{"id":323605,"date":"2026-07-06T17:19:25","date_gmt":"2026-07-06T15:19:25","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=323605"},"modified":"2026-07-06T17:19:37","modified_gmt":"2026-07-06T15:19:37","slug":"vandag-in-die-nuus-28","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-28\/","title":{"rendered":"Vandag in die nuus"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hier is die hoofnuus wat vandag, 6 Julie, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-plaaslik\" class=\"wp-block-heading\">Plaaslik<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>2 EMPD-beamptes se saak is tot 16 Julie uitgestel, n\u00e1 hulle vlugtig in die Johannesburg-landdroshof verskyn het op aanklagte wat verband hou met die beweerde diefstal en verkoop van edelstene ter waarde van R14,9 mil. wat van \u2019n burger gekonfiskeer is.<\/li>\n\n\n\n<li>Die ANC gaan voort met onderhoude vir burgemeesterskandidate vir 2026 by Luthuli-huis.<\/li>\n\n\n\n<li>JMPD het 87 motoriste vir dronkbestuur in hegtenis geneem tydens \u2019n weeklange ingryping.<\/li>\n\n\n\n<li>Jakobus Louw (35) is deur die Hopetown-streekshof tot 10 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis n\u00e1 hy skuldig bevind is aan 2 aanklagte van aanranding met die opset om ernstig te beseer binne \u2019n huishoudelike verhouding, asook \u2019n ander aanklag.<\/li>\n\n\n\n<li>Die departement van gesondheid s\u00ea die sterk opname van Lenacapavir is \u2019n bemoedigende teken dat gemeenskappe die baanbrekende middel vir MIV-voorkoming aanvaar en dat meer as 16 000 mense reeds die inspuiting ontvang sedert dit bekendgestel is.<\/li>\n\n\n\n<li>Kenneth Lepota, \u2019n veroordeelde verkragter, is in QwaQwa in die Vrystaat in hegtenis geneem nadat hy byna 12 jaar lank vonnisoplegging ontduik het.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large is-resized\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"768\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260605__B4ZX29Q__v1__HighRes__SafricaMigration-1320x990-1-1024x768.jpg\" alt=\"Ongedokumenteerde Buitelanders probeer terug na hul geboorte lande reis.\" class=\"wp-image-322860\" style=\"width:681px;height:auto\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260605__B4ZX29Q__v1__HighRes__SafricaMigration-1320x990-1-1024x768.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260605__B4ZX29Q__v1__HighRes__SafricaMigration-1320x990-1-300x225.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260605__B4ZX29Q__v1__HighRes__SafricaMigration-1320x990-1-768x576.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260605__B4ZX29Q__v1__HighRes__SafricaMigration-1320x990-1-600x450.jpg 600w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260605__B4ZX29Q__v1__HighRes__SafricaMigration-1320x990-1.jpg 1320w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Ongedokumenteerde Buitelanders probeer terug na hul geboorte lande reis. Foto: AFP.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>March and March het \u2019n veldtog van 3 maande van stapel gestuur waarin strenger optrede teen onwettige immigrasie ge\u00ebis word.<\/li>\n\n\n\n<li>Een ongedokumenteerde buitelander het gesterf n\u00e1 hy die repatriasiesentrum verlaat het op pad na die Beitbrug-grenspos.<\/li>\n\n\n\n<li>Pres. Cyril Ramaphosa besoek die Oos-Kaap te midde van faksiegevegte binne sy ANC-party.<\/li>\n\n\n\n<li>Super-vleuel Cheslin Kolbe w\u00edl aanhou pale toe korrel: \u2018Pale toe skop is iets wat ek geniet. Ek doen dit al sedert my laerskooldae. Op hierdie vlak tel elke punt, en nadat ek daardie twee skoppe gemis het, het dit daaroor gegaan om by my roetine te hou en my proses te vertrou.\u2019<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"524\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/GettyImages-22481906_83994-1024x524.jpg\" alt=\"Cheslin Kolbe sal weer \u2019n groot rol in die Springbokke se Nasieskampioenskap-veldtog speel.\" class=\"wp-image-323410\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/GettyImages-22481906_83994-1024x524.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/GettyImages-22481906_83994-300x154.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/GettyImages-22481906_83994-768x393.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/GettyImages-22481906_83994-600x307.jpg 600w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/GettyImages-22481906_83994.jpg 1200w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Cheslin Kolbe sal weer \u2019n groot rol in die Springbokke se Nasieskampioenskap-veldtog speel. Foto: Tim Clayton, Getty.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Die verwerking van buitelandse burgers by die Musina-repatriasiesentrum in Limpopo duur voort, soos duisende ongedokumenteerde immigrante wag om na hul lande van herkoms terug te keer.<\/li>\n\n\n\n<li>Inwoners van Ratanda dreig om met hul dodelike betogings voort te gaan, ondanks \u2019n belofte van die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, om die watertoevoer na die gebied te herstel.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Wes-Kaapse regering het sy tydelike repatriasiesentrum in Epping gesluit, maar die Menseregtekommissie het \u2019n beroep op die regering gedoen om tydelike skuiling te voorsien.<\/li>\n\n\n\n<li>Operasie Shanela II: 1 568 verdagtes sover in hegtenis geneem, waaronder 531 ongedokumenteerde persone tydens optredes regoor die Vrystaat.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Madlanga-kommissie sal voortgaan met getuienis rakende Feroz Khan, aangesien die adjunkhoof van die polisie se misdaadintelligensie-eenheid, wat sou getuig, steeds in die hospitaal herstel n\u00e1 \u2019n beweerde sluipmoordpoging.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Madlanga-kommissie s\u00ea die beweerde misdaadbaas Vusimuzi \u2018Cat\u2019 Matlala sal nie meer Dinsdag getuig nie, ondanks \u2019n dagvaarding, en sy getuienis word na \u2019n latere datum uitgestel wat nog aangekondig moet word.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<h2 id=\"h-oorsee\" class=\"wp-block-heading\">Oorsee<\/h2>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Fifa se W\u00eareldbeker-toernooi is weereens in kontroversie gedompel toe Fifa die Amerikaanse sokkerster Folarin Balogun toestemming gegee het om in die VSA se kragmeting teen Belgi\u00eb te speel, ten spyte van sy skorsing n\u00e1 \u2019n rooikaart, n\u00e1 pres. Trump hom glo persoonlik telefonies ondersteun het.<\/li>\n\n\n\n<li>Die Palestynse tegnokratiese komitee wat deur die Raad vir Vrede, gestig deur die VSA-pres. Donald Trump, aangewys is, het ges\u00ea hy is gereed om die Gasastrook te bestuur nadat Hamas aangekondig het dat dit sy regerende liggaam ontbind het.<\/li>\n\n\n\n<li>Hamas berei voor om die liggaam wat die Gasastrook vir byna 2 dekades regeer het, te ontbind, het amptenare van die groep ges\u00ea, wat die weg sal baan vir \u2019n Palestynse tegnokratiese komitee om burgerlike bestuur te implementeer.<\/li>\n\n\n\n<li>Oekra\u00efne se president, Wolodimir Zelenski, het sy bondgenote aangemoedig om \u2018sterk besluite\u2019 by vandeesweek se NATO-beraad in Ankara te neem n\u00e1 \u2019n Russiese aanval op Ki\u00ebf oornag minstens 14 mense doodgemaak het.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large is-resized\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/WolodimirZelenski12_64762-1024x683.jpg\" alt=\"Pres. Wolodimir Zelenski van Oekra\u00efne.\" class=\"wp-image-318428\" style=\"width:780px;height:auto\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/WolodimirZelenski12_64762-1024x683.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/WolodimirZelenski12_64762-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/WolodimirZelenski12_64762-768x512.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/WolodimirZelenski12_64762.jpg 1200w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Pres. Wolodimir Zelenski van Oekra\u00efne. Foto: Stephanie Lecocq \/ POOL \/ AFP.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Veldbrande het Maandag deur dele van Suid-Europa in Portugal, Spanje, Frankryk en Griekeland gewoed, wat duisende mense gedwing het om hul huise te ontruim en owerhede genoop het om toeskouers by \u2019n skof van die beroemde Tour de France-fietswedren te verbied.<\/li>\n\n\n\n<li>Die EU het aangekondig dat 4 waterbomvliegtuie ontplooi word om brandbestryders te help wat teen \u2019n groot veldbrand in suidelike Frankryk veg.<\/li>\n\n\n\n<li>Israeliese lugaanvalle het Nabatieh in suidelike Lebanon geteiken en minstens 4 mense doodgemaak, ondanks \u2019n ooreenkoms wat verlede maand met bemiddeling van die VSA onderteken is om vyandelikhede te be\u00ebindig.<\/li>\n\n\n\n<li>Bevestigde gevalle van Ebola het tot 1 502 in die DRK gestyg.<\/li>\n\n\n\n<li>Minstens 19 mense is dood en meer as 50 beseer n\u00e1 gewelddadige botsings by \u2019n gevangenis in Negombo, Sri Lanka, uitgebreek het, waar groepe gevangenes aanvanklik geveg het, maar gevangenisbeamptes en sekuriteitspersoneel ook onder die slagoffers was.<\/li>\n\n\n\n<li>Die begrafnisstoet van Iran se oorlede opperleier, Ali Khamenei, het vandag in Teheran begin, met owerhede berei voor vir skares wat moontlik di\u00e9 van sy voorganger byna vier dekades gelede kan ewenaar.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hier is die hoofnuus wat vandag, 6 Julie, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":315023,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[15603,15577],"class_list":["post-323605","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-nuus","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Vandag in die nuus | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-28\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Vandag in die nuus\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hier is die hoofnuus wat vandag, 6 Julie, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-28\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-07-06T15:19:25+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-07-06T15:19:37+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/AFP__20260426__A8Z37QL__v1__HighRes__WhiteHouseCorrespondentsAssociationDinner.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"2560\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1271\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Franco Havenga\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-28\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-28\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Vandag in die nuus\",\"datePublished\":\"2026-07-06T15:19:25+00:00\",\"dateModified\":\"2026-07-06T15:19:37+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-28\\\/\"},\"wordCount\":807,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-28\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/04\\\/AFP__20260426__A8Z37QL__v1__HighRes__WhiteHouseCorrespondentsAssociationDinner.jpg\",\"keywords\":[\"Nuus\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-28\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-28\\\/\",\"name\":\"Vandag in die nuus | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-28\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-28\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/04\\\/AFP__20260426__A8Z37QL__v1__HighRes__WhiteHouseCorrespondentsAssociationDinner.jpg\",\"datePublished\":\"2026-07-06T15:19:25+00:00\",\"dateModified\":\"2026-07-06T15:19:37+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-28\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-28\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-28\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/04\\\/AFP__20260426__A8Z37QL__v1__HighRes__WhiteHouseCorrespondentsAssociationDinner.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/04\\\/AFP__20260426__A8Z37QL__v1__HighRes__WhiteHouseCorrespondentsAssociationDinner.jpg\",\"width\":2560,\"height\":1271,\"caption\":\"Die Amerikaanse president, Donald Trump. Foto: Kent Nishimura\\\/AFP.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-28\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Vandag in die nuus\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-28\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-28\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vandag-in-die-nuus-28\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Vandag in die nuus | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-28\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Vandag in die nuus","og_description":"Hier is die hoofnuus wat vandag, 6 Julie, gebeur het. Di\u00e9 artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die sportw\u00eareld en oorsee plaasgevind het. Plaaslik Oorsee","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-28\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-07-06T15:19:25+00:00","article_modified_time":"2026-07-06T15:19:37+00:00","og_image":[{"width":2560,"height":1271,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/AFP__20260426__A8Z37QL__v1__HighRes__WhiteHouseCorrespondentsAssociationDinner.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Franco Havenga","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-28\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-28\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Vandag in die nuus","datePublished":"2026-07-06T15:19:25+00:00","dateModified":"2026-07-06T15:19:37+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-28\/"},"wordCount":807,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-28\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/AFP__20260426__A8Z37QL__v1__HighRes__WhiteHouseCorrespondentsAssociationDinner.jpg","keywords":["Nuus","Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-28\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-28\/","name":"Vandag in die nuus | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-28\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-28\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/AFP__20260426__A8Z37QL__v1__HighRes__WhiteHouseCorrespondentsAssociationDinner.jpg","datePublished":"2026-07-06T15:19:25+00:00","dateModified":"2026-07-06T15:19:37+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-28\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-28\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-28\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/AFP__20260426__A8Z37QL__v1__HighRes__WhiteHouseCorrespondentsAssociationDinner.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/AFP__20260426__A8Z37QL__v1__HighRes__WhiteHouseCorrespondentsAssociationDinner.jpg","width":2560,"height":1271,"caption":"Die Amerikaanse president, Donald Trump. Foto: Kent Nishimura\/AFP."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-28\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Vandag in die nuus"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-28\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-28\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vandag-in-die-nuus-28\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/323605","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=323605"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/323605\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":323607,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/323605\/revisions\/323607"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/315023"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=323605"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=323605"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=323605"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}