{"id":312921,"date":"2026-04-01T10:27:35","date_gmt":"2026-04-01T08:27:35","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=312921"},"modified":"2026-04-01T10:27:36","modified_gmt":"2026-04-01T08:27:36","slug":"sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\/","title":{"rendered":"SA middelklas nie verskans teen oorlog"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die verbruikersbom van die Iran-oorlog kan die Suid-Afrikaanse middelklas vanjaar op sy knie\u00eb bring, al word \u2019n skietstaking bereik.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u2019n Oorlog kan nie soos \u2019n lig eensklaps met \u2019n skakelaar afgeskakel word nie, hoewel \u2019n vonkie \u2019n kruitvat eensklaps kan laat ontplof. Die gevolge van die nadraai laat slagoffers nog lank ly nadat die stof en rook al gaan l\u00ea het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die finansi\u00eble en ekonomiese slaggate van vandag is laas in die jare sewentig in die w\u00eareld ervaar. Dit beteken dat mense jonger as 65 jaar nog nooit in hul volwasse lewe die ervaring gehad het wat ons tans byvoorbeeld met die skerp prysstygings van olie en die waarskynlike skaarste van brandstof het nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">As \u2019n mens nog nie iets in jou lewe ervaar het nie, sal jy, ondanks waarskuwings, kwalik voorbereid wees om sulke ervarings suksesvol die hoof te bied. D\u00edt is wat die gevolge van die huidige skerp stygings in die olieprys en die afgelope weke se 20%-daling in die goudprys vir die Suid-Afrikaanse ekonomie in die bre\u00eb en spesifiek die Suid-Afrikaanse werkende middelklas gaan h\u00ea.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die gelyktydige dalende waarde van die rand dra ook by.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die goudprys het sedert die ontdekking van goud in Suid-Afrika in die 1800\u2019s nog altyd die land se ekonomie en die bevolking se gemoed \u00f3f \u2019n hupstoot, \u00f3f \u2019n klap gegee. Die euforie van die afgelope staatsbegroting is \u2019n tipiese voorbeeld. \u2019n Mens sou sweer Suid-Afrika se swak ekonomie het skielik die Grand Prix gewen.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Omtrent \u2019n week n\u00e1 die begroting was die partytjie verby; die VSA en Israel het Iran binnegeval en die hele w\u00eareldekonomie is op sy kop gedraai.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Meer egter as euforie is die harde negatiewe werklikheid van \u2019n skerp stygende olieprys en terselfdertyd \u2019n skielik dalende rand op die Suid-Afrikaanse ekonomie, maar veral op die belastingbetalende middelklas. Dit beteken nie dis net die middelklas wat die las gaan dra nie, maar as die middelklas vou, dan vou die land se ekonomie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Suid-Afrika se belastinglas word hoofsaaklik deur die middelklas gedra. Die uitwerking van die ho\u00eb olie- en gevolglike ho\u00eb petrol-, diesel-, paraffien-, gas-, kunsmis-, elektrisiteits- en die prys van \u2019n legio ander neweprodukte van olie kring uit na bykans elke daaglikse lewensmiddel wat noodsaaklik is vir \u2019n mens om in Suid-Afrika te oorleef.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Suid-Afrikaanse middelklas is al lank reeds vasgevang in \u2019n skuldknyptang van huise, motors en kredietkaarte, waarvan slegs die diens van die rentelas minstens 50% uitmaak van die gemiddelde huishouding se maandelikse kontantvloei. Die meeste van hierdie huishoudings sukkel om hul maandelikse lewenskoste met die balans te dek.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die entoesiasme waarmee die middelklas die afgelope maande hul eie pensioenfondse begin stroop het, sedert die instelling van die tweepotstelsel, is \u2019n bewys van die knyptang waarin die middelklas hom bevind.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Suid-Afrikaners was in die algemeen nog nooit juis as spaarders bekend nie, en om \u2019n begroting in \u2019n middelklashuishouding te vind, is so skaars soos hoendertande.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die enigste manier hoe Jan en alleman hom- of haarself uit hierdie dilemma gaan kry, is om dadelik \u2019n begroting op te stel, en ook te beplan waar om besnoeiings aan uitgawes en lewenstyl aan te bring om die prys-tsunami te oorleef. Die regering gaan nie help nie.<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Kruger is die besturende direkteur van Kruger International Asset &amp; Wealth Management.<\/li>\n<\/ul>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die verbruikersbom van die Iran-oorlog kan die Suid-Afrikaanse middelklas vanjaar op sy knie\u00eb bring, al word \u2019n skietstaking bereik. \u2019n Oorlog kan nie soos \u2019n lig eensklaps met \u2019n skakelaar afgeskakel word nie, hoewel \u2019n vonkie \u2019n kruitvat eensklaps kan laat ontplof. Die gevolge van die nadraai laat slagoffers nog lank ly nadat die stof [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":140,"featured_media":312922,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"Heinrich Kruger","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[15482],"tags":[15543,15967,15583,15577],"class_list":["post-312921","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-sake","tag-ekonomie","tag-midde-ooste-konflik","tag-sake","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>SA middelklas nie verskans teen oorlog | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"SA middelklas nie verskans teen oorlog\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die verbruikersbom van die Iran-oorlog kan die Suid-Afrikaanse middelklas vanjaar op sy knie\u00eb bring, al word \u2019n skietstaking bereik. \u2019n Oorlog kan nie soos \u2019n lig eensklaps met \u2019n skakelaar afgeskakel word nie, hoewel \u2019n vonkie \u2019n kruitvat eensklaps kan laat ontplof. Die gevolge van die nadraai laat slagoffers nog lank ly nadat die stof [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-04-01T08:27:35+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-04-01T08:27:36+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/Screenshot-2026-04-01-101122.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"822\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"457\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Heinrich Kruger\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Franco Havenga\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\"},\"headline\":\"SA middelklas nie verskans teen oorlog\",\"datePublished\":\"2026-04-01T08:27:35+00:00\",\"dateModified\":\"2026-04-01T08:27:36+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\\\/\"},\"wordCount\":548,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/04\\\/Screenshot-2026-04-01-101122.jpg\",\"keywords\":[\"Ekonomie\",\"Midde-Ooste-konflik\",\"sake\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Sake\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\\\/\",\"name\":\"SA middelklas nie verskans teen oorlog | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/04\\\/Screenshot-2026-04-01-101122.jpg\",\"datePublished\":\"2026-04-01T08:27:35+00:00\",\"dateModified\":\"2026-04-01T08:27:36+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/04\\\/Screenshot-2026-04-01-101122.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/04\\\/Screenshot-2026-04-01-101122.jpg\",\"width\":822,\"height\":457,\"caption\":\"\u2019n Kind se fiets staan in die puin van \u2019n woonstel in Bshamoun in die suidooste van Beiroet, wat deur Israel gebombardeer is. Twee mense is in die voorval dood. Bshamoun is buite Hezbollah se gewone vestings. Foto: Fadel Itani, AFP.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Sake\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sake\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"SA middelklas nie verskans teen oorlog\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421\",\"name\":\"Franco Havenga\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Franco Havenga\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/franco\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"SA middelklas nie verskans teen oorlog | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"SA middelklas nie verskans teen oorlog","og_description":"Die verbruikersbom van die Iran-oorlog kan die Suid-Afrikaanse middelklas vanjaar op sy knie\u00eb bring, al word \u2019n skietstaking bereik. \u2019n Oorlog kan nie soos \u2019n lig eensklaps met \u2019n skakelaar afgeskakel word nie, hoewel \u2019n vonkie \u2019n kruitvat eensklaps kan laat ontplof. Die gevolge van die nadraai laat slagoffers nog lank ly nadat die stof [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-04-01T08:27:35+00:00","article_modified_time":"2026-04-01T08:27:36+00:00","og_image":[{"width":822,"height":457,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/Screenshot-2026-04-01-101122.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Heinrich Kruger","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\/"},"author":{"name":"Franco Havenga","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421"},"headline":"SA middelklas nie verskans teen oorlog","datePublished":"2026-04-01T08:27:35+00:00","dateModified":"2026-04-01T08:27:36+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\/"},"wordCount":548,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/Screenshot-2026-04-01-101122.jpg","keywords":["Ekonomie","Midde-Ooste-konflik","sake","Top"],"articleSection":["Sake"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\/","name":"SA middelklas nie verskans teen oorlog | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/Screenshot-2026-04-01-101122.jpg","datePublished":"2026-04-01T08:27:35+00:00","dateModified":"2026-04-01T08:27:36+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/Screenshot-2026-04-01-101122.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/04\/Screenshot-2026-04-01-101122.jpg","width":822,"height":457,"caption":"\u2019n Kind se fiets staan in die puin van \u2019n woonstel in Bshamoun in die suidooste van Beiroet, wat deur Israel gebombardeer is. Twee mense is in die voorval dood. Bshamoun is buite Hezbollah se gewone vestings. Foto: Fadel Itani, AFP."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Sake","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sake\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"SA middelklas nie verskans teen oorlog"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/b99d15c130f19b1c5d8f4e619ae20421","name":"Franco Havenga","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/eda228c5d7a4d6a54fd559e2a8b8d71738809e4aa3b10157db335e1143aaf7ae?s=96&d=mm&r=g","caption":"Franco Havenga"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/franco\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/sa-middelklas-nie-verskans-teen-oorlog\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/312921","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/140"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=312921"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/312921\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":312923,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/312921\/revisions\/312923"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/312922"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=312921"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=312921"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=312921"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}