{"id":319212,"date":"2026-06-03T13:38:57","date_gmt":"2026-06-03T11:38:57","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=319212"},"modified":"2026-06-03T13:38:58","modified_gmt":"2026-06-03T11:38:58","slug":"sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\/","title":{"rendered":"Sake van dieremishandeling ondersoek n\u00e1 skokkende gevalle in Noord-Kaap"},"content":{"rendered":"\n<h3 id=\"h-waarskuwing-hierdie-artikel-bevat-onstellende-inhoud\" class=\"wp-block-heading\">WAARSKUWING: Hierdie artikel bevat onstellende inhoud<\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u2019n Lewendige hond wat aan sy nek opgehang is tot hy dood is, \u2019n lewendige hond wat in \u2019n gat geplaas is met \u2019n groot klip bo-op die hond, en \u2019n hond wat geslag is en sy vleis na bewering as wildsvleis verkoop is, is van die ontstellende voorvalle wat die afgelope tyd in die Noord-Kaap aangemeld is.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Alet Steyn van die\u00a0<a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/kimberleyspca\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">Kimberley DBV<\/a>\u00a0s\u00ea hulle is bewus van die hond wat in Mei in Barkly-Wes opgehang is. Foto\u2019s van di\u00e9 hond wat die vorige dag nog springlewendig rondloop, en foto\u2019s van die hond wat die volgende dag met \u2019n tou om sy nek aan \u2019n boom hang, is in die DBV en in\u00a0<em>NoordkaapBulletin<\/em>\u00a0se besit.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In nog \u2019n foto word gesien hoe \u2019n persoon die dooie hond met \u2019n kruiwa wegry.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Steyn s\u00ea di\u00e9 saak van dieremishandeling word deur die DBV-inspekteurs ondersoek, en verdere kommentaar sal gelewer word sodra die ondersoek afgehandel is.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Vrae word ook gevra oor waarom iemand foto\u2019s van so \u2019n voorval neem, maar niks doen om die hond te help nie.<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large is-resized\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"954\" height=\"1024\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Keimoeshond_25978-954x1024.jpg\" alt=\"Die hond wat in Keimoes in \u2019n gat gevind is, met \u2019n groot klip bo-op die hond geplaas.\" class=\"wp-image-319216\" style=\"width:552px;height:auto\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Keimoeshond_25978-954x1024.jpg 954w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Keimoeshond_25978-280x300.jpg 280w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Keimoeshond_25978-768x824.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Keimoeshond_25978-600x644.jpg 600w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Keimoeshond_25978.jpg 1200w\" sizes=\"auto, (max-width: 954px) 100vw, 954px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Die hond wat in Keimoes in \u2019n gat gevind is, met \u2019n groot klip bo-op die hond geplaas. Foto: Skermgreep.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">Hond lewendig begrawe<\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In nog \u2019n voorval op waarskynlik 18 Mei, is \u2019n lewendige hond in Keimoes gevind wat in \u2019n gat geplaas is en met \u2019n groot klip bedek is.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\" id=\"h-\">Christene Maritz, lid van\u00a0<a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/UpingtonFURever\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">Upington FURever Rescue, Foster and Adoption<\/a>, s\u00ea hulle het \u2019n video vanaf gemeenskapslede ontvang waar hulle die swaar klip van die hond met pikke wegtrek, en die hond uit die gat haal. Di\u00e9 hond, wie hulle Gloria gedoop het, is vinnig by die Oryx-dierekliniek vir behandeling en waarneming uitgebring. Gloria is later in FURever, \u2019n organisasie sonder winsoogmerk, se sorg geplaas.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Daar is bevind dat sy breinskade opgedoen het, en in die eerste dae n\u00e1 haar redding kon sy slegs voeding inneem wat sy kon lek.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Sy s\u00ea geen verdagtes is nog in verband met di\u00e9 voorval van dieremishandeling aangekeer nie.<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large is-resized\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"707\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/HondBarkly_24453-1024x707.jpg\" alt=\"Di\u00e9 hond is in Barkly-Wes met \u2019n tou om sy nek aan \u2019n boom opgehang.\" class=\"wp-image-319215\" style=\"width:504px;height:auto\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/HondBarkly_24453-1024x707.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/HondBarkly_24453-300x207.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/HondBarkly_24453-768x531.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/HondBarkly_24453-600x415.jpg 600w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/HondBarkly_24453.jpg 1200w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Di\u00e9 hond is in Barkly-Wes met \u2019n tou om sy nek aan \u2019n boom opgehang. Foto: Verskaf.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">Pitbull geslag, vleis glo verkoop<\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In nog \u2019n voorval, wat wyd op sosiale media gedeel is, word gewys hoe \u2019n pitbull in Rosedale in Upington geslag word. Op die video is dit duidelik sigbaar dat sy keel afgesny is.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Maritz s\u00ea volgens gerugte was di\u00e9 hond glo reeds dood en is toe geslag en die vleis as wildsvleis verkoop.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Kolonel Cherelle Ehlers, woordvoerder van die polisie, s\u00ea voorlopige ondersoek dui daarop dat die hond glo op 18 Mei dood is, na bewering weens \u2019n siekte. Sy s\u00ea die voorlopige ondersoek dui aan dat die eienaar die dooie hond aan \u2019n individu gegee het om te begrawe, maar die karkas is glo aan \u2019n derde individu oorhandig wat dit geslag en die vleis verkoop het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die polisie in Rosedale het \u2019n saak met betrekking tot oortredings van die Wet op die Veiligheid van Vleis, Wet 40 van 2000, registreer, en die ondersoek is aan die gang.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Maritz s\u00ea uit FURever se werksaamhede kom dit voor asof die pitbull-ras die meeste van alle hondrasse gesteel en mee gehandel word. Behalwe dat di\u00e9 ras vir hondegevegte gebruik word, glo mense dat di\u00e9 honde misdadigers en dwelmverslaafdes uit hul erwe sal hou. Tot die honde se uiterse frustrasie word hulle in klein ruimtes aangehou, en in een geval is vier pitbulls in \u2019n erf gevind \u2013 elkeen aan \u2019n hoekpaal met \u2019n ketting vasgemaak.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cDit is hartverskeurend hoe honde en katte halfdood weggegooi en behandel word,\u201d s\u00ea sy.<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-full\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"676\" height=\"640\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Kat-Gordonia-Hospitaal.jpg\" alt=\"Een van die katte wat op die terrein van die Gordonia-hospitaal gevind is.\" class=\"wp-image-319214\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Kat-Gordonia-Hospitaal.jpg 676w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Kat-Gordonia-Hospitaal-300x284.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Kat-Gordonia-Hospitaal-600x568.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 676px) 100vw, 676px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Een van die katte wat op die terrein van die Gordonia-hospitaal gevind is. Foto: Facebook<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">\u2018Hospitaalkatte\u2019 gered uit haglike omstandighede<\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ongeveer 40 katte \u2013 baie ernstig siek en sommige gebreklik weens inteling \u2013 is die afgelope maande deur FURever by die Gordonia-hospitaal in Upington waargeneem.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Maritz vertel dat dit vroeg in April onder hulle aandag gekom dat daar \u2019n ernstige probleem op die hospitaalterrein bestaan met katte wat nie gesteriliseer is nie, wat siek is, en aanteel. Hoewel di\u00e9 katte glo gereeld deur \u2019n weldoener of weldoeners gevoer is, het die uitgawe hieraan onbekostigbaar geraak.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Boonop was dit moeilik om die siek katte te vang om hetsy te behandel, of waar nodig te laat uitsit. Op die hospitaalterrein is ook baie wegkruipplek vir di\u00e9 katte, en met FURever se opname van die situasie het hulle op talle katgeraamtes afgekom.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cFURever sal nooit \u2019n dier wat met behandeling kan herstel, laat slaapmaak nie. Die wat slaapgemaak is het FeLV en of FIV onder lede gehad. Sommige het selfs gebreklike ledemate gehad. Hierdie siekte word reeds in die baarmoeder oorgedra,\u201d skryf die organisasie in \u2019n inligtingstuk wat hulle versprei het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cFURever het aanvanklik verkies om die hele proses privaat te hou, aangesien dit vir niemand maklik is om dierelyding van hierdie aard te aanskou nie. Maar na aanleiding van kommentaar en aannames deur persone \u2013 wat nie ten volle bewus is van die situasie of die omvang van die <em>rescue<\/em>-werk oor die afgelope weke nie \u2013 voel ons dit is nodig om die publiek in te lig oor die werk wat wel gedoen is, asook om bewyse te lewer dat die katte nie bloot uitgesit is nie.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Maritz doen \u2019n beroep op lede van die publiek om ni\u00e9 katte op die hospitaalterrein \u201cte dump\u201d nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>WAARSKUWING: Hierdie artikel bevat onstellende inhoud \u2019n Lewendige hond wat aan sy nek opgehang is tot hy dood is, \u2019n lewendige hond wat in \u2019n gat geplaas is met \u2019n groot klip bo-op die hond, en \u2019n hond wat geslag is en sy vleis na bewering as wildsvleis verkoop is, is van die ontstellende voorvalle [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":319213,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"Helena Barnard","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[16573,16572,16574,15577,16258],"class_list":["post-319212","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-diere","tag-dieremishandeling","tag-mishandeling","tag-top","tag-upington"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Sake van dieremishandeling ondersoek n\u00e1 skokkende gevalle in Noord-Kaap | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Sake van dieremishandeling ondersoek n\u00e1 skokkende gevalle in Noord-Kaap\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"WAARSKUWING: Hierdie artikel bevat onstellende inhoud \u2019n Lewendige hond wat aan sy nek opgehang is tot hy dood is, \u2019n lewendige hond wat in \u2019n gat geplaas is met \u2019n groot klip bo-op die hond, en \u2019n hond wat geslag is en sy vleis na bewering as wildsvleis verkoop is, is van die ontstellende voorvalle [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-06-03T11:38:57+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-06-03T11:38:58+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Gloria.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1220\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"775\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Helena Barnard\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Sake van dieremishandeling ondersoek n\u00e1 skokkende gevalle in Noord-Kaap\",\"datePublished\":\"2026-06-03T11:38:57+00:00\",\"dateModified\":\"2026-06-03T11:38:58+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\\\/\"},\"wordCount\":895,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/06\\\/Gloria.jpg\",\"keywords\":[\"Diere\",\"Dieremishandeling\",\"Mishandeling\",\"Top\",\"Upington\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\\\/\",\"name\":\"Sake van dieremishandeling ondersoek n\u00e1 skokkende gevalle in Noord-Kaap | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/06\\\/Gloria.jpg\",\"datePublished\":\"2026-06-03T11:38:57+00:00\",\"dateModified\":\"2026-06-03T11:38:58+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/06\\\/Gloria.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/06\\\/Gloria.jpg\",\"width\":1220,\"height\":775,\"caption\":\"Gloria tydens haar versorging by Upington FURever Rescue, Foster and Adoption. Foto: Facebook,\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Sake van dieremishandeling ondersoek n\u00e1 skokkende gevalle in Noord-Kaap\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Sake van dieremishandeling ondersoek n\u00e1 skokkende gevalle in Noord-Kaap | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Sake van dieremishandeling ondersoek n\u00e1 skokkende gevalle in Noord-Kaap","og_description":"WAARSKUWING: Hierdie artikel bevat onstellende inhoud \u2019n Lewendige hond wat aan sy nek opgehang is tot hy dood is, \u2019n lewendige hond wat in \u2019n gat geplaas is met \u2019n groot klip bo-op die hond, en \u2019n hond wat geslag is en sy vleis na bewering as wildsvleis verkoop is, is van die ontstellende voorvalle [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-06-03T11:38:57+00:00","article_modified_time":"2026-06-03T11:38:58+00:00","og_image":[{"width":1220,"height":775,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Gloria.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Helena Barnard","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Sake van dieremishandeling ondersoek n\u00e1 skokkende gevalle in Noord-Kaap","datePublished":"2026-06-03T11:38:57+00:00","dateModified":"2026-06-03T11:38:58+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\/"},"wordCount":895,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Gloria.jpg","keywords":["Diere","Dieremishandeling","Mishandeling","Top","Upington"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\/","name":"Sake van dieremishandeling ondersoek n\u00e1 skokkende gevalle in Noord-Kaap | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Gloria.jpg","datePublished":"2026-06-03T11:38:57+00:00","dateModified":"2026-06-03T11:38:58+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Gloria.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/06\/Gloria.jpg","width":1220,"height":775,"caption":"Gloria tydens haar versorging by Upington FURever Rescue, Foster and Adoption. Foto: Facebook,"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Sake van dieremishandeling ondersoek n\u00e1 skokkende gevalle in Noord-Kaap"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sake-van-dieremishandeling-ondersoek-na-skokkende-gevalle-in-noord-kaap\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/319212","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=319212"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/319212\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":319217,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/319212\/revisions\/319217"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/319213"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=319212"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=319212"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=319212"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}