{"id":315145,"date":"2026-04-29T09:20:32","date_gmt":"2026-04-29T07:20:32","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=315145"},"modified":"2026-04-29T09:20:28","modified_gmt":"2026-04-29T07:20:28","slug":"regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\/","title":{"rendered":"Regsoptrede hang oor tenderskok met skoolhandboeke"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u2019n Dringende hofaansoek om \u2019n omstrede R1,6 miljard-tender vir opvoedkundige materiaal vir laerskole &nbsp;te keer, kan reeds volgende week volg indien duidelikheid nie vinnig gekry word wat die omvang en raamwerk van die tesourie se ondersoek daarna is nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Skokgolwe het deur die land se boekbedryf getrek toe hulle reeds etlike weke gelede verneem het die onbekende Lighthouse Publishers, wat uit die bloute geregistreer is en nog nooit handboeke aan die onderwysdepartement gelewer het nie, die grootste deel \u2013 sowat R285m van die R1,6 miljard tender losgeslaan het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Nadat dit Dinsdag in die media bekend geword het, het Siviwe Gwarube, minister van basiese onderwys, dit duidelik gemaak die besluite val buite haar eie terrein en haar kommer daaroor uitgespreek. Sy het die tesourie versoek om die tendertoekennings, wat deur die basiese onderwysdepartement hanteer word,&nbsp; te ondersoek. Die tesourie keer dit finaal goed.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Een van die elf gevestigde en groter uitgewers wat in die tender deel, het reeds&nbsp; oor die naweek aan <em>Die Papier <\/em>bevestig dat \u2019n regsmening gekry is. \u2019n Bestuurlid wat in die \u201csensitiewe stadium\u201d nie nog sy of die maatskappy se naam openlik wil noem nie, het Dinsdag ges\u00ea \u201cmet die jongste ontwikkeling sal ons nou na die tesourie uitreik en hoor wat die omvang en raamwerk van hul ondersoek sal wees\u201d.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Regsbriewe aan die ministers van finansies en basiese onderwys is waarskynlik die volgende stap.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cUitgewers van skoolhandboeke en ander materiaal is in \u2019n uiters moeilike situasie. Ons moet baie geld bel\u00ea en die winsmarges in \u2019n hoogs kompeterende omgewing is laag.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cDaarom is dit moeilik vir uitgewers om openlik uit te kom, want dit kan ons besigheidsbelange, waaroor staatsamptenare moet besluit, skaad. Iewers moet \u2019n streep getrek word en ons is van mening dat alle kriteria en prosedures rondom die toekenning van die tender hersien moet word.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cHopelik lei \u2019n goeie gesprek met die owerhede daartoe dat geen stappe verder nodig is nie.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In nog \u2019n ontwikkeling het die DA (waarvan Gwarube \u2019n lid is) se woordvoerder oor basiese onderwys, Desiree van der Walt, gister ges\u00ea haar party is diep besorg dat die verskaffing van leermateriaal aan miljoene leerlinge deur korrupte individue in gedrang kan kom.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cDit kan nie aanvaar word dat amptenare die manier van sake doen onder die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) as dieselfde beskou as die onder die vorige ANC-regering nie.\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Sy het die tesourie-ondersoek in haar verklaring verwelkom en ges\u00ea dit moet bepaal hoe \u2019n verskaffer met geen rekord van die verskaffing van handboeke nie, so \u2019n kontrak bekom. Gwarube kan dan optree waar nodig.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Luidens dokumente wat <em>Die Papier <\/em>vroe\u00ebrbekom het en waaroor intussen elders in die media oor verslag gedoen is, het Lighthouse Publishers meer as 26% van die tender gekry, Oxford University Press amper 20% en die res van die uitgewers van sowat 9% tot 3% onderskeidelik. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Wat uitgewers ontstel, is dat Lighthouse Publishers min of meer gelyktydig geregisteer is met die onderwysdepartement se uitreiking van kontrakspesifikasies en vereistes. \u201cDit is hoe staatskaping bedryf word,\u201d is ges\u00ea.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Dringende hofaansoek om \u2019n omstrede R1,6 miljard-tender vir opvoedkundige materiaal vir laerskole &nbsp;te keer, kan reeds volgende week volg indien duidelikheid nie vinnig gekry word wat die omvang en raamwerk van die tesourie se ondersoek daarna is nie. Skokgolwe het deur die land se boekbedryf getrek toe hulle reeds etlike weke gelede verneem het [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":315147,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"Die Papier-redaksie","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[16021,16002,15603,16135,16136,15577],"class_list":["post-315145","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-basiese-onderwys","tag-demokratiese-alliansie","tag-nuus","tag-siviwe-gwarube","tag-tender","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Regsoptrede hang oor tenderskok met skoolhandboeke | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Regsoptrede hang oor tenderskok met skoolhandboeke\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u2019n Dringende hofaansoek om \u2019n omstrede R1,6 miljard-tender vir opvoedkundige materiaal vir laerskole &nbsp;te keer, kan reeds volgende week volg indien duidelikheid nie vinnig gekry word wat die omvang en raamwerk van die tesourie se ondersoek daarna is nie. Skokgolwe het deur die land se boekbedryf getrek toe hulle reeds etlike weke gelede verneem het [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-04-29T07:20:32+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/siviwe_gwarube.jpeg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1024\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"683\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Die Papier-redaksie\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"Regsoptrede hang oor tenderskok met skoolhandboeke\",\"datePublished\":\"2026-04-29T07:20:32+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\\\/\"},\"wordCount\":505,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/04\\\/siviwe_gwarube.jpeg\",\"keywords\":[\"Basiese Onderwys\",\"Demokratiese Alliansie\",\"Nuus\",\"Siviwe Gwarube\",\"Tender\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\\\/\",\"name\":\"Regsoptrede hang oor tenderskok met skoolhandboeke | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/04\\\/siviwe_gwarube.jpeg\",\"datePublished\":\"2026-04-29T07:20:32+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/04\\\/siviwe_gwarube.jpeg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/04\\\/siviwe_gwarube.jpeg\",\"width\":1024,\"height\":683,\"caption\":\"Siviwe Gwarube, minister van basiese onderwys. Foto: Gallo Images.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Regsoptrede hang oor tenderskok met skoolhandboeke\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Regsoptrede hang oor tenderskok met skoolhandboeke | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Regsoptrede hang oor tenderskok met skoolhandboeke","og_description":"\u2019n Dringende hofaansoek om \u2019n omstrede R1,6 miljard-tender vir opvoedkundige materiaal vir laerskole &nbsp;te keer, kan reeds volgende week volg indien duidelikheid nie vinnig gekry word wat die omvang en raamwerk van die tesourie se ondersoek daarna is nie. Skokgolwe het deur die land se boekbedryf getrek toe hulle reeds etlike weke gelede verneem het [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-04-29T07:20:32+00:00","og_image":[{"width":1024,"height":683,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/siviwe_gwarube.jpeg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Die Papier-redaksie","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"Regsoptrede hang oor tenderskok met skoolhandboeke","datePublished":"2026-04-29T07:20:32+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\/"},"wordCount":505,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/siviwe_gwarube.jpeg","keywords":["Basiese Onderwys","Demokratiese Alliansie","Nuus","Siviwe Gwarube","Tender","Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\/","name":"Regsoptrede hang oor tenderskok met skoolhandboeke | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/siviwe_gwarube.jpeg","datePublished":"2026-04-29T07:20:32+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/siviwe_gwarube.jpeg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/siviwe_gwarube.jpeg","width":1024,"height":683,"caption":"Siviwe Gwarube, minister van basiese onderwys. Foto: Gallo Images."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Regsoptrede hang oor tenderskok met skoolhandboeke"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/regsoptrede-hang-oor-tenderskok-met-skoolhandboeke\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/315145","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=315145"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/315145\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":315146,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/315145\/revisions\/315146"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/315147"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=315145"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=315145"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=315145"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}