{"id":321795,"date":"2026-06-24T13:59:30","date_gmt":"2026-06-24T11:59:30","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=321795"},"modified":"2026-06-24T13:59:31","modified_gmt":"2026-06-24T11:59:31","slug":"polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\/","title":{"rendered":"Polisie gereed vir \u2018enige moontlike scenario\u2019 voor landwye betogings teen ongedokumenteerde buitelanders"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Met betogings teen ongedokumenteerde buitelanders wat na verwagting op Dinsdag, 30 Junie, regoor die land sal plaasvind, s\u00ea die Wes-Kaapse polisie hulle is gereed om op enige bedreigings vir openbare veiligheid te reageer.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die waarnemende nasionale minister van polisie, prof. Firoz Cachalia, het di\u00e9 versekering tydens \u2019n mediakonferensie gegee n\u00e1 \u2019n besoek aan die polisie se ko\u00f6rdineringsentrum, waar veiligheidsoperasies vir die betogings geko\u00f6rdineer en gemonitor sal word.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die besoek was deel van pogings om operasionele gereedheid te evalueer en te verseker dat wetstoepassingsagentskappe voorbereid is vir die beplande betogings.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-kalm-optrede-aangemoedig\" class=\"wp-block-heading\">Kalm optrede aangemoedig<\/h2>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Cachalia het burgers wat aan die beplande betogings teen ongedokumenteerde buitelanders wil deelneem, versoek om hul reg op vreedsame protes uit te oefen en binne die grense van die wet op te tree.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">&#8220;Die reg om te betoog moet nie as verskoning vir misdadigheid en beledigende gedrag gebruik word nie. Slegs die polisie en ander bevoegde amptenare het die verantwoordelikheid om die wet toe te pas.&#8221;<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hy het ook mense aangemoedig om nie \u201caanhitsende verklarings op sosiale media\u201d te maak nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Cachalia het die publiek verseker dat uitgebreide maatre\u00ebls ingestel is om die land te beskerm en openbare veiligheid en sekuriteit te handhaaf.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cEk het \u2019n volledige voorlegging van die polisie oor hul operasionele planne ontvang. Ons het di\u00e9 planne deeglik ondersoek om seker te maak dat enige leemtes aangespreek word. Ek is nou tevrede dat die polisie gereed is vir enige moontlike scenario.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Volgens Cachalia kan die beplande betogings Suid-Afrika tot soveel as R600 miljoen kos, hoewel hy nie \u2019n volledige uiteensetting gegee het van hoe di\u00e9 bedrag bereken is of aangewend sal word nie.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-verlof-opgeskort\" class=\"wp-block-heading\">Verlof opgeskort<\/h2>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Lt.genl. Bongiwe Zulu, waarnemende adjunk-nasionale kommissaris vir ondersteuningsdienste, het bevestig dat verlof vir gespesialiseerde beamptes opgeskort is om maksimum operasionele gereedheid te verseker.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cDie persone wie se verlof opgeskort is, weet wie hulle is. As hulle oor kritieke vaardighede en kundigheid beskik wat ons tans benodig, weet ons dat wanneer dienslewering van die polisie vereis word, ons beskikbaar moet wees om die mense van hierdie land te dien.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Wes-Kaapse minister van polisie-oorsig en gemeenskapsveiligheid, Anroux Marais, het inwoners versoek om hulle van enige vorm van geweld, intimidasie of wetteloosheid te weerhou.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cDie Wes-Kaapse regering erken die frustrasies oor kwessies wat inwoners en hul gemeenskappe raak. Ons respekteer ook inwoners se grondwetlike reg om vreedsaam te betoog.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cEnige protesoptrede moet egter vreedsaam, wettig en binne die raamwerk van die grondwet plaasvind. Die oppergesag van die reg moet te alle tye gerespekteer word,\u201d het Marais afgesluit.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Met betogings teen ongedokumenteerde buitelanders wat na verwagting op Dinsdag, 30 Junie, regoor die land sal plaasvind, s\u00ea die Wes-Kaapse polisie hulle is gereed om op enige bedreigings vir openbare veiligheid te reageer. Die waarnemende nasionale minister van polisie, prof. Firoz Cachalia, het di\u00e9 versekering tydens \u2019n mediakonferensie gegee n\u00e1 \u2019n besoek aan die polisie [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":317715,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"Kaylynne Bantom","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[16550,15603,16585,15637,15964,15577],"class_list":["post-321795","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-immigrasie","tag-nuus","tag-ongedokumenteerde-buitelanders","tag-polisie","tag-protes","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Polisie gereed vir \u2018enige moontlike scenario\u2019 voor landwye betogings teen ongedokumenteerde buitelanders | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Polisie gereed vir \u2018enige moontlike scenario\u2019 voor landwye betogings teen ongedokumenteerde buitelanders\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Met betogings teen ongedokumenteerde buitelanders wat na verwagting op Dinsdag, 30 Junie, regoor die land sal plaasvind, s\u00ea die Wes-Kaapse polisie hulle is gereed om op enige bedreigings vir openbare veiligheid te reageer. Die waarnemende nasionale minister van polisie, prof. Firoz Cachalia, het di\u00e9 versekering tydens \u2019n mediakonferensie gegee n\u00e1 \u2019n besoek aan die polisie [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-06-24T11:59:30+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-06-24T11:59:31+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Prof.-Firoz-Cachalia.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"2500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1666\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Kaylynne Bantom\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Polisie gereed vir \u2018enige moontlike scenario\u2019 voor landwye betogings teen ongedokumenteerde buitelanders\",\"datePublished\":\"2026-06-24T11:59:30+00:00\",\"dateModified\":\"2026-06-24T11:59:31+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\\\/\"},\"wordCount\":430,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/Prof.-Firoz-Cachalia.jpg\",\"keywords\":[\"Immigrasie\",\"Nuus\",\"Ongedokumenteerde buitelanders\",\"polisie\",\"Protes\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\\\/\",\"name\":\"Polisie gereed vir \u2018enige moontlike scenario\u2019 voor landwye betogings teen ongedokumenteerde buitelanders | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/Prof.-Firoz-Cachalia.jpg\",\"datePublished\":\"2026-06-24T11:59:30+00:00\",\"dateModified\":\"2026-06-24T11:59:31+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/Prof.-Firoz-Cachalia.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/Prof.-Firoz-Cachalia.jpg\",\"width\":2500,\"height\":1666,\"caption\":\"Prof. Firoz Cachalia.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Polisie gereed vir \u2018enige moontlike scenario\u2019 voor landwye betogings teen ongedokumenteerde buitelanders\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Polisie gereed vir \u2018enige moontlike scenario\u2019 voor landwye betogings teen ongedokumenteerde buitelanders | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Polisie gereed vir \u2018enige moontlike scenario\u2019 voor landwye betogings teen ongedokumenteerde buitelanders","og_description":"Met betogings teen ongedokumenteerde buitelanders wat na verwagting op Dinsdag, 30 Junie, regoor die land sal plaasvind, s\u00ea die Wes-Kaapse polisie hulle is gereed om op enige bedreigings vir openbare veiligheid te reageer. Die waarnemende nasionale minister van polisie, prof. Firoz Cachalia, het di\u00e9 versekering tydens \u2019n mediakonferensie gegee n\u00e1 \u2019n besoek aan die polisie [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-06-24T11:59:30+00:00","article_modified_time":"2026-06-24T11:59:31+00:00","og_image":[{"width":2500,"height":1666,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Prof.-Firoz-Cachalia.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Kaylynne Bantom","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Polisie gereed vir \u2018enige moontlike scenario\u2019 voor landwye betogings teen ongedokumenteerde buitelanders","datePublished":"2026-06-24T11:59:30+00:00","dateModified":"2026-06-24T11:59:31+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\/"},"wordCount":430,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Prof.-Firoz-Cachalia.jpg","keywords":["Immigrasie","Nuus","Ongedokumenteerde buitelanders","polisie","Protes","Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\/","name":"Polisie gereed vir \u2018enige moontlike scenario\u2019 voor landwye betogings teen ongedokumenteerde buitelanders | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Prof.-Firoz-Cachalia.jpg","datePublished":"2026-06-24T11:59:30+00:00","dateModified":"2026-06-24T11:59:31+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Prof.-Firoz-Cachalia.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Prof.-Firoz-Cachalia.jpg","width":2500,"height":1666,"caption":"Prof. Firoz Cachalia."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Polisie gereed vir \u2018enige moontlike scenario\u2019 voor landwye betogings teen ongedokumenteerde buitelanders"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/polisie-gereed-vir-enige-moontlike-scenario-voor-landwye-betogings-teen-ongedokumenteerde-buitelanders\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/321795","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=321795"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/321795\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":321798,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/321795\/revisions\/321798"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/317715"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=321795"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=321795"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=321795"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}