Pick n Pay Reizis Square het op Vrydag 1 Desember sy vierde bestaansjaar gevier. Die winkel het ’n TikTok-kiosk bekendgestel waar klante in die winkel ’n TikTok-video kan maak. Hier by die kiosk is van links Charlotte Stuurman, David Garrett en Doreen Kok (almal van Pick n Pay Reizis Square).Foto: Lientjie Mentz
Vier mylpaal
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.