{"id":321551,"date":"2026-06-22T14:00:00","date_gmt":"2026-06-22T12:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=321551"},"modified":"2026-06-22T08:54:19","modified_gmt":"2026-06-22T06:54:19","slug":"haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\/","title":{"rendered":"Haak hom, Vrystaat! Kunstefeeste is die plek waar dinge geb\u00e9\u00far, ook vir die jeug"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Digitaal oorheers op soveel vlakke, maar watter wesenlike ervarings kan daar vir die volgende generasie geskep word? Hoe kan daar gesorg word dat kinders en tieners steeds met die regte w\u00eareld verbind bly in \u2019n tyd waarin skerms, sosiale media en kunsmatige intelligensie (KI) al hoe meer van hul aandag opeis?<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Volgens die bekroonde jeugskrywer Jaco Jacobs, wat vanjaar sy 25ste jaar in die jeugboekbedryf vier en self pa van twee tieners is, speel kunstefeeste \u2019n onmisbare rol om jongmense aan egte ervarings bloot te stel. Hy is baie nou betrokke by die Vrystaat Kunstefees.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cDie fees is \u2019n fantastiese geleentheid om kinders aan teater, musiek en ander kunsvorme bekend te stel,\u201d s\u00ea Jacobs.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">&nbsp;\u201cMaar dit is ook \u2019n kans om kinders se o\u00eb van skerms weg te kry en hulle weer \u2019n bietjie in die regte w\u00eareld te laat leef. Die fees is \u2019n heerlike geleentheid om tyd saam as gesin deur te bring, en die stalletjies, kos, gesprekke en vertonings saam te geniet. Regte, egte pret met niks daarvan kunsmatig nie.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Jacobs waarsku ook teen die gevaar dat jongmense kreatiewe prosesse aan tegnologie kan afstaan. Een van die werkswinkels by vanjaar se fees fokus op kreatiewe skryfwerk vir kinders, iets wat volgens hom belangriker is as ooit.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cSkryf gaan oor meer as skoolpunte en werkstukke. Dit gaan daaroor om jouself te leer verstaan, jouself te leer uitdruk, jou taal en talente te slyp, en met woorde jou stempel op die w\u00eareld af te druk,\u201d s\u00ea hy.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hoewel Jacobs self met KI eksperimenteer en die moontlikhede daarvan ondersoek, glo hy dit moet \u2019n hulpmiddel bly en hoegenaamd nie \u2019n plaasvervanger vir menslike kreatiwiteit nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cMoet nooit toelaat dat KI jou skeppende proses kortpaaie laat neem nie. Jou kreatiwiteit, jou vermo\u00eb om te skep, jou mening en jou talent is die dinge wat jou in die toekoms gaan laat uitstaan bo die eenvormige, grys KI-geskepte massas. Koester dit en slyp dit.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Interessant genoeg sien hy reeds tekens van hoop in die volgende geslag.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cMy eie kinders is baie KI-sku. Hulle verpes KI-geskepte beelde en musiek, en is van nature skepties oor inligting wat deur KI gegenereer is. Hopelik dui dit op \u2019n generasie wat nie bereid is om KI sommer net vir soetkoek op te eet nie.\u201d<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-wat-se-die-feesdirekteur-van-die-vrystaat-kunstefees\" class=\"wp-block-heading\"><strong>Wat s\u00ea die feesdirekteur van die Vrystaat Kunstefees?<\/strong><\/h2>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/VSKF-Program-Launch-Feesdirekteur-Michael-Garbett-saam-met-Gerrie-Lemmer-en-Magon-Mouton-van-ATKV-1024x683.jpg\" alt=\"Feesdirekteur, Michael Garbett, saam met Gerrie Lemmer en Magon Mouton van die ATKV.\" class=\"wp-image-313491\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/VSKF-Program-Launch-Feesdirekteur-Michael-Garbett-saam-met-Gerrie-Lemmer-en-Magon-Mouton-van-ATKV-1024x683.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/VSKF-Program-Launch-Feesdirekteur-Michael-Garbett-saam-met-Gerrie-Lemmer-en-Magon-Mouton-van-ATKV-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/VSKF-Program-Launch-Feesdirekteur-Michael-Garbett-saam-met-Gerrie-Lemmer-en-Magon-Mouton-van-ATKV-768x512.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/VSKF-Program-Launch-Feesdirekteur-Michael-Garbett-saam-met-Gerrie-Lemmer-en-Magon-Mouton-van-ATKV-1536x1024.jpg 1536w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/VSKF-Program-Launch-Feesdirekteur-Michael-Garbett-saam-met-Gerrie-Lemmer-en-Magon-Mouton-van-ATKV-2048x1366.jpg 2048w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/VSKF-Program-Launch-Feesdirekteur-Michael-Garbett-saam-met-Gerrie-Lemmer-en-Magon-Mouton-van-ATKV-1320x880.jpg 1320w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/VSKF-Program-Launch-Feesdirekteur-Michael-Garbett-saam-met-Gerrie-Lemmer-en-Magon-Mouton-van-ATKV-600x400.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Feesdirekteur, Michael Garbett, saam met Gerrie Lemmer en Magon Mouton van die ATKV. Foto: ZitaFilmz.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Michael Garbett, feesdirekteur, s\u00ea kunstefeeste dien as \u2019n belangrike herinnering dat jongmense meer nodig het as inhoud om te verbruik. Hulle het stories nodig om te beleef, kunstenaars om te ontmoet, gesprekke om deel van te wees en ervarings wat hulle inspireer om self te droom, te skep en hul eie stemme te ontdek.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cWant uiteindelik is die kunste nie net vermaak nie. Dit help om die volgende geslag se verbeelding, menslikheid en kreatiwiteit te vorm.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/vrystaat-kunstefees-stel-2026-program-bekend-die-kunste-maak-saak-nou-meer-as-ooit\/\">Die Vrystaat Kunstefees vind vanaf 7 tot 11 Julie 2026 plaas.<\/a><\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-wat-jy-dalk-nie-van-jaco-jacobs-geweet-het-nie\" class=\"wp-block-heading\"><strong>Wat jy dalk nie van Jaco Jacobs geweet het nie<\/strong><\/h2>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-full\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1080\" height=\"1080\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Jaco-Jacobs-2.png\" alt=\"Jaco Jacobs. Foto: Verskaf\" class=\"wp-image-321554\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Jaco-Jacobs-2.png 1080w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Jaco-Jacobs-2-300x300.png 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Jaco-Jacobs-2-1024x1024.png 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Jaco-Jacobs-2-150x150.png 150w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Jaco-Jacobs-2-768x768.png 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Jaco-Jacobs-2-120x120.png 120w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Jaco-Jacobs-2-600x600.png 600w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Jaco-Jacobs-2-100x100.png 100w\" sizes=\"auto, (max-width: 1080px) 100vw, 1080px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Jaco Jacobs. Foto: Verskaf<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hy is \u2019n boorling van die geskiedkundige dorpie Carnavon in die Noord-Kaap. Benewens dat die dorpie naby aan die SKA-radioteleskoop en MeerKAT-projekte is waar daar na die diepste geheime van die heelal geluister word, is dit ook bekend vir die eiesoortige korbeelhuisies wat rondom 1811 tot 1815 deur pioniers gebou is.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Volgens hom het hy sy eerste storie as sewejarige geskryf en sommer self ook ge\u00efllustreer, \u201cmaar dit was so simpel, nie eers my ma en pa wou dit lees nie\u201d. Maar hy is \u2019n bittereinder en sy eerste boek, <em>Pretpark<\/em>, het aan die einde van sy matriekjaar die lig gesien. Dit is heelwat later gepubliseer.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Kovsies het gevolg vir \u2019n graad in Kommunikasiekunde en \u2019n honneurs in Afrikaans en Nederlands. Hy het ook \u2019n tyd lank vir <em>Die Volksblad<\/em> gewerk.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Na nog \u2019n paar ander draaie in die bedryf skryf hy nou voltyds en doen ook vertaalwerk. <em><a href=\"https:\/\/www.lapa.co.za\/troetelgedrog-eboek\">Troeteldiergedrog<\/a> <\/em>(2001) was sy eerste gepubliseerde boek \u2013 en sedertdien het daar reeds 290 boeke wat uit sy pen gevloei!<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Jaco se boeke het reeds 36 keer die ATKV-Kinderboektoekenning ingepalm. Die eerste toekenning was vir <em>Liefde laat jou Rice Krispies anders proe<\/em> (2004), gevolg deur sy matriekpennevrug, <em><a href=\"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9780798143042\">Pretpark<\/a><\/em> (2005). Dan is daar onder andere die Alba Bouwerprys (drie keer), die Tienie Holloway-medalje, die C.P. Hoogenhoutmedalje, die Scheepersprys vir Jeugliteratuur . . . en die lys van erkennings hou net aan en aan!<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><strong>Bykomende bron:<\/strong> <a href=\"https:\/\/www.jacojacobs.co.za\/page\/\">Jaco Jacobs<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Digitaal oorheers op soveel vlakke, maar watter wesenlike ervarings kan daar vir die volgende generasie geskep word? Hoe kan daar gesorg word dat kinders en tieners steeds met die regte w\u00eareld verbind bly in \u2019n tyd waarin skerms, sosiale media en kunsmatige intelligensie (KI) al hoe meer van hul aandag opeis? Volgens die bekroonde jeugskrywer [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":601,"featured_media":321555,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"Karen van der Berg\/Verwerk","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[15459],"tags":[16833,16834,15577,16005],"class_list":["post-321551","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-dink","tag-jaco-jacobs","tag-michael-garbett","tag-top","tag-vrystaat-kunstefees"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Haak hom, Vrystaat! Kunstefeeste is die plek waar dinge geb\u00e9\u00far, ook vir die jeug | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Haak hom, Vrystaat! Kunstefeeste is die plek waar dinge geb\u00e9\u00far, ook vir die jeug\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Digitaal oorheers op soveel vlakke, maar watter wesenlike ervarings kan daar vir die volgende generasie geskep word? Hoe kan daar gesorg word dat kinders en tieners steeds met die regte w\u00eareld verbind bly in \u2019n tyd waarin skerms, sosiale media en kunsmatige intelligensie (KI) al hoe meer van hul aandag opeis? Volgens die bekroonde jeugskrywer [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-06-22T12:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Jaco-Jacobs-1-1.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"364\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"459\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Karen van der Berg\/Verwerk\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Annelene Oberholzer\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/46ad4992cf69e061a3106426cc198b6b\"},\"headline\":\"Haak hom, Vrystaat! Kunstefeeste is die plek waar dinge geb\u00e9\u00far, ook vir die jeug\",\"datePublished\":\"2026-06-22T12:00:00+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\\\/\"},\"wordCount\":742,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/06\\\/Jaco-Jacobs-1-1.jpg\",\"keywords\":[\"jaco jacobs\",\"Michael Garbett\",\"Top\",\"Vrystaat Kunstefees\"],\"articleSection\":[\"Dink\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\\\/\",\"name\":\"Haak hom, Vrystaat! Kunstefeeste is die plek waar dinge geb\u00e9\u00far, ook vir die jeug | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/06\\\/Jaco-Jacobs-1-1.jpg\",\"datePublished\":\"2026-06-22T12:00:00+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/06\\\/Jaco-Jacobs-1-1.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/06\\\/Jaco-Jacobs-1-1.jpg\",\"width\":364,\"height\":459,\"caption\":\"Jaco Jacobs. Foto: Verskaf\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Dink\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/dink\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Haak hom, Vrystaat! Kunstefeeste is die plek waar dinge geb\u00e9\u00far, ook vir die jeug\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/46ad4992cf69e061a3106426cc198b6b\",\"name\":\"Annelene Oberholzer\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/cd284f85fc010e5f3e9dc0e6856a3397a4623047945111223684775a5b0a329a?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/cd284f85fc010e5f3e9dc0e6856a3397a4623047945111223684775a5b0a329a?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/cd284f85fc010e5f3e9dc0e6856a3397a4623047945111223684775a5b0a329a?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Annelene Oberholzer\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/annelene-oberholzer\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Haak hom, Vrystaat! Kunstefeeste is die plek waar dinge geb\u00e9\u00far, ook vir die jeug | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Haak hom, Vrystaat! Kunstefeeste is die plek waar dinge geb\u00e9\u00far, ook vir die jeug","og_description":"Digitaal oorheers op soveel vlakke, maar watter wesenlike ervarings kan daar vir die volgende generasie geskep word? Hoe kan daar gesorg word dat kinders en tieners steeds met die regte w\u00eareld verbind bly in \u2019n tyd waarin skerms, sosiale media en kunsmatige intelligensie (KI) al hoe meer van hul aandag opeis? Volgens die bekroonde jeugskrywer [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-06-22T12:00:00+00:00","og_image":[{"width":364,"height":459,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Jaco-Jacobs-1-1.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Karen van der Berg\/Verwerk","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\/"},"author":{"name":"Annelene Oberholzer","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/46ad4992cf69e061a3106426cc198b6b"},"headline":"Haak hom, Vrystaat! Kunstefeeste is die plek waar dinge geb\u00e9\u00far, ook vir die jeug","datePublished":"2026-06-22T12:00:00+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\/"},"wordCount":742,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Jaco-Jacobs-1-1.jpg","keywords":["jaco jacobs","Michael Garbett","Top","Vrystaat Kunstefees"],"articleSection":["Dink"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\/","name":"Haak hom, Vrystaat! Kunstefeeste is die plek waar dinge geb\u00e9\u00far, ook vir die jeug | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Jaco-Jacobs-1-1.jpg","datePublished":"2026-06-22T12:00:00+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Jaco-Jacobs-1-1.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Jaco-Jacobs-1-1.jpg","width":364,"height":459,"caption":"Jaco Jacobs. Foto: Verskaf"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Dink","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/dink\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Haak hom, Vrystaat! Kunstefeeste is die plek waar dinge geb\u00e9\u00far, ook vir die jeug"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/46ad4992cf69e061a3106426cc198b6b","name":"Annelene Oberholzer","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/cd284f85fc010e5f3e9dc0e6856a3397a4623047945111223684775a5b0a329a?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/cd284f85fc010e5f3e9dc0e6856a3397a4623047945111223684775a5b0a329a?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/cd284f85fc010e5f3e9dc0e6856a3397a4623047945111223684775a5b0a329a?s=96&d=mm&r=g","caption":"Annelene Oberholzer"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/annelene-oberholzer\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/haak-hom-vrystaat-kunstefeeste-is-die-plek-waar-dinge-gebeur-ook-vir-die-jeug\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/321551","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/601"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=321551"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/321551\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":321557,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/321551\/revisions\/321557"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/321555"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=321551"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=321551"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=321551"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}