{"id":322183,"date":"2026-06-26T08:55:47","date_gmt":"2026-06-26T06:55:47","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=322183"},"modified":"2026-06-26T08:55:48","modified_gmt":"2026-06-26T06:55:48","slug":"intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\/","title":{"rendered":"Intimidasieklagte spruit uit Wellington-verkragtingsaak"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u2019n Inwoner van die Drakenstein-area in Kaapstad staar \u2019n klag van van intimidasie in die gesig nadat die familie van die 21-jarige student aan die Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie (KSUT), wat twee Paarlse klubrugbyspelers van verkragting beskuldig, klagte teen hom aanhangig gemaak het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die jongste saak is op 24 Junie by die Wellington-polisie geopen, terwyl \u2019n soortgelyke intimidasiesaak reeds op 8 Mei teen dieselfde man ingedien is.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Sers. Ndakhe Gwala, woordvoerder van die Wes-Kaapse polisie, het bevestig dat \u2019n saak van intimidasie geopen is na aanleiding van \u2019n reeks sosialemediaplasings wat op 8 Mei en 23 Junie gemaak is.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cDie saak is op 24 Junie geregistreer. Geen inhegtenisneming is in hierdie stadium gemaak nie. Die omstandighede rondom die saak vorm deel van \u2019n deurlopende ondersoek,\u201d het Gwala ges\u00ea.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Volgens betroubare inligting hou die sake verband met plasings op sosiale media waarin die man sy steun vir die twee beskuldigdes uitgespreek het. Daar word verder beweer dat die plasings die identiteit en woonadres van die klaer bekend gemaak het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die man het in \u2019n onlangse sosialemediaplasing \u2019n foto van homself voor die KSUT-student se studentewoning geneem en gevra dat studente nie die studentehuis ondersteun nie en van die huis af \u201cwegbly\u201d.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Volgens inligting voer die klaer aan dat slagoffers van seksuele misdrywe beskerm behoort te word en dat die beweerde optrede daarop gemik was om haar verder te viktimiseer.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Kommentaar is ook aangevra van die man teen wie die bewerings gemaak word. Hy ontken dat hy hom aan intimidasie skuldig gemaak het en voer aan dat hy geen onreg gepleeg het nie, aangesien die betrokke foto, volgens hom, in \u2019n openbare ruimte geneem is.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hy s\u00ea voorts Suid-Afrika is \u2019n demokrasie wat die reg op vryheid van uitdrukking beskerm, en dat hy daarom geregtig is om sy menings en plasings op sosiale media te deel.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-verkragtingsaak\" class=\"wp-block-heading\">Verkragtingsaak<\/h2>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die twee beskuldigdes in die verkragtingsaak, onderskeidelik 23 en 28 jaar oud, staan gesamentlik tereg op vier aanklagte van verkragting van die 21-jarige student.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Volgens die bewerings is die student in die vroe\u00eb oggendure van 27 April vier keer in haar kamer by \u2019n studentehuis verkrag nadat die beskuldigdes haar glo \u2019n saamrygeleentheid van \u2019n nagklub in Newton, Wellington, na haar studentebehuising gegee het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Beide beskuldigdes is op 27 April in hegtenis geneem.<\/p>\n\n\n\n<h5 id=\"h-lees-paarlse-klubrugbyspelers-wat-van-verkragting-beskuldig-word-op-borgtog-vrygelaat\" class=\"wp-block-heading\">LEES |\u00a0<a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/paarlpost\/paarlse-klugbyspelers-wat-van-verkragtig-beskuldig-word-op-borgtog-vrygelaat\/\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">Paarlse klubrugbyspelers wat van verkragting beskuldig word op borgtog vrygelaat<\/a><\/h5>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die 23-jarige beskuldigde is verbonde aan \u2019n bekende rugbyklub in die Boland en sou na bewering op 3 Mei by \u2019n nuwe rugbyklub in Limpopo aansluit.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die 28-jarige beskuldigde is verbonde aan \u2019n rugbyklub in die Swartland-distrik.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die saak is tot 5 Augustus vir verdere ondersoek uitgestel nadat die twee beskuldigdes op borgtog van R3 000 elk vrygelaat is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Inwoner van die Drakenstein-area in Kaapstad staar \u2019n klag van van intimidasie in die gesig nadat die familie van die 21-jarige student aan die Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie (KSUT), wat twee Paarlse klubrugbyspelers van verkragting beskuldig, klagte teen hom aanhangig gemaak het. Die jongste saak is op 24 Junie by die Wellington-polisie geopen, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":322184,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"Jana Scheepers","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[16300,15603,15639,15577,16164],"class_list":["post-322183","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-hofsaak","tag-nuus","tag-paarl","tag-top","tag-wellington"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Intimidasieklagte spruit uit Wellington-verkragtingsaak | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Intimidasieklagte spruit uit Wellington-verkragtingsaak\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u2019n Inwoner van die Drakenstein-area in Kaapstad staar \u2019n klag van van intimidasie in die gesig nadat die familie van die 21-jarige student aan die Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie (KSUT), wat twee Paarlse klubrugbyspelers van verkragting beskuldig, klagte teen hom aanhangig gemaak het. Die jongste saak is op 24 Junie by die Wellington-polisie geopen, [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-06-26T06:55:47+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-06-26T06:55:48+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/WellingtonSAPS_96769.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1200\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"800\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Jana Scheepers\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Intimidasieklagte spruit uit Wellington-verkragtingsaak\",\"datePublished\":\"2026-06-26T06:55:47+00:00\",\"dateModified\":\"2026-06-26T06:55:48+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\\\/\"},\"wordCount\":441,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/06\\\/WellingtonSAPS_96769.jpg\",\"keywords\":[\"Hofsaak\",\"Nuus\",\"paarl\",\"Top\",\"Wellington\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\\\/\",\"name\":\"Intimidasieklagte spruit uit Wellington-verkragtingsaak | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/06\\\/WellingtonSAPS_96769.jpg\",\"datePublished\":\"2026-06-26T06:55:47+00:00\",\"dateModified\":\"2026-06-26T06:55:48+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/06\\\/WellingtonSAPS_96769.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/06\\\/WellingtonSAPS_96769.jpg\",\"width\":1200,\"height\":800,\"caption\":\"\u2018n Inwoner van die Drakenstein staar twee aanklagte van intimidasie in die gesig. Foto: Argief\\\/ Jana Scbeepers.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Intimidasieklagte spruit uit Wellington-verkragtingsaak\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Intimidasieklagte spruit uit Wellington-verkragtingsaak | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Intimidasieklagte spruit uit Wellington-verkragtingsaak","og_description":"\u2019n Inwoner van die Drakenstein-area in Kaapstad staar \u2019n klag van van intimidasie in die gesig nadat die familie van die 21-jarige student aan die Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie (KSUT), wat twee Paarlse klubrugbyspelers van verkragting beskuldig, klagte teen hom aanhangig gemaak het. Die jongste saak is op 24 Junie by die Wellington-polisie geopen, [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-06-26T06:55:47+00:00","article_modified_time":"2026-06-26T06:55:48+00:00","og_image":[{"width":1200,"height":800,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/WellingtonSAPS_96769.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Jana Scheepers","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Intimidasieklagte spruit uit Wellington-verkragtingsaak","datePublished":"2026-06-26T06:55:47+00:00","dateModified":"2026-06-26T06:55:48+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\/"},"wordCount":441,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/WellingtonSAPS_96769.jpg","keywords":["Hofsaak","Nuus","paarl","Top","Wellington"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\/","name":"Intimidasieklagte spruit uit Wellington-verkragtingsaak | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/WellingtonSAPS_96769.jpg","datePublished":"2026-06-26T06:55:47+00:00","dateModified":"2026-06-26T06:55:48+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/WellingtonSAPS_96769.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/WellingtonSAPS_96769.jpg","width":1200,"height":800,"caption":"\u2018n Inwoner van die Drakenstein staar twee aanklagte van intimidasie in die gesig. Foto: Argief\/ Jana Scbeepers."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Intimidasieklagte spruit uit Wellington-verkragtingsaak"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/intimidasieklagte-spruit-uit-wellington-verkragtingsaak\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/322183","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=322183"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/322183\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":322185,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/322183\/revisions\/322185"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/322184"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=322183"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=322183"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=322183"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}