{"id":325499,"date":"2026-07-20T17:08:49","date_gmt":"2026-07-20T15:08:49","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=325499"},"modified":"2026-07-20T17:08:52","modified_gmt":"2026-07-20T15:08:52","slug":"vandag-in-die-nuus-39","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-39\/","title":{"rendered":"Vandag in die nuus"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hier is die hoofnuus wat vandag, 20 Julie, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-plaaslik\" class=\"wp-block-heading\">Plaaslik<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Die staat sal nou bates ter waarde van R326 miljoen permanent van die sakeman Hangwani Maumela, wat van korrupsie beskuldig word, mag konfiskeer, in die saak wat verband hou met korrupsie by die Tembisa-hospitaal se tenderbedrog.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Man van Noordwes is tot \u2019n gesamentlike 22 jaar direkte tronkstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan die poging tot moord op sy 10 maande oue seun en die ernstige aanranding van die kind se 69-jarige ouma tydens \u2019n gewelddadige familietwis.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Voormalige vlootbestuurder van die Emfuleni-munisipaliteit se saak wat verband hou met \u2019n tender van R16 miljoen, is na 27 Julie uitgestel n\u00e1 hy vandag in die Vanderbijlpark-landdroshof verskyn het.<\/li>\n\n\n\n<li>42 van die 69 munisipaliteite wie se befondsing vroe\u00ebr vandeesmaand tydelik deur die Nasionale Tesourie teruggehou is, sal nou hul volle of gedeeltelike Julie-befondsing ontvang nadat hulle die probleme aangespreek het wat tot die opskorting daarvan gelei het.<\/li>\n\n\n\n<li>Kol. Ismail Dawood van die misdaadintelligensie-eenheid sal hom m\u00f4re aan die polisie oorgee n\u00e1 \u2019n administratiewe fout, met sy inhegtenisneming wat verband hou met \u2019n beweerde saak van aanranding en afpersing-kwessie oor \u2019n betwiste skuld van R3,5 miljoen.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-full is-resized\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"679\" height=\"340\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/sssssddd.jpg\" alt=\"Pres. Cyril Ramaphosa, Sipho Mosai, die uitvoerende hoof van Rand Water, en Pemmy Majodina, die minister van water en sanitasie, verlede jaar tydens \u2019n toesigbesoek aan die Zuikerbosch-watersuiweringsaanleg in Vereeniging.\" class=\"wp-image-312900\" style=\"width:565px;height:auto\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/sssssddd.jpg 679w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/sssssddd-300x150.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/sssssddd-600x300.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 679px) 100vw, 679px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Pres. Cyril Ramaphosa, Sipho Mosai, die uitvoerende hoof van Rand Water, en Pemmy Majodina, die minister van water en sanitasie, verlede jaar tydens \u2019n toesigbesoek aan die Zuikerbosch-watersuiweringsaanleg in Vereeniging. Foto: GCIS<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Verskeie woonbuurte in Johannesburg is steeds sonder water n\u00e1 Rand Water se beplande instandhouding Vrydag.<\/li>\n\n\n\n<li>Durbanse metropolisie, bygestaan deur ander wetstoepassingsagentskappe, het vanoggend vroeg \u2019n operasie by \u2019n gekaapte gebou in die middestad van stapel gestuur nadat owerhede vermoed die gebou naby die Warwick-driehoek word as \u2019n spilpunt vir misdadige bedrywighede, insluitend dwelmhandel, gebruik.<\/li>\n\n\n\n<li>Onlangse voorvalle van radioaktiewe besoedeling by Koeberg-kernkragsentrale was gering en het geen gevaar vir die publiek ingehou nie, het amptenare ges\u00ea terwyl SA sy voorneme herbevestig het om kernkragopwekking uit te brei.<\/li>\n\n\n\n<li>Die laaste 2 verdagtes in die R15 miljoen-diefstal van edelstene se saak verskyn vandag in die Johannesburgse landdroshof, n\u00e1 Julius Mkhwanazi, geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie, en \u2019n vrou wat as Getuie K bekend staan, Vrydag in hegtenis geneem is.<\/li>\n\n\n\n<li>Die misdaadbaas Vusimuzi \u2018Cat\u2019 Matlala, sy vrou, Tsakane, en 3 medebeskuldigdes verskyn vandag in die Gautengse hooggeregshof in Johannesburg op 25 aanklagte, waaronder 11 van poging tot moord wat met 3 afsonderlike skietvoorvalle verband hou.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"682\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/tinywow_CatMatlala_90508044-1024x682.jpg\" alt=\"Vusimuzi \u2018Cat\u2019 Matlala.\" class=\"wp-image-321948\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/tinywow_CatMatlala_90508044-1024x682.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/tinywow_CatMatlala_90508044-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/tinywow_CatMatlala_90508044-768x512.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/tinywow_CatMatlala_90508044-1536x1024.jpg 1536w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/tinywow_CatMatlala_90508044-1320x880.jpg 1320w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/tinywow_CatMatlala_90508044-600x400.jpg 600w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/tinywow_CatMatlala_90508044.jpg 2000w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Vusimuzi \u2018Cat\u2019 Matlala. Foto: AFP.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<h2 id=\"h-oorsee\" class=\"wp-block-heading\">Oorsee<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Andy Burnham het Keir Starmer amptelik as die Verenigde Koninkryk se 59ste eerste minister opgevolg.<\/li>\n\n\n\n<li>Burnham het ges\u00ea hy sal president Wolodimir Zelenski later in \u2019n telefoongesprek verseker dat die Verenigde Koninkryk se steun aan Oekra\u00efne \u2018standvastig\u2019 en \u2018onwrikbaar\u2019 sal bly n\u00e1 hy Keir Starmer in Downingstraat opgevolg het.<\/li>\n\n\n\n<li>Rudi Garcia het sy pos as Belgi\u00eb se afrigter verlaat nadat die span in die kwarteindronde van die W\u00eareldbeker-sokkertoernooi uitgeskakel is.<\/li>\n\n\n\n<li>5 mense, waaronder 4 vroue en \u2019n seun, is dood toe \u2019n Oekra\u00efense hommeltuigaanval \u2019n bus in Rusland se Belgorod-grensstreek getref het.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Palestynse Islamitiese beweging Hamas het aangekondig dat Khalil al-Hayya, die groep se hoofonderhandelaar in indirekte skietstilstandsgesprekke met Israel, as die nuwe hoof van sy politieke buro verkies is.<\/li>\n\n\n\n<li>50 Malinese soldate is dood en tientalle beseer in n aanval deur Toeareg-separatiste.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Veldbrand noord van Madrid het reeds 26 000 hektaar verwoes, het brandbestryders ges\u00ea.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Filippynse weermag het die Chinese kuswag daarvan beskuldig dat hulle \u2019n Filippynse matroos met \u2019n knuppel aangerand het toe hulle \u2019n gestrande vaartuig genader het wat reeds lank as \u2019n Filippynse milit\u00eare basis in die betwiste Suid-Chinese See dien.<\/li>\n\n\n\n<li>8 mense is dood in \u2019n stormloop n\u00e1 \u2019n evangeliese byeenkoms in Bujumbura, Burundi.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260504__A9R98RU__v2__HighRes__TopshotCyprusIranUsIsraelWar-1-1320x880-1-1024x683.jpg\" alt=\"Die Straat van Hormoes, \u2019n noodsaaklike skeepsroete vir w\u00eareldwye olievoorrade, bly \u2019n brandpunt in die voortgesette konflik tussen Washington en Teheran.\" class=\"wp-image-323759\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260504__A9R98RU__v2__HighRes__TopshotCyprusIranUsIsraelWar-1-1320x880-1-1024x683.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260504__A9R98RU__v2__HighRes__TopshotCyprusIranUsIsraelWar-1-1320x880-1-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260504__A9R98RU__v2__HighRes__TopshotCyprusIranUsIsraelWar-1-1320x880-1-768x512.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260504__A9R98RU__v2__HighRes__TopshotCyprusIranUsIsraelWar-1-1320x880-1-600x400.jpg 600w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/AFP__20260504__A9R98RU__v2__HighRes__TopshotCyprusIranUsIsraelWar-1-1320x880-1.jpg 1320w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Die Straat van Hormoes, \u2019n noodsaaklike skeepsroete vir w\u00eareldwye olievoorrade, bly \u2019n brandpunt in die voortgesette konflik tussen Washington en Teheran. Foto: AFP.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Iran s\u00ea dit sal nie toelaat dat die strategiese Straat van Hormoes deur sy vyande gebruik word om die land se veiligheid te bedreig nie, terwyl die VSA en die Islamitiese Republiek om beheer van die belangrike seeroete worstel.<\/li>\n\n\n\n<li>Oliepryse het van hul winste prysgegee nadat dit vroe\u00ebr die hoogste vlak in \u2019n maand bereik het, toe Iran ges\u00ea het diplomatieke gesprekke met die VSA duur steeds deur bemiddelaars voort ondanks die hernude konflik in die Midde-Ooste.<\/li>\n\n\n\n<li>Amerikaanse lugaanvalle het vir die 9de agtereenvolgende nag voortgeduur, en verskeie plekke in die suidelike Iranse hawestad Bushehr, waar die land se enigste burgerlike kernkragsentrale gele\u00eb is, getref.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"684\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/Spain-win-wc-1-1024x684.jpg\" alt=\"Marc Cucurella vier Spanje se oorwinning saam, met Argentini\u00eb se aanvaller Giuliano Simeone en Lionel Messi in die agtergrond.\" class=\"wp-image-325411\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/Spain-win-wc-1-1024x684.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/Spain-win-wc-1-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/Spain-win-wc-1-768x513.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/Spain-win-wc-1-600x401.jpg 600w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/Spain-win-wc-1.jpg 1200w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Marc Cucurella vier Spanje se oorwinning saam, met Argentini\u00eb se aanvaller Giuliano Simeone en Lionel Messi in die agtergrond. Foto: Charly Triballeau \/ AFP.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>\u2019n Tiener is dood en verskeie mense is beseer tydens vieringe n\u00e1 Spanje se W\u00eareldbeker-oorwinning toe \u2019n fontein in die weste van die land ineengestort het.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Verouderde veerboot met meer as 100 mense aan boord het aan die kus van Guyana omgeslaan, maar reddingspanne het nou al 67 mense gered, terwyl die soektog Maandag voortduur.<\/li>\n\n\n\n<li>Indi\u00eb se onlustepolisie het met knuppels op betogers in Nieu-Delhi toegeslaan toe hulle na die parlement probeer optrek het, wat spanning laat toeneem het tydens betogings oor beweerde onre\u00eblmatighede in belangrike eksamens en dat die minister van onderwys moet bedank.<\/li>\n\n\n\n<li>W\u00eareldbeker-sokker: Spanje klop Argentini\u00eb 1-0 om hul 2de W\u00eareldbeker-toernooi te wen, 16 jaar n\u00e1 hul sege in Suid-Afrika.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hier is die hoofnuus wat vandag, 20 Julie, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":316841,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[15603,15577],"class_list":["post-325499","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-nuus","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Vandag in die nuus | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-39\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Vandag in die nuus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hier is die hoofnuus wat vandag, 20 Julie, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-39\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-07-20T15:08:49+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-07-20T15:08:52+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/GettyImages-22751676_59908.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"800\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Franco Havenga\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-39\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-39\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Vandag in die nuus\",\"datePublished\":\"2026-07-20T15:08:49+00:00\",\"dateModified\":\"2026-07-20T15:08:52+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-39\\\/\"},\"wordCount\":874,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-39\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/GettyImages-22751676_59908.jpg\",\"keywords\":[\"Nuus\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-39\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-39\\\/\",\"name\":\"Vandag in die nuus | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-39\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-39\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/GettyImages-22751676_59908.jpg\",\"datePublished\":\"2026-07-20T15:08:49+00:00\",\"dateModified\":\"2026-07-20T15:08:52+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-39\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-39\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-39\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/GettyImages-22751676_59908.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/GettyImages-22751676_59908.jpg\",\"width\":1200,\"height\":800,\"caption\":\"Voormalige eerste minister van Brittanje, Keir Starmer. Foto: Getty Images.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-39\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Vandag in die nuus\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-39\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-39\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-39\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Vandag in die nuus | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-39\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Vandag in die nuus","og_description":"Hier is die hoofnuus wat vandag, 20 Julie, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-39\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-07-20T15:08:49+00:00","article_modified_time":"2026-07-20T15:08:52+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":800,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/GettyImages-22751676_59908.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Franco Havenga","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-39\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-39\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Vandag in die nuus","datePublished":"2026-07-20T15:08:49+00:00","dateModified":"2026-07-20T15:08:52+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-39\/"},"wordCount":874,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-39\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/GettyImages-22751676_59908.jpg","keywords":["Nuus","Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-39\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-39\/","name":"Vandag in die nuus | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-39\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-39\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/GettyImages-22751676_59908.jpg","datePublished":"2026-07-20T15:08:49+00:00","dateModified":"2026-07-20T15:08:52+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-39\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-39\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-39\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/GettyImages-22751676_59908.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/GettyImages-22751676_59908.jpg","width":1200,"height":800,"caption":"Voormalige eerste minister van Brittanje, Keir Starmer. Foto: Getty Images."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-39\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Vandag in die nuus"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-39\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-39\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-39\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/325499","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=325499"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/325499\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":325500,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/325499\/revisions\/325500"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=325499"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=325499"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=325499"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}