{"id":325658,"date":"2026-07-22T13:25:28","date_gmt":"2026-07-22T11:25:28","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=325658"},"modified":"2026-07-22T13:25:29","modified_gmt":"2026-07-22T11:25:29","slug":"beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\/","title":{"rendered":"Beweerde Britse voortvlugtige wat van moord beskuldig word, verskyn in Johannesburgse hof"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u2019n Beweerde Britse voortvlugtige wat gesoek word vir die moord op sy vrou en twee dogters, het voor die Johannesburgse landdroshof op twee afsonderlike sake verskyn.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ndodana Mkhanyisi (46) het in uitleweringsverrigtinge verskyn n\u00e1 \u2019n versoek van die Britse owerhede en het ook in \u2019n afsonderlike saak verskyn waarin hy aangekla word van die onwettige besit van \u2019n vuurwapen en ammunisie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Albei sake is tot 27 Augustus uitgestel. Die uitleweringsverrigtinge is uitgestel om die finale uitleweringsdokumentasie af te handel, terwyl die saak oor die vuurwapen en ammunisie uitgestel is vir verdere polisieondersoek.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Volgens die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het Tshuma op 5 Julie wettig deur die O.R. Tambo-lughawe Suid-Afrika binnegekom. Sy immigrasiestatus het egter sedertdien verander weens sy status as \u2019n voortvlugtige. Ingevolge die Immigrasiewet word hy as \u2019n verbode en ongewenste persoon beskou en is hy dus onwettig in Suid-Afrika.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-inhegtenisneming-in-kensington\" class=\"wp-block-heading\">Inhegtenisneming in Kensington<\/h2>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Tshuma is op 10 Julie in Kensington, Johannesburg, in hegtenis geneem nadat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), deur Interpol se Nasionale Sentrale Buro in Pretoria, \u2019n versoek van die Britse owerhede ontvang het om hom op te spoor en in hegtenis te neem. Die arrestasie het gevolg op die uitreiking van \u2019n lasbrief deur die Westminster-landdroshof.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hy is tydens sy inhegtenisneming in besit van \u2019n ongelisensieerde 9 mm-vuurwapen gevind tydens \u2019n intelligensiegedrewe operasie deur Interpol en die SAPD.<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"659\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/Zandile-Tshuma-1024x659.jpg\" alt=\"Nothabo Zandile Tshuma (42) en haar twee dogters, Natalie (15) en Nala (5), is vroe\u00ebr vandeesmaand dood in hul woning in Bedford, Engeland, aangetref.\" class=\"wp-image-325659\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/Zandile-Tshuma-1024x659.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/Zandile-Tshuma-300x193.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/Zandile-Tshuma-768x494.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/Zandile-Tshuma-600x386.jpg 600w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/Zandile-Tshuma.jpg 1290w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Nothabo Zandile Tshuma (42) en haar twee dogters, Natalie (15) en Nala (5), is vroe\u00ebr vandeesmaand dood in hul woning in Bedford, Engeland, aangetref.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<h2 id=\"h-beskuldig-van-moord\" class=\"wp-block-heading\">Beskuldig van moord<\/h2>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Volgens die uitleweringsversoek word Tshuma in die Verenigde Koninkryk op drie aanklagte van moord gesoek. Hy word daarvan beskuldig dat hy sy vrou, Nothabo Zandile Tshuma (42), en hul twee dogters, Natalie (15) en Nala (5), in Bedford, Bedfordshire, vermoor het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die liggame van die drie slagoffers is op 6 Julie by hul woning in Carnoustie Drive in Great Denham, naby Bedford, ontdek nadat kommer ontstaan het omdat die gesin vir etlike dae nie gesien is nie. tn Forensiese nadoodse ondersoek het bevind dat hulle as gevolg van swaar houe met \u2019n voorwerp gesterf het.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-tydlyn-van-gebeure\" class=\"wp-block-heading\">Tydlyn van gebeure<\/h2>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Tshuma het na bewering die Verenigde Koninkryk op 4 Julie via Heathrow-lughawe verlaat en aanvanklik na Zimbabwe gereis voordat hy na Suid-Afrika vertrek het, waar hy op 5 Julie aangekom het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Brittanje het op 10 Julie drie aanklagte van moord teen hom goedgekeur, dieselfde dag waarop hy in Johannesburg in hegtenis geneem is.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Tshuma, \u2019n Britse burger van Zimbabwiese afkoms, bly in aanhouding in Suid-Afrika hangende die uitkoms van beide regsverrigtinge.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Beweerde Britse voortvlugtige wat gesoek word vir die moord op sy vrou en twee dogters, het voor die Johannesburgse landdroshof op twee afsonderlike sake verskyn. Ndodana Mkhanyisi (46) het in uitleweringsverrigtinge verskyn n\u00e1 \u2019n versoek van die Britse owerhede en het ook in \u2019n afsonderlike saak verskyn waarin hy aangekla word van die onwettige [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":325660,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"Lise Beyers","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[16474,16349,16300,17413,15603,15577],"class_list":["post-325658","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-aanklagte","tag-hof","tag-hofsaak","tag-ndodana-mkhanyisi","tag-nuus","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Beweerde Britse voortvlugtige wat van moord beskuldig word, verskyn in Johannesburgse hof | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Beweerde Britse voortvlugtige wat van moord beskuldig word, verskyn in Johannesburgse hof\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u2019n Beweerde Britse voortvlugtige wat gesoek word vir die moord op sy vrou en twee dogters, het voor die Johannesburgse landdroshof op twee afsonderlike sake verskyn. Ndodana Mkhanyisi (46) het in uitleweringsverrigtinge verskyn n\u00e1 \u2019n versoek van die Britse owerhede en het ook in \u2019n afsonderlike saak verskyn waarin hy aangekla word van die onwettige [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-07-22T11:25:28+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-07-22T11:25:29+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/tshuma-e1784715817605s.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"700\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"348\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Lise Beyers\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Beweerde Britse voortvlugtige wat van moord beskuldig word, verskyn in Johannesburgse hof\",\"datePublished\":\"2026-07-22T11:25:28+00:00\",\"dateModified\":\"2026-07-22T11:25:29+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\\\/\"},\"wordCount\":415,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/tshuma-e1784715817605s.jpg\",\"keywords\":[\"Aanklagte\",\"Hof\",\"Hofsaak\",\"Ndodana Mkhanyisi\",\"Nuus\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\\\/\",\"name\":\"Beweerde Britse voortvlugtige wat van moord beskuldig word, verskyn in Johannesburgse hof | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/tshuma-e1784715817605s.jpg\",\"datePublished\":\"2026-07-22T11:25:28+00:00\",\"dateModified\":\"2026-07-22T11:25:29+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/tshuma-e1784715817605s.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/tshuma-e1784715817605s.jpg\",\"width\":700,\"height\":348,\"caption\":\"Die Britse voortvlugtige en vermeende moordverdagte, Ndodana Tshuma, het vandag in die hof verskyn op aanklagte van uitlewering en die onwettige besit van \u2019n vuurwapen. Foto: Skermgreep.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Beweerde Britse voortvlugtige wat van moord beskuldig word, verskyn in Johannesburgse hof\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Beweerde Britse voortvlugtige wat van moord beskuldig word, verskyn in Johannesburgse hof | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Beweerde Britse voortvlugtige wat van moord beskuldig word, verskyn in Johannesburgse hof","og_description":"\u2019n Beweerde Britse voortvlugtige wat gesoek word vir die moord op sy vrou en twee dogters, het voor die Johannesburgse landdroshof op twee afsonderlike sake verskyn. Ndodana Mkhanyisi (46) het in uitleweringsverrigtinge verskyn n\u00e1 \u2019n versoek van die Britse owerhede en het ook in \u2019n afsonderlike saak verskyn waarin hy aangekla word van die onwettige [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-07-22T11:25:28+00:00","article_modified_time":"2026-07-22T11:25:29+00:00","og_image":[{"width":700,"height":348,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/tshuma-e1784715817605s.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Lise Beyers","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Beweerde Britse voortvlugtige wat van moord beskuldig word, verskyn in Johannesburgse hof","datePublished":"2026-07-22T11:25:28+00:00","dateModified":"2026-07-22T11:25:29+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\/"},"wordCount":415,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/tshuma-e1784715817605s.jpg","keywords":["Aanklagte","Hof","Hofsaak","Ndodana Mkhanyisi","Nuus","Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\/","name":"Beweerde Britse voortvlugtige wat van moord beskuldig word, verskyn in Johannesburgse hof | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/tshuma-e1784715817605s.jpg","datePublished":"2026-07-22T11:25:28+00:00","dateModified":"2026-07-22T11:25:29+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/tshuma-e1784715817605s.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/tshuma-e1784715817605s.jpg","width":700,"height":348,"caption":"Die Britse voortvlugtige en vermeende moordverdagte, Ndodana Tshuma, het vandag in die hof verskyn op aanklagte van uitlewering en die onwettige besit van \u2019n vuurwapen. Foto: Skermgreep."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Beweerde Britse voortvlugtige wat van moord beskuldig word, verskyn in Johannesburgse hof"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/beweerde-britse-voortvlugtige-wat-van-moord-beskuldig-word-verskyn-in-johannesburgse-hof\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/325658","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=325658"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/325658\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":325662,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/325658\/revisions\/325662"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/325660"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=325658"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=325658"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=325658"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}