{"id":322900,"date":"2026-07-01T07:28:37","date_gmt":"2026-07-01T05:28:37","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=322900"},"modified":"2026-07-01T07:28:38","modified_gmt":"2026-07-01T05:28:38","slug":"rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\/","title":{"rendered":"Rose-moordsaak sloer, saak weereens uitgestel"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Menno Rose, die seun van die vermoorde Constance Scholtz, het sy stilswye verbreek terwyl die Aletta Rose-hofsaak weereens uitgestel is.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die familie van die vermoorde Scholtz (79) het genoeg gehad. Terwyl die hofsaak teen haar vermeende moordenaar, Rose (63) maande later nog nie eens begin het nie, het Menno sy familie se frustrasie en hartseer in woorde omgesit.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cDit is frustrerend dat die hofsaak nog nie eens begin het nie en dat daar nog nie \u2019n pleit van skuldig of onskuldig gevra is nie,\u201d s\u00ea hy namens die familie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die familie het altyd geweet dat die proses lank gaan neem. \u201cOns verstaan dat die beskuldigde ook regte het en dat daardie regte nie geskend moet word nie, want dit kan later tot nadeel van die staat se saak wees. Maar begrip maak die gewag nie makliker nie,\u201d s\u00ea hy.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Wat die saak n\u00f3g verder vertraag, is dat Rose haar pro bono-verdediging afgedank het.<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/M1_70992-1024x683.jpg\" alt=\"Menno Rose, Connie se enigste seun, en sy vrou, Rochelle.\" class=\"wp-image-322901\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/M1_70992-1024x683.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/M1_70992-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/M1_70992-768x512.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/M1_70992-600x400.jpg 600w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/M1_70992.jpg 1200w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Menno Rose, Connie se enigste seun, en sy vrou, Rochelle. Foto: Mauricia Petersen.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<h2 id=\"h-sy-speel-haar-rol-goed\" class=\"wp-block-heading\">\u2018Sy speel haar rol goed\u2019<\/h2>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Oor die dramatiese tonele by die hof waartydens Rose na bewering rassistiese uitlatings gemaak het, die media uitgekryt het en haar gesig bedek het, is die familie se mening duidelik: Dit is als \u2019n vertoning.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cDie beskuldigde speel absoluut haar rol goed oor die hof se mening dat sy vir evaluering moet gaan om te kyk of daar moontlike sielkundige versteurdheid is,\u201d s\u00ea Menno.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hy s\u00ea die familie se bekommernis is as die evaluering bevind dat sy \u2019n sielkundige versteurdheid het, sal sy nie toerekeningsvatbaar wees om kruisverhoor te ondergaan nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cDit kan as versagtende omstandighede dien en sy kan na \u2019n sielkundige inrigting verwys word eerder as om gevonnis te word.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cOns voel die beskuldigde speel haar<em> theatrical <\/em>kant, want ons as familie weet dat sy nog nooit so \u2019n versteurde persoonlikheid gedemonstreer het nie,\u201d s\u00ea hy.<\/p>\n\n\n\n<h5 id=\"h-lees-rose-vra-vir-afrikaanse-regshulp\" class=\"wp-block-heading\">LEES |\u00a0<a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/rose-vra-vir-afrikaanse-regshulp\/\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">Rose vra vir Afrikaanse regshulp<\/a><\/h5>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die familie wil ook \u2019n duidelike boodskap aan die publiek gee.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cOns distansieer onsself van enige rassistiese uitlatings wat die beskuldigde geuiter het. Ons as familie het respek vir alle rasse binne die grense van Suid-Afrika.\u201d<\/p>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\">Uitgestel tot Julie<\/h2>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Eric Ntabazalila, woordvoerder vir die\u00a0Nasionale Vervolgingsgesag, het bevestig dat die saak weer uitgestel is. \u201cHaar saak is uitgestel tot 24 Julie vir die beskikbaarheid van \u2019n bed, dit wil s\u00ea die wag op \u2019n bed by \u2019n psigiatriese inrigting vir die verpligte evaluering,\u201d s\u00ea Ntabazalila.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Rose is glo sesde op die waglys vir \u2019n bed by die Valkenberg-hospitaal.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-se-vir-connie-ek-groet\" class=\"wp-block-heading\">\u2018S\u00ea vir Connie ek groet\u2019<\/h2>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Met haar jongste hofverskyning het Rose na bewering die hof en media geskok met \u2019n laaste snedige opmerking toe sy die saal verlaat het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Volgens berigte het sy geskree: \u201cS\u00ea vir Connie ek s\u00ea hello.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dit, nadat sy ook die media met rassistiese uitlatings aangespreek het, haar gesig bedek en hofprosedures onderbreek het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Te midde van al die drama bly die familie se wens eenvoudig, dog hartseer. \u201cGeregtigheid moet geskied vir my oorlede moeder, wat die eintlike slagoffer in hierdie saak is, en dat haar grusame dood geregtigheid vra,\u201d s\u00ea Menno.<\/p>\n\n\n\n<h5 id=\"h-lees-gru-moord-auntie-connie-was-gelowige-vrou\" class=\"wp-block-heading\">LEES |\u00a0<a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/tygerburger\/gru-moord-auntie-connie-was-gelowige-vrou\/\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">Gru-moord: Auntie Connie was gelowige vrou<\/a><\/h5>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Rose is op 20 Maart vanjaar in hegtenis geneem.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Sy was ook voorheen in die tronk nadat sy haar swaer in 1997 vermoor het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Vir daardie moord is sy tot ses jaar gevangenisstraf gevonnis.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Sy het teen tye van die moord op haar suster by die oorledene tuisgegaan en het vir dae lank haar dood verdoesel, tot sy uitgevang is.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Menno Rose, die seun van die vermoorde Constance Scholtz, het sy stilswye verbreek terwyl die Aletta Rose-hofsaak weereens uitgestel is. Die familie van die vermoorde Scholtz (79) het genoeg gehad. Terwyl die hofsaak teen haar vermeende moordenaar, Rose (63) maande later nog nie eens begin het nie, het Menno sy familie se frustrasie en hartseer [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":322902,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"Mauricia Petersen","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[17161,17162,16300,15603,15577],"class_list":["post-322900","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-aletta-rose","tag-constance-scholtz","tag-hofsaak","tag-nuus","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Rose-moordsaak sloer, saak weereens uitgestel | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Rose-moordsaak sloer, saak weereens uitgestel\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Menno Rose, die seun van die vermoorde Constance Scholtz, het sy stilswye verbreek terwyl die Aletta Rose-hofsaak weereens uitgestel is. Die familie van die vermoorde Scholtz (79) het genoeg gehad. Terwyl die hofsaak teen haar vermeende moordenaar, Rose (63) maande later nog nie eens begin het nie, het Menno sy familie se frustrasie en hartseer [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-07-01T05:28:37+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-07-01T05:28:38+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/IMG_20260519_102338_70924.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"900\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Mauricia Petersen\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Rose-moordsaak sloer, saak weereens uitgestel\",\"datePublished\":\"2026-07-01T05:28:37+00:00\",\"dateModified\":\"2026-07-01T05:28:38+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\\\/\"},\"wordCount\":577,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/IMG_20260519_102338_70924.jpg\",\"keywords\":[\"Aletta Rose\",\"Constance Scholtz\",\"Hofsaak\",\"Nuus\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\\\/\",\"name\":\"Rose-moordsaak sloer, saak weereens uitgestel | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/IMG_20260519_102338_70924.jpg\",\"datePublished\":\"2026-07-01T05:28:37+00:00\",\"dateModified\":\"2026-07-01T05:28:38+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/IMG_20260519_102338_70924.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/07\\\/IMG_20260519_102338_70924.jpg\",\"width\":1200,\"height\":900,\"caption\":\"Aletta Rose. Foto: Foto: Mauricia Petersen.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Rose-moordsaak sloer, saak weereens uitgestel\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Rose-moordsaak sloer, saak weereens uitgestel | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Rose-moordsaak sloer, saak weereens uitgestel","og_description":"Menno Rose, die seun van die vermoorde Constance Scholtz, het sy stilswye verbreek terwyl die Aletta Rose-hofsaak weereens uitgestel is. Die familie van die vermoorde Scholtz (79) het genoeg gehad. Terwyl die hofsaak teen haar vermeende moordenaar, Rose (63) maande later nog nie eens begin het nie, het Menno sy familie se frustrasie en hartseer [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-07-01T05:28:37+00:00","article_modified_time":"2026-07-01T05:28:38+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":900,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/IMG_20260519_102338_70924.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Mauricia Petersen","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Rose-moordsaak sloer, saak weereens uitgestel","datePublished":"2026-07-01T05:28:37+00:00","dateModified":"2026-07-01T05:28:38+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\/"},"wordCount":577,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/IMG_20260519_102338_70924.jpg","keywords":["Aletta Rose","Constance Scholtz","Hofsaak","Nuus","Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\/","name":"Rose-moordsaak sloer, saak weereens uitgestel | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/IMG_20260519_102338_70924.jpg","datePublished":"2026-07-01T05:28:37+00:00","dateModified":"2026-07-01T05:28:38+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/IMG_20260519_102338_70924.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/07\/IMG_20260519_102338_70924.jpg","width":1200,"height":900,"caption":"Aletta Rose. Foto: Foto: Mauricia Petersen."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Rose-moordsaak sloer, saak weereens uitgestel"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/rose-moordsaak-sloer-saak-weereens-uitgestel\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/322900","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=322900"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/322900\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":322903,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/322900\/revisions\/322903"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/322902"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=322900"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=322900"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=322900"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}