{"id":322270,"date":"2026-06-28T10:30:00","date_gmt":"2026-06-28T08:30:00","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=322270"},"modified":"2026-06-28T09:47:57","modified_gmt":"2026-06-28T07:47:57","slug":"vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\/","title":{"rendered":"Vrede in die Midde-Ooste? D\u00eds hoekom Israel en Hezbollah se aanvalle sal voortduur"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Israel Katz, Israel se minister van verdediging, het verlede Sondag ges\u00ea Israeliese soldate in Suid-Libanon mag \u201csonder beperkinge\u201d optree om \u201cbedreigings\u201d te elimineer.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hy het ook aangedui dat die weermag in die sogenaamde \u201cveiligheidsone\u201d \u2013 \u2019n strook van sowat 10 km breed net duskant Libanon se suidelike grens \u2013 ontplooi sal bly.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hezbollah het aan Reuters ges\u00ea hy sal die skietstilstand nakom indien Israel dieselfde doen.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Maar ontleders van internasionale politiek reken n\u00f3g Israel, n\u00f3g Iran is van plan om die strydbyl neer te l\u00ea.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dr. Jan Venter, senior lektor in politieke studies en internasionale verhoudinge aan die Noordwes-universiteit s\u00ea Benjamin Netanyahu, Israelse eerste minister, sal nie vanself ophou oorlog voer nie omdat hy glo dat dit sy beeld onder sy eie mense poets en omdat hy nie vir korrupsie en oorlogmisdade vervolg wil word nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In 2019 is drie verskillende korrupsiesake teen Netanyahu ingestel waarvoor hy in die hof in Israel verskyn het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Internasionale Strafhof (ICC) het \u2019n lasbrief uit vir sy inhegtenisneming en di\u00e9 van Yoav Gallant, minister van verdediging, vir oorlogmisdade en misdade teen die mensdom weens die oorlog in Gasa.<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260531__B4JT363__v3__HighRes__TopshotLebanonIsraelIranUsWar-scaled-1-1024x683.jpg\" alt=\"Burgerlike verdedigingswerkers ondersoek die toneel van \u2019n Israeliese aanval in die suidelike Libanese stad Tyre op 31 Mei 2026.\" class=\"wp-image-319047\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260531__B4JT363__v3__HighRes__TopshotLebanonIsraelIranUsWar-scaled-1-1024x683.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260531__B4JT363__v3__HighRes__TopshotLebanonIsraelIranUsWar-scaled-1-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260531__B4JT363__v3__HighRes__TopshotLebanonIsraelIranUsWar-scaled-1-768x512.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260531__B4JT363__v3__HighRes__TopshotLebanonIsraelIranUsWar-scaled-1-1536x1024.jpg 1536w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260531__B4JT363__v3__HighRes__TopshotLebanonIsraelIranUsWar-scaled-1-2048x1366.jpg 2048w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260531__B4JT363__v3__HighRes__TopshotLebanonIsraelIranUsWar-scaled-1-1320x880.jpg 1320w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/AFP__20260531__B4JT363__v3__HighRes__TopshotLebanonIsraelIranUsWar-scaled-1-600x400.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Burgerlike verdedigingswerkers ondersoek die toneel van \u2019n Israeliese aanval in die suidelike Libanese stad Tyre op 31 Mei. Foto: Kawant Haju \/ AFP.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Daar is ook Suid-Afrika se saak in die Internasionale Geregshof (ICJ) waarin Israel van volksmoord beskuldig word.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Onder Israeli-wetgewing hoef Netanyahu nie as eerste minister te bedank totdat \u2019n hof hom skuldig bevind het nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Venter dink daarom nie hy is haastig om enige oorlog te staak nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cDie feit dat hy gesien kan word as die persoon wat dele van die Wesoewer vir Israel verseker het, wat Gasa beveilig het en wat Libanon beveilig het . . .  ek dink hy dink dit is genoeg om hom nie net uit die tronk uit te hou nie, maar ook te rehabiliteer in die oog van die mense.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dr. Saeed Khatibzadeh, adjunkminister van buitelandse sake in Iran, het Suid-Afrika vandeesweek stil-stil besoek.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-netanyahu-en-sy-groter-israel-projek\" class=\"wp-block-heading\">Netanyahu en sy \u2018groter Israel\u2019-projek<\/h2>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Volgens prof. Anthoni van Nieuwkerk, kenner van internasionale politiek aan Wits-universiteit, s\u00ea \u2019n ander rede waarom Netanyahu nie sal besgee nie, is omdat hy en sy regsgesinde koalisievennote werklik in die \u201cgroter Israel\u201d-projek glo.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Jurie van der Walt, vryskutjoernalis wat spesialiseer in die Midde-Ooste, skryf die term \u201cgroter Israel\u201d het die politieke diskoers betree n\u00e1 die Sesdaagse Oorlog in Junie 1967, toe Israel Oos-Jerusalem, die Wesoewer, Gasa, die Sinai-skiereiland en die Golanhoogland ingeneem het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Van Nieuwkerk het ook \u2019n paar afleidings van Iran se posisie gemaak uit \u2019n toespraak wat Khatibzadeh in Suid-Afrika gelewer het: \u201cIran wil die leier in Wes-Asi\u00eb (Midde-Ooste) wees . . . Hulle glo dat die Amerikaanse oorlogmasjien hulle probeer elimineer het, maar misluk het.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">D\u00edt beteken Iran, as selfverklaarde oorwinnaar, sal moeilik onderhandel oor enige van sy eise aan Amerika, reken hy.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hy s\u00ea ook Iran onderneem \u201cdie Straat van Hormoes sal nie teruggaan na waar dit voorheen was nie \u2013 hulle sal vir ewig die straat beheer.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Van Nieuwkerk s\u00ea: \u201cAs (Israel) nie die oorlog staak nie en aanhou veg in die suide van Libanon en probeer om Hezbollah te elimineer, dan is daar geen vredesooreenkoms nie.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Vir beide Iran en Israel is die oorlog deels ideologies, waar die een nie saam met die ander een wil bestaan nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cDaar is beskawingsverskille, baie diep, struktureel, en (dit) kan nie gewysig of ge\u00efntegreer of beheer word deur net een baie roekelose Amerikaanse administrasie, en dan Netanyahu, wat ek dink volksmoordgedrewe is nie,\u201d s\u00ea Van Nieuwkerk.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Israel Katz, Israel se minister van verdediging, het verlede Sondag ges\u00ea Israeliese soldate in Suid-Libanon mag \u201csonder beperkinge\u201d optree om \u201cbedreigings\u201d te elimineer. Hy het ook aangedui dat die weermag in die sogenaamde \u201cveiligheidsone\u201d \u2013 \u2019n strook van sowat 10 km breed net duskant Libanon se suidelike grens \u2013 ontplooi sal bly. Hezbollah het aan [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":316113,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"Jana Marx","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[16279,15718,15749,16054,15765,15603,15761,15583,15577],"class_list":["post-322270","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-hezbollah","tag-iran","tag-israel","tag-libanon","tag-midde-ooste","tag-nuus","tag-oorlog","tag-sake","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Vrede in die Midde-Ooste? D\u00eds hoekom Israel en Hezbollah se aanvalle sal voortduur | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Vrede in die Midde-Ooste? D\u00eds hoekom Israel en Hezbollah se aanvalle sal voortduur\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Israel Katz, Israel se minister van verdediging, het verlede Sondag ges\u00ea Israeliese soldate in Suid-Libanon mag \u201csonder beperkinge\u201d optree om \u201cbedreigings\u201d te elimineer. Hy het ook aangedui dat die weermag in die sogenaamde \u201cveiligheidsone\u201d \u2013 \u2019n strook van sowat 10 km breed net duskant Libanon se suidelike grens \u2013 ontplooi sal bly. Hezbollah het aan [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-06-28T08:30:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/GettyImages-22709149_43985.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"800\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Jana Marx\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Vrede in die Midde-Ooste? D\u00eds hoekom Israel en Hezbollah se aanvalle sal voortduur\",\"datePublished\":\"2026-06-28T08:30:00+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\\\/\"},\"wordCount\":590,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/GettyImages-22709149_43985.jpg\",\"keywords\":[\"Hezbollah\",\"iran\",\"israel\",\"Libanon\",\"Midde-Ooste\",\"Nuus\",\"oorlog\",\"sake\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\\\/\",\"name\":\"Vrede in die Midde-Ooste? D\u00eds hoekom Israel en Hezbollah se aanvalle sal voortduur | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/GettyImages-22709149_43985.jpg\",\"datePublished\":\"2026-06-28T08:30:00+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/GettyImages-22709149_43985.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/GettyImages-22709149_43985.jpg\",\"width\":1200,\"height\":800,\"caption\":\"Israelse tenks beweeg tussen die puin van huise in die suide van Libanon, soos gesien van die Israelse grens in die noorde van Israel. Foto: Amir Levy, Getty Images.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Vrede in die Midde-Ooste? D\u00eds hoekom Israel en Hezbollah se aanvalle sal voortduur\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Vrede in die Midde-Ooste? D\u00eds hoekom Israel en Hezbollah se aanvalle sal voortduur | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Vrede in die Midde-Ooste? D\u00eds hoekom Israel en Hezbollah se aanvalle sal voortduur","og_description":"Israel Katz, Israel se minister van verdediging, het verlede Sondag ges\u00ea Israeliese soldate in Suid-Libanon mag \u201csonder beperkinge\u201d optree om \u201cbedreigings\u201d te elimineer. Hy het ook aangedui dat die weermag in die sogenaamde \u201cveiligheidsone\u201d \u2013 \u2019n strook van sowat 10 km breed net duskant Libanon se suidelike grens \u2013 ontplooi sal bly. Hezbollah het aan [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-06-28T08:30:00+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":800,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/GettyImages-22709149_43985.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Jana Marx","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Vrede in die Midde-Ooste? D\u00eds hoekom Israel en Hezbollah se aanvalle sal voortduur","datePublished":"2026-06-28T08:30:00+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\/"},"wordCount":590,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/GettyImages-22709149_43985.jpg","keywords":["Hezbollah","iran","israel","Libanon","Midde-Ooste","Nuus","oorlog","sake","Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\/","name":"Vrede in die Midde-Ooste? D\u00eds hoekom Israel en Hezbollah se aanvalle sal voortduur | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/GettyImages-22709149_43985.jpg","datePublished":"2026-06-28T08:30:00+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/GettyImages-22709149_43985.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/GettyImages-22709149_43985.jpg","width":1200,"height":800,"caption":"Israelse tenks beweeg tussen die puin van huise in die suide van Libanon, soos gesien van die Israelse grens in die noorde van Israel. Foto: Amir Levy, Getty Images."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Vrede in die Midde-Ooste? D\u00eds hoekom Israel en Hezbollah se aanvalle sal voortduur"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vrede-in-die-midde-ooste-dis-hoekom-israel-en-hezbollah-se-aanvalle-sal-voortduur\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/322270","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=322270"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/322270\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":322271,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/322270\/revisions\/322271"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/316113"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=322270"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=322270"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=322270"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}