{"id":325383,"date":"2026-07-19T16:00:00","date_gmt":"2026-07-19T14:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=325383"},"modified":"2026-07-19T15:19:02","modified_gmt":"2026-07-19T13:19:02","slug":"hierdie-naweek-in-die-nuus","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus\/","title":{"rendered":"Hierdie naweek in die nuus"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hier is die hoofnuus wat vandag en gister, 18 en 19 Julie, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-plaaslik\" class=\"wp-block-heading\">Plaaslik<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Die Parlement het bekend gemaak dat huishoudings, ondernemings en staatsdepartemente altesaam byna R218 miljard aan 69 munisipaliteite skuld.<\/li>\n\n\n\n<li>Andrea Johnson, hoof van die ondersoekdirektoraat teen korrupsie, sal Dinsdag voor die Madlanga-kommissie getuig, terwyl sy moontlik geskors kan word en \u2019n ondersoek na haar geskiktheid om die amp te beklee, in die gesig staar.<\/li>\n\n\n\n<li>19 mense het die naweek in motorongelukke in Limpopo en KwaZulu-Natal gesterf.<\/li>\n\n\n\n<li>Breier Kevin Foote oor Junior Bokke se o. 20- W\u00eareldkampioenskap-sege oor Frankryk: \u2018Ons moes baie druk absorbeer, maar die kern van hierdie span is dat hulle nooit tou opgooi nie. Ons het altyd gevoel dat as ons ons kans kry, ons dit sal benut.\u2019<\/li>\n\n\n\n<li>Die DA se federale raad vergader in Johannesburg om sy ministers se prestasie in die Regering van Nasionale Eenheid te evalueer.<\/li>\n\n\n\n<li>Genl.maj. Feroz Khan, geskorste adjunkhoof van die polisie se misdaadintelligensie-eenheid, se familie kritiseer die polisie en s\u00ea sy verskyning voor die Madlanga-kommissie hang van sy herstelpad af.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/GettyImages-22479519_51102-1024x683.jpg\" alt=\"Bok-breier, Rassie Erasmus.\" class=\"wp-image-313101\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/GettyImages-22479519_51102-1024x683.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/GettyImages-22479519_51102-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/GettyImages-22479519_51102-768x512.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/GettyImages-22479519_51102.jpg 1200w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Bok-breier, Rassie Erasmus. Foto: Getty Images.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Bok-breier Rassie Erasmus bevestig dat daar g\u2019n beserings n\u00e1 die Wallis-sege is nie \u00e9n dat Sacha Feinberg-Mngomezulu gereed sal wees vir die kragmeting met Argentini\u00eb.<\/li>\n\n\n\n<li>UFC: Dricus du Plessis kan nie die \u2018Nigeriese Nagmerrie\u2019, Kamaru Usman, in 5 rondes stop nie, maar wen die geveg oortuigend in enige kyker se o\u00eb \u00e9n op die puntelys.<\/li>\n\n\n\n<li>Inwoners van Kliptown en Pimville betoog oor langdurige kragonderbrekings.<\/li>\n\n\n\n<li>ActionSA gaan die polisie se dissiplin\u00eare proses, wat Wally Rhoode, hoof van die presidentsbeskermingseenheid, in die Phala Phala-skandaal vrygespreek het, in die hof betwis.<\/li>\n\n\n\n<li>Senior misdaadintelligensie-offisier, kol. Ismail Dawood, sal na verwagting Maandag homself aan die polisie oorgee nadat hy gesoek word in verband met \u2019n afpersingsaak.<\/li>\n\n\n\n<li>Betogings teen ongedokumenteerde buitelanders in Jeffreysbaai het in chaos ontaard en 69 mense is in hegtenis geneem n\u00e1 die plundering van spaza-winkels.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"682\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/WhatsApp-Image-2026-06-16-at-12.48.58-1024x682.jpeg\" alt=\"Pres. Cyril Ramaphosa.\" class=\"wp-image-320820\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/WhatsApp-Image-2026-06-16-at-12.48.58-1024x682.jpeg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/WhatsApp-Image-2026-06-16-at-12.48.58-300x200.jpeg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/WhatsApp-Image-2026-06-16-at-12.48.58-768x512.jpeg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/WhatsApp-Image-2026-06-16-at-12.48.58-600x400.jpeg 600w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/WhatsApp-Image-2026-06-16-at-12.48.58.jpeg 1280w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Pres. Cyril Ramaphosa. Foto: GCIS.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>President Cyril Ramaphosa besoek Hammanskraal om die gebied se watervoorsiening te evalueer.<\/li>\n\n\n\n<li>Gauteng-polisie het tydens \u2019n driedaagse operasie wat op ondernemings regoor Johannesburg gemik was, vervalste en gesmokkelde goedere ter waarde van meer as R5 miljoen gekonfiskeer.<\/li>\n\n\n\n<li>Edgars beplan om sy markaandeel terug te wen met die opening van 50 nuwe winkels.<\/li>\n\n\n\n<li>Die SAPD s\u00ea daar is op onwettige drank ter waarde van sowat R12 miljoen is tydens \u2019n gesamentlike operasie in Plankenburg, Stellenbosch, beslag gel\u00ea.<\/li>\n\n\n\n<li>Die geskorste adjunkhoof van die EMPD, Julius Mkhwanazi, is deur die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat in hegtenis geneem as die laaste verdagte in verband met die beweerde diefstal van edelstene ter waarde van R14,9 miljoen by \u2019n eiendom in Killarney.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<h2 id=\"h-oorsee\" class=\"wp-block-heading\">Oorsee<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Minstens 53 mense is al gered nadat \u2019n veerboot met 116 passasiers en bemanningslede oornag aan die kus van Guyana omgeslaan het.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Veldbrand wat sowat 100 kilometer noord van Madrid woed, het verder versprei, meer as 12 000 hektaar verwoes en honderde mense gedwing om te ontruim.<\/li>\n\n\n\n<li>Koeweit se weermag s\u00ea dit reageer op lugaanvalle wat Sondag deur Iran geloods is, \u2019n dag nadat die Golfstaat deur aanvalle uit die Islamitiese republiek getref is wat \u2019n kragstasie en oliefasiliteit beskadig het.<\/li>\n\n\n\n<li>W\u00eareldbeker-sokker: Engeland eindig 3rde n\u00e1 hulle Frankryk met 6 doele teenoor 4 in uitspeelwedstryd klop.<\/li>\n\n\n\n<li>Kylian Mbapp\u00e9 het Saterdag die voorste doelskieter in W\u00eareldbeker-geskiedenis geword toe hy sy 2de doel in die uitspeelwedstryd om die derde plek teen Engeland aangeteken het en sy totaal na 22 doele geneem het.<\/li>\n\n\n\n<li>Gasa se burgerlike verdediging en hospitale s\u00ea 11 mense, onder wie 3 kinders en hul ouers, is Saterdag in Israeliese aanvalle regoor die gebied dood.<\/li>\n\n\n\n<li>Omstrede sosialemedia-boeties Andrew en Tristan Tate is Saterdag in Miami in hegtenis geneem, n\u00e1 nuwe aanklagte van seksuele misdrywe teen hulle in Brittanje aanhangig gemaak is.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"689\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260523__B3V64WG__v1__HighRes__UsPresidentDonaldTrumpMeetsWithMembersOfHisCabi-scaled-1-1024x689.jpg\" alt=\"Marco Rubio, Amerikaanse minister van buitelandse sake en president Donald Trump (regs).\" class=\"wp-image-321827\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260523__B3V64WG__v1__HighRes__UsPresidentDonaldTrumpMeetsWithMembersOfHisCabi-scaled-1-1024x689.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260523__B3V64WG__v1__HighRes__UsPresidentDonaldTrumpMeetsWithMembersOfHisCabi-scaled-1-300x202.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260523__B3V64WG__v1__HighRes__UsPresidentDonaldTrumpMeetsWithMembersOfHisCabi-scaled-1-768x517.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260523__B3V64WG__v1__HighRes__UsPresidentDonaldTrumpMeetsWithMembersOfHisCabi-scaled-1-1536x1034.jpg 1536w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260523__B3V64WG__v1__HighRes__UsPresidentDonaldTrumpMeetsWithMembersOfHisCabi-scaled-1-2048x1378.jpg 2048w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260523__B3V64WG__v1__HighRes__UsPresidentDonaldTrumpMeetsWithMembersOfHisCabi-scaled-1-1320x888.jpg 1320w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260523__B3V64WG__v1__HighRes__UsPresidentDonaldTrumpMeetsWithMembersOfHisCabi-scaled-1-600x404.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Marco Rubio, Amerikaanse minister van buitelandse sake en president Donald Trump (regs). Foto: Jim Watson \/ AFP.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Heen en weer en w\u00e9\u00e9r \u2019n keer: Die VSA het nuwe aanvalle op Iran geloods n\u00e1 2 Amerikaanse soldate in Jordani\u00eb dood is tydens \u2019n aanval wat aan Iran toegeskryf word, met VSA-pres. Donald Trump wat die sterftes as \u2018baie hartseer\u2019 beskryf en nou weer ges\u00ea het die VSA sal \u2018nooit toelaat dat Iran \u2019n kernwapen besit nie\u2019.<\/li>\n\n\n\n<li>Die VSA het \u2019n toesigtoring van die Islamitiese Revolusion\u00eare Wagkorps aan Iran se suidoostelike kus vernietig, met Mohsen Rezaei, \u2019n senior van die Wagkorps wat die VSA gewaarsku het dat Iran \u2018volskaalse aanvalle\u2019 sal loods indien Amerikaanse milit\u00eare aanvalle op die land voortduur.<\/li>\n\n\n\n<li>VSA-pres. Donald Trump dreig met nuwe invoertariewe teen Kanada oor veldbrande wat volgens hom \u2018vuil\u2019 lug na Amerikaanse stede stuur.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hier is die hoofnuus wat vandag en gister, 18 en 19 Julie, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":324210,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[15603,15577],"class_list":["post-325383","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-nuus","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Hierdie naweek in die nuus | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Hierdie naweek in die nuus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hier is die hoofnuus wat vandag en gister, 18 en 19 Julie, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-07-19T14:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/France-Moroccos.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1477\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"716\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Franco Havenga\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hierdie-naweek-in-die-nuus\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hierdie-naweek-in-die-nuus\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Hierdie naweek in die nuus\",\"datePublished\":\"2026-07-19T14:00:00+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hierdie-naweek-in-die-nuus\\\/\"},\"wordCount\":762,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hierdie-naweek-in-die-nuus\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/France-Moroccos.jpg\",\"keywords\":[\"Nuus\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hierdie-naweek-in-die-nuus\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hierdie-naweek-in-die-nuus\\\/\",\"name\":\"Hierdie naweek in die nuus | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hierdie-naweek-in-die-nuus\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hierdie-naweek-in-die-nuus\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/France-Moroccos.jpg\",\"datePublished\":\"2026-07-19T14:00:00+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hierdie-naweek-in-die-nuus\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hierdie-naweek-in-die-nuus\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hierdie-naweek-in-die-nuus\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/France-Moroccos.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/France-Moroccos.jpg\",\"width\":1477,\"height\":716,\"caption\":\"Franse sokkerster Kylian Mbapp\u00e9.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hierdie-naweek-in-die-nuus\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Hierdie naweek in die nuus\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hierdie-naweek-in-die-nuus\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hierdie-naweek-in-die-nuus\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/hierdie-naweek-in-die-nuus\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Hierdie naweek in die nuus | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Hierdie naweek in die nuus","og_description":"Hier is die hoofnuus wat vandag en gister, 18 en 19 Julie, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-07-19T14:00:00+00:00","og_image":[{"width":1477,"height":716,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/France-Moroccos.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Franco Havenga","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Hierdie naweek in die nuus","datePublished":"2026-07-19T14:00:00+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus\/"},"wordCount":762,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/France-Moroccos.jpg","keywords":["Nuus","Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus\/","name":"Hierdie naweek in die nuus | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/France-Moroccos.jpg","datePublished":"2026-07-19T14:00:00+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/France-Moroccos.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/France-Moroccos.jpg","width":1477,"height":716,"caption":"Franse sokkerster Kylian Mbapp\u00e9."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Hierdie naweek in die nuus"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/hierdie-naweek-in-die-nuus\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/325383","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=325383"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/325383\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":325384,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/325383\/revisions\/325384"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/324210"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=325383"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=325383"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=325383"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}