{"id":324948,"date":"2026-07-23T10:04:18","date_gmt":"2026-07-23T08:04:18","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=324948"},"modified":"2026-07-23T10:04:20","modified_gmt":"2026-07-23T08:04:20","slug":"speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\/","title":{"rendered":"Speel met Wagter of kiets laat jou stresvlakke daal"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Suid-Afrikaners se liefde vir troeteldiere laat hulle al hoe meer daarop bestee. Die land se troeteldiermark word reeds op sowat R8 miljard geraam.\n<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Volgens marknavorsing van Grand View Research, \u2019n internasionale data- en ekonomiese navorsingsfirma, het die troeteldierversekeringsmark in die bre\u00ebr Midde-Ooste en Afrika reeds sowat $162 miljoen in 2024 bereik en sal na verwagting teen 2033 meer as verdubbel. Troeteldierkos alleen kan reeds \u2019n groot maandelikse uitgawe vir huishoudings wees, veral waar eienaars premiumhandelsmerke verkies.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Internasionale produkte soos Royal Canin Medium Adult Dog Food verkoop tans teen sowat R1\u2009699 vir groter sakke, terwyl sekere Acana-reekse meer as R2\u2009200 kan kos. Kenners s\u00ea al hoe meer eienaars beskou voeding as \u2019n belegging in voorkoming van siektes.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Suzette Visser, wat al 15 jaar \u2019n kat-herberg in Pretoria bedryf, s\u00ea sy sien jaarliks \u2019n duidelike toename in aanvraag. Volgens haar het troeteldiereienaars se verwagtinge drasties verander: Waar dit vroe\u00ebr genoeg was dat iemand net kos en water gee, soek mense nou persoonlike aandag vir hul vierpoot, daaglikse terugvoering en selfs foto-opdaterings van hul diere.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cTroeteldiere is nie meer net diere nie, hulle is deel van die gesin,\u201d s\u00ea sy.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Lorraine Kennard, \u2019n veearts van Pretoria, s\u00ea veeartsenykoste het nie noodwendig buitensporig gestyg nie, maar pryse word deur die bre\u00ebr ekonomie en gevorderde mediese tegnologie be\u00efnvloed. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Sy wys daarop dat moderne diergesondheidsorg toenemend MRI-skandeerders, X-straalfoto\u2019s en spesialisbehandelings insluit, wat koste verhoog.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Al hoe meer eienaars neem ook troeteldierversekering uit om hierdie uitgawes te bestuur.\n<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Liz\u00e9 van Graan, \u2019n kliniese sielkundige van Klerksdorp, verduidelik dat die tendens rondom troeteldiere soos kinders in die huis te behandel, verstaan kan word deur \u2019n \u00adbiopsigososiale lens \u2013 \u2019n kombinasie van biolo\u00adgiese, sielkundige en sosiale faktore.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Sy verduidelik dat interaksie met troeteldiere \u2019n meetbare \u00adbiologiese uitwerking op die brein het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cDaar is bevind dat kontak met troeteldiere stresvlakke kan verlaag deur kortisol te verminder, terwyl oksitosien, sero\u00adtonien en dopamien verhoog word \u2013 dieselfde chemikalie\u00eb wat verband hou met verbon\u00addenheid en welstand in menslike verhoudings,\u201d s\u00ea sy.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Vanuit \u2019n sielkundige pers\u00adpektief voorsien troeteldiere in belangrike emosionele behoef\u00adtes soos aanvaarding, veiligheid en onvoorwaardelike geselskap.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cMense het \u2019n basiese behoefte aan verbondenheid, en troetel\u00addiere bied dikwels \u2019n stabiele, nie-veroordelende verhouding wat emosionele veiligheid skep,\u201d verduidelik sy.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Sy voeg by dat kinders dikwels hul troeteldiere as deel van die gesin beskou en hulle selfs in gesinsbeelde of tekeninge insluit.\n<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Op sosiale vlak speel veranderende leefstyle ook \u2019n rol.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Meer diverse gesinstrukture \u2013 soos enkelouerhuishoudings, alleenwonende individue en nie-tradisionele gesinsvorme \u2013 toenemende eensaamheid en \u2019n groter fokus op geesteswelstand beteken dat troeteldiere dikwels \u2019n belangrike ondersteuningsrol vervul.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cDie verhouding met \u2019n troe\u00adteldier word dikwels as eenvoudiger en minder konflikbelas ervaar as menslike verhou\u00addings,\u201d s\u00ea Van Graan.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Sy waarsku egter dat oormatige gehegtheid problematies kan raak indien dit lei tot die vermyding van menslike verhoudings, of funksionering van jou daaglikse lewe benadeel.\n<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cTog is troeteldiere nie bedoel om menslike verhoudings of geestesgesondheidsorg te vervang nie, maar eerder om dit aan te vul,\u201d s\u00ea sy.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrikaners se liefde vir troeteldiere laat hulle al hoe meer daarop bestee. Die land se troeteldiermark word reeds op sowat R8 miljard geraam. Volgens marknavorsing van Grand View Research, \u2019n internasionale data- en ekonomiese navorsingsfirma, het die troeteldierversekeringsmark in die bre\u00ebr Midde-Ooste en Afrika reeds sowat $162 miljoen in 2024 bereik en sal na verwagting [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":325722,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"Promosie-artikel: Shanell Binedell","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[28],"tags":[17402,15771,17421,17419,15577,15600],"class_list":["post-324948","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-leefstyl","tag-honde","tag-leefstyl","tag-lorraine-kennard","tag-suzette-visser","tag-top","tag-troeteldiere"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Speel met Wagter of kiets laat jou stresvlakke daal | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Speel met Wagter of kiets laat jou stresvlakke daal\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Suid-Afrikaners se liefde vir troeteldiere laat hulle al hoe meer daarop bestee. Die land se troeteldiermark word reeds op sowat R8 miljard geraam. Volgens marknavorsing van Grand View Research, \u2019n internasionale data- en ekonomiese navorsingsfirma, het die troeteldierversekeringsmark in die bre\u00ebr Midde-Ooste en Afrika reeds sowat $162 miljoen in 2024 bereik en sal na verwagting [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-07-23T08:04:18+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-07-23T08:04:20+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/jamie-street-s9Tf1eBDFqw-unsplash.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"2560\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1920\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Promosie-artikel: Shanell Binedell\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Speel met Wagter of kiets laat jou stresvlakke daal\",\"datePublished\":\"2026-07-23T08:04:18+00:00\",\"dateModified\":\"2026-07-23T08:04:20+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\\\/\"},\"wordCount\":504,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/jamie-street-s9Tf1eBDFqw-unsplash.jpg\",\"keywords\":[\"Honde\",\"Leefstyl\",\"Lorraine Kennard\",\"Suzette Visser\",\"Top\",\"Troeteldiere\"],\"articleSection\":[\"Leefstyl\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\\\/\",\"name\":\"Speel met Wagter of kiets laat jou stresvlakke daal | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/jamie-street-s9Tf1eBDFqw-unsplash.jpg\",\"datePublished\":\"2026-07-23T08:04:18+00:00\",\"dateModified\":\"2026-07-23T08:04:20+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/jamie-street-s9Tf1eBDFqw-unsplash.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/jamie-street-s9Tf1eBDFqw-unsplash.jpg\",\"width\":2560,\"height\":1920,\"caption\":\"Foto ter illustrasie: Unsplash.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Leefstyl\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/leefstyl\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Speel met Wagter of kiets laat jou stresvlakke daal\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Speel met Wagter of kiets laat jou stresvlakke daal | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Speel met Wagter of kiets laat jou stresvlakke daal","og_description":"Suid-Afrikaners se liefde vir troeteldiere laat hulle al hoe meer daarop bestee. Die land se troeteldiermark word reeds op sowat R8 miljard geraam. Volgens marknavorsing van Grand View Research, \u2019n internasionale data- en ekonomiese navorsingsfirma, het die troeteldierversekeringsmark in die bre\u00ebr Midde-Ooste en Afrika reeds sowat $162 miljoen in 2024 bereik en sal na verwagting [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-07-23T08:04:18+00:00","article_modified_time":"2026-07-23T08:04:20+00:00","og_image":[{"width":2560,"height":1920,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/jamie-street-s9Tf1eBDFqw-unsplash.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Promosie-artikel: Shanell Binedell","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Speel met Wagter of kiets laat jou stresvlakke daal","datePublished":"2026-07-23T08:04:18+00:00","dateModified":"2026-07-23T08:04:20+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\/"},"wordCount":504,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/jamie-street-s9Tf1eBDFqw-unsplash.jpg","keywords":["Honde","Leefstyl","Lorraine Kennard","Suzette Visser","Top","Troeteldiere"],"articleSection":["Leefstyl"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\/","name":"Speel met Wagter of kiets laat jou stresvlakke daal | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/jamie-street-s9Tf1eBDFqw-unsplash.jpg","datePublished":"2026-07-23T08:04:18+00:00","dateModified":"2026-07-23T08:04:20+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/jamie-street-s9Tf1eBDFqw-unsplash.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/jamie-street-s9Tf1eBDFqw-unsplash.jpg","width":2560,"height":1920,"caption":"Foto ter illustrasie: Unsplash."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Leefstyl","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/leefstyl\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Speel met Wagter of kiets laat jou stresvlakke daal"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/speel-met-wagter-of-kiets-laat-jou-stresvlakke-daal\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/324948","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=324948"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/324948\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":325723,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/324948\/revisions\/325723"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/325722"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=324948"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=324948"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=324948"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}