{"id":320731,"date":"2026-06-15T16:24:16","date_gmt":"2026-06-15T14:24:16","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=320731"},"modified":"2026-06-15T16:24:18","modified_gmt":"2026-06-15T14:24:18","slug":"kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\/","title":{"rendered":"Kraalbaai in Weskus- Nasionale Park een van die 4 bestes in die w\u00eareld"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Om op die Corona Beach 100-lys vir 2026 te verskyn, is \u2019n groot eer vir die Weskus Nasionale Park. Kraalbaai, \u2019n ongerepte strand en gewilde swemplek, is op die lys geplaas, onder die topvier.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Volgens Charlene Adams, hoof van die Weskus Nasionale Park, is hulle ongelooflik trots en verheug dat Kraalbaai internasionale erkenning ontvang het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cHierdie prestasie bevestig wat baie besoekers en plaaslike inwoners reeds weet, dat Kraalbaai een van Suid-Afrika se mees besonderse kusbestemmings is. Dit is ook \u2019n erkenning van die belangrike bewaringswerk wat oor baie jare binne die Weskus Nasionale Park gedoen is,\u201d meen Adams.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die jaarlikse reisgids, wat vrygestel word om saam te val met W\u00eareld-Oseanedag op 8 Junie, beklemtoon strande wat onderskei word deur natuurlike skoonheid, unieke karakter en sterk verbintenis met die natuur. Hierdie jaar se uitgawe sluit 27 nuwe toevoegings in.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ander\u00a0<a href=\"https:\/\/novanews.co.za\/four-south-african-beaches-named-among-the-worlds-best-for-2026\/\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">Suid-Afrikaanse strande<\/a>\u00a0wat hierin genoem word, is Kampsbaai, die Boulders-strand en die strande in die Wildernes-gebied.<\/p>\n\n\n\n<h2 id=\"h-die-dinge-maak-kraalbaai-uitsonderlik\" class=\"wp-block-heading\">Di\u00e9 dinge maak Kraalbaai uitsonderlik<\/h2>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Wat tot die erkenning bygedra het, meen Adams, is Kraalbaai se unieke kombinasie van kristalhelder turkooiswater, wit sandstrande en die rustige omgewing van die Langebaanlagoon, wat dit van baie ander kusbestemmings onderskei.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cAs deel van \u2019n Ramsar-beskermde vleigebied, bied dit besoekers \u2019n uitsonderlike geleentheid om met die natuur in aanraking te kom terwyl hulle \u2019n relatief ongerepte omgewing ervaar. Die gebied se biodiversiteit, geskiedenis en natuurskoon dra alles by tot sy internasionale aantrekkingskrag.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cHierdie erkenning plaas Kraalbaai en die hele Weskusstreek op die w\u00eareldkaart. Dit kan groter bewustheid skep van die belangrikheid van natuurbewaring, terwyl dit terselfdertyd ekonomiese geleenthede vir plaaslike toerisme-ondernemings, verblyfverskaffers en gemeenskappe ondersteun. Dit wys dat bewaring en volhoubare toerisme hand aan hand kan gaan,\u201d s\u00ea Adams.<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"768\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/WhatsApp-Image-2026-06-12-at-12.54.37-1024x768.jpeg\" alt=\"Kraalbaai met sy pragtige wit strande.\" class=\"wp-image-320732\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/WhatsApp-Image-2026-06-12-at-12.54.37-1024x768.jpeg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/WhatsApp-Image-2026-06-12-at-12.54.37-300x225.jpeg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/WhatsApp-Image-2026-06-12-at-12.54.37-768x576.jpeg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/WhatsApp-Image-2026-06-12-at-12.54.37-600x450.jpeg 600w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/WhatsApp-Image-2026-06-12-at-12.54.37.jpeg 1280w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Kraalbaai met sy pragtige wit strande. Foto: Verskaf.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<h2 id=\"h-meer-besoekers-kan-gerus-n-draai-maak\" class=\"wp-block-heading\">Meer besoekers kan gerus \u2019n draai maak<\/h2>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Met di\u00e9 prestasie word daar baie meer besoekers by Kraalbaai verwag \u2013 plaaslik, sowel as internasionaal.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Adams s\u00ea groter toerismebedrywigheid kan voordele inhou, soos verhoogde inkomste vir bewaring en plaaslike ekonomiese ontwikkeling. Daar kan egter ook uitdagings wees. Dit sluit in druk op infrastruktuur, versteuring van sensitiewe habitat, afvalbestuur en moontlike invloed op natuurlewe in.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Daarom is dit noodsaaklik dat besoekers verantwoordelike toerismepraktyke volg.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cOns nooi besoekers uit om hierdie besondere bestemming te kom ervaar, maar vra dat hulle dit met respek vir die natuur doen. Help ons om Kraalbaai se unieke karakter te bewaar deur geen rommel agter te laat nie, gemerkte gebiede te respekteer en die beginsel van \u2018laat geen spoor agter nie\u2019 toe te pas. S\u00f3 kan toekomstige geslagte ook hierdie natuurlike skat geniet.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cHierdie erkenning skep \u2019n waardevolle geleentheid om die belangrikheid van natuurbewaring en volhoubare toerisme verder te bevorder. Dit versterk die Weskus Nasionale Park se status as een van Suid-Afrika se voorste natuurbestemmings en kan help om toekomstige bewaringsveldtogte, navorsing en gemeenskapsontwikkeling te ondersteun.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cOns sien dit as \u2019n inspirasie om voort te gaan met die beskerming van hierdie unieke natuurlike erfenis vir toekomstige geslagte,\u201d voeg Adams by.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Om op die Corona Beach 100-lys vir 2026 te verskyn, is \u2019n groot eer vir die Weskus Nasionale Park. Kraalbaai, \u2019n ongerepte strand en gewilde swemplek, is op die lys geplaas, onder die topvier. Volgens Charlene Adams, hoof van die Weskus Nasionale Park, is hulle ongelooflik trots en verheug dat Kraalbaai internasionale erkenning ontvang het. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":320733,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"Noluvu Ludidi","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[16729,15603,15577,16500],"class_list":["post-320731","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-kraalbaai","tag-nuus","tag-top","tag-weskus"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Kraalbaai in Weskus- Nasionale Park een van die 4 bestes in die w\u00eareld | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Kraalbaai in Weskus- Nasionale Park een van die 4 bestes in die w\u00eareld\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Om op die Corona Beach 100-lys vir 2026 te verskyn, is \u2019n groot eer vir die Weskus Nasionale Park. Kraalbaai, \u2019n ongerepte strand en gewilde swemplek, is op die lys geplaas, onder die topvier. Volgens Charlene Adams, hoof van die Weskus Nasionale Park, is hulle ongelooflik trots en verheug dat Kraalbaai internasionale erkenning ontvang het. [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-06-15T14:24:16+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-06-15T14:24:18+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/WhatsApp-Image-2026-06-12-at-12.54.50.jpeg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"960\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Noluvu Ludidi\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Kraalbaai in Weskus- Nasionale Park een van die 4 bestes in die w\u00eareld\",\"datePublished\":\"2026-06-15T14:24:16+00:00\",\"dateModified\":\"2026-06-15T14:24:18+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\\\/\"},\"wordCount\":500,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/06\\\/WhatsApp-Image-2026-06-12-at-12.54.50.jpeg\",\"keywords\":[\"Kraalbaai\",\"Nuus\",\"Top\",\"Weskus\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\\\/\",\"name\":\"Kraalbaai in Weskus- Nasionale Park een van die 4 bestes in die w\u00eareld | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/06\\\/WhatsApp-Image-2026-06-12-at-12.54.50.jpeg\",\"datePublished\":\"2026-06-15T14:24:16+00:00\",\"dateModified\":\"2026-06-15T14:24:18+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/06\\\/WhatsApp-Image-2026-06-12-at-12.54.50.jpeg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/06\\\/WhatsApp-Image-2026-06-12-at-12.54.50.jpeg\",\"width\":1280,\"height\":960,\"caption\":\"Kraalbaai is \u2019n gewilde swemplek in die somer met sy pragtige strand. Foto: Verskaf.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Kraalbaai in Weskus- Nasionale Park een van die 4 bestes in die w\u00eareld\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Kraalbaai in Weskus- Nasionale Park een van die 4 bestes in die w\u00eareld | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Kraalbaai in Weskus- Nasionale Park een van die 4 bestes in die w\u00eareld","og_description":"Om op die Corona Beach 100-lys vir 2026 te verskyn, is \u2019n groot eer vir die Weskus Nasionale Park. Kraalbaai, \u2019n ongerepte strand en gewilde swemplek, is op die lys geplaas, onder die topvier. Volgens Charlene Adams, hoof van die Weskus Nasionale Park, is hulle ongelooflik trots en verheug dat Kraalbaai internasionale erkenning ontvang het. [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-06-15T14:24:16+00:00","article_modified_time":"2026-06-15T14:24:18+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":960,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/WhatsApp-Image-2026-06-12-at-12.54.50.jpeg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Noluvu Ludidi","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Kraalbaai in Weskus- Nasionale Park een van die 4 bestes in die w\u00eareld","datePublished":"2026-06-15T14:24:16+00:00","dateModified":"2026-06-15T14:24:18+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\/"},"wordCount":500,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/WhatsApp-Image-2026-06-12-at-12.54.50.jpeg","keywords":["Kraalbaai","Nuus","Top","Weskus"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\/","name":"Kraalbaai in Weskus- Nasionale Park een van die 4 bestes in die w\u00eareld | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/WhatsApp-Image-2026-06-12-at-12.54.50.jpeg","datePublished":"2026-06-15T14:24:16+00:00","dateModified":"2026-06-15T14:24:18+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/WhatsApp-Image-2026-06-12-at-12.54.50.jpeg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/WhatsApp-Image-2026-06-12-at-12.54.50.jpeg","width":1280,"height":960,"caption":"Kraalbaai is \u2019n gewilde swemplek in die somer met sy pragtige strand. Foto: Verskaf."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Kraalbaai in Weskus- Nasionale Park een van die 4 bestes in die w\u00eareld"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/kraalbaai-in-weskus-nasionale-park-een-van-die-4-bestes-in-die-wereld\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/320731","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=320731"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/320731\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":320734,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/320731\/revisions\/320734"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/320733"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=320731"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=320731"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=320731"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}