Die DA se wykskomitee in Universitas het Maandag die 40 inwoners van die Yade-huis in Sergeantstraat elk op ’n Erfenisdag-worsbroodjie trakteer. Van links is Hennie van Niekerk (wyksraadslid), Sylvia Burger (wykskomiteelid), Julia Watson (inowner van Yade) en Daphne Alison (vrywilliger).Foto: Lientjie Mentz
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.