle na bewering \u2019n vakansiewoonstel gebruik het om die dwelms te verwerk, verpak en verkoop.<\/li>\n\n\n\n<li>Die hooggeregshof in Pretoria sal die DA se dringende hofaansoek aanhoor waarin die party poog om die raad se besluit om die stadsbestuurder van Tshwane, Johan Mettler, te skors en finansi\u00eble hoof Gareth Mnisi weer aan te stel, tersyde te laat stel.<\/li>\n\n\n\n<li>Die hooggeregshof het uitspraak voorbehou in die saak waarin partye wil ingryp in die aansoek van die geskorste uitvoerende hoof van die Openbare Beleggingskorporasie, Patrick Dlamini, wat beteken daar is steeds geen onmiddellike duidelikheid oor sy poging om sy skorsing onwettig te laat verklaar nie.<\/li>\n\n\n\n<li>Waarskuwings vir ernstige weerstoestande in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap bly van krag, met \u2019n oranje vlak 6-waarskuwing vir ontwrigtende re\u00ebn en oorstromings in dele van KZN en \u2019n oranje vlak 5-waarskuwing vir ontwrigtende sneeu in die Oos-Kaap.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large is-resized\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/AFP__20260406__A6W29VD__v1__HighRes__UsPresidentDonaldTrumpHoldsPresserAmidIranWar-1024x683.jpg\" alt=\"Pres. Donald Trump Foto: AFP\" class=\"wp-image-313423\" style=\"width:736px;height:auto\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/AFP__20260406__A6W29VD__v1__HighRes__UsPresidentDonaldTrumpHoldsPresserAmidIranWar-1024x683.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/AFP__20260406__A6W29VD__v1__HighRes__UsPresidentDonaldTrumpHoldsPresserAmidIranWar-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/AFP__20260406__A6W29VD__v1__HighRes__UsPresidentDonaldTrumpHoldsPresserAmidIranWar-768x512.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/AFP__20260406__A6W29VD__v1__HighRes__UsPresidentDonaldTrumpHoldsPresserAmidIranWar-1536x1024.jpg 1536w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/AFP__20260406__A6W29VD__v1__HighRes__UsPresidentDonaldTrumpHoldsPresserAmidIranWar-2048x1366.jpg 2048w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/AFP__20260406__A6W29VD__v1__HighRes__UsPresidentDonaldTrumpHoldsPresserAmidIranWar-1320x880.jpg 1320w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/AFP__20260406__A6W29VD__v1__HighRes__UsPresidentDonaldTrumpHoldsPresserAmidIranWar-600x400.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Pres. Donald Trump. Foto: AFP.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<h2 id=\"h-oorsee\" class=\"wp-block-heading\">Oorsee<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Die Israeliese weermag het Woensdag ges\u00ea hy het \u2019n moskee in die Gasastrook aangeval wat volgens hulle deur Hamas as \u2019n wapendepot gebruik is.<\/li>\n\n\n\n<li>VSA-pres. Donald Trump s\u00ea die lugaanvalle deur Amerika en Saoedi-Arabi\u00eb op pro-Iranse burgermagte in Irak is Woensdag in samewerking met die Irakse regering uitgevoer.<\/li>\n\n\n\n<li>Spanje het inwoners van al 12 dorpe wat weens \u2019n veldbrand in die provinsie \u00c1vila, wes van Madrid, ontruim is, toestemming gegee om na hul huise terug te keer.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Israeliese weermag beskuldig Hezbollah daarvan dat die groep die skietstilstand in Libanon \u2018openlik geskend\u2019 het deur na bewering \u2019n hommeltuig op \u2019n Israeliese voertuig af te vuur.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Minister in Jemen se regering het Woensdag aan AFP ges\u00ea die Houthi-rebelle werk onder leiding van Iran om \u2019n stelsel in te stel wat fooie hef van skepe wat deur die Rooisee en die Bab el-Mandeb-seestraat vaar.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260715__C2A93JY__v3__HighRes__TopshotUsIranIsraelWar-1320x880-1-1024x683.jpg\" alt=\"Die oorlog in die Midde-Ooste het verder as die strategiese Straat van Hormoes uitgebrei en raak nou ook \u2019n ander belangrike olievoorsieningsroete.\" class=\"wp-image-325600\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260715__C2A93JY__v3__HighRes__TopshotUsIranIsraelWar-1320x880-1-1024x683.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260715__C2A93JY__v3__HighRes__TopshotUsIranIsraelWar-1320x880-1-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260715__C2A93JY__v3__HighRes__TopshotUsIranIsraelWar-1320x880-1-768x512.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260715__C2A93JY__v3__HighRes__TopshotUsIranIsraelWar-1320x880-1-600x400.jpg 600w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260715__C2A93JY__v3__HighRes__TopshotUsIranIsraelWar-1320x880-1.jpg 1320w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Die oorlog in die Midde-Ooste het verder as die strategiese Straat van Hormoes uitgebrei en raak nou ook \u2019n ander belangrike olievoorsieningsroete. Foto: AFP.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Die laerhuis van Indi\u00eb se parlement het \u2019n wetsontwerp goedgekeur wat strenger strawwe vir die uitlek van eksamenvraestelle instel, nadat betogings wat deur die jeug gelei is, die minister van onderwys gedwing het om te bedank.<\/li>\n\n\n\n<li>Die prys van Brent-ruolie het met 5% gestyg nadat milit\u00eare aanvalle in die Midde-Ooste vrese oor moontlike ontwrigtings in w\u00eareldwye olievoorsiening laat toeneem het.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Griekse polisie ondersoek die omstandighede rondom die dood van \u2019n Britse vrou nadat haar liggaam vroe\u00ebr vandeesmaand in \u2019n tas in Athene gevind is.<\/li>\n\n\n\n<li>Lugaanvalle op Iran wat deur Amerika en Saoedi-Arabi\u00eb van stapel gestuur is, het minstens 20 lede van \u2019n voormalige paramilit\u00eare alliansie, wat pro-Iranse groepe insluit, doodgemaak.<\/li>\n\n\n\n<li>5 mense is dood n\u00e1 \u2019n fabriek wat in Japan deur \u2019n groot aardbewing beskadig is, ineengestort het, met 4 ander mense wat nog soek is.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Amerikaanse Senaat het vir Jay Clayton as Donald Trump se hoof van intelligensie bevestig, wat \u2019n permanente hoof aan die stuur van die land se intelligensie-agentskappe plaas terwyl die president bewerings van verkiesingsbedrog voor die tussenverkiesing herhaal.<\/li>\n\n\n\n<li>Keiko Fujimori, dogter van voormalige president Alberto Fujimori, as president van Peru ingehuldig \u20131ste vrou wat deur demokratiese verkiesing tot president verkies is in 205-jarige geskiedenis van die republiek.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hier is die hoofnuus wat vandag, 29 Julie, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":315721,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[15603,15577],"class_list":["post-326891","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-nuus","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Vandag in die nuus | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-47\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Vandag in die nuus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hier is die hoofnuus wat vandag, 29 Julie, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-47\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-07-29T14:41:10+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-07-29T14:41:11+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/engin-akyurt-ATiv-MR0d4U-unsplash.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"2560\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1920\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Franco Havenga\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-47\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-47\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Vandag in die nuus\",\"datePublished\":\"2026-07-29T14:41:10+00:00\",\"dateModified\":\"2026-07-29T14:41:11+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-47\\\/\"},\"wordCount\":847,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-47\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/engin-akyurt-ATiv-MR0d4U-unsplash.jpg\",\"keywords\":[\"Nuus\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-47\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-47\\\/\",\"name\":\"Vandag in die nuus | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-47\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-47\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/engin-akyurt-ATiv-MR0d4U-unsplash.jpg\",\"datePublished\":\"2026-07-29T14:41:10+00:00\",\"dateModified\":\"2026-07-29T14:41:11+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-47\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-47\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-47\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/engin-akyurt-ATiv-MR0d4U-unsplash.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/engin-akyurt-ATiv-MR0d4U-unsplash.jpg\",\"width\":2560,\"height\":1920,\"caption\":\"Foto ter illustrasie: Unsplash.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-47\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Vandag in die nuus\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-47\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-47\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-47\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Vandag in die nuus | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-47\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Vandag in die nuus","og_description":"Hier is die hoofnuus wat vandag, 29 Julie, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-47\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-07-29T14:41:10+00:00","article_modified_time":"2026-07-29T14:41:11+00:00","og_image":[{"width":2560,"height":1920,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/engin-akyurt-ATiv-MR0d4U-unsplash.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Franco Havenga","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-47\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-47\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Vandag in die nuus","datePublished":"2026-07-29T14:41:10+00:00","dateModified":"2026-07-29T14:41:11+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-47\/"},"wordCount":847,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-47\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/engin-akyurt-ATiv-MR0d4U-unsplash.jpg","keywords":["Nuus","Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-47\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-47\/","name":"Vandag in die nuus | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-47\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-47\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/engin-akyurt-ATiv-MR0d4U-unsplash.jpg","datePublished":"2026-07-29T14:41:10+00:00","dateModified":"2026-07-29T14:41:11+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-47\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-47\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-47\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/engin-akyurt-ATiv-MR0d4U-unsplash.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/engin-akyurt-ATiv-MR0d4U-unsplash.jpg","width":2560,"height":1920,"caption":"Foto ter illustrasie: Unsplash."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-47\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Vandag in die nuus"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-47\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-47\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-47\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/326891","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=326891"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/326891\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":326892,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/326891\/revisions\/326892"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/315721"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=326891"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=326891"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=326891"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}