Dit was vanjaar weer die Hoër Meisieskool Oranje teen Eunice High School in drie afdelings van die Bloemfonteinse hokkie-stadsliga, wat op Dinsdag 6 Augustus beslis is. Oranje se A-spanne het drie stadsligas gewen: o.18, o.16 en o.14. In die o.18A-afdeling het Oranje Eunice met 5 – 1 geklop. Lees meer oor die Fairtree Super 12-toernooi wat die naweek in Bloemfontein aangebied word op bl. 8. Hier is Carolien Wessels in aksie in die stadsliga.Foto: Kulu Ferreira
Wys die ander hóé
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.