{"id":322846,"date":"2026-06-30T17:25:42","date_gmt":"2026-06-30T15:25:42","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=322846"},"modified":"2026-06-30T17:25:43","modified_gmt":"2026-06-30T15:25:43","slug":"30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\/","title":{"rendered":"30 Junie-optogte: S\u00f3 het die dag ontvou"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><em>Die Papier<\/em> het vandag hoofsaaklik gefokus om lesers op die hoogte te hou oor hoe die optogte in verskillende dele van die land ontvou het. Hier is \u2019n tydlyn daarvan met die hutsmerkie #30Junie voorafgegaan:<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Spanning laai op n\u00e1 betogers onder klippe en bottels deurloop vanuit nabygele\u00eb woonstelle op pad na Kwa Mai Mai-byeenkomspunt in Johannesburg.<\/li>\n\n\n\n<li>Berigte is ontvang van bande wat aan die brand gesteek is in die omgewing van die Marlboro Gautrain-stasie.<\/li>\n\n\n\n<li>Aan Wes-Rand relatief rustig, maar betogingsaktiwiteit naby Afri Village in Randfontein.<\/li>\n\n\n\n<li>Teen 13:50 is betogings of optogte steeds by verskeie plekke regoor Gauteng aangemeld, situasie word as dinamies beskryf en kan sonder kennisgewing verander.<\/li>\n\n\n\n<li>In Durban weier betogers op h\/v East- en Bergstraat om die gebied te verlaat, beweer buitelandse burgers in woonstelle oorkant koshuis skuil.<\/li>\n\n\n\n<li>MK-groep nog teenwoordig in Pinetown, verskeie gebiede in noordelike, suidelike en westelike dele van KZN word tans as veilig beskou.<\/li>\n\n\n\n<li>Groep betogers wat vroe\u00ebr vanaf Forest Hill opgeruk het, het Rosettenville (Jhb) bereik, skare se getalle het intussen verder toegeneem.<\/li>\n\n\n\n<li>Nooddienste in Delft op Kaapse Vlakte ontplooi n\u00e1 groep winkel in Hoofweg geplunder het.<\/li>\n\n\n\n<li>Twee groepe betogers het vroe\u00ebr na Kraaifontein-polisiestasie opgeruk om memorandum te oorhandig, met uiteengaan het van groep oproerig geraak en skokgranaat is ingespan om orde te herstel.<\/li>\n\n\n\n<li>Optog tans aan die gang in Voortrekkerweg in Benoni (Gauteng), n\u00f3g \u2019n groep byeen in Harpurlaan by polisiestasie, mense word aangeraai om sakekern te vermy.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Groep van sowat 900 beweeg in die rigting van St Andrew\u2019s-straat in Bloemfontein (VS), tot dusver geen teken van geweld nie.<\/li>\n\n\n\n<li>Plaaslike owerhede monitor bedrywighede in Port Shepstone (KZN) waar klein groepe vreedsaam optog hou.<\/li>\n\n\n\n<li>Winkels in Malvern (Jhb) versoek om tydelik te sluit met groep tans op die hoek van Jules- en Kingstraat.<\/li>\n\n\n\n<li>Verhoogde druk op toegangspaaie na Mooirivier (KZN) verwag met aktiewe optog wat via die R103 na die dorp beweeg.<\/li>\n\n\n\n<li>In Centurion (Pta) is die R55- en Olifantsfonteinweg-kruising tans gesluit weens protesoptrede, die betoging verloop tot dusver vreedsaam.<\/li>\n\n\n\n<li>In Alberton beweeg die protesaksie huidiglik deur Bosworthstraat.<\/li>\n\n\n\n<li>In Potch (NW) is protesaksie op pad na die munisipale kantore om memorandum te oorhandig, verkeervloei op N12 belemmer.<\/li>\n\n\n\n<li>In KZN lei March and March-lede + Ladysmith Informal Businesses Association plaaslike inwoners deurMurchisonstraat, verkondig dat onwettige buitelandse burgers die land moet verlaat.<\/li>\n\n\n\n<li>Optog in Waalstraat, Kaapstad, voor die provinsiale wetgewer, dusver sonder enige voorvalle en 2 optogte in Kraaifontein (Botfonteinweg) en Wallacedene \u2013 rede vir di\u00e9 optogte onseker.<\/li>\n\n\n\n<li>In Mbombela (Mpumalanga) is die getalle besig om toe te neem namate die betogers in die rigting van die burgersentrum beweeg.<\/li>\n\n\n\n<li>n Diepkloof, Soweto word gemeenskapslede gemobiliseer, berei voor om van deur tot deur te gaan om spaza-winkels te sluit wat moontlik deur ongedokumenteerde buitelandse burgers bedryf word.<\/li>\n\n\n\n<li>Betogers van Berea op pad na Durban-middestad, vra vir verwydering van Natal-gedeelte van KwaZulu-Natal.<\/li>\n\n\n\n<li>Betogers is nou op pad na die Ramotshere Moiloa-munisipale kantore in Zeerust (NW).<\/li>\n\n\n\n<li>Zinniaweg in Marlboro Gardens is heropen, Gauteng Provinsiale Regering bevestig alle wetstoepassingseenhede regoor provinsie nou ten volle ontplooi.<\/li>\n\n\n\n<li>By Mahikeng (NW) op die Vryburg-pad is \u2019n groep aan die beweeg in die rigting van binnelandse sake.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Groot skare betogers is tans in die Ikageng-gebied in Potchefstroom (NW) sigbaar \u2013 motoriste &amp; inwoners word aangeraai om versigtig te wees &amp; die gebied waar moontlik te vermy.<\/li>\n\n\n\n<li>Zinniaweg in Marlboro Gardens (Sandton) gesluit tussen Jumnas-&amp; Sunflower-singel, betogers brand bande en rommel in pad om dit te versper.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Groep het begin vorm in Uitbreiding 6 van Schweizer-Reneke (Noordwes) en dit lyk of hulle moontlik in die rigting van die dorp beweeg.<\/li>\n\n\n\n<li>Betogers tans besig om langs die M25 KwaMashu-snelweg te marsjeer in die rigting van die N2.<\/li>\n\n\n\n<li>Kaapstad nog rustig, sowat 40 byeen in Bloekombos, klein groep op Grand Parade (in stad), poging tot plundering in Gugulethu \u2013 polisie en metro-polisie ingegryp.<\/li>\n\n\n\n<li>Groot groep betogers staan tans op h\/v Victoria- en Oosthuizenstraat, Germiston, polisie &amp; sekuriteitsmaatskappye op die toneel.<\/li>\n\n\n\n<li>\u2019n Groot groep is tans besig met optog langs Dube-straat in rigting van New Kleinfonteinweg in Wattville-gebied (Ekurhuleni), verkeersontwrigtings word verwag.<\/li>\n\n\n\n<li>Skote klap glo naby kruising van Welman- en Hamiltonstraat in Newclare-gebied, Johannesburg, mense word aangeraai om gebied te vermy.<\/li>\n\n\n\n<li>Berigte van voorvalle wat met betogings verband hou in die omgewing van Mahube Mall (Mamelodi) ontvang, inwoners word aangeraai om area te vermy.<\/li>\n\n\n\n<li>Beitbrug-grenspos betreklik rustig alhoewel daar verwag word dat duisende mense vandag Zimbabwe van daar sal binnegaan.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Papier het vandag hoofsaaklik gefokus om lesers op die hoogte te hou oor hoe die optogte in verskillende dele van die land ontvou het. Hier is \u2019n tydlyn daarvan met die hutsmerkie #30Junie voorafgegaan:<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":322848,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[17115,16395,16550,15603,16585,15577],"class_list":["post-322846","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-30-junie","tag-buitelanders","tag-immigrasie","tag-nuus","tag-ongedokumenteerde-buitelanders","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>30 Junie-optogte: S\u00f3 het die dag ontvou | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"30 Junie-optogte: S\u00f3 het die dag ontvou\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Papier het vandag hoofsaaklik gefokus om lesers op die hoogte te hou oor hoe die optogte in verskillende dele van die land ontvou het. Hier is \u2019n tydlyn daarvan met die hutsmerkie #30Junie voorafgegaan:\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-06-30T15:25:42+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-06-30T15:25:43+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260523__B3U78CD__v1__HighRes__SafricaMigration-1320x880-1.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1320\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"489\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Franco Havenga\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"30 Junie-optogte: S\u00f3 het die dag ontvou\",\"datePublished\":\"2026-06-30T15:25:42+00:00\",\"dateModified\":\"2026-06-30T15:25:43+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\\\/\"},\"wordCount\":731,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/06\\\/AFP__20260523__B3U78CD__v1__HighRes__SafricaMigration-1320x880-1.jpg\",\"keywords\":[\"30 Junie\",\"Buitelanders\",\"Immigrasie\",\"Nuus\",\"Ongedokumenteerde buitelanders\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\\\/\",\"name\":\"30 Junie-optogte: S\u00f3 het die dag ontvou | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/06\\\/AFP__20260523__B3U78CD__v1__HighRes__SafricaMigration-1320x880-1.jpg\",\"datePublished\":\"2026-06-30T15:25:42+00:00\",\"dateModified\":\"2026-06-30T15:25:43+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/06\\\/AFP__20260523__B3U78CD__v1__HighRes__SafricaMigration-1320x880-1.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/06\\\/AFP__20260523__B3U78CD__v1__HighRes__SafricaMigration-1320x880-1.jpg\",\"width\":1320,\"height\":489,\"caption\":\"Betogers kom in Johannesburg bymekaar terwyl spanning oor immigrasie regoor Suid-Afrika toeneem. Foto: AFP.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"30 Junie-optogte: S\u00f3 het die dag ontvou\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"30 Junie-optogte: S\u00f3 het die dag ontvou | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"30 Junie-optogte: S\u00f3 het die dag ontvou","og_description":"Die Papier het vandag hoofsaaklik gefokus om lesers op die hoogte te hou oor hoe die optogte in verskillende dele van die land ontvou het. Hier is \u2019n tydlyn daarvan met die hutsmerkie #30Junie voorafgegaan:","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-06-30T15:25:42+00:00","article_modified_time":"2026-06-30T15:25:43+00:00","og_image":[{"width":1320,"height":489,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260523__B3U78CD__v1__HighRes__SafricaMigration-1320x880-1.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Franco Havenga","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"30 Junie-optogte: S\u00f3 het die dag ontvou","datePublished":"2026-06-30T15:25:42+00:00","dateModified":"2026-06-30T15:25:43+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\/"},"wordCount":731,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260523__B3U78CD__v1__HighRes__SafricaMigration-1320x880-1.jpg","keywords":["30 Junie","Buitelanders","Immigrasie","Nuus","Ongedokumenteerde buitelanders","Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\/","name":"30 Junie-optogte: S\u00f3 het die dag ontvou | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260523__B3U78CD__v1__HighRes__SafricaMigration-1320x880-1.jpg","datePublished":"2026-06-30T15:25:42+00:00","dateModified":"2026-06-30T15:25:43+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260523__B3U78CD__v1__HighRes__SafricaMigration-1320x880-1.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260523__B3U78CD__v1__HighRes__SafricaMigration-1320x880-1.jpg","width":1320,"height":489,"caption":"Betogers kom in Johannesburg bymekaar terwyl spanning oor immigrasie regoor Suid-Afrika toeneem. Foto: AFP."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"30 Junie-optogte: S\u00f3 het die dag ontvou"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/30-junie-optogte-so-het-die-dag-ontvou\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/322846","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=322846"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/322846\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":322849,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/322846\/revisions\/322849"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/322848"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=322846"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=322846"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=322846"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}