{"id":311319,"date":"2026-03-13T03:04:34","date_gmt":"2026-03-13T01:04:34","guid":{"rendered":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?p=311319"},"modified":"2026-03-13T09:20:22","modified_gmt":"2026-03-13T07:20:22","slug":"engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\/","title":{"rendered":"Engelse kinders op Afrikaanse skool \u2018afgeforseer\u2019, hoor hof"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die veiligheid van Engelse leerders wat na bewering sonder vooraf waarskuwing in \u2019n Afrikaanse skool geplaas is, sowel as di\u00e9 van ander leerders by die skool, is in gedrang.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Daarom moet die plasing dringend opgeskort word.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">S\u00f3 het adv. Andr\u00e9 Sander Donderdag in die virtuele hooggeregshof namens die Swartruggens Gekombineerde Skool in Noordwes en die skool se beheerraad betoog.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Di\u00e9 hof het Donderdag die eerste deel van die aansoek \u2013 \u2019n dringende aansoek om \u2019n tussentydse interdik \u2013 aangehoor n\u00e1 die onderwysdepartement in Noordwes gedurende die Desemberskoolvakansie besluit het om 78 Engelssprekende leerders na die Swartruggens Gekombineerde Skool te stuur.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Volgens Sander is die kinders op die skool \u201cafgeforseer\u201d.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die skool voer aan daar is nie vooraf met hulle oor die toelatings gekonsulteer nie en die departement het geen bykomende hulpbronne aangebied om die 78 te akkommodeer nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Trouens, die skool beweer hy is op 12 Januarie vanjaar van die besluit ingelig \u2013 slegs twee dae voordat die nuwe skooljaar begin het.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cOns voer aan dat daar ernstige gesondheids- en veiligheidsrisiko\u2019s is,\u201d het Sander ges\u00ea en verwys na die houtstruktuur van die skoolsaal waar die 78 tans skoolgaan.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Volgens Sander het di\u00e9 struktuur erg onder weerselemente en termiete deurgeloop en bestaan die risiko dat die gebou in duie kan stort.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die kinders sit daar omdat die skool glo nie ander plek het nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Sander het verder verwys na die skool se elektriese stelsel wat nie oorlading kan hanteer nie en die badkamergeriewe wat \u201cslegs voldoende\u201d vir die huidige kapasiteit is.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cMeer onderwysers en meer klaskamers beteken groter impak op die stelsel,\u201d het Sander ges\u00ea.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In die eerste deel van die aansoek vra die aansoekers die hof om die implementering van die besluit om die 78 leerders by die Swartruggens Gekombineerde Skool te plaas op \u2019n dringende basis op te skort en sodoende die kinders uit daardie skool te haal, hangende die aanhoor en uitslag van die tweede deel van die aansoek (\u2019n hersiening van die onderwysdepartement se besluit).<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Volgens die aansoekers het die Swartruggens Intermediate School \u2013 \u2019n prim\u00eare skool op die dorp \u2013 \u201cgeskikte mobiele klaskamers\u201d waar hulle tydelik kan skoolgaan en waar hulle sal veilig wees.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die aansoekers voer aan die Swartruggens Gekombineerde Skool is nou \u201coorvol\u201d en die departement het in werklikheid die skool se taalbeleid gewysig deur Engelssprekende kinders in \u2019n Afrikaanse skool te plaas.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Luidens die betooghoofde mag \u2019n departementshoof ingevolge die Skolewet \u2019n skool opdrag gee om meer as een taal te praat waar dit prakties moontlik is, maar dis onderhewig aan verskeie faktore, soos dat daar in die beste belang van al die kinders opgetree moet word.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Om die taalbeleid te verander verg ook \u2019n konsultasieproses, wat glo nie gevolg is nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">\u201cDie besluit is nie rasioneel nie, aangesien dit gedokumenteerde infrastruktuurtekortkominge ignoreer en leerders in onveilige toestande plaas sonder konsultasie of hulpbronne,\u201d lui die betooghoofde.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Adv. Jimmy Mandla Gumbi, SC, namens die respondente, het die hof daarop gewys dat die Swartruggens Gekombineerde Skool vyf mobiele klaskamers ontvang het om met die kapasiteitsprobleem te help.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Volgens die betooghoofde het die onderwysdepartement al in 2024 daaroor begin praat om die Swartruggens Intermediate School in \u2019n prim\u00eare skool te verander en van die gr. 8- en 9-leerders na ander skole soos die Swartruggens Gekombineerde Skool te stuur.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Daarom, voer die respondente aan, was \u2019n \u201cvars konsultasieproses\u201d nie nodig nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hulle het niks oor die taalkwessie ges\u00ea nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die uitspraak word voorbehou.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die veiligheid van Engelse leerders wat na bewering sonder vooraf waarskuwing in \u2019n Afrikaanse skool geplaas is, sowel as di\u00e9 van ander leerders by die skool, is in gedrang. Daarom moet die plasing dringend opgeskort word. S\u00f3 het adv. Andr\u00e9 Sander Donderdag in die virtuele hooggeregshof namens die Swartruggens Gekombineerde Skool in Noordwes en die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":144,"featured_media":311320,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"author_byline":"","footnotes":"","_members_access_role":[],"_members_access_error":""},"categories":[1],"tags":[15603,15785,15577],"class_list":["post-311319","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","tag-nuus","tag-swartruggens-gekombineerde-skool","tag-top"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO Premium plugin v28.5 (Yoast SEO v28.5) - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-premium-wordpress\/ -->\n<title>Engelse kinders op Afrikaanse skool \u2018afgeforseer\u2019, hoor hof | Die Papier<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Engelse kinders op Afrikaanse skool \u2018afgeforseer\u2019, hoor hof\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die veiligheid van Engelse leerders wat na bewering sonder vooraf waarskuwing in \u2019n Afrikaanse skool geplaas is, sowel as di\u00e9 van ander leerders by die skool, is in gedrang. Daarom moet die plasing dringend opgeskort word. S\u00f3 het adv. Andr\u00e9 Sander Donderdag in die virtuele hooggeregshof namens die Swartruggens Gekombineerde Skool in Noordwes en die [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Papier\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-03-13T01:04:34+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-03-13T07:20:22+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/robin-worrall-QaYcPAO6SIc-unsplash.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"2560\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1707\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Jana Marx\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@die_papier\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@die_papier\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"NewsArticle\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Jana Marx\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/0f77a144271c46d7770b5795b3ffe551\"},\"headline\":\"Engelse kinders op Afrikaanse skool \u2018afgeforseer\u2019, hoor hof\",\"datePublished\":\"2026-03-13T01:04:34+00:00\",\"dateModified\":\"2026-03-13T07:20:22+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\\\/\"},\"wordCount\":566,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/03\\\/robin-worrall-QaYcPAO6SIc-unsplash.jpg\",\"keywords\":[\"Nuus\",\"Swartruggens Gekombineerde Skool\",\"Top\"],\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"copyrightYear\":\"2026\",\"copyrightHolder\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\\\/\",\"name\":\"Engelse kinders op Afrikaanse skool \u2018afgeforseer\u2019, hoor hof | Die Papier\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/03\\\/robin-worrall-QaYcPAO6SIc-unsplash.jpg\",\"datePublished\":\"2026-03-13T01:04:34+00:00\",\"dateModified\":\"2026-03-13T07:20:22+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/03\\\/robin-worrall-QaYcPAO6SIc-unsplash.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/03\\\/robin-worrall-QaYcPAO6SIc-unsplash.jpg\",\"width\":2560,\"height\":1707,\"caption\":\"Die onderwysdepartement in Noordwes het gedurende die Desemberskoolvakansie besluit om 78 Engelssprekende leerders na die Swartruggens Gekombineerde Skool te stuur. FOTO: Unsplash.\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Tuisblad\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/nuus\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Engelse kinders op Afrikaanse skool \u2018afgeforseer\u2019, hoor hof\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"name\":\"Die Papier\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":[\"Organization\",\"Place\"],\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#organization\",\"name\":\"Die Papier\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/\",\"logo\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\\\/#local-main-organization-logo\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\\\/#local-main-organization-logo\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/diepapier.za\",\"https:\\\/\\\/x.com\\\/die_papier\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/die.papier\",\"https:\\\/\\\/www.tiktok.com\\\/@diepapier\",\"https:\\\/\\\/www.linkedin.com\\\/company\\\/diepapier\\\/\"],\"description\":\"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.\",\"legalName\":\"Novus Media (Pty) Ltd\",\"foundingDate\":\"2025-01-01\",\"numberOfEmployees\":{\"@type\":\"QuantitativeValue\",\"minValue\":\"51\",\"maxValue\":\"200\"},\"publishingPrinciples\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/policies\\\/perskode\\\/\",\"telephone\":[],\"openingHoursSpecification\":[{\"@type\":\"OpeningHoursSpecification\",\"dayOfWeek\":[\"Monday\",\"Tuesday\",\"Wednesday\",\"Thursday\",\"Friday\",\"Saturday\",\"Sunday\"],\"opens\":\"09:00\",\"closes\":\"17:00\"}]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/0f77a144271c46d7770b5795b3ffe551\",\"name\":\"Jana Marx\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/08072e9c00bba6f184e1c5d9053b2644a13df3ea8c3ebf734d614b6f536eceb7?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/08072e9c00bba6f184e1c5d9053b2644a13df3ea8c3ebf734d614b6f536eceb7?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/08072e9c00bba6f184e1c5d9053b2644a13df3ea8c3ebf734d614b6f536eceb7?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Jana Marx\"},\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/author\\\/jana\\\/\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\\\/#local-main-organization-logo\",\"url\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/novanews.co.za\\\/diepapier\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/02\\\/Die_Papier_Logo.png\",\"width\":196,\"height\":44,\"caption\":\"Die Papier\"}]}<\/script>\n<meta name=\"geo.region\" content=\"South Africa\" \/>\n<!-- \/ Yoast SEO Premium plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Engelse kinders op Afrikaanse skool \u2018afgeforseer\u2019, hoor hof | Die Papier","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Engelse kinders op Afrikaanse skool \u2018afgeforseer\u2019, hoor hof","og_description":"Die veiligheid van Engelse leerders wat na bewering sonder vooraf waarskuwing in \u2019n Afrikaanse skool geplaas is, sowel as di\u00e9 van ander leerders by die skool, is in gedrang. Daarom moet die plasing dringend opgeskort word. S\u00f3 het adv. Andr\u00e9 Sander Donderdag in die virtuele hooggeregshof namens die Swartruggens Gekombineerde Skool in Noordwes en die [&hellip;]","og_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\/","og_site_name":"Die Papier","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","article_published_time":"2026-03-13T01:04:34+00:00","article_modified_time":"2026-03-13T07:20:22+00:00","og_image":[{"width":2560,"height":1707,"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/robin-worrall-QaYcPAO6SIc-unsplash.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Jana Marx","twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@die_papier","twitter_site":"@die_papier","schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"NewsArticle","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\/"},"author":{"name":"Jana Marx","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/0f77a144271c46d7770b5795b3ffe551"},"headline":"Engelse kinders op Afrikaanse skool \u2018afgeforseer\u2019, hoor hof","datePublished":"2026-03-13T01:04:34+00:00","dateModified":"2026-03-13T07:20:22+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\/"},"wordCount":566,"publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/robin-worrall-QaYcPAO6SIc-unsplash.jpg","keywords":["Nuus","Swartruggens Gekombineerde Skool","Top"],"articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"af-ZA","copyrightYear":"2026","copyrightHolder":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\/","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\/","name":"Engelse kinders op Afrikaanse skool \u2018afgeforseer\u2019, hoor hof | Die Papier","isPartOf":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/robin-worrall-QaYcPAO6SIc-unsplash.jpg","datePublished":"2026-03-13T01:04:34+00:00","dateModified":"2026-03-13T07:20:22+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\/#primaryimage","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/robin-worrall-QaYcPAO6SIc-unsplash.jpg","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/robin-worrall-QaYcPAO6SIc-unsplash.jpg","width":2560,"height":1707,"caption":"Die onderwysdepartement in Noordwes het gedurende die Desemberskoolvakansie besluit om 78 Engelssprekende leerders na die Swartruggens Gekombineerde Skool te stuur. FOTO: Unsplash."},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Tuisblad","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Nuus","item":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Engelse kinders op Afrikaanse skool \u2018afgeforseer\u2019, hoor hof"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#website","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","name":"Die Papier","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":["Organization","Place"],"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#organization","name":"Die Papier","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/","logo":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\/#local-main-organization-logo"},"image":{"@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\/#local-main-organization-logo"},"sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/diepapier.za","https:\/\/x.com\/die_papier","https:\/\/www.instagram.com\/die.papier","https:\/\/www.tiktok.com\/@diepapier","https:\/\/www.linkedin.com\/company\/diepapier\/"],"description":"Die Papier is jou nuwe Afrikaanse koerant wat gehalte-joernalistiek en diskoers oor die aspirasies en frustrasies van Afrikaanse lesers bied.","legalName":"Novus Media (Pty) Ltd","foundingDate":"2025-01-01","numberOfEmployees":{"@type":"QuantitativeValue","minValue":"51","maxValue":"200"},"publishingPrinciples":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/policies\/perskode\/","telephone":[],"openingHoursSpecification":[{"@type":"OpeningHoursSpecification","dayOfWeek":["Monday","Tuesday","Wednesday","Thursday","Friday","Saturday","Sunday"],"opens":"09:00","closes":"17:00"}]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/#\/schema\/person\/0f77a144271c46d7770b5795b3ffe551","name":"Jana Marx","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/08072e9c00bba6f184e1c5d9053b2644a13df3ea8c3ebf734d614b6f536eceb7?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/08072e9c00bba6f184e1c5d9053b2644a13df3ea8c3ebf734d614b6f536eceb7?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/08072e9c00bba6f184e1c5d9053b2644a13df3ea8c3ebf734d614b6f536eceb7?s=96&d=mm&r=g","caption":"Jana Marx"},"url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/author\/jana\/"},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/engelse-kinders-op-afrikaanse-skool-afgeforseer-hoor-hof\/#local-main-organization-logo","url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","contentUrl":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Die_Papier_Logo.png","width":196,"height":44,"caption":"Die Papier"}]},"geo.region":"South Africa"},"distributor_meta":false,"distributor_terms":false,"distributor_media":false,"distributor_original_site_name":"Die Papier","distributor_original_site_url":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier","push-errors":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/311319","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/users\/144"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=311319"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/311319\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":311424,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/311319\/revisions\/311424"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media\/311320"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=311319"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=311319"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/novanews.co.za\/diepapier\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=311319"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}