{"id":322937,"date":"2026-07-01T11:56:52","date_gmt":"2026-07-01T09:56:52","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=322937"},"modified":"2026-07-01T11:56:54","modified_gmt":"2026-07-01T09:56:54","slug":"52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\/","title":{"rendered":"52 konstruksiemaatskappye kan nou strafregtelik vervolg word weens vervalste dokumentasie"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die 52 konstruksiemaatskappy wat deur die konstruksie-ontwikkelingsraad (CIDB) geswartlys is, gaan nou strafregtelik vervolg word. Sake is alreeds met die polisie geregistreer. Hierdie maatskappye van regoor die land het glo vervalste dokumentasie gebruik om tenders van die regering te bekom.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cHulle is van die CIDB se register van kontrakteurs verwyder en sal nie weer toegang kry tot konstruksiewerksprojekte deur die registrasiestelsel nie,\u201d s\u00ea Lennox Mabaso, woordvoerder vir die departement van openbare werke en infrastruktuur, waarvan die CIDB \u2019n entiteit is. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cDie saak sal ook krimineel vervolg word, omdat die inhandiging van vervalste dokumentasie \u2019n ernstige oortreding is. Dit kan nie net as \u2019n administratiwe saak gehanteer word nie\u201d s\u00ea Mabaso.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Volgens Mabaso is die name van die 52 konstruksiemaatskappye reeds op 31 Oktober 2025 in die Staatskoerant gepubliseer. Van die maatskappye wie geswartlys is, is onder meer Traction Civils Group, DVS Avenue, Mkoena Group, Vickson Trading en Pamoja Engineering.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Vandat Dean Macpherson in Julie 2024 in sy pos as minister van infratstruktuur en openbare werke aangestel is, het hy na die nakoming van re\u00ebls begin kyk, want daar is in 2002 laas kontrakteurs geswartlys. Dit was slegs twee maatskappye, s\u00ea Mabaso.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Slegs 12 van die maatskappye wat geswartlys is, is by die boubedryfbedingingsraad (BIBC) geregistreer, s\u00ea Danie Hattingh, woordvoerder vir die BIBC. Dis \u2019n re\u00ebl dat elke maatskappy met hulle geregistreer is, bevestig hy.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hattingh s\u00ea hulle is in die proses om ook \u2019n dieper kwessie bloot te l\u00ea en dis \u2019n sistemiese kultuur regoor die Suid-Afrikanse bousektor, waar wette en regulasies nie nagekom word nie. \u201cBaie van die 52 kontrakteurs is tot 2029 geblok vir oortredings wat vervalste B-BBEE sertifkate insluit en fakture vir werk wat nie gedoen is nie.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Adv. Stephanie Fick van Outa, het aan\u00a0<em>Die Papier<\/em>\u00a0ges\u00ea die strafregtelike vervolging van kontrakteurs gebeur ongelukkig nie gereeld en vinnig, of konsekwent genoeg om werklik as \u2019n sterk afskrikmiddel te dien nie. Volgens Fick is daar te veel gevalle waar ons sien hoe maatskappye of individue wel ge\u00efdentifiseer word, maar dat die proses daarna stadig verloop, of dat daar min sigbare gevolge is.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cAs die departement werklik voortgaan met strafregtelike klagte en die saak behoorlik opgevolg word, kan dit beslis \u2019n waarskuwing wees aan ander kontrakteurs wat dink hulle kan dokumente vervals, die tenderstelsel manipuleer, of kanse vat met openbare geld. Die groot toets is egter nie die aankondiging nie, maar die uitvoering.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cOns het al te dikwels gesien dat daar ferm verklarings gemaak word, maar dat sake later stilweg verdwyn, jare sloer of nie tot suksesvolle vervolging lei nie. As die regering ernstig is, moet daar duidelike opvolg wees.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cSake moet by die polisie en vervolgingsgesag beland, ondersoeke moet deeglik wees en daar moet uiteindelik sigbare gevolge wees vir die betrokke kontrakteurs en persone\u201d benadruk Fick.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Wat die swartlys tot 2029 betref, is dit \u2019n betekenisvolle sanksie, maar daar is \u2019n sterk argument dat ernstige bedrog teen die staat baie swaarder hanteer moet word, s\u00ea Fick.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cWaar daar doelbewuste vervalsing van dokumente is, behoort permanente uitsluiting ten minste ernstig oorweeg te word, veral as openbare fondse, dienslewering en die integriteit van die tenderstelsel in gedrang is.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Fick s\u00ea dis belangrik dat die proses regverdig en wetlik waterdig moet wees. Indien \u2019n permanente verbod ingestel word, moet dit op \u2019n behoorlike ondersoek, bewyse en \u2019n billike proses berus, sodat dit nie later suksesvol in die hof uitgedaag kan word nie, benadruk sy.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cMy siening is dus dat die stap welkom en nodig is, maar die publiek sal dit eers ernstig opneem as daar werklike vervolging, skuldigbevindings en tasbare gevolge is. Sonder dit bly dit net nog \u2019n aankondiging. Die regering moet nou wys dat bedrog in staatskontrakte nie bloot administratief hanteer word nie, maar as \u2019n ernstige misdaad teen die publiek.\u201d<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die 52 konstruksiemaatskappy wat deur die konstruksie-ontwikkelingsraad (CIDB) geswartlys is, gaan nou strafregtelik vervolg word. Sake is alreeds met die polisie geregistreer. Hierdie maatskappye van regoor die land het glo vervalste dokumentasie gebruik om tenders van die regering te bekom. \u201cHulle is van die CIDB se register van kontrakteurs verwyder en sal nie weer toegang [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":322938,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"Bohemia Hoffmeester-Jumatt","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[17167,15670,17168,15603,15577],"class_list":["post-322937","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-boukontrakteurs","tag-dean-macpherson","tag-konstruksiemaatskappye","tag-nuus","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>52 konstruksiemaatskappye kan nou strafregtelik vervolg word weens vervalste dokumentasie | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"52 konstruksiemaatskappye kan nou strafregtelik vervolg word weens vervalste dokumentasie\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die 52 konstruksiemaatskappy wat deur die konstruksie-ontwikkelingsraad (CIDB) geswartlys is, gaan nou strafregtelik vervolg word. Sake is alreeds met die polisie geregistreer. Hierdie maatskappye van regoor die land het glo vervalste dokumentasie gebruik om tenders van die regering te bekom. \u201cHulle is van die CIDB se register van kontrakteurs verwyder en sal nie weer toegang [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-07-01T09:56:52+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-07-01T09:56:54+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/sasun-bughdaryan-T69Smz0SJ6w-unsplash.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"2560\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1707\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Bohemia Hoffmeester-Jumatt\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"52 konstruksiemaatskappye kan nou strafregtelik vervolg word weens vervalste dokumentasie\",\"datePublished\":\"2026-07-01T09:56:52+00:00\",\"dateModified\":\"2026-07-01T09:56:54+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\\\/\"},\"wordCount\":625,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/sasun-bughdaryan-T69Smz0SJ6w-unsplash.jpg\",\"keywords\":[\"Boukontrakteurs\",\"dean macpherson\",\"Konstruksiemaatskappye\",\"Nuus\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\\\/\",\"name\":\"52 konstruksiemaatskappye kan nou strafregtelik vervolg word weens vervalste dokumentasie | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/sasun-bughdaryan-T69Smz0SJ6w-unsplash.jpg\",\"datePublished\":\"2026-07-01T09:56:52+00:00\",\"dateModified\":\"2026-07-01T09:56:54+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/sasun-bughdaryan-T69Smz0SJ6w-unsplash.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/sasun-bughdaryan-T69Smz0SJ6w-unsplash.jpg\",\"width\":2560,\"height\":1707,\"caption\":\"Foto ter illustrasie: Unsplash.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"52 konstruksiemaatskappye kan nou strafregtelik vervolg word weens vervalste dokumentasie\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"52 konstruksiemaatskappye kan nou strafregtelik vervolg word weens vervalste dokumentasie | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"52 konstruksiemaatskappye kan nou strafregtelik vervolg word weens vervalste dokumentasie","og_description":"Die 52 konstruksiemaatskappy wat deur die konstruksie-ontwikkelingsraad (CIDB) geswartlys is, gaan nou strafregtelik vervolg word. Sake is alreeds met die polisie geregistreer. Hierdie maatskappye van regoor die land het glo vervalste dokumentasie gebruik om tenders van die regering te bekom. \u201cHulle is van die CIDB se register van kontrakteurs verwyder en sal nie weer toegang [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-07-01T09:56:52+00:00","article_modified_time":"2026-07-01T09:56:54+00:00","og_image":[{"width":2560,"height":1707,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/sasun-bughdaryan-T69Smz0SJ6w-unsplash.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Bohemia Hoffmeester-Jumatt","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"52 konstruksiemaatskappye kan nou strafregtelik vervolg word weens vervalste dokumentasie","datePublished":"2026-07-01T09:56:52+00:00","dateModified":"2026-07-01T09:56:54+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\/"},"wordCount":625,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/sasun-bughdaryan-T69Smz0SJ6w-unsplash.jpg","keywords":["Boukontrakteurs","dean macpherson","Konstruksiemaatskappye","Nuus","Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\/","name":"52 konstruksiemaatskappye kan nou strafregtelik vervolg word weens vervalste dokumentasie | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/sasun-bughdaryan-T69Smz0SJ6w-unsplash.jpg","datePublished":"2026-07-01T09:56:52+00:00","dateModified":"2026-07-01T09:56:54+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/sasun-bughdaryan-T69Smz0SJ6w-unsplash.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/sasun-bughdaryan-T69Smz0SJ6w-unsplash.jpg","width":2560,"height":1707,"caption":"Foto ter illustrasie: Unsplash."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"52 konstruksiemaatskappye kan nou strafregtelik vervolg word weens vervalste dokumentasie"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/52-konstruksiemaatskappye-kan-nou-strafregtelik-vervolg-word-weens-vervalste-dokumentasie\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/322937","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=322937"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/322937\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":322939,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/322937\/revisions\/322939"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/322938"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=322937"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=322937"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=322937"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}