{"id":316245,"date":"2026-05-09T14:00:09","date_gmt":"2026-05-09T12:00:09","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=316245"},"modified":"2026-05-09T13:59:33","modified_gmt":"2026-05-09T11:59:33","slug":"diereterapie-meer-as-net-oulikheid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\/","title":{"rendered":"Diereterapie: Meer as net oulikheid"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Wanneer jy afgestomp voel teenoor mense en jouself isoleer, is dit belangrik om jouself weer \u201cby die lewe\u201d te betrek, s\u00ea Angelique Marques Carreira, \u2019n arbeidsterapeut van Johannesburg. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Sy pas dit in haar eie werk toe met diereterapie. Dit kan lei tot gedragsveranderinge omdat die diere jou senuweestelsel kalmeer, verduidelik sy. Om saam met dolfyne te baljaar is nie vir almal op dro\u00eb grond beskore nie, maar ander diere kan ook help, soos om koeie drukkies te gee.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cWanneer mense depressief of angstig is, onttrek hulle dikwels, van mense, aktiwiteite en hul w\u00eareld. Ons werk is om hulle stadig weer te help terugkeer,\u201d s\u00ea sy.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cTeen die einde van so \u2019n sessie [saam met diere], sien jy mense wat aanvanklik stil en teruggetrokke was, begin lag en gesels,\u201d s\u00ea sy.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Wetenskaplike navorsing van die Universiteit van Lincoln (2016) en Queen\u2019s University Belfast (2022) het bewys diere kan ons emosies lees deur bloot na ons gesigte te kyk. Hulle kan ook of ons stres te ruik, en pas dan hul eie gedrag aan om ons te ondersteun en nader aan jou te beweeg.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cOm op te daag, deel te neem en selfs eenvoudige take te verrig soos om \u2019n dier te versorg, bou selfvertroue en gee \u2019n gevoel van doelgerigtheid,\u201d verduidelik Carreira.<\/p>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-daar-is-verskillende-tipe-diereterapie-wat-byna-landswyd-aangebied-word\">Daar is verskillende tipe diereterapie wat byna landswyd aangebied word:<\/h2>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-koei-terpaie\">Koei-terpaie: <\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\" id=\"h-daar-is-verskillende-tipe-diereterapie-wat-byna-landswyd-aangebied-word-koei-terpaie-n-welstandneiging-wat-mense-help-om-te-ontspan-deur-fisiese-kontak-met-koeie-te-he-dit-het-oorspronklik-in-die-nederland-begin-perdeterapie-perde-kan-instinktief-jou-bui-aanvoel-en-daarby-aanpas-donkieterapie-die-donkie-is-n-wonderlike-ding-carreira-bied-sessies-by-rest-ur-ass-donkieskuilings-aan-waar-mense-aan-die-donkies-kan-vat-omdat-donkies-kalm-diere-met-n-effe-komieklike-voorkoms-is-dit-help-mense-om-te-ontspan-te-lag-en-emosionele-bande-te-vorm-olifant-interaksie-die-rustige-teenwoordigheid-en-stadige-pas-van-olifante-bevorder-kalmte-en-emosionele-genesing-alpaca-terapie-hulle-is-van-nature-sagmoedig-en-nie-aggressief-nie-wat-n-veilige-omgewing-skep-vir-mense-wat-angstig-is\">\u2019n Welstandneiging wat mense help om te ontspan deur fisiese kontak met koeie te h\u00ea. Dit het oorspronklik in die Nederland begin.<\/p>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-perdeterapie\">Perdeterapie: <\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\" id=\"h-daar-is-verskillende-tipe-diereterapie-wat-byna-landswyd-aangebied-word-koei-terpaie-n-welstandneiging-wat-mense-help-om-te-ontspan-deur-fisiese-kontak-met-koeie-te-he-dit-het-oorspronklik-in-die-nederland-begin-perdeterapie-perde-kan-instinktief-jou-bui-aanvoel-en-daarby-aanpas-donkieterapie-die-donkie-is-n-wonderlike-ding-carreira-bied-sessies-by-rest-ur-ass-donkieskuilings-aan-waar-mense-aan-die-donkies-kan-vat-omdat-donkies-kalm-diere-met-n-effe-komieklike-voorkoms-is-dit-help-mense-om-te-ontspan-te-lag-en-emosionele-bande-te-vorm-olifant-interaksie-die-rustige-teenwoordigheid-en-stadige-pas-van-olifante-bevorder-kalmte-en-emosionele-genesing-alpaca-terapie-hulle-is-van-nature-sagmoedig-en-nie-aggressief-nie-wat-n-veilige-omgewing-skep-vir-mense-wat-angstig-is\">Perde kan instinktief jou bui aanvoel en daarby aanpas.<\/p>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-donkieterapie\">Donkieterapie: <\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\" id=\"h-daar-is-verskillende-tipe-diereterapie-wat-byna-landswyd-aangebied-word-koei-terpaie-n-welstandneiging-wat-mense-help-om-te-ontspan-deur-fisiese-kontak-met-koeie-te-he-dit-het-oorspronklik-in-die-nederland-begin-perdeterapie-perde-kan-instinktief-jou-bui-aanvoel-en-daarby-aanpas-donkieterapie-die-donkie-is-n-wonderlike-ding-carreira-bied-sessies-by-rest-ur-ass-donkieskuilings-aan-waar-mense-aan-die-donkies-kan-vat-omdat-donkies-kalm-diere-met-n-effe-komieklike-voorkoms-is-dit-help-mense-om-te-ontspan-te-lag-en-emosionele-bande-te-vorm-olifant-interaksie-die-rustige-teenwoordigheid-en-stadige-pas-van-olifante-bevorder-kalmte-en-emosionele-genesing-alpaca-terapie-hulle-is-van-nature-sagmoedig-en-nie-aggressief-nie-wat-n-veilige-omgewing-skep-vir-mense-wat-angstig-is\">Die donkie is \u2019n wonderlike ding! Carreira bied sessies by Rest Ur Ass-donkieskuilings aan waar mense aan die donkies kan vat. Omdat donkies kalm diere met \u2019n effe komieklike voorkoms is, help dit mense om te ontspan, te lag en emosionele bande te vorm.<\/p>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-olifant-interaksie\">Olifant-interaksie: <\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\" id=\"h-daar-is-verskillende-tipe-diereterapie-wat-byna-landswyd-aangebied-word-koei-terpaie-n-welstandneiging-wat-mense-help-om-te-ontspan-deur-fisiese-kontak-met-koeie-te-he-dit-het-oorspronklik-in-die-nederland-begin-perdeterapie-perde-kan-instinktief-jou-bui-aanvoel-en-daarby-aanpas-donkieterapie-die-donkie-is-n-wonderlike-ding-carreira-bied-sessies-by-rest-ur-ass-donkieskuilings-aan-waar-mense-aan-die-donkies-kan-vat-omdat-donkies-kalm-diere-met-n-effe-komieklike-voorkoms-is-dit-help-mense-om-te-ontspan-te-lag-en-emosionele-bande-te-vorm-olifant-interaksie-die-rustige-teenwoordigheid-en-stadige-pas-van-olifante-bevorder-kalmte-en-emosionele-genesing-alpaca-terapie-hulle-is-van-nature-sagmoedig-en-nie-aggressief-nie-wat-n-veilige-omgewing-skep-vir-mense-wat-angstig-is\">Die rustige teenwoordigheid en stadige pas van olifante bevorder kalmte en emosionele genesing.<\/p>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-alpaca-terapie\">Alpaca-terapie: <\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\" id=\"h-daar-is-verskillende-tipe-diereterapie-wat-byna-landswyd-aangebied-word-koei-terpaie-n-welstandneiging-wat-mense-help-om-te-ontspan-deur-fisiese-kontak-met-koeie-te-he-dit-het-oorspronklik-in-die-nederland-begin-perdeterapie-perde-kan-instinktief-jou-bui-aanvoel-en-daarby-aanpas-donkieterapie-die-donkie-is-n-wonderlike-ding-carreira-bied-sessies-by-rest-ur-ass-donkieskuilings-aan-waar-mense-aan-die-donkies-kan-vat-omdat-donkies-kalm-diere-met-n-effe-komieklike-voorkoms-is-dit-help-mense-om-te-ontspan-te-lag-en-emosionele-bande-te-vorm-olifant-interaksie-die-rustige-teenwoordigheid-en-stadige-pas-van-olifante-bevorder-kalmte-en-emosionele-genesing-alpaca-terapie-hulle-is-van-nature-sagmoedig-en-nie-aggressief-nie-wat-n-veilige-omgewing-skep-vir-mense-wat-angstig-is\">Hulle is van nature sagmoedig en nie aggressief nie, wat \u2019n veilige omgewing skep vir mense wat angstig is.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Wanneer jy interaksies met diere het, gebeur daar \u2019n \u201cchemiese versmelting\u201d in jou brein wat wetenskaplikes die biophilia-effek noem. Jou brein herken die dier as \u2019n veilige, nie-oordelende teenwoordigheid, wat \u2019n kragtige neurologiese reaksie vrylaat.<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"678\" src=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/mylon-ollila-j4ocWYAP_cs-unsplash-1024x678.jpg\" alt=\"Olifante.\" class=\"wp-image-316248\" srcset=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/mylon-ollila-j4ocWYAP_cs-unsplash-1024x678.jpg 1024w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/mylon-ollila-j4ocWYAP_cs-unsplash-300x200.jpg 300w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/mylon-ollila-j4ocWYAP_cs-unsplash-768x509.jpg 768w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/mylon-ollila-j4ocWYAP_cs-unsplash-1536x1017.jpg 1536w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/mylon-ollila-j4ocWYAP_cs-unsplash-2048x1356.jpg 2048w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/mylon-ollila-j4ocWYAP_cs-unsplash-1320x874.jpg 1320w, https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/mylon-ollila-j4ocWYAP_cs-unsplash-600x397.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><figcaption class=\"wp-element-caption\">Foto ter illustrasie: Unsplash.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-ander-vreemde-tipes-terapie\">Ander vreemde tipes terapie:<\/h2>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-klank-baddens\">Klank-\u2018baddens\u2019:<\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In plaas van water, word jy \u201ctoegegooi\u201d onder klanke van bakke, ghongs en stemvurke. Jy l\u00ea bloot op jou rug terwyl die vibrasies van die instrumente deur jou liggaam trek. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Navorsing deur die Universiteit van Kaliforni\u00eb, San Diego, in 2016, dui daarop dat hierdie vibrasies help om breingolwe te verlaag tot op \u2019n vlak van meditasie wat depressie en angs kan verlig.<\/p>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-sewe-sakke-sout\">Sewe sakke sout: <\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Wanneer jy stres, skei jou liggaam adrenalien af en verloor jy magnesium. Deur jou voete in warm soutwater te week, help jy jou liggaam om magnesium deur die vel op te neem en dit sal jou help ontspan.<\/p>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-musiekterapie\">Musiekterapie:<\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Luister na musiek om emosies te verwerk en stres te verlig. Navorsing deur die McGill-universiteit in Montreal, Kanada, in Maart 2025, het bewys dat jou eie speellys stresmerkers soos hartklop en kortisolvlakke aktief verlaag deur die brein se dopamienstelsel te aktiveer. Jy kan ook gaan vir musiekterpaie by kenners wanneer jy nie noodwendig by \u2019n sielkundige wil sit en praat nie.<\/p>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-die-tradisionele-roete\">Die tradisionele roete<\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die meer tradisionele roete bly vir talle mense \u2019n kombinasie van medikasie en gespreksterapie. Soos Carreira uitwys, kan antidepressante, veral selektiewe serotonien-heropname-inhibeerders ,\u2019n belangrike rol speel om simptome te stabiliseer. Gesprekke met \u2019n terapeut kan jou help om jou emosies te verstaan en te verwerk in \u2019n veilige ruimte.<\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\" id=\"h-bronne-adventureswithelephants-com-alpacaloom-co-za-lincoln-ac-uk-medicalnewstoday-com-pathintl-org-psychologytoday-com-resturass-co-za-sarda-co-za\">Bronne: adventureswithelephants.com; alpacaloom.co.za; lincoln.ac.uk; medicalnewstoday.com; pathintl.org; psychologytoday.com; resturass.co.za; sarda.co.za<\/h4>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wanneer jy afgestomp voel teenoor mense en jouself isoleer, is dit belangrik om jouself weer \u201cby die lewe\u201d te betrek, s\u00ea Angelique Marques Carreira, \u2019n arbeidsterapeut van Johannesburg. Sy pas dit in haar eie werk toe met diereterapie. Dit kan lei tot gedragsveranderinge omdat die diere jou senuweestelsel kalmeer, verduidelik sy. Om saam met dolfyne [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":316247,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"Kaylie Joubert","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[15459],"tags":[16242,16243,15568,16244,15577],"class_list":["post-316245","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-dink","tag-angelique-marques-carreira","tag-diereterapie","tag-dink","tag-terapie","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Diereterapie: Meer as net oulikheid | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Diereterapie: Meer as net oulikheid\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Wanneer jy afgestomp voel teenoor mense en jouself isoleer, is dit belangrik om jouself weer \u201cby die lewe\u201d te betrek, s\u00ea Angelique Marques Carreira, \u2019n arbeidsterapeut van Johannesburg. Sy pas dit in haar eie werk toe met diereterapie. Dit kan lei tot gedragsveranderinge omdat die diere jou senuweestelsel kalmeer, verduidelik sy. Om saam met dolfyne [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-05-09T12:00:09+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/omar-ramadan-b1vCFneOP8w-unsplash.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"2560\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1772\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Kaylie Joubert\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Diereterapie: Meer as net oulikheid\",\"datePublished\":\"2026-05-09T12:00:09+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\\\/\"},\"wordCount\":619,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/omar-ramadan-b1vCFneOP8w-unsplash.jpg\",\"keywords\":[\"Angelique Marques Carreira\",\"Diereterapie\",\"dink\",\"Terapie\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Dink\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\\\/\",\"name\":\"Diereterapie: Meer as net oulikheid | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/omar-ramadan-b1vCFneOP8w-unsplash.jpg\",\"datePublished\":\"2026-05-09T12:00:09+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/omar-ramadan-b1vCFneOP8w-unsplash.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/05\\\/omar-ramadan-b1vCFneOP8w-unsplash.jpg\",\"width\":2560,\"height\":1772,\"caption\":\"Foto ter illustrasie: Unsplash.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Dink\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/dink\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Diereterapie: Meer as net oulikheid\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Diereterapie: Meer as net oulikheid | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Diereterapie: Meer as net oulikheid","og_description":"Wanneer jy afgestomp voel teenoor mense en jouself isoleer, is dit belangrik om jouself weer \u201cby die lewe\u201d te betrek, s\u00ea Angelique Marques Carreira, \u2019n arbeidsterapeut van Johannesburg. Sy pas dit in haar eie werk toe met diereterapie. Dit kan lei tot gedragsveranderinge omdat die diere jou senuweestelsel kalmeer, verduidelik sy. Om saam met dolfyne [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-05-09T12:00:09+00:00","og_image":[{"width":2560,"height":1772,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/omar-ramadan-b1vCFneOP8w-unsplash.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Kaylie Joubert","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Diereterapie: Meer as net oulikheid","datePublished":"2026-05-09T12:00:09+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\/"},"wordCount":619,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/omar-ramadan-b1vCFneOP8w-unsplash.jpg","keywords":["Angelique Marques Carreira","Diereterapie","dink","Terapie","Top"],"articleSection":["Dink"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\/","name":"Diereterapie: Meer as net oulikheid | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/omar-ramadan-b1vCFneOP8w-unsplash.jpg","datePublished":"2026-05-09T12:00:09+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/omar-ramadan-b1vCFneOP8w-unsplash.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/omar-ramadan-b1vCFneOP8w-unsplash.jpg","width":2560,"height":1772,"caption":"Foto ter illustrasie: Unsplash."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Dink","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/dink\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Diereterapie: Meer as net oulikheid"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/diereterapie-meer-as-net-oulikheid\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/316245","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=316245"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/316245\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":316249,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/316245\/revisions\/316249"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/316247"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=316245"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=316245"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=316245"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}